38
GEBED EPH 1:17 [FOR I ALWAYS PRAY TO ] THE GOD OF OUR LORD JESUS CHRIST, THE FATHER OF GLORY, THAT HE MAY GRANT YOU A SPIRIT OF WISDOM AND REVELATION [OF INSIGHT INTO MYSTERIES AND SECRETS] IN THE [DEEP AND INTIMATE ] KNOWLEDGE OF HIM, , EPH 1:18 THAT THE EYES OF YOUR UNDERSTANDING BEING ENLIGHTENED, THAT YOU MAY KNOW WHAT IS THE HOPE OF HIS CALLING, AND WHAT IS THE RICHES OF THE GLORY OF HIS INHERITANCE IN THE SAINTS,

GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

GEBED

• EPH 1:17 [FOR I ALWAYS PRAY TO ] THE GOD OF OUR LORD JESUS CHRIST, THE

FATHER OF GLORY, THAT HE MAY GRANT YOU A SPIRIT OF WISDOM AND

REVELATION [OF INSIGHT INTO MYSTERIES AND SECRETS] IN THE [DEEP AND

INTIMATE ] KNOWLEDGE OF HIM, ,

• EPH 1:18 THAT THE EYES OF YOUR UNDERSTANDING BEING ENLIGHTENED,

THAT YOU MAY KNOW WHAT IS THE HOPE OF HIS CALLING, AND WHAT IS THE

RICHES OF THE GLORY OF HIS INHERITANCE IN THE SAINTS,

Page 2: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of
Page 3: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• SIEN DIAGRAM ONS GAAN IN AL DRIE AREAS DIMENSIES NA VREUGDE KYK –

FISIES, IN ONS SIEL (EMOSIES EN INTELLEK) EN GEESTELIK SIEN DIAGRAM

Page 4: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of
Page 5: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

WAT IS VREUGDE?

• WAARHEID≠ VREUGDE

• DIE BLYDSKAP VAN DIE HERE=PERSOUNLIKE GAWE VAN DIE HEILIGE GEES WAT IN

JOU IS.

• DIT IS ‘N VRUG EN SOOS ENIGE ANDER VRUG IS DAAR ‘N PROSES – IS DAAR ‘N

“KWEKING” WAT MOET PLAASVIND SODAT DIT KAN GROEI.

Page 6: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

ONS SOEKE NA GELUK OF “HAPPINESS”

• OM GELUK NA TE JAAG IS FUTILE – SELFS AL SPANDEER ONS AL ONS ENERGIE OM

OMSTANDIGHEDE OM ONS TE PLAAS WAT GELUK VOORTBRING SAL DIT NOOIT

GENOEG WEES NIE WANT GELUYK OP SY EIE IS LEEG. DIT IS SOOS ‘N KIND WAT

SPOOKASEM INSTOP TOTDAT HY LATER SIEK VOEL MAAR STEEDS NIE VERSADIG

NIE.GELUL WAT OP ELSTERNE OMSTANDIGHEDE GEBASEER WORD GEE TYDELIK

PLESIER AAN ONS SIEL MAAR IS NIE VOLHOUBAAR NIE – DIT KAN NIE ONS GEES

VERSADIG NIE.

• DIE ENIGSTE PAD WAT VOLHOUBAAR SI DIE VAN VREUGDE OF BLYDSKAP (JOY).

VREUGDE IS DIE GEESTELIKE EN EMOSIONELE PLEK WAAR EK DIEP EN STABIELE GELUK,

VREDE EN GEGRONDHEID IN FUNDAMENTALE ONVERANTDERLIKE WAARHEDE ERVAAR.

DIT IS ‘N BINNE-NA-BUITE THE EMOTIONAL AND SPIRITUAL STATE OF DEEP & STABLE

HAPPINESS, PEACE, & GROUNDEDNESS. FUNDAMENTALLY, JOY IS AN “INSIDE-OUT”

TOESTAND IN KONTRAS MET GELUK WAT ‘N BUITE-NA-BINNE TOESTAND IS.

