10

Click here to load reader

Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hart en Hand

Citation preview

Page 1: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Lofprysing

14 Oktober 2012Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

Page 2: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Ds Fanus HeystekSkriflesing:Joël 2

Preekskema:Ware lofprysing is alleen moontlik na jy jou hart vir God geskeur het. Wanneer sal selfs kinders die Here uitbundig begin loof?

Sang:LB 203: 1 – 3Ps 99: 4 + 5LB151: 1 + 2SK 8-2: 5, 6 + 7

Waar: Duxbury 18:30

Predikant: Fanie van der SchyffSkriflesing:Openbaring 3:14b

Preekskema:Baie mense dink “amen” beteken: Nou is dit klaar! of Hier hou dit nou op! “Amen” is egter ons antwoord op God wat met ons gepraat het.

“Amen” is ’n werkwoord in die ware sin van die woord!

Sang:Sk 13-2Sk 1-2: 1,2,3Sk 13-3

Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël

“Amen”, en dan?

Karmel- en Troyestraat dienste

Page 3: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

New Life City ChurchWhere: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

Kyk hoe OFFER ons OP!...so amper daar...Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee.

dankie- dankie – dankie – dankie -dankieKom ons wend ‘n spesiale poging aan met ons DANKOFFER

om tog ons doelwit van R880 000 te haal Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u

gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat

dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.Mikpunt R880,000

R800,000R600,000

R560 599 (04/10/2012)

R558 599 (27/09/2012)

R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131)R552 268 (18/09/2012)

R521 268 (13/09/2012)

R506 218 (Biltongfees) (R97 596)R408 622 (12/09/2012)

R403,072 (30/08/2012)

R400,000R329,972 (22/08/2012)

R272,772 (15/08/2012)

R256,872 (08/08/2012)

R249,072 (02/08/2012)

R221,872 (25/07/2012)

R205,850 (12/07/2012)

R200,000R184,250 (03/07/2012)

R180,800 (28/06/2012)

R178,000 (22/06/2012)

R168,000 (15/06/2012)

R115,000 (06/06/2012)

Ter goedkeuring:As ouderlinge: Wina Cameron, Soekie Kruger, Magdel Pienaar-Marais, Laurette Pretorius ,Jaco Marais, Anton ’t Hart en Roelof Grove.

Voorbidding - SoedanBid dat goeie verhoudings tussen Soedan en Suid-Soedan gevestig sal word en dat hulle mekaar as onafhanklike lande sal respekteer. Soedan se geskiedenis wat Christene betref, is maar bitter. Die skeiding van die 2 lande het die spanning laat opvlam, veral in die gebiede naby die grens. Bid dat alle geskilpunte rakende die bestrede gebiede opgelos sal word.

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van

Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u

bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom

om een van die predikante te kontak

Siekte:Ronel Pelser (082 469 4517) het ’n rugoperasie ondergaan in Muelmed hospitaal. Ons bid haar krag en sterkte toe.Lucy Venter (012 348 3867) sterk aan by haar huis e Estelle Venter (084 510 1480) sterk aan in ‘n “step down”. Ons bid hulle spoedige beterskap toe.

Brooklyn BrokkiesAdverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: [email protected] of 083 387 3610

Vervoer:Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:

Page 4: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Dagboek:Vandag:09:15 Susan StrijdomJeugbegeleiding Gr 1-717:00 Jeugbegeleiding Gr 8-11Maandag:19:00 DissipelskapkafeeWoensdag:18:00 Diakonie vergader in die konsistorie19:00 Kerkraad vergader in die KerksaalTroyestraat – Dagboek:Woensdag 17 Okt: Huisbesoeke buite TroyestraatWoensdag 24 Okt: Bybelstudie by Nebohof om 10h30. Tema: Die wonderlike band tussen die Ou en Nuwe Testamente.

Jonk en Werkend?... kom KleingroepElke Donderdag om 19:30. As jy belangstel om by ons aan te sluit kontak Ruaan van Wyk (082 597 7748 /) Johan Stronkhorst (083 675 3198

Brooklyn brokkies" Die tyd het nie stilgestaan nie en die laaste uitgawe van die Brooklyn Brokkies wag om gevul te word. Stuur gerus enige bydrae--ons wil graag oor 'n verskeidenheid van ons gemeente se aktiwiteite rapporteer. Stuur gerus jou bydraes na Arthur Hall by [email protected], bel by 083 387 3610 dat ons dit kan haal of los dit gerus by die kerkkantoor. Die afsnydatum is 29 Oktober 2012."

VERJAARSDAG TEESONDAG 21 OKTOBER

Kom VIER jou VERJAARSDAGsaam met die hele gemeente.

Sal almal wat verjaar inOktober, November en Desember

asb. ‘n bordjie hand eetgoedbring.

Agape diensgroep voorsienlekker koffie, tee en sap.

Kom kuier gesellig saam en leer‘n paar nuwe gemeentelede kenasook die wat verjaar!!

