Solidariteit Kragdag 2015 Program

Preview:

DESCRIPTION

 

Citation preview

Tydlose treffers tot die nuutsteAfrikaanse musiek

AFRIKAANSE MUSIEKBal vir bal met Hennie Koortzen

en Wynie Strydom

RUGBYRADIO

Gewyde musiek en menings –Sondae en weeksdae

CHRISTELIKE PROGRAMME

Donderdae van 19:00 tot 20:00

Luister op DStv-oudiokanaal 887

Bly ingelig met die jongstenuus en ontledings

JOU KLANKKOERANT

104.2 MHz

Adverteer teenbillike tariewe!

LUISTER AANLYNLuister op die internet by www.radiopretoria.co.za of laai die Radio Pretoria-app af by Google Playstore

Groot instansies – eenduidige, geforseerde oplossings wat moet werk vir alles en almal - se tyd is uitgedien. Wêreldwyd word owerhede en groot maatskappye wat as hul lakeie optree al meer ongewild. Veral onder jongmense.

Die owerheid en trawante wat vir al sy onderdane wil dink en al meer sosiale verpligtinge wil monopoliseer is besig om in sy klimaks van kloue inslaan, sy eie ondergang te bewerkstellig. Soos ’n aggressief groeiende parasiet wat in sy gulsigheid nie agterkom dat dit sy lewensaar is wat hy so smaaklik verslind nie!

Dit is natuurlik nie orals in die wêreld ewe waar nie. Nêrens is dit egter so sigbaar as in Suid-Afrika nie. Al meer nuusberigte en artikels verskyn wat die onbevoegdheid, vermorsing en vergrype in staats- en semi-staatsinstansies uitlig. Dit is so sigbaar dat nie eens die linkse media dit meer kan verdoesel nie. Eskom, die Suid-Afrikaanse Lugdiens, die SABC en nou selfs die SAID struikel van een fiasko na die volgende. Van een onsuksesvolle reddingspoging na die volgende.

Dit is nie net die onbevoegdheid van die ANC wat hiertoe gelei het nie. Inteendeel, hierdie proses is eintlik onafwendbaar. Enige samelewing wat verwag dat instansies met die monopolie op die gebruik van mag (die owerheid) oplossings na die markplein moet bring, gaan teleurgestel word.

Dink daaroor hoe anders dit is vir `n instansie soos Eskom as vir die sakeonderneming van die gewone man op straat. ’n Sakeonderneming wat elektrisiteit wil verskaf sit voortdurend op die markplein met die risiko dat iemand ’n

beter diens teen ’n meer mededingende prys kan verskaf en dat sy beeld geskaad kan word deur besoedeling en swak diens. Dit is immers waaroor kompetisie gaan.

Sal enige privaat onderneming, met kompetisie wat blaas in sy nek, ’n kontrakteur aanstel wat dubbel so lank gaan vat om ’n projek te voltooi teen drie keer die gekwoteerde prys? Sal enige entrepreneur ’n steenkool kragsentrale bou in ’n lugbesoedelde omgewing waar sy sukses en voortbestaan afhanklik is van sy beeld onder die gebruikers wat daar moet woon? Dit nogal in ’n tyd waar goedkoper, meer effektiewe en omgewingsvriendelike tegnologie bestaan?Die insentiewe is net nie daar vir die staat en semi-staatinstansies om ’n sukses te maak nie. Trouens, hulle dra in hulleself die kiem van hulle eie ondergang. Die onbedoelde gevolg van Eskom se fiasko is waarskynlik dat Suid-Afrika vinniger as die res van die wêreld na alternatiewe bronne van energie sal beweeg.

Ons sien dit in die momentum wat KragDag hierdie jaar ervaar. Met Solidariteit as hoofborg, Radio Pretoria as mediavennoot en Eskom as onbedoelde bemarkingsvoertuig, is ons slagspreuk “Doen jou eie Ding” meer relevant as ooit!

Kom kyk na KragDag se eie sonkraginstallasie (ons weet dit is hoog tyd ), al die oplossings wat deur die entrepreneurs met hulle stalletjies aangebied word en begin self om te dink hoe die tegnologie ingespan kan word om jou en jou gemeenskap weer vry te maak.

Nog nooit was die geleentheid so opwindend soos nou nie...

hh

Voorwoorddeur Hannes van Heerden

Bemeester jóú Matriek deur Afstandsonderrigvir Gr R - 12 en Matriek vir Volwassenes.

van graad R tot 12 en Matriek vir Volwassenes.