Page 7: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

OM GELUKKIG TE WEES NIE GENOEG- VREUGE EN BLYDSKAP IS WAT MY VERANDER

geluk vreugde

EXTERN INTERN

‘n gevoel wat op omstandighede

gebaseer is

‘n gesindheid wat enige omstandigheid

trotseer of uitdaag

Emosionele of fisiese reaksie ‘n besluit deur jou wil geneem

tydelik ewig

Onkonsekwent/ onstandvastig Konsekwent/ standvastig

Maak staat daarop dat dinge reg verloop Ten spyte daarvan dat dinge verkeerd

gaan

Gevolg of effek FOUNDAsie

Gebaseer op wat gebeur Gebaseer op wat jy weet

Kunsmatig en vals en lei tot verslawings Vrug van die gees - werklik

Page 8: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

GOD SE HART VIR JOU

• JOH 15:11 DIT SÊ EK VIR JULLE SODAT MY BLYDSKAP IN JULLE KAN WEES EN JULLE

BLYDSKAP VOLKOME KAN WEES.

• DIE BOODSKAP:“WEET JULLE HOEKOM SÊ EK AL HIERDIE DINGE VIR JULLE? EK WIL HÊ

JULLE MOET DIESELFDE VREUGDE EN GENOT HÊ AS EK. DAAR MOET GEEN EINDE AAN

WEES NIE

• NEHEMIAH 8:10… AND BE NOT GRIEVED AND DEPRESSED, FOR THE JOY OF THE LORD IS

YOUR STRENGTH AND STRONGHOLD.

• WEES DAN NIE BEDROEF NIE, WANT DIE BLYDSKAP IN DIE HERE—DIT IS JULLE

BESKUTTING.

Page 9: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

WETENSKAPLIKE VOORDELE VAN VREUGDE

• ANDREW STEPTOE, BRITSE HART FONDASIE SE PROFESSOR VAN SIELKUNDE BY DIE

UNIVERSITEIT VAN LONDON, SE NAVORSING BEWYS DAT GELUKKIGER MENSE GROTER

BESKERMING TEEN HARTSIEKTES EN BEROERTESD HET.

• “HAPPINESS HAS A PROTECTIVE EFFECT ON THE BIOLOGICAL PATHWAYS,” SAID MR

STEPTOE.

• TIME MAGAZINE: THE BIOLOGY OF JOY

• 50% MEER TEENLIGGAAMPIES AS DIE GEMIDDELDE-STERKER IMMUNITEITSISTEEM

FUNKSIE

• HULLE HET VERMINDERDE RISIKO OF BEPERK HEELTEMAL SIEKTES, LONGSIEKTES,

DIABETES, HYPERTENSIE, VERKOUES EN BOONSTE LUGWEE INFEKSIES

• LANGLEWEND: VOLGENS ‘N DUISTE STUDIE VAN SENIOR BURGER PASIENTE WAT IN NOV

2015 GEPUBLISEER IS NA 9 JAAR SE NAVORSING HET VREUGDEVOLLE PASIENTE SE RISIKO

OM TE STERF MET 50 % VERMINDER.

• GELUKKIGER HUWELIK

• GROTER WERKSBEVREDIGING

Page 10: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

WETENSKAPLIKE VOORDELE VAN VREUGDE

• VREUGDE EN BLYE OPGEWONDENHEID PRODUSEER NITRIESE OKSIEDE IN JOU

LIGGAAM.

• LAG ONTSPAN DIE HELE LIGGAAM. ‘N GOEIE UIT JOU MAAG LAG VERLIG FISIESE

SPANNING EN STRESS EN LAAT JOU SPIERE ONTSPANNE VIR NOG 45 MINUTE DAARNA!