Gelukwense aan die verjarendes...”

“Mag die Here julle seen, Hy wat die Hemel en aarde gemaak het”Psalm 115:15

14/10 Janneke Nortje 082 761 292514/10 Ian Nagel 083 299 978514/10 Gwen Hussem 083 441 646114/10 Lidia de Wet 083 260 377215/10 Contessa Kruger 082 464 269015/10 Lettie van Huyssteen 082 854 546316/10 Elset Venter 082 545 500416/10 Elizabeth Koekemoer 082 640 299816/10 Heleen Ferreira 012 460 343716/10 Pieter Bouwman 012 333 968217/10 Marcel Bolsens 082 892 332818/10 Tanya Cameron 083 680 708218/10 Roné Pretorius 079 898 569918/10 Pieter van der Mescht 084 417 545619/10 Ignus Ferreira 083 257 338819/10 Bernard Hellberg 083 346 957419/10 Annemarie Hoogenboezem 012 460 073419/10 Sune Kusche 082 493 899519/10 Ursula Marais 082 372 690620/10 Marinus Venter 082 554 956020/10 Tinus van Wyk 071 135 917020/10 Anneleen Swanepoel 072 065 359520/10 Stephanie Henning 012 440 756920/10 Anrich Briedenham 076 141 8029

Nagmaal: Sondag 18 NovemberDaar sal geen Nagmaalete wees nie Elke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel

Agape Diensgroep sê DankieAgape Diensgroep wil almal bedankwat deur die jaar Donasies gee. Dit word vir verskeie uitreikaksies wat ons reël gebruik. Ons waardeer dit baie. Agape Diensgroep

SestigplussersDie volgende byeenkoms vind plaas op 25 Oktober. Hou die Hart en Hand dop vir meer besonderhede.

Page 5: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Multimedia en klank diensgroep.As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

DissipelskapkafeeDie Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon.Die program vir die res van die jaar is as volg:Datum Tema Spreker15 Okt Om Jesus beter te

leer kenGriffel van

Wyk22 Okt Om Jesus beter te

leer kenGriffel van

Wyk29 Okt Om Jesus beter te

leer kenGriffel van

Wyk05 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek12 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek19 Nov Die wonder van die

BybelFanus

HeystekOns is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by [email protected]

Ons Gemeente geskiedenis Liewe gemeente, soos julle weet, is "ons" (dis nou 'n spannetjie) besig om die geskiedenis van ons gemeente veral sedert die samevoeging met Pretoria - Oos (Troyestraat Kerk) en Sunnyside (New Life) op te teken met die oog daarop om dit te publiseer .Die aksent sal veral op ontwikkelings in verskeie bedieningsterreine val en heelwat bydraes is reeds ontvang . Ons wil egter ook vir alle lidmate vra om vrymoedigheid te neem om persoonlike bydraes te lewer. Indien u belangstel, kontak my asseblief by [email protected] ‘n Groot behoefte is tans om 'n versameling foto's saam te stel wat gemeentebedrywighede uitbeeld, bv gemeentebyeenkomste, diakonale werk, katkisasie, kampe, verskillende uitreikprojekte, ens, ens. Ons sal bly wees as u kan help en indien wel, kontak asseblief vir Arthur Hall [email protected] vir elektroniese weergawes of Frieda Sonnekus fksonnekus@telkomsa of by 0123489990 vir harde kopieë.Met opregte waardering, Colin Cameron.

Brooklyn GholfdagNa die sukses van verlede jaar se gholfdag het ons besluit om dit weer te doen. Kom bederf jou kliënte, familie en vriende hierdie jaar op Wingate Gholfbaan.Die Gholfdag is 100% ten bate van ons barmhartigheidsfonds en ons rig ‘n uitnodiging aan u om ‘n verskil te maak in die gemeenskap:Tyd: Vrydag 2 NovemberPlek: Wingate Park Gholf-klubKoste: R2000 per 4-bal. R500 per spelerRegistrasie afsluiting is 22 Oktober 2012. Registrasie vorms is by die Kerkkantoor beskikbaar. E-pos die registrasievorm saam met bewys van betaling aan [email protected]

CAPELLA:Die bekende A Capella koor hou 'n Afskeids/Kerskonsert op Sondagmiddag 18 November om 16:00 in die Atterbury teater. Kaartjies kan verkry word van Hannetjie Weyers op selnommer: 0828794477 of Elise Rautenbach op selnr. 0832778653 Moenie dit misloop nie. Na 18 November ontbind die koor weer, dus dis die laaste geleentheid ooit, om hulle weereens in lewende lywe te ervaar.Die nuwe Kers CD sal ook dan bekend gestel en verkoop aangebied word.

