56
VAW WISKUNDE-ONDERWYSERS www.skoolwiskunde.co.za ’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand VERENIGING VIR AFRIKAANSE Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 4

GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

wiskunde-onderwyserswww.skoolwiskunde.co.za’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand

vereniging vir afrikaanseVAW Solidariteit

Helpende Hand

®

VAW SolidariteitHelpende Hand

®wiskunde-onderwyserswww.skoolwiskunde.co.za’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand

vereniging vir afrikaanse

GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS

GRAAD 4

Page 2: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Hierdie Jaarlikse Nasionale Assesserings hersieningsgids is vertaal deur Solidariteit

Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat

die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar gestel is.

Moedertaalonderrig is vir Helpende Hand van uiterste belang en daarom voorsien die

V.A.W. in die behoeftes van Afrikaans-sprekende onderwysers. Hierdeur wil die

vereniging, onderwysers ondersteun met die wonderlike werk wat hulle reeds in

Afrikaanse skole doen.

Die V.A.W. wil sy dank uitspreek aan elke onderwyser wat tyd afgestaan het om te help

met die vertaling van hierdie hersieningsgids. Ons het groot waardering hiervoor!

Hierdie is die konsep vertaling weergawe en nie die finale produk nie.

Ons wil graag die versoek, aan enige persoon wat die boek gebruik, rig om enige

wiskundige foute aan ons te stuur by [email protected] Die foute sal gekorrigeer

word en ’n opgedateerde weergawe sal op www.skoolwiskunde.co.za geplaas word.

Page 3: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN

AFRONDING

Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende getalle in.

a. 3 050; 3 075; 3 100; _______; _______; _______.

b. 7 050; 7 000; 6 950; _______; _______; _______; 6 750.

c. 4100; 4125; 4150; 4175; _______; ________.

2. Skryf die volgende 4 getall in elke ry neer:

a. 930; 933; 936; ______; _______; _______; _________.

b. 4 884; 4 882; 4 880; _______; ______;_____;_____.

3. Voltooi die rye:

a. a. 4 102; 4104; 4 106; _________ ; ___________

b. . 5 991; 5 989; 5 987; _________ ; __________

4. Vul die ontbrekende getalle in:

4.1

4.2

Page 4: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

5. Voltooi die volgende getalkettings:

5.1

5.2

Orde, vergelyk en stel getalle voor 1. Rangskik die volgende getalle van groot na klein:

4010, 4001, 4100, 4040

2. Rangskik die volgende getalle van klein na groot: 4810, 8410, 4180, 8140

3. Wat is die grootste getal wat mens uit die syfers 6 0 5 9 kan maak?

4.a Watter heelgetal kom voor 5 646?

4.b Watter heelgetal kom net na 6 789?

5. Skryf 5 018 in woorde.

6. Gebruik syfers om die volgende neer te skryf:

_______________________________

a. Vier duisend, agt honderd en dertien

Page 5: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

b. Ses disend en sestien

7. Vul < of > in om die vogende te vergelyk:

a. 7 964 _______ 7 946

b. 3 010 _______ 3 110

PLEKWAARDE Skryf die plekwaarde van die ondersptreepte getal neer:

1. 3 503

2. 4 350

3. 5 614

4. 7 694.

5. Skryf die getal neer wat deur die diagram voorgestel word:

6. Bereken die verksil tussen die onderstreepte syfers:

2 475 en 2 045

Rond af tot die naaste 10, 100 of 1000 1. Kies die regte antwoord:

454 afgerond tot die naaste 10 is: 400; 450; 455; 460

2. Voltooi:

4 948 afgerond tot die naaste10 ≈ _____________. 4 948 afgerond tot die naaste100 ≈ _____________.

Page 6: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

4 948 afgerond tot die naaste1000 ≈ _____________.

3. Rond af tot die naaste rand: R 14, 76 ≈ _________ R 4, 06 ≈ __________

4. Me Patel koop lekker vir R13, 99 en 'n pakkie skyfies vir R3, 14. Bereken hoeveel, tot die naaste rand sy spandeer het.

5. Is 1 758 nader aan 1 700 of 1 800?

6. Rond 676 af tot die naaste 100.s

Getalsinne om 'n probleem te besryf. 1 Voltooi die volgede

a. a. 242 - = 21

b. ÷ 25 = 4

2. Vul die ontbrekende getal isn:

a.

b.

3. Skryf getal sinne neer vir die volgende probleme:

a. Sammy hey 23 albasters. Imran het 12 meer albasters as Sammy.Saamhet hulle 58 albasters.

b. Davis pluk 112 kopkole. Hy pak 8 in elke sak en stuur dit marktoe. In totaal stuur hy 14 sakke.

c. Yusuf het R84,00 om duur sjokolade vir sy vriende tw koomop. Een daarvan kos R6. Hoeveel kan hy koop?