• LAG VERSTERK JOU IMMUNITEITSISTEEM. LAG VERMINDER STRESS HORMONE EN

VERMEERDER IMMUNITEIT SELLE EN DIE TEENLIGGAAMPIES WT TEEN INFEKSIE

BAKLEI- MAW JOU WEERSTEN TEEN SIEKTES VERBETER.

• LAG AKTIVEER DIE VRYLATING VAN ENDORFIENE, DIE LIGGAAM SE NATUURLIKE GOED-

VOEL HORMONE. WAT OOK PYNVERDOWING AANHELP. (EMOSIONELE EN FISIES PYN)

• ALLE GEDAGTES VEROORSAAK ‘N TOESTROMING VAN BIOCHEMIKALIE IN DIE

LIGGAAM EN KOMMUNIKEER MET AL DIE SELLE VAN DIE LIGGAAM

Page 11: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

JOU BREIN EN GELUK

Page 12: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

JOU BREIN EN GELUK

• ELKE GEDAGTE STEL BREIN CHEMIKALIE VRY

• WANNEER ONS OP NEGATIEWE GEDAGTES FOCUS TAP DIT ONS BREIN LETTERLIK

VAN SY POSITIEWE KRAG, JOU BREIN FUNKSIONEER STADIGER EN KAN JOU

VERMOE OM REG TE FUNKSIONEER VERMINDER. DIT KAN WEER LEI WEER TOT

DEPRESSIE

• AAN DEI TEENOORGESTELDE KANT KAN POSITIEWE GELUKKIGE HOOPVOLLE

OPTIMISTIESE GEDAGTES JOU KORTISOL VERMINDER EN SEROTONIENVLAKKE

VERHOOG WAT JOU LAAT GELUKKIG EN GOED VOEL. DIT HELP WER JOU BREIN OM

OPTIMAL TE FUNKSIONEER.

Page 13: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

SeratonimDie eiewaarde en slaap chemikalie

OxytocinDie vertrouechemical

MelatonimDie rus en ontspanningschemical

NorepinephrineDie opgewondenheidschemikalie

AcetylcholineDie waaksaamheid/

wakkerheids chemikalie

EndorphinsDie pynstillerchemical

DopamineDie beloningschemical

PhenylethylmineVerliefdheid en saligheidschemical

Die chemiese resep vir geluk

Page 14: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

DIE “BOME” IN JOU BRAIN

• JAMES BARAZ SE, “ENIGE AKTIWITEIT WAT AANHOUDEND HERHAAL WORD VERANDER

DIE BREIN SE STRUKTUUR.

• NEUROPLASTISITEIT – HERBEDRADING VAN JOU BREIN (NEEM 3-4 WEEKS) WAARAN

JOU BREIN BESLUIT OM DIT PERMANENT TE MAAK

• VOLGENS ‘N ONLANGSE STUDIE VAN HARVARD BIOLOE IN 2015VERANDER DIE

NEURONE IN JOU BREIN DEURDAT HULLE NUWE PAAIE VORM IN REAKSIE OP JOU

ERVARING.

• DR CAROLINE LEAF (SWITCH ON YOUR BRAIN) EN DR MICHEELE STRYDOM NOEM HIERDIE

NEURONE GEHEUE BOME

• ROM 12:2 AND DO NOT BE CONFORMED TO THIS WORLD, BUT BE TRANSFORMED BY

THE RENEWING OF YOUR MIND

Page 15: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of
Page 16: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of
Page 17: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

GELUK KAN NIE DEUR KUNSMATIGECHEMIKALIEE GESKEP WORD NIEONS KAN SIMPTOMATIES BEHANDEL DEUR DIE REGTE CHEMICALS VRY TE STEL EN SO

VERLIGTING TE BRING MAAR DIE NEURON SELF WORD NIE SO VERANDER OF VERSTERK NIE.

