5
N e w s l e t t e r N o v e m b e r 2 0 1 1 N o v e m b e r N u u s b r i e f Piketberg Tourism Tel/Fax: (022) 913 2063 Email: [email protected] Website: piketberg.yolasite.com Beste PTB Lid / Dear PTB Member Kyk hoe vinnig het die jaar se einde nader gekruip…! Hier staan ons reeds in November! Hier by die kantoor was Oktober „n relatiewe stil maand in terme van besoekers, maar nie te min, is ons reg vir Desember maand se besoekers aan die omgewing. Na afloop van die blom seisoen wil Piketberg Toerisme baie dankie sê aan ieder en elk wat „n bydrae gelewer tydens die seisoen. Die blomlyn wat deur Saldanhabaai Toerisme Organisasie geïnisieer is, was „n groot aanwins vir die publiek. Die blomverslag wat ook twee per week opgedateer was, was die bron van alle blom inligting aan die Weskus. Hartlike welkom aan die nuwe PTB lid Kardoesie N7 in die Piekenierskloof Pas (Kampeer en karavaan staan plekke, self sorg eenhede). Buite die feit dat die uitsig fenominaal is vanaf Kardoesie, fasiliteite op die perseel sluit in „n restaurant, Padstal en konferensie fasiliteite. Skakel gerus vir Hanri Theron of Simon Riekert, Tel: 022 921 2382 of Cell: 082 800 5748. Email: [email protected] of besoek hul webtuiste: www.kardoesie-n7.co.za Nuus uit die kantoorPiketberg Toerisme het by die PPC Piketberg, Goedverwacht, Wittewater Forum aansoek gedoen vir befondsing vir die herstel en oopstel van die staproetes in die berg. Ons hoop dat ons aansoek goed oorweeg sal word deur die aandeelhouers, en dat ons hierdie projek as aanwins vir die hele Gemeenskap kan gee. Piketberg Toerisme hou sal jul op hoogte hou sodra ons nuus ontvang.

Piketberg Tourism November Newsletter 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuus uit die kantoor… Kyk hoe vinnig het die jaar se einde nader gekruip…! Hier staan ons reeds in November! Hier by die kantoor was Oktober „n relatiewe stil maand in terme van besoekers, maar nie te min, is ons reg vir Desember maand se besoekers aan die omgewing. Piketberg Tourism  Tel/Fax: (022) 913 2063  Email: [email protected]  Website: piketberg.yolasite.com

Citation preview

N e w s l e t t e r N o v e m b e r 2 0 1 1 N o v e m b e r N u u s b r i e f

Piketberg Tourism Tel/Fax: (022) 913 2063 Email: [email protected] Website: piketberg.yolasite.com

Beste PTB Lid / Dear PTB Member Kyk hoe vinnig het die jaar se einde nader gekruip…! Hier staan ons reeds in November! Hier by die kantoor was Oktober „n relatiewe stil maand in terme van besoekers, maar nie te min, is ons reg vir Desember maand se besoekers aan die omgewing.

Na afloop van die blom seisoen wil Piketberg Toerisme baie dankie sê aan ieder en elk wat „n bydrae gelewer tydens die seisoen. Die blomlyn wat deur Saldanhabaai Toerisme Organisasie geïnisieer is, was „n groot aanwins vir die publiek. Die blomverslag wat ook twee per week opgedateer was, was die bron van alle blom inligting aan die Weskus.

Hartlike welkom aan die nuwe PTB lid Kardoesie N7 in die Piekenierskloof Pas (Kampeer en karavaan staan plekke, self sorg eenhede). Buite die feit dat die uitsig fenominaal is vanaf Kardoesie, fasiliteite op die perseel sluit in „n restaurant, Padstal en konferensie fasiliteite. Skakel gerus vir Hanri Theron of Simon Riekert, Tel: 022 921 2382 of Cell: 082 800 5748. Email: [email protected] of besoek hul webtuiste: www.kardoesie-n7.co.za

Nuus uit die kantoor… Piketberg Toerisme het by die PPC Piketberg, Goedverwacht, Wittewater Forum aansoek gedoen vir befondsing vir die herstel en oopstel van die staproetes in die berg. Ons hoop dat ons aansoek goed oorweeg sal word deur die aandeelhouers, en dat ons hierdie projek as aanwins vir die hele Gemeenskap kan gee. Piketberg Toerisme hou sal jul op hoogte hou sodra ons nuus ontvang.