Breinlyn se registrasie by die IEB stel jou in staat om verseker te wees van gehalte-assessering in ooreenstemming met die beleid.

Dit beteken dat jy Breinlyn ten volle kan vertrou om jou te help om ‘n ten volle geakkrediteerde Nasionale Seniorsertifikaat te verwerf.

Geldig. Betroubaar. Standvastig.

www.brainline.com

Die leier in afstandsonderrig

Breinlyn Leerwêreld

25

Kragdag adverensie.indd 3 2015/05/29 3:28 PM

Absolutely WAter 011 907 8377 / 082 496 1254office@absolutelywater.co.zawww.absolutelywater.co.zaWaterfilters, distilleerders, voerders, tru-osmose watersuiweringstelsels en -onderdele, bottelering- aanlegte, ens. Ons dra ook genoeg voorraad van alle vervangbare onderdele van die produkte wat ons bemark.

AfricA KnifeFred van der Heever076 437 4910africknife@telkomsa.netTaktiese selfverdedigingmesse, jagmesse, beperkte uitgawe versamelaarsmesse en handgemaakte leersakkies en leergordels vir die messe.

AfricA long HornNadine072 767 1462nadine@africalonghorn.comOns is verskaffers van LED werksligte, insluitend ‘n groot verskeidenheid van LED ligstroke. Ons lewer ook ‘n groot verskeidenheid van LED hoofligte soos geen ander met tot ‘n 18 maande waarborg. Ons LED’s is van die hoogste gehalte soos CREE en Epistar. Ons produkte word noukeurig getoets sodat jy jare van goeie gehalte diens kan ontvang.

Afriforum omgeWingsAKeJulius Kleynhans012 644 4484julius@afriforum.co.zawww.afriforum.co.zaAfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.

AfriKA beleggingsKonsultAnte – old mutuAlHannes Scholtz082 788 8829 / 012 993 2773 www.africaninvestments.co.zaFinansiële Dienste

Amc cooKWAre Jenny Potgieter083 654 4133jennynpotgieter@absamail.co.za AMC Potte en Panne wat to 70% krag spaar.

cTema UitstallersAmbienteSamantha Erasmus082 413 1757samantha@ambiente.co.zawww.ambiente.co.zaKompakte beligtingstelsels: ‘n 3-in-1 bekostigbare beligtingstelsel spesiaal ontwerp om jou behoeftes te pas.

Apollo solAr Jimmy de Villiers082 973 2855 / 012 520 5000 jimmy@gf1.co.zawww.solargeyserssa.co.zaSonkrag-geisers.

Aps solArJan Visser / Venter Malan 082 447 9089 / 082 909 6999jan@apssolar.co.za / venter@apssolar.co.zawww.apssolar.co.zaPV solar, “grid-tie”, “off-grid” en hybrid. Battery bystand stelsels. Solar geysers: 200l, 300l en 400l. Indirekte stelsels met of sonder pompe.

AquAtripJohan van den Berg083 267 9201waterloo.johan@telkomsa.netwww.aqyatrip.com Permanent geinstalleerde waterlek opsporing-stelsels. Waterbesparing, waterbestuur/beheer, watermonitering, waterskade voorkoming

Ati - AfricA tHermAl insulAtionsNolene van den Heever083 543 7212 / 011 462 9122nolene@ati-insulations.co.zawww.alububble.co.za Dakinsulasie om jou somerhitte uit te hou en jou winterhitte in te hou. Bekostigbaar en maklik vir ‘n “doen-dit-self” projek.

AutoWAgen bronKHorstspruit Hendry Seegers 013 932 6455www.autowagenvw.co.za Motorverkope.

biogAs sAMark Tiepelt072 445 4739mark@biogassa.co.zawww.biogassa.co.zaBiogastoerusting, -aanlegte en -installasies. Die omskakel van afval na hernubare energie.

bio seWAge systemsMariet Ferreira012 732 3007mariek@biosewage.co.zawww.biosewagesystems.co.za Behandeling van afvalwater sonder om chemikalieë te gebruik. Die manier waarop die natuur dit doen! Die vervaardig en installeer van aanlegte.

bliss eArtHmoving pArtsRomè Tukker 082 302 2441 / 012 653 4276rome@blisparts.co.zawww.blisparts.co.za Grondverskuiwingsapparaat, onderdele en kragop-wekkers.

bAstion opleidingIlze Wentzel083 481 0107ilzewentzel@mweb.co.zawww.bastiontraining.com Ultrahoë risiko- en korporatiewe sekuriteitsopleiding.