HOE MEER JY ‘N GEDAGTE DINK

OF WEER AAN IETS IN VERLEDE

DINK

HOE STERKER WORD DIT

HOE MEER CHEMIKALIEE WORD

VRYGESTEL

Bv. Share story of being thief – choosing not to dwell on it.

Page 18: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• ISA 43:18 DIE HERE SÊ: MOENIE VASSTEEK BY DIE VERLEDE NIE. MOENIE

NET DINK AAN DIE DINGE WAT VERBY IS NIE.

• DIE SKRYWER VAN DIE BOEK OOR VREUGDE SE!!!!

• PHP 3:13 BROERS, EK VERBEEL MY NIE DAT EK DIT ALLES AL HET NIE.

MAAR EEN DING DOEN EK: EK MAAK MY LOS VAN WAT AGTER IS EN

STREK MY UIT NA WAT VOOR IS.

• PHP 3:13 BROTHERS AND SISTERS, I KNOW THAT I STILL HAVE A LONG

WAY TO GO. BUT THERE IS ONE THING I DO: I FORGET WHAT IS IN THE

PAST AND TRY AS HARD AS I CAN TO REACH THE GOAL BEFORE ME

Page 19: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

•PROVERBS 17:22

•(ANV) 'N VROLIKE MENS IS 'N GESONDE MENS, 'N

NEERSLAGTIGE MENS RAAK UITGEPUT.

•(AMP) A HAPPY HEART IS GOOD MEDICINE AND A

CHEERFUL MIND WORKS HEALING, BUT A BROKEN SPIRIT

DRIES UP THE BONES

•VOORBEELD JOHAN 18 JAAR LAAS SIEK GEWEES

DIE EWIGE APTEKER

Page 20: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

WAT EK GLO (WAARDES)

DINK

DOEN (AKSIE)

Sal bepaal wat ek….

Page 21: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

PRO 23:7 FOR AS A MAN THINKS IN HIS HEART, SO IS HE…

PRO 23:7 WANT SOOS HY IN SY SIEL BEREKEN, SO IS HY

VERDER, BROERS, ALLES WAT WAAR IS, ALLES WAT EDEL IS, ALLES WAT

REG IS, ALLES WAT REIN IS, ALLES WAT MOOI IS, ALLES WAT

PRYSENSWAARDIG IS – WATTER DEUG OF LOFWAARDIGE SAAK DAAR

OOK MAG WEES – DAAROP MOET JULLE JULLE GEDAGTES RIG.

PHP 4:8 FINALLY, MY FRIENDS, KEEP YOUR MINDS ON

WHATEVER IS TRUE, PURE, RIGHT, HOLY, FRIENDLY, AND

PROPER. DON'T EVER STOP THINKING ABOUT WHAT IS TRULY

WORTHWHILE AND WORTHY OF PRAISE.

Page 22: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

VREUGDE TYDENS BEPROEWING??

• VREUGDE IS NIE AFHANKLIK VAN ONS OMSTANDIGHEDE NIE

• GOD BELOWE NIE ROOSTUIN NIE MAAR WEL DAT HY ALLES TEN GOEDE LAAT MEEWERK.

• JAK 1:2,3 MY BROERS, JULLE MOET BAIE BLY WEES WANNEER ALLERLEI BEPROEWINGS

OOR JULLE KOM, WANT, SOOS JULLE WEET, AS JULLE GELOOF DIE TOETS DEURSTAAN HET,

STEL DIT JULLE IN STAAT OM TE VOLHARD.

• JER_31:13 THEN WILL THE MAIDENS REJOICE IN THE DANCE, AND THE YOUNG MEN AND

OLD TOGETHER. FOR I WILL TURN THEIR MOURNING INTO JOY AND WILL COMFORT THEM

AND MAKE THEM REJOICE AFTER THEIR SORROW.

