Author
nubia
View
105
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Encore Functions & Décor. Funksie Handleiding 2007/2008. Inleiding. - PowerPoint PPT Presentation
Encore Functions
&Décor
Funksie Handleiding
2007/2008
Welkom by die funksie handleiding van Encore Functions & Décor. Die handleiding stel u in staat om u eie spyskaart saam te
stel, en na hartelus te kies en te keur. Encore Functions & Décor bied u die geleentheid om u funksie met sukses en professioneel aan te
bied. Slegs produkte van hoogstaande gehalte word gebruik. Ons disse word vars voorberei, om eentonigheid te voorkom, en
hierdeur ‘n unieke smaak na vore te bring – ‘n maaksensasie!
Alle geregte word tot die fynste detail
gegarneer. Die handleiding is in verskillende katogorië ingedeel om u keuse te
vergemaklik. Indien u enige vrae het met die opstel van u spyskaart of keuses nooi ek u uit
om dit met my te bespreek. Professionele bediening is additioneel en kan gereël word
asook kroegdienste.
Encore Function & Décor en ACA Konferensiesbied u ook die geleentheid vir ko-oordinering
van u funksie van begin tot einde! Alle aspekte is by bogemelde ingesluit, nl. Venue, vervoer, blomme, tafelversierings, draperings
etc. Alle breekgoed, sowel as tafellinne is by
pryseingesluit.
Kontak Persone:
Corlia Brown – Encore Funtion & Décor 082 92767 01
Andrè Brown - ACA Konferensies 082 416 5042
Tel: 051 – 433 4003 Faks: 051 – 433 4003Epos: [email protected]
“ For something different to remember”
Inleiding
Vingerete Spyskaart“Cocktail Menu ColdStel u eie spyskaart met die
volgende saam.Deeg Variasies“Vol-au-vents” gevul met Vis, Hoender, KaasAspersies en Room, Spinasie & FetaPita broodjies gevul met Spinasie & Feta, maalvleisHam, Kaas & TamatieBroodjiesEier-Mayonnaise, Tuna-MayonnaiseHam/Kaas/Tamatie, Salami & MaaskaasSardientjies op RoosterbroodVleis VariasiesVis Happie met MayonnaiseSalami & MaaskaashoringkieAspersie & Ham RolletjiePastrami & Feta RolletjieHam & Agurtjie RolletjiesHaloumi Kaas met spekKaas/Worsie en Uitjie KebabTrio Kaas Samoosa’sGevulde EiersBiltong HappiesKaas Happies
Vingerete Spyskaart‘’Cocktail Menu Hot’’Stel u eie spyskaart met die volgende
saamDeeg VariasiesWorsrolletjiesHoenderpasteitjiesKaaspoffertjiesSpinasie Rissoles (portugese
tertjies)Hoender rissolesTuna rissolesGarnaal rissolesCrèpes (Pannekoekies) gevul
metHoender & SampioenTuna & RoomSpinasie & FetaGeurige maalvleisPalmiersSpinasie & Feta (Meditireens)Kaas & Tamatie (Italiaans)Maalvleis (Meksikaans)SeekosVegitariesVleis VariasiesTraditionele FrikkedelleGriekse FrikkedelleKrap BalletjiesHoender FrikkedelleMini KaasworsiesHoenderboudjies (ontbeen)Gekrummelde Garnale
Hoender (Oriental)Quiches met die volgende variasies:Spinasie & FetaAspersie & KaasHaddock & RoomMini Pizza“Springrolls”VegetarieseHoenderFilonessies/Samoosa met die volgende vulselsHoenderKaas & uie
Vingerete Spyskaart‘’Cocktail Menu Hot’’Stel u eie spyskaart met die volgende
saam
GemarineerdHoenderkebabsHoendervlerkiesLamskebabsViskebabsBeeskebabsSkaapribbetjies (ontbeen)Beesribbetjies (ontbeen)Varkribbetjies (ontbeen)Spek & Kersierolletjie“ Cordon Bleu “ WieletjiesMini Skaap WieleMini Skilpadjies(lewer in netvet)