bAttery clinic gezinABarney van Vuuren nnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnn 012 752 7645 / 084 321 3013barneyv@batteryclinic.co.zawww.batteryclinic.co.zaBatterye, sonkragpanele, omskakelaars en benodigdhede.

best gAsHenriette Smit012 567 0360 / 082 824 4416info@bestgas.co.zaGas toestelle bv: kaggel, stowe, “Hobs” (kookvlak), gas waterverhitters (Geisers)

7 SIMPLE STEPS TO CALCULATE ROOF R VALUES TO COMPLY WITH SANS 204

AfricA ThermAl insulATionsA division of WesT rAnd engineering

For all your Insulation calculations, specifications and requirements contact ATI: JHB: (011) 462 9122 CT: (021) 949 3199 www.alububble.co.za Note: Calculations are based on X/bou 2-8-1971, 2-74-1987- Thermal and Water Vapour

Transmission ASHRAE 25-2005 (RSA Values used.)

Determineclimatic zone

Take ClimateZoneR value and deductsteps 3-6

R value of metalsheeting:0.30R value of Tiles: 0.35

Outside Air Surface co-efficient: 0.05

Inside Air Surface

co-efficient:Summer 0.147

Winter 0.091

Remainder make up with

Ceilingboard

gypsum:0.06

half page 2014 03.indd 1 2014/09/09 2:04 PM

cTema Uitstallers

northsales@isoboard.com · Gauteng: 012 653 8204 · www.isoboard.com

Thermal Insulation that really works!IsoBoard is ready to assist with Energy Efficient Rational Design Thermal Insulation Solutions for all building types in all climatic regions of SA. The highly effective thermal insulation qualities of IsoBoard are equalled only by its enormous versatility ranging from over-purlin, over-trusses and over-rafters through to inverted roof, under soffit, in-between cavity wall, surface bed and ceilings. In fact, IsoBoard can be used wherever aesthetically pleasing, thermally efficient, water resistant, and cost-effective insulation material is required—and will satisfy even the most discerning of clients!

Available in thicknesses from 25–80 mm and lengths up to 8 meters.

Thermal Insulation that everyone will love!

bronKHorstspruit motorsHennie Cilliers083 762 5552bhsmotors@bronkauto.co.zawww.bronkhorstspruitmotors.co.za Motoragentskap.

busHbreAKHendrik van Gass082 553 0343hendrik@bushbreak.co.zaVertikale groentebeddings. Self-natlei groeibed-dings. Organiese groenteproduksie.

busH nest Pieter van Greuning082 924 4076pieter@bushnest.co.zawww.bushnest.co.za 4×4 sleepwaens en benodigdhede. Vervaardiger van eksklusiewe veldry kampeersleepwaens.

cArimA products Marnes Fritz082 684 8186info@carima.co.zawww.carima.co.za Sonkrag, sontoestelle en LED-ligte.

cmbRichard 078 719 8730info@cmbss.co.zawww.cmbss.co.zaVlekvryestaal-werke, bv. ingeboude braaiers, opvoubare braaiers, roosters, tafels, potstaanders, balustrade en enige spesiale vervaardigde leefstyl produkte.

coffee 2 uEben Oosthuizen 079 912 7554info@coffee2u-sa.co.zawww.coffee2u-sa.co.zaMaak van koffie, espresso, cappuccino, warm sjokolade en tee. Kragbesparende koffiemasjiene waarmee hierdie produkte gemaak kan word.

crime stop systemsRoy Adcock / Mark Adcock 079 489 1243 roy@takecontrolenergy.co.zaDemonstrasie van drie outomatiese veiligheidsreaksie masjiene:1. “Pynbal” masjien.2. Inferno Intenso klankversperring (disoriëntasie-alarm) sirene.3. Pepergas masjien.

cTema Uitstallers

Name

Address

Telephone number

Cellular number

Email address

Code Package Cost Tick

SOL-12 1 Kva Solaready kit with 2 batteries R13,000

SOL-12I 1 Kva Solaready kit with 2 batteries R15,000

SOL-32 3 Kva Solaready kit with 2 batteries R19,000

SOL-34 3 Kva Solaready kit with 4 batteries R23,500

SOL-38 3 Kva Solaready kit with 8 batteries R31,500

SOL-382 3 Kva Solaready kit with 8 batteries and 2 x 250 Watt panels R37,500

SOL-54 5 Kva Solaready kit with 4 batteries R29,500

SOL-58 5 Kva Solaready kit with 8 batteries R38,500

SOL-586 5 Kva Solaready kit with 8 batteries and 6 x 250 Watt panels R59,500

SOL-2504 String of 4 x 250 Watt Solar panels installed R16,000

SOL-1054 String of 4 x 105a/h deep cycle batteries installed in battery box R 9,000

www.solaready.co.za 086 100 0103Solaready

Solaready

All our products use pure sinewave smart inverters which use grid/generator power/solarWe offer turnkey solutions and install into clients DB Boards and do all wiring for set package prices (no hidden surprises). Solar can be installed immediately or later.