Page 7: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

4. Maak jou eie woordprobleem uit die volgende: 35 × 9 = 315

5. Vul 'n + of – in om die volgende sinne waar te maak:

a. 165 ______ 145 _____ 48 = 262

b. 789 ______ 709 ______207 = 287

6. Watter antwoord is korrek vir 5 x (6 + 2)?

a. (5 x 6) + 2 b. (5 x 2) + 6 c. (6 + 2) x 5 d. (5 + 2) x 6

7. Gebruik die omgekeerde relasie, bv 12 X 3 = 36 36 ÷ 12 = 3

i. 7 x 3 = 21 ________________

ii. 30 ÷ 6 = ________________

iii. 48 ÷ = 12 _______________

Sê of die volgende waar of onwaar is:

iv. 54 + 29 equal to 29 + 54?

v. 67 – 45 is equal to 45 – 67

vi. 78 x 8 = 624 beteken 624 ÷ 8 = ______ en 624 ÷ 78 = _____

8. Gebruik die gegewe vermenigvuldiging en skryf twee deelsomme neer:

9 x 4 = 36

9. Kyk na die getal driehoek en skryf twee getal sinne neer:

10. Ouma gebuik klale vir 'n armband. Vir elke 5 rooi krale, gebruik sy 2 geel

krale. Nadat dit klaar is, bevat dit 8 geel krale.Hoeveel rooi krale het sy gebruik?

Page 8: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Optel en aftrek van heelgetalle. Doen die volgende bewerkings:

1. 1407 + 689

2. 8 326 - 768

3. 6 832 + 2 594

4. 3 648 – 555

5. 5 321 + 492

6. 3 468 – 545

7a. 3 846 + 3 217

7b. 2 752 + 4 356

8. 5 726 – 1 334.

9. 9 7 0

-______ 1 3 9 6_

10. Bereken die verskil tussen die onderstreepte syfers: 9 008 and 8 109.

PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA Numeriese en meetkundige patrone 1. Voltooi die volgende patrone:

a. 1; 2; 4; 7; __________; _________; _____________

b. 1; 6; 11; ___________; _________; _____________

2. Sipho tel so:

a. Sal die getal 560 in sy patroon wees/ b. Hoe weet jy dit?

Page 9: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

2. Beskou die volgende patroon: 1 = 1 1 + 3 = 4 1 + 3 + 5 = 9 1 + 3 + 5 + 7 = 16 Skryf die volgende twee lyntjies van die patroon neer.

3. Vul die ontbrekende getalle in die patroon in:

2

Uitset Inset

Inset Uitset

Page 10: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

3.

Ondersoek uitgebreide Numeriese en meetkundige patrone 1. Trek die volgende vyf patrone:

2. Hoeveel vuurhoutjies sal nodig wees vir die 4'de patroon:

3a. Voltooi die volgende patroon:

b. In watter land sal jy dit kry?

Veelvoude van enkel syfer getalle tot en met 100 1. Omkring al die getalle in die driehoek wat veelvoude van 3 is.

Page 11: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

2. Wanneer ek in veelvoude van 6 tel tot by 100, sale k 46 ook tel?

3. Skryf die eerste ses veelvoude van 8.

4. Omkring al die veelvoude van 7.

29 ; 35 ; 15 ; 67 ; 49

5. Skryf al die veelvoude van 6 neer wat voorkom tussen 40 en 60.

6. Voltooi die volgende:

14 ; 21 ; 28 ; 35 is veelvoude van ____

7. Watter nommer kom in die volgende pyl?

8. Gebruik die gegewe getalle om die table te voltooi sodat elke blok slegs een antwoord het.

400 410 415 425

Veelvoude van 25 Nie ‘n veelvoud van 25

Veelvoud van 10

Nie ‘n veelvoud van 10

9. Omkring die korrekte antwoord: a) Die veelvoud van 10 in die volgende getalle is;

b) 102 ; 112 ; 120 ; 121

15 20 25

Page 12: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Probleemoplossing

Berekeninge met diere

1.1. Bestudeer die volgende prentjie oor die diere op ie plaas. Antwoord die dan die vrae rakende die prentjie.

a) Hoeveel bene het al die diere op die plaas saam?

b) Tel die hoeveel oë al die plaasdiere se saam het.

1.2. Sally se tyd vir ‘n lente resies was 12,32 sekondes, Mary se tyd was 12,34 sekondes. Wie het die vinnigste gehardloop?

1.3. Noshipho koop twee sake aartappels. Een sak het ‘n massa van 6,68 kg en die ander een 6,86 kg. Watter sak het die laagste massa?

1.4. Probleemoplossing rakende geld

1.4.

1

Bereken die kleingeld as ek R10, 00 spandeer: a) R6, 50 b) R5, 20

1.4. Bereken die koste van 3 identiese speelgoed as 1 speelding R12, 34 kos.

2. Voltooi die tabel om die totale waarde te bereken.

Note R5, 00 R1, 00 20c 10c Totaal

2 x R20, 00

4 6 5 4 a.

6 x R10, 00

3 1 5 2 b.

Page 13: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

3. Bereken: R38, 32 + R7, 82 + R4, 00

4. Jabu wil ‘n hemp koop vir R86, 99 en ‘n plakkaat vir R25, 89. a) Hoeveel sal die hemp en plakkaat saam kos?

b) Jabo het net R100. Hoeveel geld kort hy?

5. Probleemoplossing met deling:

a) Sipho ruil sy R100 noot vir R5, 00 munte. Hoeveel munte kry hy?

b) Ek moet 296 appels in 8 bokse pak. Hoeveel appels sal in ‘n boks

wees as elke boks dieselfde hoeveelheid appels het.

c) As ek 123 lekkers gelykop verdeel tussen 7 kinders, hoeveel lekkers sal elkeen kry? Hoeveel lekkers bly oor?

d) Tweehonderd en vyftig hoenders word vervoer. As die boer 25 hoenders in een boks sit, hoeveel bokse sal hy nodig hê?

e) 168 bome word in verdeel en geplant in 12 rye. Hoeveel bome is in elke ry?

