8
1 November 2014

Afk 02 nov 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bly op hoogte van die week se gebeure

Citation preview

Page 1: Afk 02 nov 2014

1

November 2014

Page 2: Afk 02 nov 2014

2

02 November 2014 Vandag se diens….

• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton

• Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

Die erediens word gelei deur ds. Frans van Loggerenberg

Skriflesing Die Deurkollekte vandag:

Indaba

Vir voorbidding

� Ons is dankbaar om te hoor dat Hettie Venter

se toetse vir kanker weereens skoon is!

� Attie Kennedy is in die hospitaal met nier-

stene

Lief en leed Wyk

Blok Diensbeurte

So 02 Nov. Blok AB / So 09 Nov. Blok C Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!

Blok Diensbeurte

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Kontakno:

082 780 7041

084 516 6930

Stukkie geskiedenis.....

‘n Nuwe inligtingsblad vir ons nuwe intrekkers het die lig gesien! Dit bevat ook die gemeente se geskiedenis. Oud-lidmate wat graag so boekie wil hê kan dit aankoop @ R20. Navraag kan by die kantoor of I-toonbank gedoen word.

Page 3: Afk 02 nov 2014

3

Byeenkomste die week

Sondag 2 Nov

� Jr kategese—09:00—Die kinders kom saam in die diens

bymekaar en verlaat die diens na die eerste lied saam met die kinders van die kinderkerk.

� Baba & Kleuter Bediening—in die Jeugsaal tydens die

erediens vir kinders 0-5jr oud. Ouers kan hul afhaal na die “groot” erediens.

� Blokraadvergadering—na die erediens in die gemerkte lokale

� BET—17:00.—(Kerkwerkdag 15de: werk moet aan die tonele vir

die Liggiefees gedoen word)

Maandag 03 Okt

� Ring opleiding—09:00 .

Donderdag 06 Nov

� MITS—19:00. Voorsang voorbereiding vir Sondag se diens.

Vrydag 07 Nov

� FK—09:00

Sondag 9 Nov

� Kategese afsluiting—09:00

� Baba & Kleuter Bediening—in die Jeugsaal tydens die

erediens vir kinders 0-5jr oud. Ouers kan hul afhaal na die “groot” erediens.

� Kerkraadvergadering—17:00

Sondag 16 Nov

� Bejaarde Sondag—geskenkies word aan ons bejaardes (75 en

ouer) gedurende die diens uitgedeel.

Page 4: Afk 02 nov 2014

4

Doop Verjaarsdae

Hanelie Landsberg C4 079 345 6224

Sameul Supra B5 072 914 7295

Geluk elke verjarende!! So 02 Nov. —Vr 07 Nov

So 02

Gabrielle Hutcheson C8 072 581 3616

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2014

nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Kyle Hutcheson C8 072 581 3616

Rozaan Lubbe C8 082 407 8591

Gerhard v Greunen D5 084 752 9313

Alexander Spamers B3 084 314 8541

Ma 03

Di 04

Wo 5

Hanlie Henery D2 086 564 7411

Hennie Wagner D1 082 772 8906

Danie Erasmus B2 074 885 445491

Do 06 Vr 08

Willie Le Roux E3 079 665 9799

Vr 08

Evert v Eyssen D8 083 309 8506

Philip Kilian A3 082 416 5716

Wo 6

Mieke Kilian A3 082 416 5716

Natacha Blom C1 083 330 2587

Andries Hedin

Do 7

Page 5: Afk 02 nov 2014

5

Rings Jeugkamp—21-23 Nov

Onthou van die kamp vir Gr1-12 wat deur die Ring beplan word vir die naweek van 21-23 November!

Ouers is welkom om saam te gaan. Daar is oral hulp nodig.

Die koste beloop R450/persoon (daar is borge beskikbaar vir diegene wat graag wil gaan, maar nie oor die nodige finansies beskik nie).

Voorwaarts voedselskema

Iets te ete (toebroodjies,

geroosterde broodjies, warm-

brakke, pasteie, ens) vir on-

geveer 50 kinders moet

Woensdae oggende 10h00 by

die skoolkantoor afgegee

word.

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my

asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie

. Moenie stilbly en nie iets neem nie,

want dan moet ek binne minute sorg

vir iets te ete wanneer die skool

laat weet daar is niks afgegee nie.

Dankie vir u bydrae,

dit word werklik waardeer.

As die kerk van Christus

nie omgee nie,

wie sal dan omgee?

Kerssangdiens—MOos

Jan de Wet tree hierdie jaar by ons Kerssangdiens op wat gehou sal

word op 7 Desember om 19:00. Sit dus nou al ‘n “reminder”

op jou foon om daardie dag hierdie heerlike saamkuier by te woon!

