9
Kreatiewe denke Graad 10

Kreatiewe denke

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kreatiewe denke les Begin die les met 'n dramatiese rolspel van probleme en hoe sou mens dit tog oplos? Behandel die definisies en werk met leerders. Opdrag/aktiwiteit: Maak 'n besigheidskaartjie vir 'n persoon deur kreatiewe denke te gebruik.

Citation preview

Page 1: Kreatiewe denke

Kreatiewe denke

Graad 10

Page 2: Kreatiewe denke

Lesuitkomstes

• Verstaan die verskil tussen kreatiewe denke en probleemoplossing

• Gebruik kreatiewe denke om probleme op te los

• Waardeer dat jy mense kan raadpleeg vir raad en om jou te help met probleme

Page 3: Kreatiewe denke

Kreatiewe denke:Oorspronklik dink

Probleemoplossing:Oplossings te vind

DUS:Kreatiewe denke word gebruik om probleme op te los

Page 4: Kreatiewe denke

Volhoubare sakepraktyk- Lang tydperk voortgaan- Hulpbronne versigtig gebruik

Page 5: Kreatiewe denke

Doel van kreatiewe denke- Probleme op te los- Nuwe sakegeleenthede te ontdek- Nuwe produkte te ontwikkel- Beter werksmetodes te ontdek

Page 6: Kreatiewe denke

KR

EA

TIE

WE

D

EN

KE

Page 7: Kreatiewe denke

Probleem

Melissa kom van Polokwane af en het ‘n stalletjie die vakansie by Innibos fees gehad. Sy verkoop allerhande mooi hout produkte. Die mense was mal oor haar produkte en wou so graag nog bestel het, maar hulle moet aanmekaar haar nommer vra omdat sy nie ‘n besigheidskaartjie het nie.

Page 8: Kreatiewe denke

Opdrag

Maak ‘n besigheidskaartjie met die volgende besonderhede op:- Naam van besigheid- Logo en slogan- Kontakbesonderhede

Page 9: Kreatiewe denke

Het ons die lesuitkomstes bereik?

• Verstaan julle die verskil tussen kreatiewe denke en probleemoplossing?

• Kan julle kreatiewe denke gebruik om probleme op te los?

• Waardeer julle dit dat julle mense kan raadpleeg vir raad en om jou te help met probleme?