3
Piketberg Toerisme Buro Posbus 60 Piketberg 7320 Tel/Faks: (022) 913 2063 Epos: [email protected] Website: www.piketberg.co.za JULIE 2011 NUUSBRIEF JULY 2011 NEWSLETTER Dear PTB Member Hope all is well on your side and that your are enjoying the gorgeous winter weather. Before we take a brief look at the past month... I'd like to thank each and everyone for there attendance & support during the month, especially with the PTB members meeting. The members meeting was a tremendous success! For those who weren't able to attend, in brief the following was discussed: administration of the office, marketing, rezoning, and minimum requirements. There was also a few tourism awards rewarded to accommodation establishments, business owners and entrepreneurs for dedication & support towards tourism. Ook gedurende die Ledevergadering van 14 Junie het die PTB logo onder bespreking gekom, en uiteindelik kan PTB die splinternuwe & amptelike logo bekendstel: Met groot dank aan Anthea Delmotte en Linda Vos vir hulle bydrae tot hierdie ontwerp. Linda Vos het oneindig baie moeite gedoen met hierdie ontwerp. Dankie ook aan almal wat deelgeneem het aan die stem proses, om die logo te finaliseer. At the members meetings Richard Roberts, from the Department of Economic Development and Tourism, discussed the Quality Assurance Process. This led to inspections finally being concluded in Piketberg yesterday. PTB would like to congratulate the following accommodation establishments with undergoing this process: Christina's Self-Catering Vue de Montagne B&B De Lande Self-Catering Kruistementvlei Retreat Guest Farm Jan du Toit (PTB Voorsitter) en Andrewline Afrikaner (jong entrepeneur van Piket-Bo- Berg)

Piketberg Tourism July Newsletter 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Posbus 60 Piketberg 7320 Tel/Faks: (022) 913 2063 Epos: [email protected] Website: www.piketberg.co.za Met groot dank aan Anthea Delmotte en Linda Vos vir hulle bydrae tot hierdie ontwerp. Linda Vos het oneindig baie moeite gedoen met hierdie ontwerp. Dankie ook aan almal wat deelgeneem het aan die stem proses, om die logo te finaliseer. Dear PTB Member Jan du Toit (PTB Voorsitter) en Andrewline Afrikaner (jong entrepeneur van Piket-Bo- Berg)

Citation preview

Page 1: Piketberg Tourism July Newsletter 2011

Piketberg Toerisme BuroPosbus 60Piketberg7320Tel/Faks: (022) 913 2063Epos: [email protected] Website: www.piketberg.co.za

JULIE 2011 NUUSBRIEFJULY 2011 NEWSLETTER

Dear PTB Member

Hope all is well on your side and that your are enjoying the gorgeous winter weather.Before we take a brief look at the past month... I'd like to thank each and everyone for there attendance & support during the month, especially with the PTB members meeting. The members meeting was a tremendous success!For those who weren't able to attend, in brief the following was discussed: administration of the office, marketing, rezoning, and minimum requirements. There was also a few tourism awards rewarded to accommodation establishments, business owners and entrepreneurs for dedication & support towards tourism.

Ook gedurende die Ledevergadering van 14 Junie het die PTB logo onder bespreking gekom, en uiteindelik kan PTB die splinternuwe & amptelike logo bekendstel:

Met groot dank aan Anthea Delmotte en Linda Vos vir hulle bydrae tot hierdie ontwerp. Linda Vos het oneindig baie moeite gedoen met hierdie ontwerp.

Dankie ook aan almal wat deelgeneem het aan die stem proses, om die logo te finaliseer.

At the members meetings Richard Roberts, from the Department of Economic Development and Tourism, discussed the Quality Assurance Process. This led to inspections finally being concluded in Piketberg yesterday. PTB would like to congratulate the following accommodation establishments with undergoing this process:• Christina's Self-Catering• Vue de Montagne B&B• De Lande Self-Catering• Kruistementvlei• Retreat Guest Farm

Jan du Toit (PTB Voorsitter) en Andrewline Afrikaner (jong entrepeneur van Piket-Bo-Berg)

Page 2: Piketberg Tourism July Newsletter 2011

• Scheppie Saus• KliprivierPTB look forward to handing over these certificates once approved with the Department of Tourism.

PTB verwelkom nuwe lede:• Die Zebra Fees is 'n Piketberg Hoërskool inisiatief

in die vorm van 'n fondsinsamelings projek. Die 24ste September beloof om vol vermaak en aktiwiteite te wees. Skakel 022 913 1995 of 083 6677 643 vir meer inligting t.o.v. die Zebra Fees.

• Dr SJ Scheepers mediese praktisyn. Skakel gerus 022 913 1146 vir afsprake en meer.• Dave Ferguson van Praktika spesialiseer in opleiding, arbeids konsultant & werwing.