• 1 COR 10:13 DIE VERSOEKINGS WAT OOR JULLE KOM, IS DIESELFDE AS WAT ENIGE ANDER

MENS TEËKOM. GOD SAL JULLE NIE IN DIE STEEK LAAT NIE, MAAR DOEN WAT HY GESÊ HET.

HY HET MOS GESÊ DAT HY NIE DINGE MET JOU SAL LAAT GEBEUR WAT JOU AS CHRISTEN

VAN BALANS AF SAL GOOI NIE. AS DAAR DAN DINGE GEBEUR WAT JOU VAN GOD SE PAD

WIL AFKRY, SAL GOD JOU HELP OM DIE REGTE BESLUIT TE NEEM EN JOU DAN DIE KRAG GEE

OM TE DOEN WAT JY BESLUIT HET.

Page 23: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• DIE HERE KAN HARTSEER IN BLYDSKAP VERANDER.TRANE VAN PYN

KAN HY IN GELAG VAN BLYDSKAP VERANDER.. PSALM 126: 5

• PAULUS: HAN16:25,26 TEEN MIDDERNAG HET PAULUS EN SILAS TOT

GOD BEGIN BID. HULLE HET OOK LOFLIEDERE TOT SY EER GESING. DIE

ANDER GEVANGENES WAS VERSTOM HIEROOR. DOODSTIL HET

ALMAL NA HULLE GELUISTER. 26TOE, UIT DIE BLOUTE, HET ’N GROOT

AARDBEWING DIE TRONK GERUK. DIT WAS SO ERG DAT DIE

SELDEURE OOPGEGAAN EN AL DIE BOEIE VAN DIE GEVANGENES

AFGEVAL HET.

• LE JOUSELF NEER EN VERTROU VOLKOME– DIE VREUGDE VAN DIE

HERE IS NIE IN MY SELFSUG TE VINDE NIE.

Page 24: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• BELOFTE : PSA 30:5 WEEPING MAY ENDURE FOR A NIGHT, BUT JOY COMES IN

THE MORNING.

• HOE KWEEK JY VREUGDE? JY VERSTERK EN BEMOEDIG JOUSELF SOOS

DAVID

• SA 30:6 EN DAWID HET DIT BAIE BENOUD GEHAD, WANT DIE MANSKAPPE HET

GEPRAAT OM HOM TE STENIG; WANT DIE SIEL VAN AL DIE MANSKAPPE WAS

VERBITTERD, ELKEEN OOR SY SEUNS EN SY DOGTERS; MAAR DAWID HET

HOMSELF VERSTERK IN DIE HERE SY GOD.

• ONTHOU – DAAR IS KRAG IN GETUIENISSE EN DIE HERDENKING EN

OORDENKING VAN VORIGE OORWINNINGS– WAT GOD REEDS GEDOEN HET. EK

IS SEKER DAVID HET DIE LEEUE EN DIE BEER EN DIE REUS ONTHOU EN HIMSELF

AAN GOD SE BELOFTES HERHINDER.

Page 25: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• ASK GOD WHAT TO DO

• 1SA 30:8 EN TOE VRA DAWID VIR DIE HERE: “MOET EK AGTER HIERDIE KLOMP

ROWERS AANGAAN EN SAL EK HULLE KAN INHAAL?”DIE ANTWOORD WAS: “JA, SIT

HULLE AGTERNA. JY SAL HULLE VIR SEKER INHAAL EN JOU MENSE RED.”

• DAWID WAS IN VENNOOTSKAP MET GOD - HY HET HOMSELF BEMOEDIG, WYSHEID

EN LEIDING GEVRA COME ON BUDDY YOU CAN DO THIS, BUT INTHE LORD

• EPH 6:10 IN CONCLUSION, BE STRONG IN THE LORD [BE EMPOWERED

THROUGH YOUR UNION WITH HIM]; DRAW YOUR STRENGTH FROM HIM

[THAT STRENGTH WHICH HIS BOUNDLESS MIGHT PROVIDES].