Gewone breuke Bestudeer die volgende vorms:

a) Omkring die vorms waar

1

8 ingekleur is.

b) Maak ‘n kruis by die vorm waar 1

5 ingekleur is.

c) Maak ‘n regmerk by die vorm waar 1

7 ingekleur is.

Page 14: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

1. Beantwoord die volgende vrae oor die figuur wat gegee word;

a) In hoeveel gelyke dele is die boonste figuur gedeel?

b) Watter breuk van die figuur is gekleur?

c) Watter breuk van die figuur in nie gekleur nie

2. Skryf die volgende breuke in syfers:

a) Twee-derdes

b) Drie-vyfdes

c) Sewe tiendes

d) Vyf sewendes

Page 15: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

3. Kyk na die breuke muur en vergelyk die breuke deur <, > of = in te vul

a) 1

2____

2

4

b) 2

8____

3

8

c) 3

4____

3

8

Gebruik die boonste breukemuur n vind ekwivalente breuke vir elk van die volgende.

d) 2

4 =

4

e) 2

3 =

4

Page 16: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

4. Bestudeer die breukemuur en antwoord die vrae wat volg. a) Rangskik die breuke van klein na groot.

1

5 ;

1

10 ;

1

2 ;

4

10 ;

4

5 ;

3

10

b) Hoeveel kwarte maak ‘n half?

c) 2

8 is gelyk aan hoeveel kwarte?

5 Vul die ontbrekende breuk in die patroon in.

5

10 ;

7

14 ;

9

18 ;

11

22 ;

;

15

30

Page 17: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

6. Watter breuk is gekleur? Merk die korrekte antwoord.

1

2

2

4

3

5

2

5

7. Watter breuk het dieselfde waarde as 6

8 ? Omkring die regte antwoord.

2

3

2

4

3

4

3

2

8. Die breuk wat die selfde waarde as

6

9 het, is …

2

3

1

3

1

6

3

6

Optel van gewone breuke

Tel die volgende breuke op.

Voorbeeld 1: 4

8+

2

8=

6

8

Page 18: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Voorbeeld 2: 1

8+

4

8

= 1+4

8

= 5

8

1. Wat is die som van 3

4 en

1

4 ?

2. Voltooi …

3

7+

2

7=

3. Wat is

3

4+

1

4+

2

4 gelyk aan?

Los problem op met gewone breuke

a. Mandlovu moet 20 lemoene in 4 sakkies verdeel.

i) Hoeveel lemoene sit sy in elke sakkie?

ii) Watse breuk lemoene word in elke sakkie geplaas?

b. Lauren eet

1

8 van ‘n sjokolade koek voor aandete, en na aandete eet sy

weer ’n 1

8 .

i) Watter deel van die sjokolade koek het sy altesaam geëet? ii) Watter deel van die sjokolade koek was oor?

c. Ben het Maandag ‘n sesde van ‘n kilogram aarbeie gepluk. Dinsdag het hy twee sesdes van ‘n kilogram aarbeie gepluk. Wat is die totale massa van die aarbeie wat Ben gepluk het?

d. Drie vyfdes van die kinders by my partytjie hou van sjokolade roomys. Hoeveel van die 20 kinders by my partytjie hou nie van sjokolade roomys nie?

e. ‘n Tiende van die 20 piesangs is vrot. Hoeveel piesangs is vrot?

Page 19: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

f. Tannie Peggy se 5 klein kinders het vir haar kom kuier. Sy deel ‘n bottel koeldrank tussen al 5 kinders. i) Watter deel van die koeldrank kry elke leerder? ii) Sue gee haar koeldrank vir Omar. Watter deel van die koeldrank het

Omar?

g. 2

3 van 24 dennebome word af gekap vir Kersfees. Hoeveel bome is

afgekap?

h. ’n Derde van die tiere in hierdie prentjie is beseer. Hoeveel tiere is beseer?

i. Serena spandeer

1

5 van haar R60, 00 op lekkergoed en nog

1

5 van haar

geld op ‘n pen. i) Wat is die totale bedrag wat sy spandeer het? ii) Watter breuk van haar geld het sy oor?

Page 20: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Ruimte en vorm (Meetkunde) Herken en benoem 20D voorwerpe 1. Gebruik die woorde van die woord bank om die veelhoeke te benoem.

Trapesium Parallelogram Vyfhoek Seshoek

2. In hierdie groep vorms. Hoeveel is driehoeke?

3. Bestudeer die diagramme en voltooi die tabel.

Vorm Naam Hoeveel sye? Hoeveel hoeke?

rhombus

4

4

3

pentagon

4

6

Page 21: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

4. Die volgende figuur bestaan uit driehoeke. Hoeveel driehoeke is daar in die figuur.

Herken en benoem 3-D voorwerpe

1. Bestudeer die volgende 3-D voorwerpe en voltooi die tabel wat volg:

Naam van voorwerp Aantal vlakke Aantal hoeke Aantal rande

A

B

2. Kyk na die prent van die 3D voorwerp en voltooi die tabel:

3-D voorwerp Naam Aantal geboë vlakke Aantal plat vlakke

3. Kyk na die prent van die geslote 3-D voorwerp en voltooi die tabel:

3-D voorwerp Naam Aantal geboë vlakke Aantal plat vlakke

Page 22: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

4. Kyk na die volgende voorwerk en voltooi die table:

Naam van voorwerp Aantal vlakke Aantal hoeke Aantal rande

5. Benoem die genommerde 3-D voorwerpe:

6.

