Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

  • Published on
    30-Mar-2016

  • View
    228

  • Download
    8

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

Transcript

2,4

Waar:

Duxbury 9:30Predikant:Fanie van der SchyffSkriflesing:

Preekskema:Soms sien jy jouself (of jou kind) in iemand anders en soms wens jy dat jy liewers soos iemand anders kon wees. Wie is jy...REGTIG?

Sang:Sk 5-3: 1,4,5

Ps 134a:4

Lied 292:1,2

Sk 16-1: 1,2,3

Sk 10-2

SK 13-3

Waar: Duxbury 18:30Predikant:

Ds Ben Fourie (Kameeldrift)Ruildiens met Fanie

Skriflesing

Markus 5: 21-43 (42)

Sang:Ps 125: 1,2 (p 619)Ps 115: 7,8 (p 565)

Ps 8: 2,3,4 (p31)

Ps 18: 1,12,14 (p 71)

Sk 13-3

Waar:

Karmel 09:00Troye 10:00

Predikant:

Ds Fanus HeystekSkriflesing: Openbaring 1

Preekskema:

Is die visioene werklik van God? Was dit nie moontlik dat Johannes dit self kon fantaseer nie? Hoe seker kan ons hieroor wees?Sang:

Ps 84: 1 + 2

LB 530: 1 + 2

Sk 10-1: 2 + 4

Sk 18-6: 1 + 4 + 5New Life City ChurchWhere: Reitz str 09:00 and 18:00

Reverend:Prof Derick Mashau

Kyk hoe OFFER ons OP!...so amper daar...Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee.

dankie- dankie dankie dankie -dankieKom ons wend n spesiale poging aan met ons DANKOFFER om tog ons doelwit van R880 000 te haal

Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.

Mikpunt R880,000

R800,000

R600,000

R560 599 (04/10/2012)

R558 599 (27/09/2012)

R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131)

R552 268 (18/09/2012)

R521 268 (13/09/2012)

R506 218 (Biltongfees)

(R97 596)

R408 622 (12/09/2012)

R403,072 (30/08/2012)

R400,000

R329,972 (22/08/2012)

R272,772 (15/08/2012)

R256,872 (08/08/2012)

R249,072 (02/08/2012)

R221,872 (25/07/2012)

R205,850 (12/07/2012)

R200,000

R184,250 (03/07/2012)

R180,800 (28/06/2012)

R178,000 (22/06/2012)

R168,000 (15/06/2012)

R115,000 (06/06/2012)

Ter goedkeuring:

As ouderlinge: Wina Cameron, Soekie Kruger, Magdel Pienaar-Marais, Laurette Pretorius ,Jaco Marais, Anton t Hart en Roelof Grove.Voorbidding Noord- NigeriBid dat die Here die Kerk in die noorde van Nigeri wysheid sal gee en Sy liefde in hulle harte sal uitgiet, veral met die omstandighede wat hulle in die gesig staar. Bid dat die Kerk duidelik God se leiding sal ervaar en dit sal volg en dat hulle moeilike situasies met God se liefde sal hanteer.Naasteliefde:

Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Jolna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

Siekte:Lucy Venter (079 794 5676) die moeder van Bets Engelmohr is ontslaan maar haar gesondheid is nie na wense. Ons bid hulle die krag en sen van die Hemel Vader toe.Ons bid vir Ds Fanie se moeder wie se gesondheid nie na wense is en die spesialiste in Pretoria moes kom sien

Estelle Venter (084 510 1480) is steeds in die hospitaal, ons bid haar sterkte toe.

Ronel Pelser (082 469 4517) ondergaan n rugoperasie op 10 Oktober. Ons bid haar krag en sterkte toe.Gelukwense:

Van harte geluk aan Willem Marais en Laurette Pretorius wat gister in die huwelik bevestig is. Ons bid die sen van die Here op hul lewenspad vorentoe.

