Eerlik praat?

Preview:

DESCRIPTION

Eerlik praat?. Hoe praat ons met mekaar?. 7 Sondes van praat. Gossip ( Skinder ) Judging ( Oordeel ) Negativity ( Negatiwiteit ) Complaining ( Kla ) Excuses ( Verskonings ) Lying ( Leuens ) Dogmatism ( Dogmatisme ). Honesty ( Eerlikheid ) Authenticity ( Opregtheid ) - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Eerlik praat?

Hoe praat ons met mekaar?

7 Sondes van praatGossip (Skinder)

Judging (Oordeel)Negativity (Negatiwiteit)

Complaining (Kla)Excuses (Verskonings)

Lying (Leuens) Dogmatism (Dogmatisme)

Honesty (Eerlikheid)

Authenticity (Opregtheid)Integrity (Integriteit)

Love (Liefde)

H

A

I

L

Johannes 13:35As julle mekaar liefhet, sal almal

weet dat julle dissipels van My is.

Rob Bell

“I think that the way of Jesus is

the best possible way to

live.”

Rob Bell

As iemand dink hy is godsdienstig, maar hy

hou nie sy tong in toom nie, bedrieg hy homself.

Sy godsdiens is waardeloos.

Jakobus 1:26

Wil jy hê mense moet eerlik wees

met jou?

Iemand wat eerlik antwoord, is 'n

ware vriend

Spreuke 24:26

He kisses the lips who gives a right answer.

Spreuke 24:26

Jakobus 3:1-12

Hoekom eerlik wees, of hoekom

nie?

Jakobus 4:1-2

Waar kom die stryd vandaan, waar kom die

rusies onder julle vandaan? Kom dit nie van julle selfsugtige

begeertes wat gedurig binne-in julle woed nie?

Julle wil dinge hê, maar kry dit nie en wil dan moord

pleeg; julle is jaloers op 'n ander man se goed en kan dit nie in die hande kry nie en dan maak julle rusie en

baklei julle.

Recommended