View
6
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
1
LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD
INSTRUKSIES:
1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie gedurende
hierdie tyd skryf nie. 4. Skryf duidelik en netjies. 5. Jy moet al die vrae antwoord!
NAAM EN VAN: .............................................................................................................................................. GRAAD: 4 E __________________________________________________________________________________________
Afdeling A - Lees en kyk 1. Lees die gedigte en beantwoord die vrae:
DIE KLEINE SKILPAD
Daar was ‘n kleine skilpad, Wat gewoon het in ‘n poel, Hy was die hele tyd sopnat,
Van sy voortdurende gewoel.
Hy het gehap na ‘n muskiet, Hy het gehap na ‘n vy.
Hy het gehap na ‘n riet, En hy het gehap na my.
Die muskiet het hy gekry, Die vy het hy ook daarby.
Die riet was te sterk, En ek sit met die merk.
C Lindsay (verwerk)
1. Waar het die skilpad gewoon? (1)
____________________________________________________________________________________
2. Waarom was hy heeltyd nat? (1)
____________________________________________________________________________________
3. Waarna het skilpad gehap? (4)
___________________ ___________________ ___________________ __________________
SUMMATIEWE ASSESSERING
LEERAREA: Afrikaans FAL GRAAD: 4 (Me. M van Rensburg) MODERATOR: Me. C Enslin TYD: 90 minute PUNTE: 75 DATUM 8 JUNIE 2015
Handtekening
2
4. Wat het die digter oorgehou? (1) __________________________________________
[7]
DIEREGEKLETS
“Miaau-miaau,” sê die kat, “Woef-woef,” sê die hond,
“Moo-moo,” sê die koei en jaag haar kalfie rond.
“Og-og,” sê die vark, “Mê-mê,” sê die lam,
“Kwaak-kwaak,” sê die eend daar onder by die dam.
“Hie-hô,” sê die donkie, “Boggom,” sê die aap,
“Twiet-twiet,” sê die voëltjie net voordat hy gaan slaap.
“Kê-kê,” sê die henne,
“Koe-ke-doe-del- doe-del-doo!”
So kraai die stoute haantjie. Wat raas die haantjie so!
5. Vul die name van vyf van die diere in die gedig in, en vul onder elkeen van die diere die klank in wat hy
maak:
kat
miaau
(5) 6. Vul nou enige 5 woorde uit die gedig in wat met hierdie woorde rym:
hond lam aap
(3)
3
7. Voltooi hierdie gedig deur die ontbrekende rymwoorde in te vul:
troue glas bus klas rus ‘n Gedig oor myself Ek is in die Graad 4 Ek drink my sap altyd uit ‘n Soggens voel ek lekker uitge Daarom reis ek per fiets en nie per Maar ek gaan graag na ‘n
(5) Totaal Afdeling A : [20]
Afdeling B : Taalgebruik
Meervoude 1 Een kat Twee ____________________
2 Een boom Twee ____________________
3 Een boek Twee ____________________
4 Een net Twee ____________________
5 Een vuur Twee ____________________
6 Een dier Twee ____________________
7 Een lip Twee ____________________
8 Een been Twee ____________________
9 Een seil Twee ____________________
10 Een blom Twee ____________________
11 Een maan Twee ____________________
12 Een deur Twee ____________________
4
13 Een bul Twee ____________________
14 Een kaas Twee ____________________
15 Een seun Twee ____________________
16 Een neut Twee ____________________
16 x !! = (8)
2. Werkwoorde : Onderstreep die werkwoord in elke sin:
Sy lees Die hond slaap.
Ons eet. Hulle werk.
Sy huil. Hulle hardloop.
Katte spin. Die boot het gesink.
(8)
3. Trappe van vergelyking Kyk na die prentjies hier onder. Voltooi nou die volgende sinne. Die eerste een is vir jou gedoen as voorbeeld: bv. Vandag is die son helder, maar gister was dit helderder en verlede week was dit die helderste.
3.1 Vandag is dit warm. Môre gaan dit ____________________ wees maar Vrydag sal die
____________________ dag wees.
3.2 Mei is ‘n koue maand. Maar Junie is ____________________ en Julie is die ____________________ maand.
3.3 Daar was drie seuns in my klas. Tom was swak, Solly was ____________________ en Vuyo was die ____________________ .
(6)
5
4. Teenoorgesteldes: Vervang die woord wat vet gedruk is in die sin sodat dit die teenoorgestelde beteken. Kies die beste woord uit die blokkies:
groot helder droog seuns slegter son
bitter soet goed mans reën- smaaklik
4.1 Dit is sleg om spinasie in die droë seisoen te plant. ____________________________________________________________________________________ 4.2 Plante soos spinasie en tamaties groei die beste in die skaduwee. ____________________________________________________________________________________ 4.3 Die lug is vandag bewolk - dit is ‘n goeie dag om vrugte te pluk. ____________________________________________________________________________________ 4.4 Die meisies help die vrouens om die vrugte te pluk. ____________________________________________________________________________________ 4.5 Die lemoene wat ons gepluk het is klein en suur. ____________________________________________________________________________________
(8) Totaal Afdeling B : [30]
AFDELING C : SKRYF 1. Soms kan woorde verwarrend wees. Weet jy watter woord pas waar? Voltooi die sinne deur die
korrekte woorde in te vul:
deur dier duur bad bid bed 1.1 Die ____________________ is van hout gemaak. 1.2 Silwer is ‘n baie ____________________ metaal. 1.3 ‘n Kat is ‘n ____________________ . 1.4 Ons ____________________ in die kerk. 1.5 Ek slaap op my ____________________ . 1.6 As ek vuil is, ____________________ ek.
(6)
6
2. Gebruik enige 6 van hierdie woorde en frases om hierdie geheuekaart te voltooi:
sonnig sand reën blou lug vrugte
groen gras swem blomme strand warm
(6)
3. Soek die woorde in die blokkies:
u x b h x d uitrus klere
i k l e r e hemp bloes
t r o m p n denims
r x e p x i romp
u x s x x m das
s x x d a s
(7) 4. Verbind die woordpare:
hoender melk
son uit
bord eier
op maan
boom af
koei sopkom
in skaduwee
Totaal Afdeling C : [25]
TOTAAL : 75
Recommended