Video clip vir bemarking op Youtube:

https://www.youtube.com/watch?v=TgR1

2Q8k26I (of soek NG Meyerton Oos lig-

gies op Youtube)

Page 6: Afk 02 nov 2014

6

Mannekamp

Riversdale Buurtwag het die inisiatief geneem om ‘n mannekamp te hou op die naweek van die 21—22 November op die kerkterrein.

Die koste beloop R50pp, ALLE etes ingesluit! Koffie, tee en koeldrank sal die hele dag beskikbaar wees.

Kom kamp saam in ‘n tent of ‘n karavaan.

Kom manne, kom ons maak ‘n verskil en ons geniet die naweek.

GEEN KERKVERBAND ALMAL WELKOM

Vrydag 21/11 - vanaf 15:00—begin tente opslaan

Saterdag 21:00—afsluiting

Bespreek VOOR 15 November!

Kontak Jackie 079 104 7320

Die toekomsgesprek van 23 Oktober

was BAIE insiggewend! Dink jou in:

drie gemeentes wat onder een koepel

funksioneer met drie afsonderlike

“kampusse”, elk met sy eie identiteit.

Di Francois & Stefan voel beide dat

die gehalte administrasie van MOos

verseker dat alle opleiding vir die

Ring in die toekoms by ons sal

geskied! Wat ‘n pluimpie!

Volgende maand vind daar weer ‘n

SorgAksie

SorgAksie is ons barmhar-

tigheidsdiens aan ons gemeentelede

en gemeenskap.

Elke Donderdag vanaf

11:00—13:00 word kospakkies

uitgegee en klere verkoop (indien

meer as drie stelle benodig word).

Johan & Ria Groenewald is in beheer

van die kospakkies, terwyl Michelle

Harding die klere stoor beman.

Maandeliks word sowat 20 gesinne

met kos gehelp.

Skenkings en donasies is dus altyd

welkom. Dit kan in die mandjie in

die voorportaal geplaas word of by

die kerkkantoor afgegee word.

Toekomsgesprek

gesprek plaas, hierdie keer op ons

perseel. Diegene

wat dan wil kom

deelneem, is

meer as welkom!

Hou dus die af-

kondigings dop

vir verdere in-

ligting rakende

MOos se

.more.........

Page 7: Afk 02 nov 2014

7

Ds. Attie van Wijk en “Uit die Beek”

Ds Attie van Wijk het met die 2008-uitgawe die skryf van “Uit die Beek” by dr. Stephan Joubert oorgeneem. Sodoende volg hy in die voetspore van sy oupa, ds. Attie van Wijk van Franschhoek, wat in 1924 met die Bybeldagboek begin het. In die sestigerjare is die taak oorgeneem deur sy pa, ds. Johannes van Wijk van Belleville, en na sy afsterwe in 1970 het sy oom, ds. Attie van Wijk van Stellen-

bosch, daarmee voortgegaan tot 1980.

Sedert 2008 is “Uit die Beek” dus weer die pennevrug van ‘n van Wijk. Wat hier volg is ‘n uittreksel van sy spitsvon-dighede en kwinkslae asook aanhalings van geestelikes, filosowe, politici, ens. wat hy sedert die 2008 uitgawe kwistig in

die dagstukkies gebruik het.

Kerk

* Die Here Jesus het nooit gesê die

hele wêreld moet na die kerk toe gaan

nie, maar dat die kerk na die hele

wêreld toe moet gaan.

* “Die kerk is die enigste gewete wat

die staat kan hê. As die kerk stilbly, is

die staat gewetenloos.” Edward W

Grant.

* “As jy wil weet wat die gemeente

Humor

van die predikant dink, gaan kyk na

die oggenddiens se opkoms. As jy wil

weet wat hulle van die kerk dink,

gaan kyk n die aanddiens se opkoms.

As jy wil weet wat hulle van die Here

dink, gaan kyk na die biduur se

opkoms.”

* “Miskien is dit tyd dat ons minder

praat en dink van ‘my kerk’ en jou

‘kerk’, maar eerder van die ‘kerk van

Christus’. “

* “Die meeste mense gaan tog net

uit gewoonte Sondae kerk toe.” “Dit

mag so wees, maar dis ‘n goeie ge-

woonte – om nie kerk toe te gaan nie

is ook ‘n gewoonte; ‘n slegte een.”

* “Ons moet besef dat die kerk nie

‘n glashuis vir volmaakte mense is

nie, maar eerder ‘n hospitaal is vir

mense wat seer gekry het.”

* “Die probleem met vandag se ge-

lowiges is hulle dink die gebou wat

hulle Sondae besoek is die kerk i.p.v.

dat hulle die kerk is wat Sondae in

die gebou byeen kom.”

Page 8: Afk 02 nov 2014

8