Upload
rhonda-garcia
View
82
Download
17
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Hoe dra ons geloof aan ons kinders oor ?. Deut 6:1-13. Hoe dra ons geloof aan ons kinders oor ?. Deut 6:1-13. Geloofsbelydenis. Die Here is ons God, Hy is die enigste Here (Deut 6:4). Modkats ?. Hoe word kinders se geloof gevorm ? - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Hoe dra ons geloof aan ons kinders oor?
Deut 6:1-13
Hoe dra ons geloof aan ons kinders oor?
Deut 6:1-13
Geloofsbelydenis
•Die Here is ons God, Hy is die enigste Here(Deut 6:4)
Modkats?•Hoe word kinders se geloof gevorm?•Hoe dra ons ons geloofsoortuigings aan ons kinders oor?•Deut 6 – Groot opdrag van die OT
Deur 6: 1-13
•Skerp dit in by ons kinders•Geloofsvorming is voortdurende proses•Hoe?
Skerp dit in ...• Leef jou geloof – v5,6 Hoe?•God waarlik liefhê•Ryk jongman – Mark 10• “Sien is glo”•Konsekwent• Integriteit
Skerp dit in ...• Praat oor geloof – v7 • Bekende omgewing – huis• Onbekende omgewing – op pad gaan• Daagliks-gaan slaap. Sê jy dankie•Wees afhanklik-opstaan. As die dag voorlê
Skerp dit in ...•Sigbare simbole – v8 • Teken aan jou hande vasbind•Merk op jou voorkop•Skryf dit op deurkoesyne•Skryf dit op stadspoorte
Groot opdrag van die NT• “Gaan na al die kinders toe, maak hulle my
dissipels: • doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun
en die Heilige Gees• skerp die geloof by hulle in, sodat hulle soos skerp
lemme sal wees• wys hulle hoe doen ons alles wat Jesus ons beveel
het. • En onthou: Ek is met alle kinders, al die dae van
hulle lewe, deur alle geslagte heen, tot aan die einde van die bestaan van die wêreld”.