Piketberg Toerisme het ook reeds „n begroting saam gestel vir die finansiële jaar 2012/2013. Piketberg Toerisme sit nou saam met die Bergrivier Toerisme Organisasie om die finale begroting syfers vas te maak. Piketberg Toerisme hoop ten sterkste dat die begroting syfers soos ingedien, goed oorweeg sal word om die vooruitgang en die bou van toerisme in die Piketberg area te bevorder. Enige besighede wat belangstel om “sharkin banners” te laat maak met hul logo en PTB logo kan hul besonderhede aan my deurstuur.

Droom van ‘n pragtige Piketberg Alle PTB lede word aangespoor om hul deelname in „n gemeenskaps projek te belê. Die verfraaiing van Piketberg word hoog op die prys gestel, wat tot gevol baie ander positiewe invloede op die dorp sal hê. Enige belangstellendes in so „n projek kan gerus met my kontak maak. Enige voorstelle word ook verwelkom.

Weskus Toerisme Toekennings 2011 Weskus Toerisme het op Saterdag 21 Okotber 2011 sy jaarlikse prystoekenning, by “Bushman‟s Cave” in die Sederberge aangebied. Tydens die geleentheid is „n paar Toerisme besighede en – persoonlikhede vereer vir hulle hardewerk die afgelope jaar. Om aan te sluit by die verrigtinge van die aand, het die riel-en gumboot dansers van Elizabethsfontein, „n Laerskool digby Bushman‟s Cave, asook „n uittreksel wat opgevoer is deur „n drama groep van Clanwilliam. Slegs twee finalist is uit die Bergrivier area aangewys vir die toerisme toekennings, waarvan Anthea Delmotte as naaswenner aangewys is in die kategorie: Toerisme Persoonlikheid. Piketberg Toerisme wil dus aan Anthea Delmotte baie geluk wense met die uitsonderlike toekenning! Dankie ook vir die vele bydrae tot toerisme.

Message to Matriculants “Your attitude determine your altitude.” Matric is undoubtedly an important milestone which serves as the forerunner of all their future educational pursuits. Matric exams are probably the most crucial and vital examinations that you will ever write since they eventually determine your lifelong career options. “There is no end to education. The whole of life, from the moment you are born to the moment you die, is a process of learning.” Best wishes accompany you during this examination.

Links: Uitvoerende Burgemeester van die Weskus Distriksmunisipaliteit Rdl J H Cleophas, Regs: Anthea Delmotte

Vroue van Môre Jaar Afsluitingfunksie Vroue van Môre se Jaar Afsluitingsfunksie het plaas gevind op Saterdag, 29 Oktober 2011 en was weereens „n reuse sukses. Met gevul met menigte items o.a. „n opvoering “Uit my soetkys, kyk of dit pas” deur Vroue van Môre asook die Gasspreker van die aand: Lindie Strydom (Karin Edwards van Egoli en Helpende Hand). Piketberg Toerisme wil Vroue van Môre baie geluk wens met die uitmuntende aanbieding!

Reminder… The Bergrivier Municipality invitation to the public to participate in the Development of the 2012/13 – 2016/17 Integrated Development Plan (IDP). The IDP is a planning tool that integrates all planning and development initiatives in the Municipal area. It enables the Municipality to understand and meet its resident‟s needs and specifies how the Municipality will allocate its resources over the next five years. You are thus invited to participate in this process, and have scheduled the following public meetings to solicit your inputs.

Enquiries can also be directed to Ms Tracey Stone at Tel 022 9136068 or [email protected].

Nasionale Instituut vir Dowes (NID) lei Piketbergers op deur Berenice Scheepers

Piketberg Toerisme het in samewerking met die NID „n gratis drie-ure opleidingsessie oor die impak van gehoorverlies in die werkplek vir hul lede en belangstellendes aangebied. Dié werkswinkel het die behoeftes van gehoorgestremdes ook in die toerisme-bedryf en op ander gebiede in die samelewing uitgelig en kursusgangers „n deernisvolle kykie in die wêreld van die gehoorgestremde gegee. Die Instituut, wat vir meer as 130 jaar al dienste aan dowes en persone met verskillende grade van gehoorverlies lewer, het by monde van hul sprekers – mnre Tim Stones, Niel Laufs en Hennie Krog -verskeie aspekte aangeraak waaronder gebaretaal, hulpmiddels beskikbaar vir gehoorgestremdes, die verskillende grade en voorkoms van doofheid en doof-blindheid en etiket rondom die hantering van, en interaksie met, hierdie persone.

Die NID het die 1994 statistieke rondom gehoorgestremdheid in Suid-Afrika en die verskillende provinsies aan die teenwoordiges bekendgemaak en die hoë voorkoms daarvan in ons onmiddellike omgewing beklemtoon. Volgens hierdie statistieke is 109 000 mense in die Wes-Kaap “uiters” hardhorend en 218 000 hardhorend, syfers wat definitiewe bewustheid van gehoorgestremdes en hul behoeftes onder die publiek noodsaak.

