Transcript
Page 1: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

Wie is jy, regtig?

07 Oktober 2012Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

Page 2: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Fanie van der SchyffSkriflesing:

Preekskema:Soms sien jy jouself (of jou kind) in iemand anders en soms wens jy dat jy liewers soos iemand anders kon wees. Wie is jy...REGTIG?

Sang:Sk 5-3: 1,4,5Ps 134a:4Lied 292:1,2Sk 16-1: 1,2,3Sk 10-2SK 13-3

Waar: Duxbury 18:30

Predikant:Ds Ben Fourie (Kameeldrift)Ruildiens met Fanie

SkriflesingMarkus 5: 21-43 (42)

Sang:Ps 125: 1,2 (p 619)Ps 115: 7,8 (p 565)Ps 8: 2,3,4 (p31)Ps 18: 1,12,14 (p 71)Sk 13-3

Waar:Karmel 09:00Troye 10:00

Predikant: Ds Fanus HeystekSkriflesing: Openbaring 1

Preekskema:Is die visioene werklik van God? Was dit nie moontlik dat Johannes dit self kon fantaseer nie? Hoe seker kan ons hieroor wees?

Sang:Ps 84: 1 + 2LB 530: 1 + 2Sk 10-1: 2 + 4Sk 18-6: 1 + 4 + 5

Verwonderd oor goddelike ingrype!

Die wonder van die boek Openbaring

Dylan Venter , seuntjie van Ben en Belinda word vanoggend gedoop. Baie geluk en seën!

Page 3: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

New Life City ChurchWhere: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

Kyk hoe OFFER ons OP!...so amper daar...Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee.

dankie- dankie – dankie – dankie -dankieKom ons wend ‘n spesiale poging aan met ons

DANKOFFER om tog ons doelwit van R880 000 te haal Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek

nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die

AUGUSTUS DANKOFFER.Mikpunt R880,000

R800,000R600,000

R560 599 (04/10/2012)

R558 599 (27/09/2012)

R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131)R552 268 (18/09/2012)

R521 268 (13/09/2012)

R506 218 (Biltongfees) (R97 596)R408 622 (12/09/2012)

R403,072 (30/08/2012)

R400,000R329,972 (22/08/2012)

R272,772 (15/08/2012)

R256,872 (08/08/2012)

R249,072 (02/08/2012)

R221,872 (25/07/2012)

R205,850 (12/07/2012)

R200,000R184,250 (03/07/2012)

R180,800 (28/06/2012)

R178,000 (22/06/2012)

R168,000 (15/06/2012)

R115,000 (06/06/2012)

Ter goedkeuring:As ouderlinge: Wina Cameron, Soekie Kruger, Magdel Pienaar-Marais, Laurette Pretorius ,Jaco Marais, Anton ’t Hart en Roelof Grove.

Voorbidding –Noord- NigeriëBid dat die Here die Kerk in die noorde van Nigerië wysheid sal gee en Sy liefde in hulle harte sal uitgiet, veral met die omstandighede wat hulle in die gesig staar. Bid dat die Kerk duidelik God se leiding sal ervaar en dit sal volg en dat hulle moeilike situasies met God se liefde sal hanteer.

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se

lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige

siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit

onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u

welkom om een van die predikante te kontak

Siekte:Lucy Venter (079 794 5676) die moeder van Bets Engelmohr is ontslaan maar haar gesondheid is nie na wense. Ons bid hulle die krag en seën van die Hemel Vader toe.

Ons bid vir Ds Fanie se moeder wie se gesondheid nie na wense is en die spesialiste in Pretoria moes kom sien

Estelle Venter (084 510 1480) is steeds in die hospitaal, ons bid haar sterkte toe.

Page 4: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

Ronel Pelser (082 469 4517) ondergaan ’n rugoperasie op 10 Oktober. Ons bid haar krag en sterkte toe.

Gelukwense:Van harte geluk aan Willem Marais en Laurette Pretorius wat gister in die huwelik bevestig is. Ons bid die seën van die Here op hul lewenspad vorentoe.

Brooklyn BrokkiesAdverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: [email protected] of 083 387 3610

Vervoer:Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Dagboek:Vandag:Aand: RuildiensMaandag:Skole heropenUP Lesings begin18:00 AgapéDinsdag:18:00 JuventusWoensdag:09:30 Susan StrijdomDonderdag:18:00 Jeugbegeleiers vergaderingVrydag:10:00 LenteteeTroyestraat – Dagboek:

Bybelstudie: Woensdag 10 Oktober om 10h30 in Nebohofsaal. Tema: Die wonder van die Twaalf Klein Profete (vervolg)Kleingroep / Bybelstudie: Woensdag 17 Oktober in Harmoniehof om 10h30 (op 2 de vloer).

