Upload
ng-meyerton-oos
View
259
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Bly op hoogte van die week se gebeure
Citation preview
1
09 November 2014 Vandag se diens….
• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton
• Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794
• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095
Die erediens word gelei deur ds. Daniël Louw
Skriflesing Op 1:9-10 Die Deurkollekte vandag:
Indaba
Vir voorbidding
� Luna Louw is in die hospitaal opgeneem
vir toetse.
� Baie geluk aan Pieter & Sarie Noppe wat hul 41ste huweliksherdenking more vier!
Lief en leed Wyk
E4
A2
Blok Diensbeurte
So 09 Nov. Blok C / So 16 Nov. Blok D Kom ontmoet nuwe vriende oor
‘n koppie tee/koffie/rooibos!
Blok Diensbeurte
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
Kontakno:
083 488 5335
082 327 0550
Stukkie geskiedenis.....
‘n Nuwe inligtingsblad vir ons nuwe intrekkers het die lig gesien! Dit bevat ook die gemeente se geskiedenis. Oud-lidmate wat graag so boekie wil hê kan dit aankoop @ R20. Navraag kan by die kantoor of I-toonbank gedoen word.
2
Byeenkomste die week
Des McGeer C4 072 108 9222
Geluk elke verjarende!! Ma 10 Nov. —Sa 15 Nov
Ma 10
Willie Spamers B3 079 923 2018
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2014 nms Kerkraad & Admin
Bestuur.
Petta Pitout B2 072 255 1938
Monique Vermaak D1 071 492 5054
Venessa du Toit C3 076 850 5557
Sondag 9 Nov
� Kategese afsluiting—09:00
� Kerkraadvergadering—17:00
Donderdag 13 Nov
� MITS—19:00. Voorsang voorbereiding vir Sondag se diens.
Saterdag 15 Nov
� Kerkwerkdag—08:00—13:00: Liggietonele word hersien
Sondag 16 Nov
� Bejaarde Sondag—geskenkies word aan ons bejaardes (75 en
ouer) gedurende die diens uitgedeel.
Wo 12 Vr 14
Doop Verjaarsdae
Sharé Reinecke C4 074 129 2918
Vr 14
3
Rings Jeugkamp—21-23 Nov
Onthou van die kamp vir Gr1-12 wat deur die Ring beplan word vir die naweek van 21-23 November!
Ouers is welkom om saam te gaan—daar is oral hulp nodig.
Die koste beloop R450/persoon (daar is borge beskikbaar vir diegene wat graag wil gaan, maar nie oor die nodige finansies beskik nie).
Kerssangdiens—MOos
Jan de Wet tree hierdie jaar
by ons Kerssangdiens op wat gehou sal
word op 7 Desember om 19:00. Sit dus nou al ‘n “reminder”
op jou foon om daardie dag hierdie heerlike saamkuier by te woon!
Mannekamp
Riversdale Buurtwag het die inisiatief geneem om ‘n mannekamp te hou op die naweek van die 21—22 November op die kerkterrein.
Die koste beloop R50pp, ALLE etes ingesluit! Koffie, tee en koeldrank sal die hele dag beskikbaar wees.
Kom kamp saam in ‘n tent of ‘n karavaan.
Kom manne, kom ons maak ‘n verskil en ons geniet die naweek.
GEEN KERKVERBAND ALMAL WELKOM
Vrydag 21/11 - vanaf 15:00—begin tente opslaan
Saterdag 21:00—afsluiting
Bespreek VOOR 15 November!
Kontak Jackie 079 104 7320
Attestate ontvang Baie welkom aan:
� Phillip Cox
vanaf Brixton (Baal Mullerstr 13, C1)
Hoop jy sal gou in-skakel by die bediening waar jy die Here voluit kan dien met die gawes en talente wat Hy aan jou gegee het!
4
Na ‘n baie suksesvolle Indaba wil
die kerkraad graag die volgende
onder lidmate se aandag bring:
Kategese:
◊ Kategese sal van 18 Januarie
elke Sondag tydens kwartale
van 10:00—11:00 plaasvind.
Ouers wat vir hul kinders moet
wag, kan dit gerus biddend oor-
weeg om as kategeet op te tree.
◊ Kategete vir elke klas word be-
nodig. Gee dus jou naam op by
die I-toonbank indien jy wil help
om die kinders te begelei na
groei in God se Koninkryk.
◊ Lidmate word versoek om seker
te maak hul inligting (sel no &
epos adres) is korrek op die lid-
maatskap register sodat kom-
munikasie vlot kan verloop.
◊ Lidmate word versoek om
gesinne se inligting wat be-
trokke kan raak by kategese en
tans nie is nie, by die I-
toonbank deur te gee (‘n vorm
sal beskikbaar wees). Die doel
hiervan is om ‘n persoonlike uit-
nodiging aan elke kind te stuur
om by die kategese betrokke te
raak.
Indaba terugvoering / MOos se more
Betrokke lidmate hang af van:
◊ Jou verhouding met Christus
◊ Gemaklike atmosfeer by ere-
dienste
◊ Gemeenskap van gelowiges
◊ Diensbaarheid
◊ Om die wil van God te leer ken
◊ Persoonlike keuse
N.a.v. die toekoms gesprek is besluit dat die volgende by MOos sal bly:
◊ Voorsang – lofprysing & aanbid-
ding
◊ Liefdes blomme
◊ Verhoudings / struktuur in
blokke
◊ Samewerking
◊ Liggie fees
◊ Paaswandeltuin
◊ Erediens
◊ Kuier na erediens in die saal
◊ Buite dienste
◊ Administrasie .
Neem kennis dat die volgende
toekoms gesprek vasgestel is
vir 20 November om 19:00 in ons saal. Enigiemand wat
graag wil kom saamgesels, is
welkom.