Our systems allow for automatic switch over when power goes off – we recommend excluding washing machines and dryers, heaters, pool pumps, stoves and geysers) We provide turnover switches which provide extra load control in event the power demand is higher than that provided through the inverter.

The following are packages we offer, this does not limit clients to add extra solar panels or batteries – all costs are ex VAT for fully installed units (except for SOL-12 which is an uninstalled battery box with inverter), batteries or panels. Batteries are 105a/h Deep Cycle and panels are 250 Watt.

Please tick the applicable box and fill in your details below in order that a sales member may contact you.

Please send to either:Fax: 0865128883Email: sales@solaready.co.zaTelephone office: 011 4541517

dilectum solAr solutionsPieter Wagener083 254 4642pieter@dilectum.co.zawww.dilectum.co.zaDemonstreer tegnieke vir die benutting van Sonenergie en reënwater. Konsentreer op oplossing wat ‘n gesonde finansiele belegging is.

eArtH probiotic recycling solutionsTshidi Ramabu011 783 3380tshidi.ramabu@earthprobiotic.comwww.earthprobiotic.com Kompos van afvalkos met behulp van Bokashi. Houers, Bokashi, EM en erdwurmhouers.

eAsy uAv Jacques Lourens084 659 7948jacques.lourens@easyuav.co.za www.easyuav.co.za/Suid-Afrikaanse onbemande vleigtuigies vir veiligheid, boerdery ens. 2 km reikwydte en 30 min vliegtyd.

current AutomAtionHanli Botes010 591 1731hanli@rectifier.co.zawww.currentautomation.co.zaSleutelklaar (“turn-key”) energie-oplossings vir hibried, net-los (off-grid), net-vas (grid-tie), noodkragbronne (UPS), telekommunikasie- en databedryf. Grondgemonteerde en dakgemonteerde sonpaneel installeerders, insluitende die bou van geïntegreerde PV en sonkrag pompinstallasies. Sonkragoplossings vir besighede en regeringagentskappe ontwerp om meer energie en groter besparings te lewer.

dAmsAK Philip Marais072 726 9170philip.a.marais@gmail.com www.damsak.co.za Selfonderhoudende PVC-tenks, -damme en -reservoirs vir diverse vloeistowwe. Heeltemal toe, dus geen verdamping, kontaminasie of algevorming nie. Vou klein op – dus maklik om te verskuif en vervoer.

cTema Uitstallers

ecoficiency (pty) ltd Eujean Hugo082 451 0668 / 082 304 0809eujeanh@ecoficiency.co.zawww.ecoficiency.co.za Sonkragstelsels en LED-oplossings vir klein tot medium toepassings. Alle stelsels spesifiek ontwerp volgens behoefte. 12v/220v-stelsels vir huise, kantore, lapas, buitegeboue, sekuriteit. Eskom-gekoppelde en Eskom-onafhanklike stelsels.

econ led industriesBarry-John Tree082 788 8299 barry@econtrading.co.zawww.econled.co.zaVervaardigers van LED buisligte en verspreiders van sonkrag toerusting.

eco truss AfricADebbie van der Merwe083 453 9592debbie@ecotrussafrica.co.zawww.ecotrussafrica.co.zaBou-strukture met liggewig staal.

egA / economic gAs AppliAncesRoss Welsh & Andrew Johnston072 751 3795 / 083 366 1928ross@egappliances.co.zaandrew@egappliances.co.zawww.egappliances.co.zaEGA verskaf en installeer ‘n wye verskeidenheid van gasgeisers en -toestelle asook mini-sonkragopwekkers.

energy mAxGavin Coutts082 654 6424gavinc@energy-max.biz www.energy-max.bizSonkrag Oplossings.

cTema Uitstallers

onthou van die solidariteit Kragdag uitdagingJy kan moontlik ‘n sonpaneel wen, geborg deur TBV Solar.

cTema UitstallersevobondMartin Rademan083 212 9100evobondm@gmail.com“Superglue”.