Vingerete Spyskaart‘’Cocktail Menu ’’
Stel u eie spyskaart met die volgende saam
SoetgebakMelktertjiesGriekse MelktertjiesKaramelroomdoppiesKonfyttertjiesBaklavaKaramelpavlovaPeppermenttertjiesAppeltertjiesLemingtons“Brandy Snaps”Cremora tertjies
EclairsSuurlemoentertjiesPynappeltertjiesRoomhoringkiesYstervarkiesHertzogkoekiesKein WortelkoekiesKlein “Lemon Meringue”Suikerhoringkies
Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die
volgende saamVoorgeregteSopKomkommer RoomSampioen RoomAspersie RoomTamatie RoomAartappel RoomBotterskorsie SopErtjie SopOesters SopFranse Uie SopGroente Sop
SeekosSeekos SlaaiVis SoufflèSampioen & Tuna FilopakkieStokvis met Witwyn SousCrépes met Tuna en Room SousSeekos KelkieSkelvis RouladeMossels in VelouteKnoffel en Kaas Slakke
GroenteGroente Kebab Met Roosmaryn SousAspersie Vinaigrette Gekrummelde
Sampioen & Tartar SousAdvokado VinaigretteBloukaas – OkkerneutslaaiAdvokado Ritz
Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende
saamHoofgeregVleisGeglasuurde Varkboud met AppeljellieSoet/Suur VarkGegeurde Lamsboud met KruisementBeesboud met Geurige Rooiwyn SousBeesrol gevul met DroëvrugteBeestong met Soet Mostert SousCordon Bleu Hoender of BeesWord bedien met Kaas of Sampioen
SousAppelkoos HoenderBladjang Mayo HoenderGevulde Hoenderborsie met Feta &
Spinasie
StyselGewone/Gegeurde/Pietersielie rysBaba Aartappels met Pietersielie/Grasui/KnoffelbotterAartappel KroketteRoom AartappelgeregKoring met Sampioene en GrasuieGegeurde Lensies
Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende
saam
GroenteKaramel PampoenpoffertjieRoulade: Pampoen
Spinasie Tradisionele WortelsSoet Baba WorteltjiesSoet Patats met Piesang en
NeutSpinasie met Room en FetaFranse Bone met Spek en KaasTradisionele Groenbone
SkottelBlomkool & Broccoli met Kaas
SousGeroosterde Botterskorsies
met HeuningMeditereense Groente skottelPampoen poffertjies met
karamelsousBrusselse Spruite met
mostertsousGriekse Botterskorsies
Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die
volgende saam
SlaaiMengelslaai.Aartappel en Salami.Kerrie Noedelslaai.Kerrie Perskeslaai.Piesang en
Klapperslaai.Drie Bone met Feta en
Blou KaasGriekse SlaaiItalianse SlaaiFranse SlaaiBroccoli SlaaiAdvokado en Arbei SlaaiBeet SlaaiWortel SlaaiWaldorfslaaiGeelperske-koringslaaiWaatlemoen en
FetaslaaiAarbei en FetaslaaiKoperpennie-wortelslaai
Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die
volgende saamNageregteKoudVars VrugteKoekstuifLemoenmousseSjokolademousseVerskeidenheid KaaskoekeTiramisu
WarmMalvapeodingKaroopoedingJan Ellis PoedingKlapper – MelktertAppeltertMelktertBruin PoedingGemmer PoedingSago PoedingDadel PeodingAsyn PoedingAppelkoosvlaKarringmelkpoedingAlle nageregte word met
room of vla bedien.Roomys is ‘n opsie maar is
additioneel.
Vurkete SpyskaartStel u eie spyskaart met die
volgende saam
Bees LasagneHoender LasagneStroganoffBolonaisseHoender KasserolBees KasserolAlle vurketes word bedien
met ‘n stysel,Broodrolletjie en ‘n slaai en
vrugtesap