Kyk na die volgende prentjies en identifiseer die 3-D voorwerpe in elke prent. (Kyk na die puntetelling om te weet hoeveel voorwerpe j moet identifiseer.)

Kubus Vierkantige prisma Reghoekige prisma Silinder Sfeer

Keël Reghoekige prisma Vierkantige basis prisma Driehoekige basis prisma

Page 23: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

6.1.

6.2.

6.3.

7. Bestudeer die volgende 3-D voorwerp en beantwoord die vrae wat volg:

7.1. Wat word die voorwerp genoem?

7.2. Watter 2-D vorms word gebruik vir die vlakke?

Page 24: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Herken en teken lyne van simmetrie in 2-D voorwerpe

1. Omkring die letter waar die vorm ’n simmetrie lyn het. a. b. c. d.

2. Teken al die lye van simmetrie in die vorm:

3. Teken die lyn(e) van simmetrie vir die volgende prentjies wat jy dink simmetries is.

4. Lys al die hoofletters in die alfabet wat simmetries is.

5. Merk die vorms wat simmetries is met ‘’n “X”

Page 25: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

6. Teken die ander kant van die gesig om dit simmetries te maak:

Identifiseer allerdaagse voorwerpe van verskillende

aansigte/posisies

1. Pas die tekening by die kind wat dit geteken het.

Page 26: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

2. Omkring die korrekte letter. Andy teken verskillende aansigte van die tas.

Watter aansig wys die tas van bo af?

3. Kyk na die prent wat met boublokke gemaak is. John het foto’s geneem van die die boublokke van verskillende posisies, van bo, voor en die regterkant. Voltooi die volgende sinne oor die verskillende aansigte van die boublokke: Hierdie is die Hierdie is die Hierdie is die ____ aansig: aansig van _____ af: aansig van _____ af:

Page 27: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Meting Lengte en volume 1. Teken pyle om kolom A met kolom B te pas.

A B

Eenheid om afstand te meet Kilogram

Eenheid om massa te meet Liter

Eenheid om vloeistof te meet Meter

2. Poppie koop ’n 2 𝑙 bottel melk.

Sy gebruik 500 m𝑙 van die melk om ’n koek te bak. Hoeveel melk is oor in die bottel?

3. Wat is die lengte van die potlood in mm?

4. Voltooi die volgende: 5 000 m + 400 m = ______ m = ______ km

5. Voltooi die volgende:

a) 0,5 liter = _____ m𝑙 b) 2 cm = _____ mm c) 500 mm = _____ m d) 1 000 m𝑙 = _____ 𝑙

6. a) Gebruik die letters A, B, C en D om die houers te rangskik wat die

minste inhoud kan hou van tot die meeste inhoud kan hou.

b) Hoeveel meer koeldrank het die Cola houer in as die Pop houer? c) Hoeveel koeldrank hou al 4 houers saam?

Page 28: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

7. Shireen gebruik 2 liter water om tee en koffie te maak, 50 liter water om klere te was en 32 liter water om die tuin nat te maak. Hoeveel water het sy in totaal gebruik?

STERKTE !

Page 29: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Graad 4 Memorandum

Heelgetalle

Tel, orden, vergelyk, stel voor, plekwaarde en afronding

Tel voorentoe en agter toe

1. a) 3 125 ; 3 150 ; 3 175 b) 6 900 ; 6 850 ; 6 800 c) 4 200 ; 4 225

2. a) 939 ; 942 ; 945 ; 948 b) 4 878 ; 4 876 ; 4 874 ; 4 872

3. a) 4 108 ; 4 110 b) 5 985 ; 5 983

4. a) 2 250 ; 2 300 ; 2 235 b) 9 140 ; 9 130 ; 9 100 ; 9 090

5. a) 519 ; 522 ; 527 ; 532 b) 8 222 ; 8 220 ; 8 210 ; 8 200

Orden, vergelyk en stel getalle voor

1. 4 100 ; 4 040 ; 4 010 ; 4 001

2. 4 180 ; 4 810 ; 8 140 ; 8 410

3. 9 650

4. a) 5 645 b) 6 790

5. Vyf duidend en agtien

6. a) 4 813 b) 6 016

7. a) 7 964 > 7 946 b) 3 010 < 3 110

Plekwaarde

1. 3 duisend

2. 3 honderd

3. 6 honderd

4. 90

5. 4 202

6. 400 – 40 = 360

Rond af tot die naaste 10, 100 of 1000

1. 450

2. a) 4 950 b) 4 900 c) 5 000

3. a) R15, 00 b) R4, 00

4. R17, 00

5. 18 000

6. 700

Page 30: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

GRAAD 4 MEMORANDUM

INHOUD: TELGETALLE

TEL, ORDENING, VERGELYKING, VOORSTELLING, PLEKWAARDE EN

AFRONDING VAN SYFERS :

Onderwerp Nr. Antwoord

Tel aan en

terug

1. a. 3 125; 3 150; 3 175.

b. 6 900; 6 850; 6 800;

c. 4 200; 4 225.

