14

God nooi ons uit en ons kom tot rus

  • Upload
    kato

  • View
    70

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Die Here gaan ons inlei in geheimenisse uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie. Seëngroet Christus is ons vrede . Hy het ons met God versoen. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: God nooi ons uit en ons kom tot  rus
Page 2: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

God nooi ons uit en ons

kom tot rus

Page 3: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

Die Here gaan ons inlei in geheimenisse

uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet,wat ons vaders ons vertel het,sal ons vir ons kinders nie verswyg nie.

Page 4: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

SeëngroetChristus is ons vrede.Hy het ons met God versoen. Deur die kruis is ons een liggaam.Ons vergader in sy naam, en deel in sy vrede.

Page 5: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

God praat met ons en ons luister

Page 6: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

“As ons beweer dat ons

nie sonde het nie,

bedrieg ons onsself en is

die waarheid nie in ons

nie. Maar as ons ons

sondes bely – Hy is

getrou en regverdig, Hy

vergewe ons ons sondes

en reinig ons van alle

ongeregtigheid.”

Page 7: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

Familie-oomblik

Page 8: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

‘n Begin en ’n einde

Page 9: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

Tessalonisense se idee oor die dood

Page 10: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

Hoe treur

mense wat

hoop het?

Page 11: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

Jesus kom weer!

Page 12: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

Here, God van lewe!Dankie dat U uit die troosteloosste plek van almal, die graf,die gróótste troos van almal, die lewe,kom skep het.Here Jesus,U is my lewe,U is my troos,U alleen!

Page 13: God nooi ons uit en ons kom tot  rus

God stuur ons om te

leef

Page 14: God nooi ons uit en ons kom tot  rus