Page 26: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

VREUGDE BLUSSERS• VERGELYKING

VOLGENS SONJA LYUBOMIRSKY, ‘N UNIVERSITEIT VAN CALIFORNIA

NAVORSER SPANDEER ONGELUKKIGE MENSE URE OM HULLESELF TE

VERGELYK MET ANDER GELUKKIGE MENSE HET NIE HULLESELF VERGELYK

NIE

• FOCUS OP MATERIELE DINGE – VOLGENS ;N STUDIE DEUR LUND

UNIVERSITEIT, IS ONS GELUK MEER AFHAMKLIK VAN MENSE EN

VERHOUDINGS AS VAN DINGE..

• VREES

• BEKOMMERNISSE - SPR 12:25 BEKOMMERNIS IN DIE HART VAN ‘N

MENS DRUK DIT NEER, MAAR ‘N VRIENDELIKE WOORD VROLIK DIT OP.

Page 27: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• SPR 12:25 BEKOMMERNIS VERSUUR JOU LEWE. ’N BEMOEDIGENDE WOORD VAN ’N

GELOWIGE MAAK JOU GELUKKIG

• TWYFEL - JAK 1:6,7

MAAR EEN DING MOET JULLE DAN NIE DOEN NIE. MOENIE TWYFEL DAT GOD JULLE

REGTIG SAL HELP NIE. VERWAG EN WEET VIR SEKER DAT HY SAL HELP. MENSE WAT

TWYFEL OF GOD REGTIG NA HULLE SAL LUISTER, IS SOOS GOLWE OP DIE SEE. DIE

WIND WAAI DAARDIE GOLF HEEN EN WEER.LYING – TO YOURSELF, OTHERS.

PRODUCES HIGH STRESS LEVELS

• KLA

• BLAMEER – NEEM VERANTWOORDELIKHEID VIR JOU EIE FOUTE

• DINK HEELTYD OOR NEGATIEWE VERLEDE

• WEERSTAAN VERANDERING

ALLES HIERBO GAAN OR ME MYSELF AND I – SELFSUGTIG EN SELFGEFOKUS EN HOU MY GEVANGE

Page 28: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

DIT IS ‘N OPDRAG, VRA VIR AKSIE VAN MY AF

• PHP 4:4 REJOICE IN THE LORD ALWAYS [DELIGHT, GLADDEN

YOURSELVES IN HIM]; AGAIN I SAY, REJOICE!

• PSA 37:4 DELIGHT YOURSELF ALSO IN THE LORD, AND HE WILL GIVE

YOU THE DESIRES AND SECRET PETITIONS OF YOUR HEART.

• PSA_5:11 BUT LET ALL THOSE WHO TAKE REFUGE AND PUT THEIR

TRUST IN YOU REJOICE; LET THEM EVER SING AND SHOUT FOR JOY,

BECAUSE YOU MAKE A COVERING OVER THEM AND DEFEND THEM; LET

THOSE ALSO WHO LOVE YOUR NAME BE JOYFUL IN YOU AND BE IN HIGH

SPIRITS.

Page 29: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

•PSA_98:4 MAKE A JOYFUL NOISE TO THE LORD, ALL THE

EARTH; BREAK FORTH AND SING FOR JOY, YES, SING

PRAISES!

•MAL 4:2 BUT FOR YOU THAT HONOR MY NAME, VICTORY

WILL SHINE LIKE THE SUN WITH HEALING IN ITS RAYS,

AND YOU WILL JUMP AROUND LIKE CALVES AT PLAY.

•2 SAMUEL 6:4 AND DAVID WAS DANCING BEFORE THE

LORD WITH ALL HIS MIGHT, AND DAVID WAS WEARING A

LINEN EPHOD.

Page 30: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

WAAR VIND EK VREUGDE?