2 a. 939; 942; 945; 948.

b. 4 878; 4 876; 4 874; 4 872

3 a. 4 108; 4 110.

b. 5 985; 5 983

4 a 2 250; 2 300; 2 235; b 9 140; 9 130; 9 100;9 090

5. a. 519; 522; 527; 532 b. 8 222; 8 220; 8 210; 8 200

Ordening,

vergelykings

en

voorstelling

van getalle

1. 4100; 4040 4010, 4001,

2 4180; 4 810, 8140; 8410

3 9 650

4 a.5 645

b. 6 790

5 Vyf duisend en agtien

6. a. 4 813

c. 6 016

7 a. 7 964 > 7 946

b. 3 010 < 3 110

Plekwaarde 1. 3 503 = 3 duisend

2 4 350 = 3 honderd

3. 5 614? = 600

1. 7 694. 90

2. 4 202

3. 400 – 40 = 360

Page 31: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

2.

Rond af tot

die naaste

10, 100 or

1000:

1. a. Die getal 454 afgerond tot die naaste10 is

450

2 a. 4 948 afgerond tot die naaste10 ≈ 4 950. b. 4 948 afgerond tot die naaste100 ≈ 4 900. c. 4 948 afgerond tot die naaste1000 ≈5000.

3 R 14, 76 ≈ R 15.00

4 R13,99 + R3,14 = R17.13 = R17.00

5 Is 1 758 nader aan 1 700 of 1 800?= 1 800

6 Rond 676 af tot the naaste 100: = 700

Getalle sinne

om ‘n

probleem te

beskryf:

1. a. 242 - 221 = 21

b. 100 ÷ 25 = 4

2. a. 53

b. 12

3. 23 + 23 +12 = 58

112 ÷ 8 = 14

R 84 ÷ 6 =

4. 35 × 9 = 315 Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek is

5. a. 165 + 145 - 48 = 262

b. 789 - 709 + 207 = 287

6. a. (6 + 2) x 5

7. (i) 7 x 3 = 21 21 ÷ 7= 3 or 21 ÷ 3 = 7

(ii) 30 ÷ 6 = 5 5 x 6 = 30 or 5 x 6 =

30 (iii) 48 ÷ 4 = 12 12 x 4 = 48 or 4 x 12

= 48

Page 32: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

(i) 54 + 29 is gelyk aan 29 + 54? Waar

(ii) 67 – 45 is gelyk aan 45 – 67 Vals

8 78 x 8 = 624 beteken 624 ÷ 8 = 78 en 624 ÷ 78

= 8

9 9 x 4 = 36; ( 36 ÷ 4 = 9 en 36 ÷ 9 = 4)

10 2x 3 = 6

3x 2 = 6

6 ÷ 3 =2

6÷2=3

11 20 rooi krale

Optelling

and

Aftrekking

van

natuurlike

getalle

1. 1 4 0 7 + 6 8 9 = 2096

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

2. 8 3 2 6 - 7 6 8 = 7558

3. 6 832 + 2 594 = 9426

4. 3 648 – 555 = 3093

5. 5 321 + 492 = 5813

6. 3 468 – 545 = 2923

7 a. 3 846 + 3 217 = 7063

b. 2 752 + 4 356 = 7108

8 . 5 726 – 1 334. = 4392

9 2366

10 9000 – 9 = 8991

Page 33: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

INHOUD: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

Getal- en meetkundige patrone Onderwerp Nr. Antwoord

Getalpatrone 1. a. 11; 16; 22

b. 16; 21; 26

2. c. Ja

d. veelvoude van 20 of ewe getalle

3 1 + 3 + 5 + 7 + 9 = 25

1. 34 + 11 = 45

82 + 11 = 93

67 + 11 = 78

74 + 11 = 85

2. a. 23 + 4 = 27

37 – 4 = 33

43 + 4 = 47

57 - 4 = 53 b.49 +10 = 59

119 – 10 = 109

159 + 10= 169

229 – 10 = 219

Ondersoek

en

uitbreiding

van getal- en

meetkundige

patrone

1.

1. 8

2. a.

b.Suid Afrika

3.

Page 34: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Verwantskap

pe of reels

in woorde:

1. 20 x 6 = 120

2. a. 𝑥 + 5

b. 𝑥 + 10

c. 𝑦 × 3

3. Die som van twee getalle plus vier.

Vermenigvul

diging 1 56 x 24 =1344

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

2 37 x 45 = 1665 Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

3 6 x 5 = 30

4 46 x 32

46

X 32

12 (2 x6)

80 (2x40)

180 (6 x30)

1200 (30x40)

1 472

5 24 x 64

64

96

+ 1440

1536

6. : 20 x 8 = 8 x 20

7. 12 x 11 = 132

8. If 9 x 8 = 72 then 8 x 9 =72

Page 35: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Deling:

