Krag,Arbeid Energie en Drywing

Preview:

Citation preview

KRAG

Krag is ‘n stoot of ‘n trek

• ‘n Krag het altyd ‘n rigting• bv. Indien jy iets stoot, is die krag in

die rigting waarin jy stoot.

Nie kontak kragte in die natuur.

• Elektrostatiese kragte• Bv. weerlig

• Magnetiese krag• Bv. Magnetiese krag

• Gravitasie

GEWIG

Gewig is ‘n kragGewig hang af van die sterkte van

die gravitasiekragGemeet met ‘n treksaal

MASSA

• Massa is die hoeveelheid materie waaruit ‘n voorwerp bestaan

• Gemeet in kg• Gemeet met ‘n massameter

Newton

• SI eenheid van krag

Wat is wrywings krag?

• Krag wat die beweging van enige voorwerp teenstaan

• Die krag is altyd in die teenoorgestelde rigting van beweging

BEREKENING

M g

ARBEID(werk)

• Wat beteken arbeid vir jou? Doen jy werk wanneer…

• Jy gewigte op tel?• Wanneer jy loop met ‘n groot sak

kruideniersware in jou hand?• Voltooiing van jou huiswerk?• Skryf van ‘n opstel?

9

Fisika konsepte van werk(arbeid)• WERK word gedoen allenlik

wanneer ‘n konstante krag toeggepas word op ‘n voorwerp, en die voorwerp beweeg in dieselfde rigting as waarin die krag toegepas word

10

• Wat word beskou as arbeid in fisika:

• Jy stoot ‘n swaar kruideniers trollie vir 10 m

• Jy lig jou skoolsak op met 1 m

11

• Wat word nie beskou as arbeid nie:

• Jy stoot teen ‘n muur

• Spring op en af op dieselfde plek

• Hou ‘n stoel en loop rond in die klas

12

BEREKENING

WERK kan bereken word deur:

Arbeid = Krag(N) x Verplasing (m) W = F x s

Eenheid: [J] [N] [m]

SI EENHEID VIR WERK IS

Joule(Newton meter)

13

Meer VB van werk

• Jy help jou ma om haar swaar kruideniers trollie te stoot met ‘n krag van 50 N vir 200 m. Wat is die hoeveelheid werk wat verrig word?

14

ARBEID, W = F x x = 50 x 200

= 10,000 J or 10 kJ (kilo-Joules)

MEER VB van werk:• Jack sit sy rugsak op met ‘n gewig van 120 N.

Hy hardloop dan op die grond vloer vir 100 m voordat hy hy ‘n leёr klim met ‘n hoogte van 10m. Hoeveel arbeid was verrig?

15

Uit ‘n fisika oogpunt, word geen arbeid verrig op die rugsak by grondvloer nie. Rede: Krag en Bewegingsrigting is loodreg ten opsigte van mekaar. Werk word verrig op die rusak alleenlikWanneer Jack by die leer opklim.

Arbeid, W = F x X = 120 x 10 = 1200 J or 1.2 kJ

Arbeidstempo(drywing)

• Tempo waarteen arbeid verrig word.

• Arbeidstempo en arbeid is direk eweredig.(P α W)

• Arbeidstempo is omgekeerd eweredig aan tyd waarin arbeid verrig word.(P α 1/t)

Energy – Quick Re-cap• Energy is the capacity to do work• SI Unit: Joule (J)• Many forms• Common ones:

• Kinetic• Potential• Electric• Chemical• Solar• Nuclear

19

Kinetic Energy (KE)• A form of energy that a body in

motion possess.• A body a rest, will it possess any KE?• Examples:

• Bullet shot out from pistol• Helicopter flying at 120km/h

20

Kinetic Energy (KE)

• The amount of KE of a moving body depends on:• Mass of body (kg)• Velocity (ms-1)

• When either mass or velocity of moving body is increased, KE will also increase.

21

Kinetic Energy (KE)• Formula:

• SI Unit: Joule [ J ] … same as Work Done

22

Kinetic Energy = x Mass x (Velocity)2

KE = x m x v2

Units: [ J ] [kg] [ms-1]2

2

1

2

1

Recommended