Brooklyn Brokkies

Adverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: kunssaal@gmail.comof 083 387 3610

Vervoer:Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.Mense wat weg is:Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die KerkkantoorDagboek:Vandag:

Aand: RuildiensMaandag:Skole heropen

UP Lesings begin

18:00 Agap

Dinsdag:

18:00 Juventus

Woensdag:

09:30 Susan StrijdomDonderdag:

18:00 Jeugbegeleiers vergadering

Vrydag:

10:00 LenteteeTroyestraat Dagboek:

Bybelstudie: Woensdag 10 Oktober om 10h30 in Nebohofsaal. Tema: Die wonder van die Twaalf Klein Profete (vervolg)Kleingroep / Bybelstudie: Woensdag 17 Oktober in Harmoniehof om 10h30 (op 2 de vloer).

Jonk en Werkend?... kom Kleingroep

Elke Donderdag om 19:30. As jy belangstel om by ons aan te sluit kontak Ruaan van Wyk (082 597 7748 /)

Johan Stronkhorst (083 675 3198

Gelukwense aan die verjarendes...

Mag die Here julle seen, Hy wat die Hemel en aarde gemaak hetPsalm 115:15

07/10 Izak Potgieter 082 857 173308/10 Kobus Rheeders 083 415 349909/10 Berend Wierenga 072 904 3921

09/10 Petra Swanepoel 012 460 8463

09/10 Ester Kruger 083 564 3212

09/10 Otto Erasmus 083 273 4436

10/10 Martie Eloff 072 219 1641

10/10 Bets Greeff 079 147 8472

10/10 Ansia Labuschagne 072 325 6344

10/10 Mariiette v/d Westhuizen 012 344 3439

11/10 Juan Swart 079 527 5157

11/10 Mareli Kruger 083 950 7716

11/10 Johan Jooste 072 776 5658

11/10 Eben Griffioen 082 828 8420

11/10 Johanna Goodchild 084 952 4362

11/10 Izelle Eloff 072 340 9477

12/10 Jan Dekker 079 897 3943

13/10 Jaco de Beer 083 387 3545

New Life City Church kleuterskool

New Life City Church het onlangs n kleuterskool begin waar werkende ouers van die gemeenskap hulle kinders in veiligheid kan laat. Daar is ongeveer 12 kinders tans in die kleuterskool, maar hulle het nog weinig opvoedkundige speelgoed, legkaarte, leesboekies, ens. Indien u by die huis enige ou legkaarte (volledig asb!), kinderboekies (Afrikaans of Engels die kinders kan nog nie lees nie) of enige speelgoed het, wat hulle kan gebruik, bring dit asb kerk toe en gee vir Erna of Ronel. New Life City Church Kleuterskool sal dit met groot dank aanvaar en met vrug kan gebruik. Kontak asb Erna Kruger (082 453 2417) of Ronel Stronkhorst (083 299 7413)

So raak jy ook aan die hart van Sunnyside! Dankie vir die skenkings wat instroom!

Versoek van die DiakonieDaar word dringend gesoek na n kamer met badkamergeriewe vir n enkel manspersoon. Indien u kan help of weet van iets kontak Wina Cameron by 082 859 5216.

Vir u aandag Vrou in die ampAlmal wat graag nog met die Kommissie van die Kerkraad wil gesels oor die vroue wat as ouderlinge ter approbasie voorgestel is, moet asseblief voor 8 Oktober met Fanie in verbinding tree.DissipelskapkafeeDie Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon.