Hart en Hand berigte: -lengte

’n Vriendelike versoek word aan u gerig om asseblief beriggies wat u

deurstuur so kort en bondig as moontlik te hou, veral die wat

herhaaldelik moet verskyn. Ons wil graag almal akkomodeer wat

beriggies wil plaas. Ons waardeer u vriendelike samewerking

AGAPE-UITREIK OP 27 OKTOBER

Ons sien uit daarna om jou en jou huishulp te trakteer by 'n gesellige oggend in die kerksaal op SATERDAG 27 OKTOBER om 9:00 vir 9:30.

BRING JULLE ALBEI SE SKOOLKINDERS SAAM. Die oggend gaan bestaan uit 'n kort program van musiek, en 'n praatjie deur mev. Ignetia

Page 6: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Masschau, waarna almal gesellig saam gaan kuier. Vriendskapsbande word intussen gebou tussen die kinders

onder leiding van TAB (tieneraksie Brooklyn) - sien onderstaande berig. Skakel asb. die kerkkantoor indien jy

die uitnodiging aanvaar VOOR OF OP MAANDAG 22 OKTOBER BY 012-362-0069.

TAB-UITREIK 2012

Op SATERDAG 27 OKTOBER is dit tyd vir Brooklyn-jeug se groot uitreik Daar is 'n funksie vir grootmense in die saal

Die TAB-groepie gaan al die kinders buite onthaal Ons gaan eet en kuier en leer en speel

ALMAL VAN TAB MOET ASSEBLIEF HELP dat niemand hul verveel! AL WAT VAN JOU GEVRA WORD,

IS DAT JY SO TUSSEN 9:00 EN 12:00 JOU TALENTE EN GAWES SAL GEE VIR PROJEK UITREIK 2012.

Vir u kennisname:

Rentia is met verlof vanaf 8 Oktober tot en met 23 Oktober. Gedurende hierdie tydperk sal Ela in die

Kerkkantoor wees vanaf 8:00 tot 13:00.

GTVProf Davi Gomes van Sao Paulo, Brasilië kom aan die einde van die Oktober begin November na Suid Afrika. Dit is hy wat by die Sinode die groeteboodskap vanaf die Igreja Presbiteriana doBrazil gebring het en wat baie goed by die Algemene Sinode ontvang is.Maandagoggend 29 Oktober, as die Here wil en ons leef, tree hy by ons GTV hier in Pretoria op.Hy gaan 'n voordrag gee oor die wonderlike dinge wat tans met die gereformeerde teologie in Brasilië besig is om te gebeur. Die byeenkoms gaan soos gewoonlik by Brooklyn wees en om 9:00 begin. Almal is hartlik welkom.

Versorger Elizabeth Gongxeka is ‘n gematrikuleerde en opgeleide versorger met uitstekende getuigskrifte en heelwat ervaring in die versorging van bejaarde en ook bedlêende pasiënte. In die afgelope jaar het sy ‘n beroerte-pasiënt bygestaan en haar ook baie goed van haar taak gekwyt om Dinsdae en Donderdae iemand met gevorderde parkinsonsiekte

geselskap te hou, saam met hom te stap, hom deur sy oefenprogram te neem, sekere take saam met hom te doen en vir tee en ‘n ligte middagete te sorg. Sy het nou werk op enige of op al drie die ander dae nodig, en sal ook voltydse werk (nie-inslaap) oorweeg. Elizabeth self : 079 262 5567 Huidige werkgewer: Erika 082 337 4391

MAGALIES SPESIALE SKOOL -KERSMARK 2012Magalies Spesiale skool nooi u vriendelik uit na hul jaarlikse kersmark vanaf 27 Oktober tot Saterdag 3 November (uitsluitend Sondag 28 Okt) Die Kersmark word op die skoolterrein gehou ( hoek van Hertzog en 21 ste laan, Rietfontein ) Verkope is tussen 09:00-19:00 weeksdae en 09:00-16:00 op Saterdae.Hoop om julle almal daar te sien! Navrae: 0123300168/9

Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.htm of e-pos [email protected]. Kontakpersone Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

Page 7: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Ons Webtuiste: Ons beleef op die oomblik groot tegniese

probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346Sien inligtingtafel in die saalKantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069 Faks nr: 086 639 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168 Hatfield 0028

Logistieke reëlings:Hierdie Sondag : 14 Oktober 2012DiensbeurteOuderling: Gerhard Oosthuizen

Diaken: Drikus van der Walt

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Emeritaatsfonds

Volgende Sondag: 21 Oktober 2012DiensbeurteOuderling Eben Venter

Diaken: Elfrieda Marais

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:GKSA Sustentasiekas

Diensbeurte Troyestraat 14/10Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereëlDiensbeurte Troyestraat 21/10Petrus BekkerSkinkbeurte vir Duxburyweg14/10 Magda21/10 Soekie/Gerda

Page 8: Hart en Hand: 14 Oktober 2012

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)(012) 348 2467 / 083 446 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

Diaken betrokke by siekebesoekJoëlna Heslinga082 374 1974

www.gkbrooklyn.org.za