Lisp,look book chapter 1

Preview:

DESCRIPTION

Lisp is a Cape Town based fashion label,drawing inspiration from the Rock&Roll youth culture.

Citation preview

LOOK BOOKchapter 1:smoke&ashes

MARIA PETRO

PETRO HENNA

white vest R280leapord print shorts R320

white disk crop top R350leather hot pants R550

“nauseous like loverstripping on their heart’s trapthe gullible uncovered

a feint radiancetwo dullards finding their colour”

-Aking

grey body suit R280wool collar R550

ek skynek skyn heilig

onder die straatligonder die maanlig

se vir my as die rewolusie verby is - fokofpolisiekar

Lace dress R550

ek skynek skyn heilig

onder die straatligonder die maanlig

se vir my as die rewolusie verby is - fokofpolisiekar

maxi dress R380

Silver print dress R550

“You be the beauty I’ll be

the gunthat kills the si-lance long overdone” -ZEBRA&GIRAFFE

dirty pink hot pants R650

grey long sleeve top R350leather hot pants R550

dirty pink jacket R1200Black ripped pants R450

white vest R280Black feather skirt R850

Ek soek kaffïen,ek soek nikotien,ek soek my steak gaar,ek soek ‘n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar,ek soek ‘n enkel,ek soek ‘n dubbel,ek soek ‘n triple sonder vrae,ek soek ‘n wensmasjien,so as ek vra is alles kla daar’,ek soek meisies sonder high heels,ek soek meisies sonder base,ek soek meisies wat saam met my staan en vir almal dit wys,ek soek regte vriende, vriende wat deur alles staan by my,ek soek vriende wat heeltyd by dieselfde styl bly,ek soek my jeans los, ek soek my hare een kleur,ek soek ‘n lewe sonder dwelms sodat ek weet wat gebeur,ek soek dronk inhibisie,ek soek uitkyk en ‘n visie,ek soek minder wannabes en meer mense met ‘n missie,ek soek minder MT V,ek soek mense wat in hul psige delf,ek soek net fokken mense wat fok-ken dink vir hulle self,ek soek goeie waves,ek soek paarties op die strand,ek soek ‘n yskoue bier en ‘n joint in my hand,die mens is ‘n tropdier,dis saamwerk wat klop hier,ons het nie meer die energie,om hierdie fakkel agterna te jaag nie,geen vrae op hierdie antwoord nie,ons het nie meer die energie nie,ek soek kruise,ek soek labels,ek soek engele,ek soek duiwels,ek soek mense met messe,ek soek mense met bybels,ek soek mense wat hou van trip-hop,ek soek mense wat hou van trance,ek soek mense wat hou van hip-hop en wat langarm dansek soek poppies,ek soek gangsters,ek soek jocks,ek soek boere,ek soek mense wat drink, kots en kruip oor die vloere,ek soek paarties by evol,ek soek paarties by shack,ek soek paarties by danskraal,ek soek paarties by my flat,ek soek castle,ek soek hunters,ek soek port,ek soek wyn,ek soek die cane-trein,ek soek bottels brandewyn,ek soek water,ek is dors,ek soek tjopsek soek wors,ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors,ek soek liefde,ek soek haat,ek’s bly,dan is ek kwaad,ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak,drinking games waar niemand ooit wen nie,ek soek ‘n bar waar ek kan drink waar niemand my ken nie,so wie gaan by my staan in die koue oggendryp,wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip,wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep,as die son opstaan opsoek na vars bloed,want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen,as die donderweer slaan staan jy alleen in die reën,as die vloede kom soek jy alleen vir ‘n brug,ek stap in die donker strate,opsoek na ‘n straatlig,die enigste ligte in die nag is die vure van hel,die enigste vriende wat jy het het al lankal geval,in die donker ure skink net duiwels nog ‘n dop,satan sit saam met sy kinders en kyk hoe,kom die son op,as ek op die dood is wie gaan langs my bed sit en vir my bid,wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit,ag fokkit,kla’ geworry, ek’s kla’as jy my soek ek’s die ou met die snor by die bar -dis Jack Parow, Johnny, Pierre, Hunter en die Reënboogperde

That crazy girl I know.

That crazy girl I know.

LISPwww.be.lisp@yahoo.com

www.belisp.blogspot.com