Die program vir die res van die jaar is as volg:DatumTemaSpreker

08 OktAgap - diensgroep

15 OktOm Jesus beter te leer kenGriffel van Wyk

22 OktOm Jesus beter te leer kenGriffel van Wyk

29 OktOm Jesus beter te leer kenGriffel van Wyk

05 NovDie wonder van die BybelFanus Heystek

12 NovDie wonder van die BybelFanus Heystek

19 NovDie wonder van die BybelFanus Heystek

Ons is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar n onderwerp is wat jy wil h ons moet bespreek, gee dit asb op skrif vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by suki60@mweb.co.zaBepaling van oplaag vir nuwe Liederebundel

Die nuwe Skrifberymings, Belydenis-liedere, Geestelike liedere asook die Messiaanse weergawe van Psalm 110 (in totaal 34) soos goedgekeur deur Sinodes 2009 en 2012 word in n goedkoop boekvorm saamgestel. Die Administratiewe Buro is tans besig om n oplaag te bepaal. Die koste van die nuwe Liederebundel sal R10 per eksemplaar (posgeld uitgesluit) beloop. Indien u belangstel kan u bestellings deurgee na die Kerkkantoor, wat dit dan sal deurgee aan die Administratiewe Buro.

Ons Gemeente geskiedenis Liewe gemeente, soos julle weet, is "ons" (dis nou 'n spannetjie) besig om die geskiedenis van ons gemeente veral sedert die samevoeging met Pretoria - Oos (Troyestraat Kerk) en Sunnyside (New Life) op te teken met die oog daarop om dit te publiseer .

Die aksent sal veral op ontwikkelings in verskeie bedieningsterreine val en heelwat bydraes is reeds ontvang . Ons wil egter ook vir alle lidmate vra om vrymoedigheid te neem om persoonlike bydraes te lewer. Indien u belangstel, kontak my asseblief by ccameron@lantic.net

n Groot behoefte is tans om 'n versameling foto's saam te stel wat gemeentebedrywighede uitbeeld, bv gemeentebyeenkomste, diakonale werk, katkisasie, kampe, verskillende uitreikprojekte, ens, ens. Ons sal bly wees as u kan help en indien wel, kontak asseblief vir Arthur Hall kunssaal@gmail.com vir elektroniese weergawes of Frieda Sonnekus fksonnekus@telkomsa of by 0123489990 vir harde kopie.

Met opregte waardering, Colin Cameron.

AGAPE-UITREIK

n Verlenging van Vrouedag:

Ons sien uit daarna om jou en jou huishulp te trakteer by 'n gesellige oggend in die kerksaal op SATERDAG 27 Oktober om 9:00 vir 9:30. WAT KAN JULLE SAAMBRING? Bring julle albei se skoolkinders saam. Bou vriendskaps-bande en laat die kinders saam speel. Hou Hart en Hand dop vir verdere inligting oor hierdie geleentheid waarna Agape baie uitsien, en reserveer asseblief nou al die datum. Vir navrae, kontak vir Susan Heystek, Erna Kruger, Janneke Claassen of Ina Herbst.

Multimedia en klank diensgroep.

As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Eljadahuis

Onthou van die Eljada Huis as u die maand gaan kos koop. Enige nie bederfbare kosse word benodig en kan in die voorportaal van die saal gesit word.Brooklyn Gholfdag

Na die sukses van verlede jaar se gholfdag het ons besluit om dit weer te doen. Kom bederf jou klinte, familie en vriende hierdie jaar op Wingate Gholfbaan.

Die Gholfdag is 100% ten bate van ons barmhartigheidsfonds en ons rig n uitnodiging aan u om n verskil te maak in die gemeenskap:

Tyd: Vrydag 2 November

Plek: Wingate Park Gholf-klub

Koste: R2000 per 4-bal. R500 per speler

Registrasie afsluiting is 22 Oktober 2012. Registrasie vorms is by die Kerkkantoor beskikbaar. E-pos die registrasievorm saam met bewys van betaling aan Michelle.Britz@wspgroup.co.za

Storie-Uur - vir oud en jonk

Petru Wessels en Carel Trichardt

in die Pierneefteater

Stories van Oraloor

n kortverhaal allegaartjie van geliefde skrywers

In hierdie mooiste maand is dit die laaste aanbieding van Storie - Uur vir 2012.

Hierdie stories van kortverhaal skrywers van oraloor het die toets van die tyd deurstaan. Hierdie skrywers sal vir altyd geliefd bly en lesers (luisteraars en gehore) met hulle woorde en stories betower.