Jonk en Werkend?... kom KleingroepElke Donderdag om 19:30. As jy belangstel om by ons aan te sluit kontak Ruaan van Wyk (082 597 7748 /)Johan Stronkhorst (083 675 3198

Gelukwense aan die verjarendes...”“Mag die Here julle seen, Hy wat die Hemel

en aarde gemaak het”Psalm 115:15

07/10 Izak Potgieter 082 857 173308/10 Kobus Rheeders 083 415 349909/10 Berend Wierenga 072 904 392109/10 Petra Swanepoel 012 460 846309/10 Ester Kruger 083 564 321209/10 Otto Erasmus 083 273 443610/10 Martie Eloff 072 219 164110/10 Bets Greeff 079 147 847210/10 Ansia Labuschagne 072 325 634410/10 Mariiette v/d Westhuizen 012 344 343911/10 Juan Swart 079 527 515711/10 Mareli Kruger 083 950 771611/10 Johan Jooste 072 776 565811/10 Eben Griffioen 082 828 842011/10 Johanna Goodchild 084 952 436211/10 Izelle Eloff 072 340 947712/10 Jan Dekker 079 897 394313/10 Jaco de Beer 083 387 3545

New Life City Church kleuterskoolNew Life City Church het onlangs ‘n kleuterskool begin waar werkende ouers van die gemeenskap hulle kinders in veiligheid kan laat. Daar is ongeveer 12 kinders tans in die kleuterskool, maar hulle het nog weinig opvoedkundige speelgoed, legkaarte, leesboekies, ens. Indien u by die huis enige ou legkaarte (volledig asb!), kinderboekies (Afrikaans of Engels – die kinders kan nog nie lees nie) of enige speelgoed het, wat hulle kan

Page 5: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

gebruik, bring dit asb kerk toe en gee vir Erna of Ronel. New Life City Church Kleuterskool sal dit met groot dank aanvaar en met vrug kan gebruik. Kontak asb Erna Kruger (082 453 2417) of Ronel Stronkhorst (083 299 7413)

So raak jy ook aan die hart van Sunnyside! Dankie vir die skenkings wat instroom!

Versoek van die DiakonieDaar word dringend gesoek na ‘n kamer met badkamergeriewe vir ‘n enkel manspersoon. Indien u kan help of weet van iets kontak Wina Cameron by 082 859 5216.

Vir u aandag – Vrou in die ampAlmal wat graag nog met die Kommissie van die Kerkraad wil gesels oor die vroue wat as ouderlinge ter approbasie voorgestel is, moet asseblief voor 8 Oktober met Fanie in verbinding tree.

DissipelskapkafeeDie Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon.Die program vir die res van die jaar is as volg:Datum Tema Spreker08 Okt Agapé - diensgroep15 Okt Om Jesus beter te

leer kenGriffel van

Wyk22 Okt Om Jesus beter te

leer kenGriffel van

Wyk29 Okt Om Jesus beter te

leer kenGriffel van

Wyk05 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek12 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek19 Nov Die wonder van die

BybelFanus

HeystekOns is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb op skrif vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by [email protected]

Bepaling van oplaag vir nuwe Liederebundel

Die nuwe Skrifberymings, Belydenis-liedere, Geestelike liedere asook die Messiaanse weergawe van Psalm 110 (in totaal 34) soos goedgekeur deur Sinodes 2009 en 2012 word in ‘n goedkoop boekvorm saamgestel. Die Administratiewe Buro is tans besig om ‘n oplaag te bepaal. Die koste van die nuwe Liederebundel sal R10 per eksemplaar (posgeld uitgesluit) beloop. Indien u belangstel kan u bestellings deurgee na die Kerkkantoor, wat dit dan sal deurgee aan die Administratiewe Buro.

Ons Gemeente geskiedenis Liewe gemeente, soos julle weet, is "ons" (dis nou 'n spannetjie) besig om die geskiedenis van ons gemeente veral sedert die samevoeging met Pretoria - Oos (Troyestraat Kerk) en Sunnyside (New Life) op te teken met die oog daarop om dit te publiseer .Die aksent sal veral op ontwikkelings in verskeie bedieningsterreine val en heelwat bydraes is reeds ontvang . Ons wil egter ook vir alle lidmate vra om vrymoedigheid te neem om persoonlike bydraes te lewer. Indien u belangstel, kontak my asseblief by [email protected] ‘n Groot behoefte is tans om 'n versameling foto's saam te stel wat gemeentebedrywighede uitbeeld, bv gemeentebyeenkomste, diakonale werk, katkisasie, kampe, verskillende uitreikprojekte, ens, ens. Ons sal bly wees as u kan help en indien wel, kontak asseblief vir Arthur Hall [email protected] vir elektroniese weergawes of Frieda Sonnekus fksonnekus@telkomsa of by 0123489990 vir harde kopieë.Met opregte waardering, Colin Cameron.

