Upload
lydiep
View
216
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
ACADEMIC DAY OF EXCELLENCE The Department of Paediatrics and Child Health in the Faculty of Medicine and Health Sciences at Stellenbosch University and Tygerberg Children’s Hospital has pleasure in announcing its academic day of excellence. This meeting will be hosted on Friday 11 November 2016 in the Lecture Hall 11, Education Building, Faculty of Medicine and Health Sciences, Tygerberg Campus, Francie van Zijl Drive. The programme is designed to accommodate the interests of both the public and private sector. We invite you to join us in what promises to be a superb scientific programme.
Warm regards Prof Mariana Kruger Executive Head Department of Paediatrics and Child Health
Programme
09:30 – 10:00 REGISTRATION
10:00 – 10:10 Welcome – Prof M Kruger
10:10 – 10:40 Changes in Paediatric Ophthalmology management since the advent
of the RetcamIII (digital imaging device) – Dr N Freeman
10:40 – 11:10 Recent advances in Paediatric Surgery – Prof B Banieghbal
11:10 – 11:30 TEA/COFFEE
11:30 – 12:00 Ethics – Unravelling the panorama of medical professionalism – Prof M
Kruger
12:00 – 12:30 The changing panorama of neonatal lung disease – Prof P Goussard
12:30 – 13:00 Looking for trouble – screening children for heart disease – Dr J Lawrenson
13:00 – 14:00 LUNCH
14:00 – 14:30 Infant mental health – Dr A Lachman
14:30 – 15:00 Obstetric litigation in the Western Cape, South Africa: an analysis of
public sector professional liability claims from 1995-2014 – Prof GS
Gebhardt
Accredited with CPD points
Programme
DAG VAN AKADEMIESE UITNEMENDHEID
Die Departement Pediatrie en Kindergesondheid in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch en Tygerberg-kinderhospitaal kondig hiermee graag haar dag van akademiese uitnemendheid aan.
Hierdie byeenkoms word aangebied op Vrydag 11 November 2016 in die Lesingsaal 11, Onderwysgebou, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Tygerbergkampus, Francie van Zijl-rylaan.
Die program is saamgestel om vir sowel die openbare as privaat sektor se belangstellings voorsiening te maak. Ons nooi u om by ons aan te sluit vir wat beloof om ’n insiggewende wetenskaplike program te wees.
Vriendelike groete
Prof Mariana Kruger Uitvoerende Hoof Departement Pediatrie en Kindergesondheid
Program
09:30 – 10:00 REGISTRASIE
10:00 – 10:10 Verwelkoming – Prof M Kruger
10:10 – 10:40 Veranderinge in Pediatriese Oftalmologie-bestuur sedert die koms van
die Retcam III (digitale beeldingstoestel) – Dr N Freeman
10:40 – 11:10 Onlangse vooruitgange in Pediatriese Chirurgie – Prof B Banieghbal
11:10 – 11:30 TEE/KOFFIE
11:30 – 12:00 Etiek – Ontknoping van die panorama van mediese professionalisme –
Prof M Kruger
12:00 – 12:30 Die veranderende panorama van neonatale longsiekte – Prof P Goussard
12:30 – 13:00 Soeke na probleme – die sifting van kinders vir hartsiekte – Dr J Lawrenson
13:00 – 14:00 MIDDAGETE
14:00 – 14:30 Geestesgesondheid by kinders – Dr A Lachman
14:30 – 15:00 Obstetriese regsgedinge in die Wes-Kaap, Suid-Afrika: ’n ontleding van
eise vir professionele aanspreeklikheid in die openbare sektor van 1995-
2014 – Prof GS Gebhardt
Geakkrediteer met punte vir voortgesette professionele ontwikkeling (CPD-punte)