•VRA HG

•ROM 14:17 DIE KONINKRYK VAN GOD IS NIE 'N SAAK VAN EET

EN DRINK NIE, MAAR VAN GEHOORSAAMHEID AAN GOD,

VREDE EN VREUGDE, WAT DIE HEILIGE GEES ONS GEE.

•ONTHOU JOU VERLOSSINGS

•PSA 51:12 RESTORE TO ME THE JOY OF YOUR

SALVATION AND UPHOLD ME WITH A WILLING SPIRIT.

Page 31: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• BLY IN HOM! JOH 15:4,5 “NIKS MOET ONS VAN MEKAAR SKEI NIE! JULLE MOET

BAIE NABY AAN MY BLY, SOOS TAKKIES WAT AAN DIE DRUIWESTOK VASGEGROEI

IS. EK SAL NET SO NABY AAN JULLE BLY - SOOS ’N DRUIWESTOK WAT

VASGEGROEI IS AAN SY TAKKIES. ’N TAKKIE KAN MOS NIE DRUIWE DRA AS DIT

EENKANT LÊ EN NIE AAN DIE DRUIWESTOK VAS IS NIE. NET SO HET JULLE MY

NODIG OM ’N GOEIE, VRUGBARE LEWE TE KAN LEI.

• JOH 15:11 I HAVE TOLD YOU THESE THINGS, THAT MY JOY AND DELIGHT MAY

BE IN YOU, AND THAT YOUR JOY AND GLADNESS MAY BE OF FULL

MEASURE AND COMPLETE AND OVERFLOWING.

• CHRISTUS IN ONS IS DIE BRON VAN VREUGDE. DIE WERLED SE GELUK EN

VREUGDE KOM VAN BUITE – ONS SIN KOM VAN BINNE

Page 32: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

HOE AKTIVEER EN KWEEK EK VREUGDE?

1. VERTROU EN GLO

2. PLAAS JOU VERWAGTINGS OP GOD– NIE IN DINGE MENSE OF OMSTANDIGHEDE NIE

3. SPR 13:12 NOT GETTING WHAT YOU WANT CAN MAKE YOU FEEL SICK, BUT A WISH

THAT COMES TRUE IS A LIFE-GIVING TREE.

4. WANDEL IN DIE WAARHEID EN MOENIE LEUENS VERTEL NIE

5. -EPH 4:15 RATHER, LET OUR LIVES LOVINGLY EXPRESS TRUTH [IN ALL THINGS,

SPEAKING TRULY, DEALING TRULY, LIVING TRULY]

NAVORSING HET BEWYS DAT WANNEER JY DIE WAARHEID PRAAT BEVORDER DIT JOU

GEESTELIKE EN EMOSIONELE GESONDHEID – LEUENS LAAT JOU STRESS EN NEGATIEWE

CHEMIKALIEE VRYSTEL

Page 33: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

7. VRYGEWIGHEID

8. DANKBAARHEID

9. OPTIMISME – HALF FULL GLAS OR HALF EMPTY SLEGS TWEE REALITEITE: BLESSINGS OR

BLESSINGS IN DISGUISE

10. OEFEN OM ANDER TE DIEN EN TE HELP OF VRIENDELIK TE WEES- DIT

STEL SEROTONIN VRY.

11. KOESTER SOSIALE VERHOUDINGS- HET JY GEWEET DAT STUDIE WYS DAT MENSE 50%

GOUER DOODGAAN AS HULLE ALLEEN IS? OMRING JOU MET LEWE-GEWENDE MENSE

HARVARD HET ‘N STUDIE OOR VOLWASSE ONTWIKKELING WAT AL VANAF 1938 – 75

JAAR MET 724 MANS. ½ HARVARD SOPTHMORES AND HALF BOYS FROM BOSTONS

POOREST AREAS. – HOE GELUKKIGER HULLE VERHOUDINGS HOE LANGER HET HULLE

GELEEF

12. LEER OM TE VERGEWE– MOENIE SO GOU GEAFFRONTEERD/ONTSTELD RAAK NIE

LEWIS SMEDES FAMOUSLY SAID, “TO FORGIVE IS TO SET A PRISONER FREE AND

DISCOVER THAT THE PRISONER WAS YOU.”