AGAPE-UITREIK‘n Verlenging van Vrouedag:Ons sien uit daarna om jou en jou huishulp te trakteer by 'n gesellige oggend in die kerksaal op SATERDAG 27 Oktober om 9:00 vir 9:30. WAT KAN JULLE SAAMBRING? Bring julle albei se skoolkinders saam. Bou vriendskaps-bande en laat die kinders saam speel. Hou Hart en Hand dop vir verdere inligting oor hierdie geleentheid waarna Agape baie uitsien, en reserveer asseblief nou al die datum. Vir

Page 6: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

navrae, kontak vir Susan Heystek, Erna Kruger, Janneke Claassen of Ina Herbst.

Multimedia en klank diensgroep.As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

EljadahuisOnthou van die Eljada Huis as u die maand gaan kos koop. Enige nie bederfbare kosse word benodig en kan in die voorportaal van die saal gesit word.

Brooklyn GholfdagNa die sukses van verlede jaar se gholfdag het ons besluit om dit weer te doen. Kom bederf jou kliënte, familie en vriende hierdie jaar op Wingate Gholfbaan.Die Gholfdag is 100% ten bate van ons barmhartigheidsfonds en ons rig ‘n uitnodiging aan u om ‘n verskil te maak in die gemeenskap:Tyd: Vrydag 2 NovemberPlek: Wingate Park Gholf-klubKoste: R2000 per 4-bal. R500 per spelerRegistrasie afsluiting is 22 Oktober 2012. Registrasie vorms is by die Kerkkantoor beskikbaar. E-pos die registrasievorm saam met bewys van betaling aan [email protected]

Storie-Uur - vir oud en jonkPetru Wessels en Carel Trichardt

in die PierneefteaterStories van Oraloor

‘n kortverhaal allegaartjie van geliefde skrywersIn hierdie mooiste maand is dit die laaste aanbieding van

Storie - Uur vir 2012.Hierdie stories van kortverhaal skrywers van oraloor het die

toets van die tyd deurstaan. Hierdie skrywers sal vir altyd geliefd bly en lesers (luisteraars en gehore) met hulle

woorde en stories betower.In die tou om te vertel staan oa. Roald Dahl, Guy de Maupassant,

O’Henry,Anton Tsjekof, Oscar Wildeen uit ons eie bodem Chris Barnard, Herman Charles Bosman,

Jeanette Ferreira.Dis nie dikwels dat die werke van hierdie skitter skrywers saam in

een program gehoor sal kan word nie.Pierneefteater

So 7 Oktober & So 14 Oktober 2012 om 15:00Kaartjies : 012 - 329 - 0709 (Pierneefteater) / Die Deur

R90.00 & R80.00 (kinders en pensionarisse

Lentetee – 12 Oktober 2012

Vrydag 12 Oktober is dit weer tyd vir Brooklyn se Lentetee!

Dit is ’n geleentheid waar ons al ons lidmate bo 70 jaar bietjie bederf.

Uitnodigings is gepos en word ook per hand afgelewer. Indien daar lidmate bo 70 jaar is wat teen 5 Oktober nog nie ’n uitnodiging ontvang het nie, vra ons u

vriendelik om met die kerkkantoor (012 362 0069)te skakel.

Ons sien daarna uit om lekker saam te kuier!

Die Agape diensgroep

Vir u kennisname:

Rentia is met verlof vanaf 8 Oktober tot en met 23 Oktober. Gedurende hierdie tydperk sal Ela in die Kerkkantoor wees

vanaf 8:00 tot 13:00.

Lees ...in hierdie uitgawe van Die KerkbladDie fokus van hierdie uitgawe is: Vergifnis. Lees onder andere bydraes oor “Vergifnis en politieke teëstanders”, “Vergifnis in die huwelik” en “Moet ek alles vergewe en vergeet?”In die Brandpunt-artikel skryf prof. Fritz de Wet oor die ingrypende rol van vergifnis in kerklike vernuwing.Prof. Derrick Mashau skryf oor die omkeerstrategie of reformasie na aanleiding van 2 Kronieke 15:1-19.EN NOG BAIE MEERTeken in op Die Kerkblad!Skakel Angie Mokobi by (018) 297 3986 vir meer besonderhede; e-pos [email protected]

Page 7: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

Ons Webtuiste: Ons beleef op die oomblik groot tegniese

probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346Sien inligtingtafel in die saalKantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069 Faks nr: 086 639 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168 Hatfield 0028

Logistieke reëlings:Hierdie Sondag : 07 Oktober 2012DiensbeurteOuderling: Bingle Kruger

Diaken: Chris van der Meer

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Uitreikfonds

Volgende Sondag: 14 Oktober 2012DiensbeurteOuderling Gerhard Oosthuizen

Diaken: Drikus van der Walt

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:Emeritaatsfonds

Diensbeurte Troyestraat 07/10Tjaart Bosua

Diensbeurte Troyestraat 14/10Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereëlSkinkbeurte vir Duxburyweg07/10 Marie14/10 Magda

Page 8: Hart & Hand : : 7 Oktober 2012

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)(012) 348 2467 / 083 446 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

Diaken betrokke by siekebesoekJoëlna Heslinga082 374 1974

www.gkbrooklyn.org.za


Recommended