1. a. 135 ÷ 9 = 15

b. 296 ÷ 8 = 37

c. 722 ÷ 4 = 180 res 2

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

2. ( i) 217 ÷ 7 = 31

(ii) 396 ÷ 2 = 198

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

3. 500 ÷ 5 > 100 ÷ 10

4. Vals

5. 125 ÷ 5 = 25

333÷ 3 = 111

450 ÷ 9 = 50

TYD:

Onderwerp Nr. Antwoord

Lees, praat

en skryf van

analoë,

digitale en

24-uur tyd

1. 14:00

2. 07:45 in analoog Aanvaar enige

korrekte antwoord

3. 5 ure 30 min

4. 5 ure 15 min

5.1 a) 45min

b) 30min

c) 1uur/30min

5.2 a) nm

b) nm

c) vm

Los probleme

op wat

bewerkings

en

omskakeling

van tyd

insluit

1. a) 100

b) 36

c) 30

d)120

Page 36: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

2. 1min = 60 sek

2min = 120 sek

5min = 300 sek

3. 3.1 Merk die 2de en 20ste op die kalender

3.2 Merk

3.2 18 dae

4. 4.1 Merk die 17de en 23de op die kalender

4.2 John

4.3 144 ure

INHOUD: DATA HANTERING

Organiseer

en analiseer

data deur

telstrepies te

gebruik

Nr. Antwoord

1. 12

llll llll llll llll l appels

2

llll

2. llll llll llll llll llll llll l

3. d. Amina llll 4

Lucky lll 3

Sam llll 5

Tammy ll 2

e.Sam

f. 14

Lees en

interpreteer

data wat

grafies

uitgebeeld is

1. 1.1. 180kg

1.2. 2

1.3. 45 + 30 = 75

1.4. 180 + 105 + 75 + 45 + 30 = 435

2. 2.1. 30

2.2. Grondboontjies

2.3. Morogo

3. a) 5

b) 35

4. b) vlieër

c) 9

d) 5

Page 37: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Veelvoude van enkel–digit getalle tot ten minste 100 en probleemoplossing

Veelvoude Nr. Antwoord

1. 18; 24; 39

2. Nee

3. 8; 16; 24; 32; 40; 48

4. 35

5. 42; 48; 54

6. 7

7. 30

8. 400 veelvoud van 10 en 25

410 veelvoud van10 maar nie van 25 nie

415 nie ‘n veelvoud van 10 en 25

425 veelvoud van 25 maar nie van 10 nie

9. 120

Probleem-

oplossing

1 1.1 a) (11 x 2) + (4 x 4) = 38 b) 15 x 2 =30

1.2 Sally

1.3 6, 68

1.4 1.4.1

a) R3,50

b) R4.80

1.4.2 R37,02

2. a) R67, 40

b) R 77, 20

3. a) R38, 32 + R7, 82 + R4, 00 = R50.14

4. a) R112,88

b) R12, 88

5. a) 20

b) 37

c)17 en 4 oor

d) 10

e) 2016

Page 38: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Egte Breuke

Egte Breuke:

Nr. Antwoord

1. a) 4

20

b) 16

20

2. a) 2

3

b) 3

5

c)7

10

d) 5

7

3. (a) = (b) < (c) > 2

4 =

4

8

2

3 =

4

6

4. a) 1

10;

1

5 ;

3

10 ;

4

10 ;

1

2 ;

4

5

b. 2

c. 1 kwart

d. kleur 4

6 in

Aanvaar die

korrekte arsering

5. 13

26

6. 3

5

7 3

4

8

2

3

Optelling van

natuurlike

getalle:

1. 4

4 or 1

2. 5

7

3 6

4

Page 39: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Probleemopl

ossing wat

bewerkings

met egte

breuke

insluit

a) (i) 5 lemoene per sak

(ii) 𝟏

𝟓

b) i)

𝟐

𝟖

(ii) 𝟔

𝟖

c) 𝟑

𝟔 of

𝟏

𝟐

d) 8 kinders

e) 3 piesangs

f) 𝟏

𝟓

g) 𝟐

𝟓

h) 16

i) 3 tiere

k) (i) R 24.00

(ii) 𝟑

𝟓

INHOUD: VORMS en SPASIE (Meetkunde)

Herken en

benoem 2D

figure

Nr. Antwoord

1.

Hexagoon-seshoek

Parallelogram

Pentagon-vyfhoek

Page 40: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

Trapesium

2 4 driehoeke.

3

Vorm Naam Hoeveel sykante

Hoeveel hoeke

Rombus

Ruit

4

4

driehoek

3

3

vyfhoek

pentagon

5

5

reghoek

4

4

seshoek hexagon

6

6

4. 9 driehoeke

Herken en

benoem 3D

figure

1. A - Kubus = 6 syvlakke = 12 sye = 8 kante

B – Silinder = 3 syvlakke = 0 sye = 0 kante

2 Reghoekige prisma = 0 geronde

vooraansig = 6 plat vooraansigte

3. Silinder = 1 geronde vooraansig = 2 plat

vlakke

4. 2 vlakke; 0 kante; 1 vertices

Page 41: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

5. 5.1 Silinder

5.2 Reghoekige piramide

5.3 Reghoekige prisma

5.4 Keël

5.5 Sfeer

6.