In die tou om te vertel staan oa. Roald Dahl, Guy de Maupassant, OHenry,Anton Tsjekof, Oscar Wilde

en uit ons eie bodem Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Jeanette Ferreira.

Dis nie dikwels dat die werke van hierdie skitter skrywers saam in een program gehoor sal kan word nie.

Pierneefteater

So 7 Oktober & So 14 Oktober 2012 om 15:00

Kaartjies : 012 - 329 - 0709 (Pierneefteater) / Die Deur

R90.00 & R80.00 (kinders en pensionarisseLentetee 12 Oktober 2012

Vrydag 12 Oktober is dit weer tyd vir Brooklyn se Lentetee!

Dit is n geleentheid waar ons al ons lidmate bo 70 jaar bietjie bederf. Uitnodigings is gepos en word ook per hand afgelewer. Indien daar lidmate bo 70 jaar is wat teen 5 Oktober nog nie n uitnodiging ontvang het nie, vra ons u vriendelik om met die kerkkantoor (012 362 0069)te skakel.

Ons sien daarna uit om lekker saam te kuier!

Die Agape diensgroepVir u kennisname:

Rentia is met verlof vanaf 8 Oktober tot en met 23 Oktober. Gedurende hierdie tydperk sal Ela in die Kerkkantoor wees vanaf 8:00 tot 13:00.

Lees ...

in hierdie uitgawe van

Die KerkbladDie fokus van hierdie uitgawe is: Vergifnis. Lees onder andere bydraes oor Vergifnis en politieke testanders, Vergifnis in die huwelik en Moet ek alles vergewe en vergeet?

In die Brandpunt-artikel skryf prof. Fritz de Wet oor die ingrypende rol van vergifnis in kerklike vernuwing.

Prof. Derrick Mashau skryf oor die omkeerstrategie of reformasie na aanleiding van 2 Kronieke 15:1-19.

EN NOG BAIE MEER

Teken in op Die Kerkblad!

Skakel Angie Mokobi by (018) 297 3986 vir meer besonderhede; e-pos tydskrifte@gksa.co.zaOns Webtuiste:

Logistieke relings:

Hierdie Sondag : 07 Oktober 2012

Diensbeurte

Ouderling: Bingle KrugerDiaken: Chris van der Meer

Kollekte

Onder die diens: Diakonale werkBy die deure: Uitreikfonds

Volgende Sondag: 14 Oktober 2012

Diensbeurte

Ouderling Gerhard OosthuizenDiaken: Drikus van der Walt

Kollekte

Onder die diens: Diakonale werk By die deure:

Emeritaatsfonds

Diensbeurte Troyestraat 07/10

Tjaart Bosua

Diensbeurte Troyestraat 14/10

Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gerel

Skinkbeurte vir Duxburyweg

07/10 Marie14/10 Magda

Ons beleef op die oomblik groot tegniese probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.als by www.gkbrooklyn.org.zaKontak ons

Admin-hulp op Sondae:

Marga Koelman

082 923 2346

Sien inligtingtafel in die saalKantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069

Faks nr: 086 639 1789

kantoor@gkbrooklyn.org.za www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168 Hatfield 0028

Predikante verbonde aan die gemeente:Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)

(012) 348 2467 / 083 446 6096fanie@gkbrooklyn.org.za

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 3726

griffel@gkbrooklyn.org.zaFanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 1254

fansan@lantic.net

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)

082 971 2725

kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)

(013 947 2179 / 079 933 9884

briand@mwf.net

Diaken betrokke by siekebesoek

Jolna Heslinga

082 374 1974

07 Oktober 2012

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

Wie is jy, regtig?

Verwonderd oor goddelike ingrype!

Dylan Venter , seuntjie van Ben en Belinda word vanoggend gedoop. Baie geluk en sen!

Die wonder van die boek Openbaring

HYPERLINK "http://www.gkbrooklyn.org.za" www.gkbrooklyn.org.za

3