19
Spaans 1

Dali en miro

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Dali en miro

Spaans

1

Page 2: Dali en miro

Surrealisme het vir hom natuurlik gekom, ekstrovert. Hoogs ontwikkel in drama: lesings, toneelstukke. Doen eenmaal lesing in duikpak.

2

Page 3: Dali en miro

Gebruik dikwels beelde uit sy drome en herinneringe uit sy kinderdae, Dali is beinvloed van Freud se psigo-analitiese metodes. Freud het oor sy werk gese: “Dit is nie die bewuste wat ek in jou skilderye sien nie, maar die onderbewuste … die misterie is baie duidelik.”

3

Page 4: Dali en miro

Tema is tyd, tyd wat verbygaan en tyd wat stilstaan. Hy skilder met baie detail = vergrootglas. Profiel van kunstenaar le op verlate strand = see in die verte. Donker landskap, gee “middag”-gevoel.

4

Page 5: Dali en miro

5

Page 6: Dali en miro

Werk tradisioneel akademies, kombineer dit met onderbewuste-inspirasie. Gebruik baie simboliek in sy werk.

6

Page 7: Dali en miro

Skilderye word soms “handgeskilderde droom-foto’s” genoem, party skilderye het werklike foto’s opgeplak gehad. Werk is steeds lewensgetrou al is die beelde onbekend.

7

Page 8: Dali en miro

Spaans. Gebruik motiewe uit sy verbeelding, kinderbeelde. Biomorfiese beelde = beelde wat ooreenstem met die werklikheid maar verander is. Kan nog sien wat dit is.

8

Page 9: Dali en miro

Gebruik verskillende vorms. Maak gebruik van outomatisme, onbeheersde werk. Kan enige plek op die doek begin. Byna soos doodle. Min perspektief. Hy brei kwashale en vorms uit op die doek op ‘n onbepaalde wyse = outomatiese skildermetode.

9

Page 10: Dali en miro

Speeldingrige hond wat alleen op ‘n heuwel staan. Die toneel bevat ‘n dekoratiewe maan met ‘n voëlagtige figuur aan die bokant. Die mees surrealistiese vorm is die leer, met geen ondersteuning, wat lyk asof dit nerens heen lei nie. Soos die na bo strek raak dit al hoe meer vaag.

10

Page 11: Dali en miro

Belgiese kunstenaar, Die voorwerpe in sy werk is herkenbaar maar die plasing, maak dit onrealisties en droomagtig.

11

Page 12: Dali en miro

12

Page 13: Dali en miro

Die swart sirkel in die middel verwys na die oog se pupil en ook na ‘n soneklips. Die toeskouer voel effens van balans af as gevolg van die nabye perspektief van die oog asook die karakter daaragter. Ons is nie seker of ons refleksie van die lug en wolke sien nie, en of ons in die oog is en daardeur na die lug kyk nie. Soos watter een lyk dit vir julle?

13

Page 14: Dali en miro

Transfixed: deurboor. Hy plaas twee voorwerpe in ‘n jukstaplasing tot mekaar wat ‘n onbekende effek weergee. Verskillende motiewe in die werk is baie duidelik, maar dit is hul verhouding tot mekaar wat “weird” is. Byna soos die plasing van teenoorgeseldes teenoor mekaar. Skep die idee van tydloosheid, immobiliteit. Kan jy dit raaksien? Die horlosie stel ‘n spesifieke uur voor, maar die kandelare is leeg. Geen kerse nie. Die koue, steriele kamer is net reghoekige vorms, geen menslike vorms. ‘n Stoomtrein bars byna deur die kaggel, sonder om iets aan die muur te doen. Die trein se skaduwee is snaaks omdat daar geen ligbron is daarvoor nie. Die rook dui aan dat die trein beweeg, tog kom dit voor asof die trein stilstaan en dit verdwyn in skoorsteen.

14

Page 15: Dali en miro

Gebore in Pretoria, kunstenaar in 1950’s. Grootliks beinvloed deur die Europese beweging van Kubisme en Surrealisme en integreer dit met die Afrika tema.

15

Page 16: Dali en miro

16

Page 17: Dali en miro

Groot invloed was ook sy ervarings tydens diensplig en die Noorde van Afrika en meer spesifiek die Ndebele-stamme rondom Pretoria.

17

Page 18: Dali en miro

18

Page 19: Dali en miro

19