Skakel Dave by 022 913 2933 of 083 306 2572.

Die afgelope week het twee studente van die F.E.T. College in Citrusdal kom “job shadowing” doen. Van u sou heel waarskynlik met hulle te doene gekry het tydens hulle tydjie hier. Hulle was 'n groot aanwins vir die kantoor, en PTB wens hulle alle sterkte toe met hulle studies.

PTB bedank ook die ander aflosse (Sonja Blaauw & Elrieka Snyman) wat die kantoor beman tydens vergaderinge.

***BELANGRIKE INLIGTING!Vir die geskeduleerde Algemene Jaar Vergadering beoog PTB om algemene terugvoer te gee oor die Buro. PTB wil u dus vriendelik versoek om deel the neem aan hierdie “survey”. Die “survey” word m.b.v. die internet ingevul, en daar is 10 vrae om te beantwoord. “Kliek dus op die volgende “link”: “Behoefte Bepaling van PTB Lede”.

Na aanleiding van die volgende, uiteengesit in die Bergrivier Toerisme Organisasie Grondwet is die Bergrivier Toerisme Organisasie (BTO) se doelwitte is al volg: Doelstellings en verantwoordelikhede van die organisasie: • Die doelstellings van die organisasie is om toerisme binne die gebied te bevorder en

hierdeur ook plaaslike ekonomiese ontwikkeling binne die gebied te stimuleer, te verbeter en te beskerm.

• Om te dien as koördinerende toerismekantoor vir die toerismeburo’s en dorpe binne die Bergrivier Munisipale gebied asook ‘n skakel met die Weskus Streek Toerisme Organisasie en ander toerismeliggame (DMO en CTRU) of organisasies.

• Om te dien as amptelike toerismeforum en skakeling te bewerkstellig tussen die toerismeburo’s en dorpe aan die een kant, en die Munisipaliteit aan die ander kant.

• Om namens die Toerismeburo’s en dorpe met die Munisipaliteit te beding vir begrotings-insette en finansiële- en materiële ondersteuning.

Die inligting sal dan verwerk word, en gedurende die PTB Algemene Jaar Vergadering aan die lede voorgelê word. Voltooi dus hierdie “survey” teen 18 Julie 2011, en help PTB om 'n verbeterde diens te lewer.

Links is Esmerencia McCallum (Administrasie student) en regs, Joy Galant (Toerisme student)

Page 3: Piketberg Tourism July Newsletter 2011

Verder, versoek PTB dat as u enige voorstelle het aangaande die verfraaiing van die ingang van Piketberg, dat u so gou as moontlik asb. kontak sal maak met PTB met u voorstelle. Sien uit daarna om van u te hoor.

In other news...Elbeth Liebenberg, from Piketberg, won an award at the 2011 World Flower Show held in Boston, Massachusetts in the United States of America. This World Flower Show, “This Glorious Earth”, took place from 15-19 June. The floral expo featured 600 flower arrangements, 12 lectures by acclaimed speakers, dozens of national and international exhibitions, design demonstrations and much more.On behalf of PTB we'd like to congratulate Elbeth with this outstanding international award.

What’s happening …in July?14 & 15 July 2011 – The Bergriver Canoe Marathon will be passing through our area on these dates.• Day 3 (14/07/11) they will be at Bridgetown.• Day 4 (15/07/11) they will be at Zoutkloof.For more information regarding race times, please refer to www.windhoekberg.co.za. Please support the paddlers along the route, and make them feel welcome in the area.

18 Julie – Skole Heropen

20 July (Tuesday) - PTB Annual General Meeting @ De Berge Guesthouse (72 Long Str, Piketberg) @ 18:30 for 19:00.

22 & 29 Julie (Vrydae) - ACVV Piketberg, “Tillies” by Huis AJ Liebenberg, bied tee & koffie en eetgoedjies aan vanaf 08:30-13:00 teen R10 p/persoon. Daar is ook beskuit, kleinkoekies, koeksusters en nog vele meer te koop. Vir verdere navrae skakel 022 913 1525/ 084 5818 560.

30 Julie (Saterdag) - Plaasmark by Kruistementvlei, Piket-Bo-Berg. (4,7km na afdraai op Langeberg Afdelingspad bo-op Piketberg). 9vm – 12nm. Vars vrugte, groente en kruie. Ontwerper-klere, kuns, kerrie, samoosas, brode, konfyt, houtwerk en vele meer. Kontak Riette by 022 914 5652 vir meer inligting.

Reminder…that you can join us on both:

That’s all from my side. Hope you have a prosperous weekend ahead.Piketberg Groete,Ansel van Schalkwyk