PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Anze Created Date: 6/30/2020...

Preview:

Citation preview

Ek leer myself beter ken.My liggaam

Ken jou persoonlikebesonderhede.

My naam is _________________________.

Alex

Ken jou persoonlikebesonderhede.

Ek is ______ jaar oud.

7

Ken jou persoonlikebesonderhede.

Ek bly in ________________________.

Ken jou persoonlikebesonderhede.

My mamma se nommer is _____________.

My pappa se nommer is _______________.

Wat maak my spesiaal?•God maak elkeen uniek en spesiaal.•Niemand op aarde lyk soos jy nie!•Jy is gebore met jou eie

talente.•Jou vingerafdrukke is enig

in sy soort.

Wat is jou belangstellings?sport

•Wat is jou gunsteling sportsoort?

•Hoekom is dit?

Wat is jou belangstellings?kuns

•Hou jy van teken en verf?

•Wat teken of verf jy graag?

Wat is jou belangstellings?boeke

•Watter tipe stories hou jy van?(sprokie, fantasie, fabels of werklike storie verhale)

•Hoekom hou jy van lees?

Wat is jou belangstellings?musiek

•Watter musiek is jou gunsteling?•Sal jy graag ‘n instrument wil speel?•Watter instrument?•Hoekom hou jy van dans?

Wat is jou belangstellings?bak en brou

•Hoekom hou jy van bak?•Hou jy van resepte lees?•Hou jy van sout of soetkossoorte?

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?kop

• hare – Watter kleur hare het jy?

•Ek het oë om mooi te sien –Hoeveel oë het jy?Watter kleur oë het jy?Ek het ooghare en oogwimpers.

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?kop

•Ek het ‘n voorkop.

•wange –Hoeveel wange het jy?

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?kop

•Ek het ‘n neus om teruik.

•Ek het ore om mooi teluister – Hoeveel ore het jy?

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?kop

•Ek het ‘n mond.Ek het tande om te kou en‘n tong om te proe.

•Ek het ‘n ken.

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?bolyf

•Ek het ‘n nek wat my kop aan my bolyf verbind.•skouers – Hoeveelskouers het jy?

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?bolyf

•arms – Hoeveel arms het jy?•hande – Hoeveel hande het jy?•Ek het 5 vingers aan elkehand – 10 vingers altesaam!

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?bolyf

•elmboog – Hoeveel elmboëhet jy?•Ek het gewrigte ,sodatmy handjie kan draai–Hoeveel hande het jy?

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?bolyf

•Ek het ‘n rug.

•Ek het ‘n magie.

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?onderlyf

•Ek het heupe ,sodat my lyfie bo-oor kan buig. Hoeveel heupe het jy?

•Ek het boude om op te sit.

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?onderlyf

•Ek het bene om van een plekna ‘n ander plek te beweeg –Hoeveel bene het jy?

•Ek het voete om op te loop, sodat ek nie om val nie –Hoeveel voete het jy?

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?onderlyf

•Ek het 5 tone aan elkevoet – 10 tone altesaam!

•Ek het ‘n enkel ,sodat my voetjie kan draai.

Jou lyfie bestaan uit 3 dele?onderlyf

•Ek het ‘n knieg ,sodat my been kan buig – Hoeveelknieë het jy?

Wat is gesond vir ons lyfie?•vrugte

•groente

•water

Wat is ongesond vir ons lyfie?

•suiker

•gemorskos

Wie mag en wie mag nie aan ons lyfievat nie?

onderklere reël•Al die dele wat deur jou onderklereof swemklere bedek is, mag nieaangevat word nie.•Al die dele wat nie deur jouonderklere of swemklere bedek is nie soos jou arms, kop, hande mag aangevat word.

Recommended