13. AANBIDDING – TESTIMONY OF CAR RADIATOR

Page 34: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

13.GENIET DIE KLEIN DINGETJIES

14.MOENIE OOR DIE KLEIN DINGETJIES BEKOMMER NIE

15.KYK NA JOU LIGGAAM

16.VRA HOM VIR VREUGDE– PRAY JOH 16:24 …BUT NOW ASK AND KEEP ON ASKING AND

YOU WILL RECEIVE, SO THAT YOUR JOY (GLADNESS, DELIGHT) MAY BE FULL AND

COMPLETE.

17. ONTHOU GOD SE GETROUHEID. DEEL JOU GETUIENISSE -ISA 46:9 [EARNESTLY]

REMEMBER THE FORMER THINGS, [WHICH I DID] OF OLD; FOR I AM GOD, AND THERE IS

NO ONE ELSE; I AM GOD, AND THERE IS NONE LIKE ME,

18. WOORD–SCRIPTURE CARDS

19.TEENWOORDIGHEID- PSA 21:6 FOR YOU MAKE HIM TO BE BLESSED AND A BLESSING

FOREVER; YOU MAKE HIM EXCEEDINGLY GLAD WITH THE JOY OF YOUR PRESENCE.

20.LOVE UNCONDITIONALLY

Page 35: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

PRAKTIESE RAAD

• WEES BEWUS VAN JOU EMOSIES EN BESTUUR HULLE

• VERANDER DIE MANIER WAT JY MET EN OOR JOUSELF PRAAT – “DIT WAS NOU SIMPLE

ERIKA!)

• MAAK RUIMTE VIR KREATIWITEIT EN SELFUITDRUKKING – VAT ‘N KANS, SPEEL, HE

PRET

• SPANDEER TYD IN DIE NATUUR – SONSTRALE STIMULEER DIE PINEALE KLIER IN JOU

BREIN EN AKTIVEER SEROTONIM

• OEFEN - GRATIS ENDOMORPHINS

Page 36: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

• PHOTO ALBUMS

• WRITE ON YOUR MIRROR/ PRINT AND PUT WHERE YOU CAN SEE

• DIARIZE WHAT YOU ARE THANKFULL FOR .

TREE OF THANKFULNESS/ DANKBAARHEIDSBOOM

• LAUGHTER - JOB_8:21 HE WILL YET FILL YOUR MOUTH WITH LAUGHTER [JOB] AND

YOUR LIPS WITH JOYFUL SHOUTING.

• PROBLEMS WORD UITDAGINGS

• TAKE UP A HOBBY

• SKEP A CULTURE OF FEESVIER

• STOP AND SMELL THE ROSES – ENJOY THE SMALL THINGS

• BEGIN YOUR DAY WITH JOYFULL THOUGHTS

Page 37: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

GOD REJOICES OVER YOU!

• ZEP 3:17 DIE HERE JOU GOD IS BY JOU, ‘N HELD WAT VERLOSSING SKENK. HY

VERHEUG HOM OOR JOU MET BLYDSKAP; HY SWYG IN SY LIEFDE; HY

JUIG OOR JOU MET GEJUBEL.

Page 38: GEBED - worcg.co.za · gebed • eph 1:17 [for i always pray to ] the god of our lord jesus christ, the father of glory, that he may grant you a spirit of wisdom and revelation [of

PSA 16:11U LEER MY HOE OM TE LEWE. BY U IS DAAR OORVLOEDIGE BLYDSKAP. UIT U HAND KOM NET WAT MOOI IS.

Sy voorskrif aan jou