7. 7.1 piramide

7.2 Reghoek en driehoek

Herken en

teken lyne

van

simmetrie in

2D figure

1. C

2,

Aanvaar enige

korrekte skets

vierkantige

basis piramide

Kubus

driehoekige

prisma

Silinder

Keël

Page 42: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

3

Aanvaar enige

korrekte skets

4 A B C D E H M O U V W X Y

5 X

X

6.

Aanvaar enige

korrekte skets

Identifiseer

figure vanuit

verskillende

posisies

1 1. Skets 1 geteken deur Lundi 2. Skets 2 geteken deur Andrew 3. Skets 3 geteken deur Vuvu

2. Aansig A

vooraansig

bo-aansig

Page 43: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

INHOUD: METING Lengte en Volume

Nr. Antwoord

1.

A B

Eenheid vir

afstand

Kilogram

Eenheid vir

massa

liters

Eenheid vir

vloeistof

meters

2. 1liter,500mℓ or 1500 mℓ

3. 100 mm

4 5 000 m + 400 m = 5400 m = 5,4 km

5. a. 0,5 liters = 500ml

b. 2 cm = 20 mm

c. 500 mm = 50 m

d. 1 000ml = 1ℓ

6. B= 340 mℓ, C= 500 mℓ, D= 750 mℓ, A= 1ℓ

960 mℓ

2 ℓ 590 mℓ of 2,590 ℓ

7. 84 ℓ water

Page 44: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

JNA

TOETS 1

Page 45: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 870?

(1)

1.2 Die getal 6 555 afgerond na die naaste 100 is:

(1)

1.3 Die verhouding van die aantal koeie tot die aantal hase is:

(1)

Page 46: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

1.4 Watter getal is ‘n veelvoud van 6?

(1)

1.5 Voltooi die volgende getalpatroon:

(1)

1.6 Watter getal is ‘n faktor van 12?

(1)

2. Voltooi: (2 × 3) + (2 × 4) = 2 × ( ______ + 4)

(1)

3. Voltooi elk van die volgende getalpatrone: 3.1

4 900 ; 4 925 ; 4 950 ; _______ ; 5 000 ; _______.

(1)

3.2

(1)

Page 47: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

4. Voltooi elk van die volgende getalpatrone:

4.1

2

5 ;

3

5 ;

4

5 ; _______

(1)

4.2

2 ; 4 ; 8 ; 16 ; ___

(1)

5. Mev Mazibe koop ‘n appel teen R1,20 en verkoop dit vir R1,95.

5.1 Hoeveel wins maak Mev Mazibe deur 1 appel te verkoop?

(1)

5.2 Hoeveel wins maak Mev Mazibe as sy 10 appels koop en verkoop?

(1)

6. Bereken die antwoorde vir vrae 6.1 – 6.4

6.1 3 456 + 2 909

(2)

6.2 5 433 − 2 104

(3)

6.3 78 × 42

(3)

6.4 654 ÷ 6

(3)

7. Skryf ‘n getalsin vir die volgende woordsin. Die verskil tussen 1 613 en 859 is sewe honderd en vier-en-vyftig.

(1)

8. Teken die wysers op die gegewe horlosie sodat die tyd wat vertoon word kwart oor agt is.

(1)

Page 48: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

9. Bestudeer die vertrektye by die lughawe in die tabel gegee en beantwoord dan die vrae wat volg.

Vertrektye

Bestemming Tyd Vlugnommer

Mosselbaai 07 : 45 SAA 769

Knysna 10 : 20 BA 172

Johannesburg 20 : 00 SAA 372

9.1 Skryf die vlugnommer neer van die vlug wat sal vertrek vir sy eindbestemming voor die middel van die dag.

(1)

9.2 Skryf die vlugnommer neer van die vlug wat sal vertrek vir sy eindbestemming na die middel van die dag.

(1)

10. Bestudeer die onderstaande rooster en skryf die posisie neer van die prentjie

Die posisie van die prentjie is __________

(1)

11. Teken die refleksie van die pyl rondom die vertikale stippellyn

(1)

Page 49: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

12. Herlei die volgende:

12.1. 12 m 48 cm = _________________ cm

(1)

12.2. 80 minute = _______ ure _________ minute

(1)

13. Voltooi die volgende vloeidiagram: Invoer Reël Uitvoer

(1)

14. Poppy koop ‘n 2 liter bottel melk. Sy gebruik 500 ml van die melk om ‘n koek te bak. Hoeveel melk is in die bottel oor?

(2)

15. Gebruik die breuke-muur om die vrae wat volg te beantwoord.

1 hele

1

2

1

2

1

4

1

4

1

4

1

4

15.1 Skryf die gepaste simbool < , > of = neer tussen die twee breuke om die

stelling waar te maak. 1

2 ______________

2

4

(1)

15.2 Kleur

3

4 van ‘n breukdeel op die breuk-muur in.

(1)

15.3 Gebruik die breuke-muur om

1

4+

2

4 te bereken

(1)

15.4 Mamma verdeel ‘n koek gelykop eweredig tussen Marie en haar 3 vriende. Watter breukdeel van die koek het elkeen ontvang?

(1)

Page 50: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

16.

HEKSAGOON PENTAGOON VIERHOEK DRIEHOEK

Vanuit die bogaande tabel, kies die korrekte term om die volgende 2-D vorms te identifiseer.