extreme biKe electric bicyleJoggie Kok 079 528 4466joggie@dwj.co.zawww.extremebike.co.zaBatteryaangedrewe fiets wat ontwerp is om soos ‘n bromponie te werk en hanteer. Geen lisensie of registrasie word benodig.

extreme elementsGerrit de Lange083 299 6696gerritdl@extremeelements.co.zawww.extremeelements.co.zaInternetdiensverskaffing, rekenaardienste, internet- bedieners, WiFi verspreiding en VOIP telefoondienste.

extreme HeAt solArHannes Venter / Johannes de Vries083 459 0295 / 083 679 2015info@extremeheatsolar.co.zawww.extremeheatsolar.co.zaKoste-effektiewe songeisers.

fuel energizer083 651 0909fuelenergizer@fuelenergizer.co.zawww.fuelenergizer.co.za

fortis pro-Active defense solutionsDeon Coetzee082 663 6005info@fortisgroup.co.zawww.fortisgroup.co.zaOpleiding en plaasbeveiliging. Taktiese toerusting soos nagsig, koeëlvaste kleding, gasgewere, pepersproei, messe, taktiese flitse, rugsakke en vele meer.

geofireBarry 081 495 8476barry@geofire.co.zawww.geofire.co.zaBrandbestrydingtoerusting, pompe en opwekkers.

gHeKo solAr solutionsChris Harold082 875 7053ghekosolarsolutions@gmail.com www.ghekosolarsolutions.co.zaSolarstelsels vir beligting, bystandkrag, LED gloeilampe, LED beligtingprodukte.

grc inKomste bestuurRonèl Burger082 454 8281giro@global.co.za www.grcrevenue.co.za Verskaffing van privaat voorafbetaalde elektrisiteitsmeter vir enige onderverhuring bv. by komplekse en tuinwoonstelle.

Green Fire (2015)Jowannie Moolman072 235 4224jowannie.moolman@gmail.comwww.greenfireignitor.co.zaVuuraanseker wat nie giftig is of kan ontplof nie. Kan vir jare geberg word en selfs nat word sonder dat dit enige effektiwiteit verloor.

H.O.STO STOFieS en ranTSOenPakkePieter de Beer082 886 3135pieter.de_beer@nokia.comwww.rationpacks.co.zaDie HOSTO stofie – hittebron / oond / stofie / waterverwarmer – is ‘n kompakte mobiele hout-, of koolstofie geskik vir binne of buitenshuis. Rantsoenpakke soos die ou Weermag “Ration Packs”.

HeaTliGHT TradinG cc Rikus Prins083 336 4326info@heatlight.co.zawww.heatlight.co.zaUitstal van sonkragtoestelle asook songeisers.

HOFFeldT auTOLou Erasmus013 932 6400hannericke@bronkauto.co.zawww.hmgauto.co.zaMotorhandelaar.

HOPSOl Sa Ivor Becks / Eysha Ellary081 769 9333ivor.becks@hopsol.com / eysha.ellary@hopsol.comwww.hopsol.comHeliozel van Hopsol bied effektiewe en betroubare sonkragoplossings vir u besigheid en huis.

HOSbOr Raymond Vaughan082 920 5331sales@hosborne.co.zawww.hosborne.co.zaVerskaffer van LED-ligte, reëlaars vir sonpanele, omkeerskakelaars en sonwaterverwarmers.

Hyundai brOnkHOrSTSPruiT 013 932 6416hyundai@bronkauto.co.zawww.hyundaibronkhorstspruit.co.zaMotorhandelaar.

iSO bOardMarelize Kok012 653 8204gtnsupport@isoboard.comwww.isoboard.comISOboard plafon en insulasie in een.

inTerlOck SySTem Johann van Niekerk012 664 2647 / 082 372 4433info@interlock.co.zawww.interlock.co.za Toerusting vir beskerming teen diefstal en vandalisme. Sonpaneelbeskerming, kritiese infrastruktuurbeskerming, boorgatbeskerming.

kHanyaled Jaco du Preez083 556 5110info@khanyaled.co.zawww.khanyaled.co.zaEnergiebesparing en alternatiewe energie. LED en sonkrag.

cTema Uitstallers

MANUFACTURERS OF LED TUBES AND DISTRIBUTERS OF LED LIGHTING AND

SOLAR PRODUCTS.