Hulle het die gehoor aangemoedig om „n positiewe gesindheid teenoor persone met gehoorverlies te openbaar, bewus te wees van hul behoeftes en hul op alle vlakke in die samelewing te akkommodeer. Mense het dikwels meer empatie met fisieke gestremdheid en blindheid omdat hul die gebrek kan sien, terwyl die frustrasies van persone met „n gehoorprobleem misgekyk word. Op „n vraag aan mnr Tim Stones of hy homself as gestrem beskou, was sy antwoord: “I am not disabled, the environment can be disabling.” Die missie van die NID is om alle persone met gehoorverlies te bemagtig om hul volle potensiaal te bereik deur onderrig, ontwikkeling, opleiding, maatskaplike dienste en geestelike sorg. Hul streef daarna om hierdie dienste te voorsien en dit toeganklik te maak, liefdadigheidsaktiwiteite te bevorder en fondse in te samel vir hierdie doel. Persone wat belangstel om as “horende vennote” betrokke te raak of meer oor die NID se werksaamhede te wete wil kom, kan die Piketberg Toerisme Beampte, Ansel van Schalkwyk, kontak by 022 913 2063 of „n e-pos stuur na [email protected]

News from CTRU Summer Campaign: Cape Town Routes Unlimited (CTRU)

is launching the official 2011/2012 Summer Campaign and, due to huge success in previous campaigns, they we will be offering visitors and locals online discount vouchers again. Visitors will be able to download the vouchers from our Summer Campaign website and redeem them directly with you. In addition, Independent Newspapers will promote your specials by:

Including them in their newsletter that will promote the vouchers to 60 000 people nationwide

Run a ½ page newspaper ad featuring 20 – 30 vouchers per month. FIRST COME, FIRST SERVED.

If you would like to participate and offer a special rate on your accommodation/activities/services please fill out the example template attached to this email. N.B. Summer Campaign 2011/ 2012 Information:

The campaign will be running from 1 December 2011 to 28 February 2012 – all special offers to be valid for the full period.

Lede van Piketberg Toerisme Buro en ander belangstellendes het onlangs 'n opleidingsessie van die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) by De Berge Gastehuis bygewoon.

Special offers to be completed on the attached template document.

Send completed special offer template and company logo (in jpeg format) to

Liesel Lund – [email protected]

Deadline for submission of special offers: Friday, 11 November 2011.

If you have any questions, please do not hesitate to contact Liesel Lund on tel. 023 414 4320 or [email protected]

New Head of SA Tourism: Calvyn Gilfellan, CEO of Cape Town Routes

Unlimited, congratulates the new Head of SA Tourism: We welcome the appointment of Thulani Nzima as new head of SA Tourism. I have worked with Mr Nzima before and am assured that with his proven track record he will take SA Tourism to unprecedented levels. We congratulate him on his appointment and look forward to working with him to promote tourism in our country.

Wat gebeur in November? 4, 11, 18 & 25 November (Vrydae) – ACVV Piketberg, “Tillies” by Huis AJ Liebenberg, bied tee & koffie en eetgoedjies aan vanaf 08:30-13:00 teen R10 p/persoon. Daar is ook beskuit, kleinkoekies, koeksusters en nog vele meer te koop. Vir vedere navrae skakel 022 913 1525 / 084 5818 560. 17 November – VLV Piketberg Afsluitingsbyeenkoms. Tyd: 14:30, Plek: Biblioteeksaal Piketberg, Gasspreker: Dr ST Potgieter (sielkundige). Kom geniet tee en verversings na afloop van die verrigtinge. Kontak gerus Riana Richter (083 455 1022) of Dinette Lochner (083 564 5643) vir meer inligting. 26 November (Saterdag) - Plaasmark by Kruistementvlei, Piket-Bo-Berg. (4,7km na

afdraai op Langeberg Afdelingspad bo-op Piketberg). 9vm – 12nm. Vars vrugte, groente en kruie. Ontwerpersklere, kuns, kerrie, samoosas, brode, konfyt, houtwerk en vele meer. Skakel Riëtte vir meer inligting: 022 914 5652 of besoek www.piket-bo-berg.co.za

New PTB Website Please visit the temporary Piketberg Tourism website: http://www.piketberg.yolasite.com/ Although the site is still under construction, please feel free to email me any comments or suggestions. That‟s all from my side. Enjoy the week ahead. Take care.