16.1

(1)

16.2

(1)

17. Voltooi die volgende tabel:

VOORWERP NAAM VAN

VOORWERP VORM(S) VAN DIE

VLAKKE

___________ Reghoeke

Driehoekige prisma Driehoeke en

______________

(2)

18. Die kolomgrafiek toon die mees gewildste sport van Graad 4 leerlinge.

LEERLINGE SE GUNSTELING SPORT

SP

OR

TS

OO

RT

Gholf

Krieket

Sokker

Netbal

Sagtebal

Tennis

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Aantal leerlinge

Page 51: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

18.1 Voltooi die volgende telling tabel:

SPORTSOORT TELLING

Gholf

Sagtebal

Tennis

(3)

18.2 Wat is die leerlinge se gunsteling sportsoort?

(1)

18.3 Wat is die verskil in die aantal leerlinge wat sokker verkies bo krieket?

(1)

19. Hoeveel driehoek is daar altesaam in die volgende figuur?

(2)

Page 52: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

JNA MEMO 1

1.1 C 1

1.2 D 1

1.3 B 1

1.4 C 1

1.5 C 1

1.6 B 1

2 3 1

3.1 4 975 5 025 Gee vol punte indien beide antwoorde

korrek is 1

3.2

1

4.1 5

5 of 1

1

4.2 32 1

5.1 Bedrag = R1,95 – R1,20 = R0,75 of 75c Gee vol punte indien ’n korrekte antwoord

gegee word 1

5.2 Totale bedrag = 10 x 75c = 750c of R7,50 Gee vol punte indien ’n korrekte antwoord

gegee word 1

6.1 3 456 + 2 909 = 3 000 + 400 + 50 + 6 + 2 000 + 900 + 9

= 3 000 + 2 000 + 400 + 900 + 50 + 6 + 9 = 5 000 + 1 300 + 50 + 15 = 6 365 OF

6 + 9 = 15

En 50 + 0 = 50 En 400 + 900 = 1 300 En 3 000 + 2 000 = 5 000

Dus 3 450 + 2 900 = 6 365

Metode: 1 punt Antwoord: 1 punt

CA

2

Page 53: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

OF

3 456 + 2 000 → 5 456 + 900 → 6 356 + 9→ 6 365

6.2 13 − 4 = 9 En 20 − 0 = 20 En 400 − 100 = 300 En 5 000 − 2 000 = 3 000

Dus 5 433 − 2 104 = 3 329 OF

5 433 − 2 104 = 5 000 − 400 − 30 − 3 − 2 000 − 100 − 4 = 5 000 − 2 000 − 400 − 100 − 20 − 13 − 4

= 3 000 − 300 − 20 − 9 = 3 329 OF

5 433 − 2 000 → 3 433 − 100 → 3 333 − 4→ 3 329

Metode: 2 punte Antwoord: 1 punt

CA.

3

6.3 78 × 42 = 78 × 7 × 6 = 546 × 6 = 3 276 OF

78 × 42 = 78 × (40 + 2) = (78 × 40) + (78 × 2) = 3 120 + 156 = 3 276 OF

78 × 42 = 78 × 6 × 7

= 468 × 7 = 3 276 OF

Metode: 2 punte Antwoord: 1 punt

CA.

3

Page 54: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

42 × (70 + 8) = (42 × 70) + (42 × 8) = 2 940 + 336

= 3 276

6.4 654 ÷ 6 = (600 + 54) ÷ 6 = (600 ÷ 6) + (54 ÷ 6)

= 100 + 9 = 109 OF

654 ÷ 6 = 654 ÷ 2 ÷ 3 = 327 ÷ 3 = 109 OF

654 ÷ 6 = 654 ÷ 3 ÷ 2 = 218 ÷ 2 = 109

Metode: 2 punte Antwoord: 1 punt

CA.

3

7. 1 613 − 859 = 754 1

8.

Lang wyser moet wys na 3.

Kort wyser moet wys tussen 8 en 9.

1

9.1 SAA 769 of BA 172 Aanvaar een of beide antwoorde. 1

9.2 SAA 372 1

10. B2 of 2B Aanvaar een van die korrekte antwoorde. 1

11.

Refleksie aan regterkant: 1 punt

1

12.1 1 248 cm 1

12.2 1 uur 20 minute 1

13. 44 1

14. 2 ℓ - 500 mℓ 2 000 mℓ : 1 punt 2

Page 55: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende

= 2 000 mℓ - 500 mℓ = 1 500 mℓ

Antwoord: 1 punt

15.1 = 1

15.2

1 hele

1

2

1

2

1

4

1

4

1

4

1

4

Aanvaar ook indien laaste 3 blokke

ingekleur is.

1

15.3 3

4

1

15.4 1

4 of 1 kwart

1

16.1 Pentagoon 1

16.2 Vierhoek 1

17.

VOORWERP NAAM VAN

VOORWERP VORM(S) VAN DIE VLAKKE

Reghoekige prisma

Reghoeke

Driehoekige prisma

Driehoeke en reghoeke

2

18.1

SPORTSOORT TELLING

Gholf ||

Sagtebal |||| ||

Tennis ||||

3

18.2 Sokker 1

18.3 5 1

19. 5 2

TOTAAL: 50

Page 56: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW · TEL, ORDE,VERGELYK, STEL VOOR, PLEK WAARDE EN AFRONDING Tel vorentoe en datertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Ful die ontbrekende