FOR A COMPREHENSIVE INFO PACK

PLEASE FEEL FREE TO CONTACT US

MORNAY 084 999 2906

BARRY 082 788 8299

kjiOn enerGy SaTheo van der Mescht083 456 8428Theo.vanderMescht@Kjion.co.zawww.kjion.co.zaFotovoltaïese stelsel vir Suid-Afrika. Geen duisternis meer nie. Beurtkrag en reserwekrag oplossings.

kyaSOlJonathan Heck011 840 0840info@kyasol.co.zawww.kyasol.co.zaSonenergie, afvalwaterbehandeling, groenbou/konstruksie-oplossings.

kyknOu.neT Bernard Vorster082 551 1656bernard@kyknou.netKykNou.net kan jou help en adivseer om te automatiseer met kommunikasie. Is jy op reis of by jou kantoor? Dit is nou moontlik om enige iets te beheer, te bekyk en te bestuur. Ons verskaf internet kommunikase en beheeroplossings vir die huis, plaas en besigheid.

laaTlOS TydSkriFRean Steenkamp012 348 5550 / 012 330 3464rean@laatlos.co.zawww.laatlos.co.zaLaatlos is ‘n twee maandelikse tydskrif toegewyd aan individue wat ‘n eko-vriendelike leefstyl wil volg en self-onderhoudend wil leef.

ledWOrx SOluTiOnS PTy lTd Christo Bester083 305 8194bella@ledworx.co.zawww.ledworx.co.zaEnergiebesparende “groen” ligte.

livinG iT Tania Naudee / Gert Barnard082 391 0630 / 083 775 2755tania@livingit.co.zawww.livingit.co.zaPampoenpotwondersak.

maGic kiTcHeneTTe Marionette Bekker078 971 7421magickitchenette@gmail.comInduksiegeisers, induksiestofies, induksieketels.

cTema Uitstallers

mlT POWer Kevin Dingle084 358 9838kevin@mltdrives.comwww.mltpower.com Sonkrag PV stelsels vir die huis en die besigheid. Sonpanele, omsetters, batterye, herlaaiers en LED ligte.

mOOnSTarMustafa / Yunus 011 312 1622infojhb@moonstar.co.zawww.moonstar.co.zaPWC deur- en vensterrame.

nuPOWer Louisa du Plessis010 060 0650 / 071 891 3425louisad@nupower.co.zawww.nupower.co.za Verskeie sonwaterverhittingstelsels.

Orania beWeGinG Gawie Snyman072 589 3531gawie@orania.co.zawww.orania.co.za Doelgerigte gemeenskap - volhoubaar en selfstandig.

PrO aGri Annemrie Joubert Bremmer082 320 3642annemarie@proagri.co.za www.proagri.co.za

PrOcare SOlar Mario de Frietas076 123 0695mario@procaresol.co.zawww.procaresol.co.zaProCare Solar verskaf en installeer topgehalte sonwaterverhttingstelsels met gas rugsteuning, hittepompe en sonkragstelsels. ProCare Solar diens huishoudelike asook kommersiële kliënte.

cTema UitstallersOnthou van die Seminaar geleentheidVrydag & Saterdag om 9:30 - 11:30

(Koste: R50 per persoon)

The way

nature does it

Raymond van den Berg

Inland EnquiriesC +27 (0)76 151 7370raymond@biosewage.co.za

For international enquiriesSend a message to: info@biosewage.co.za

Kevi Levin

Coastal EnquiriesC +27 (0)76 420 9340kevi@biosewage.co.za

www.biosewagesystems.co.za

Africa’s leading provider ofSewage Treatment Solutions………

Bio Sewage Systems offer a range of modular biological waste water treatment plants, which convert raw sewage to a finished standard which can be used for

irrigation, and/or a host of non-potable uses. Our modular systems can be tailored to meet any demand and our largest

turn-key system can accommodate up to 500 000 litres of waste water per day.We are confident that our installations are the future of sewage treatment.

Bio Sewage Systems have 15 years experience in providing cost effective, durable, rugged sewage systems that work for African conditions. Their systems have been

installed in over 15 African and Indian Ocean countries, and continue to operate trouble free for years after installation.Plants offered:

Modular cluster units:These comprise free standing, above-groundroto- moulded tanks on a concrete base.System capacities range from 10 000 litresper day to 500 000 litres per day.Typical applications would be:•Lodges •Farms •Packing shed enterprises•Service stations •Border posts •Hospitals•Toll road offices •Mines •Labour compounds•Villages and Small towns •Property developments•Factories •Rural clinics •Schools •Sports Clubs •Etc.

Our systems offer the following benefits:•Clean, odour free plants •Cost effective systems

•Minimum footprints •Chemical free•Modular - can be expanded as necessary

•Simple, proven technology – not a single unhappy client in 15 years•Built by Africans for African conditions•Minimum maintenance requirements

•Closed system ensures minimum sludge by-product•Low power usage, and the option of solar power is available

•All water treated conforms to South African Department of Water Affairs ‘General Limits Standards’

•Every litre of incoming water can be reused at no cost

Head Office20 Klipfontein, Cullinan, South Africa, 1001

Contact us:Leon du Casse

South AfricaT +27 (0)12 732 3007F +27 (0)86 232 5938C +27 (0)82 414 4900leon@biosewage.co.za

Containerised units:These units comprise a fully self- contained treatment plant in a steel container, suitable for loading on a skip for transport, or for shipping. These units represent the highest level of durability, and are built specifically for use in isolated and rugged terrains. Due to the substantially smaller footprint, these units are exceptionally cost effective, and are the most vandal resistant plants available.Capacities are for 25 000 litres per day,and for multiples of50 000 litres therafter,i.e. 50 000 litres, 100 000 litres,150 000 litres etc.Typical applications wouldbe as follows:•Labour compounds •Mines•Military camps •Border posts•Industrial plants •Factories•Etc.

Our NEW Fully buried units!Available in 2, 5 & 7 person units

Ideal for: •Lodges •Farms •Mobile Homes

•Border Posts •Property Developments

Features: •Auto Backwash •Flowrate adjustment •N & P Removal

PrOTeGe PrOTecTiOnWillem Fourie083 651 1282 / 012 817 2222willem@protegeprotection.co.zaBeveiligingsprodukte en installasies: alarms, ligstrale, veiligheidsligte, toegangsbeheer CCTV, elektriese heining, UPS, opwekkers, sonkrag en brandsensors.

Q7 PrOjecTS Norman Dawson083 269 4138 norman@q7projects.co.za www.q7projects.co.zaLED ligte met ingeboude battery wat van jou muur skakelaar af werk nadat die krag af gegaan het.

radiO PreTOria012 543 0120bestuur@radiopretoria.co.zawww.radiopretoria.co.zaJou Klankkoerant!

ranGer enerGy Warren Holtzhauson079 230 2360rangerwth@gmail.comSonkrag, gas en alternatiewe krag.

recOr reneWable enerGy cOrPOraTiOn (PTy) lTd Anton Pieterse079 778 8347anton@recor.co.zawww.recor.co.za / www.repower.co.zaRecor stel bekend die Re-Power Houtkragopwekker wat krag opwek uit hout.

reeF cHainSaW cenTre Benno 012 327 2779 / 082 570 0071benno@reefchainsaw.co.zawww.reefchainsaw.co.zaVerkoop Husqvarna grassnyer wat self loop, sowel as kettingsae ens.

cTema Uitstallers rOb’S niSSan Stanley Anderson083 283 4483robs@bronkauto.co.zawww.robsnissan.co.za Verkoop van voertuie.

Sa Green veHicleS Phillip Geyser084 504 1196 / 071 121 5192mail@sagv.co.za www.sagv.co.zaElektriese motorfietse.

Saaea Alwyn Smith071 637 8466alwyn@saaea.orgwww.saaea.org Ons organiseer topbestuur byeenkomste en forums deur ‘n netwerkplatform vir maatskappye regoor die wêreld te skep. Ons lede sluit navorsingsinstitute, ontwikkelaars, kontrakteurs, konsultante, verskaffers en lede van die publiek, wat hulle toewy aan die bou van ‘n groener planeet, in. Ons maak inligting beskikbaar oor aardverwarming kwessies, volhoubare oplossings en tegnologie om skadelike koolstofvrystelling teen te werk.

SerendiPiTy SOlar cOnTracTOrS Nico Joubert074 420 2667info@solarcontractors.co.zawww.serendipitygroup.co.zaAlternatiewe energie en sonkrag elektrisiteitsopwekking.

Silenced GeneraTOr Hire PTy lTdIngo Von Boetticher079 921 1187ingo@generatorhire.co.zawww.generatorhire.co.zaKragopwekker uitverhuring.

SleePinG GianT cOOPeraTive 072 819 2060 / 082 581 2145janice@bioman.co.za Daniel.vanboxel@gmail.comwww.hotfrog.co.za/Companies/Matt-Kroll-Solar-ContainersDie ZerH2O Waterlose toilet is ideaal vir landelike huise waar putlatrines tradisioneel gebruik word.

SOlar 4 ever Chris du Plessis083 434 2302friendlyservice@solar4ever.co.zawww.solar4ever.co.za Sonkragstelsels, swembadbedekkings en hittepompe.

SOlaready Llewellyn Curlewis083 331 2279llewellyn@energyaudit.co.zawww.energyaudit.co.za Energie-effektiewe beligting sleutelsonkragoplossings, waterbehandelingsaanlegte vir drinkbare water.

SOlidariTeiT012 644 4300info@solidariteit.co.za www.solidariteit.co.zaSolidariteit, ‘n moderne vakbond vir die moderne werksplek, lê die klem op opleiding en ondersteun die markekonomie. Lid van die Solidariteit Beweging.

SOlidariTeiT HelPende Hand 012 644 4390/7082info@helpendehand.co.zawww.helpendehand.co.zaDeel van die Solidariteit Beweging. ‘n Gemeenskapsorganisasie wat werk vanuit ‘n Christelike waardestelsel, opheffing deur middel van opleiding vir kinders tot bejaardes.

cTema Uitstallers

Ons GRATIS geskenk aan jou.

Kom registreer nou!

Kry geld terug in jou sak, elke keer as jy koop....

Wêreldwyd.

Dit gaan oor wat jy spaar.

Ons wag vir JOU...

7 SIMPLE STEPS TO CALCULATE ROOF R VALUES TO COMPLY WITH SANS 204

AfricA ThermAl insulATionsA division of WesT rAnd engineering

For all your Insulation calculations, specifications and requirements contact ATI: JHB: (011) 462 9122 CT: (021) 949 3199 www.alububble.co.za Note: Calculations are based on X/bou 2-8-1971, 2-74-1987- Thermal and Water Vapour

Transmission ASHRAE 25-2005 (RSA Values used.)

Determineclimatic zone

Take ClimateZoneR value and deductsteps 3-6

R value of metalsheeting:0.30R value of Tiles: 0.35

Outside Air Surface co-efficient: 0.05

Inside Air Surface

co-efficient:Summer 0.147

Winter 0.091

Remainder make up with

Ceilingboard

gypsum:0.06

half page 2014 03.indd 1 2014/09/09 2:04 PM

An Industry Leader Since 2005

Photovoltaic

Renewable Electricity Solar Water Heating

Thermo Siphon Solar Water Heating

Split Pumped UNA

Intelligent Inverter

ALL-IN-ONE AC/DC UPS SYSTEM

Become Energy Independent

from as little as R2,665.00 incl. VAT

No More Complete Electricity Outages

Take Control of your Energy Requirements

Affordable Solar & Battery Grid Tied Solutions

2 5

10

Computer & Home Appliances AC & DC Input Simultaneously 10A or 20A AC Charging Current 50A Built In DC Charger Adjustable Battery Charging Voltage Generator Compatible Embedded LCD Display Overload, Short Circuit & Polarity Reserve Protection

Very affordable backup for those critical appliances one cannot afford to go without when the grid is down.

Built with a selectable input voltage switch to support home appliances with input voltage ranging from 90 - 280VAC personal computers from 170 - 280VAC.

Integrated AC and DC chargers to charge the battery solar power (up to 50A) or AC power (10A or 20A), or both simultaneously

Tel: 012 993 1349 • 083 585 3041 • 082 454 8351 (Regional Office)

806 Jacqueline Drive, Garsfontein • E-mail: tasolpretoria@vodamail.co.za • Fax: 012 993 1349

Pretoria • Centurion • Midrand

GOLD TYPE (MINI) FRANCHISES AVAILABLE

Tbv SOlarTom Vorster083 554 5116info@tbvsolar.co.zawww.tbvsolar.co.za Verskaffers en installeerders van alternatiewe energiestelsels. Sonkragstelsels vir elektriese energie en waterverhitting. (Borg van Solidariteit KragDag Uitdaging)

TaSOl SOlar PreTOriaRohann Mattheus012 993 1349 / 083 585 3041rohann@tasolsolar.co.zawww.tasolsolar.co.zaTermiese tegnologie - sonwaterverhittingstelsels. Kragopwekking - fotovoltaïese (PV) stelsels, sonkragpompe, sonkragswembadpompe, sonkragbesproeiingpompe, sonkrag oppervlaktepompe, sirkulasiepompe. En binnekort ook energiedoeltreffende produkte, energiedoeltreffende beligting, stortkoppe, geiserkomberse ens.

Temba PumPS PreTOriaFred Labuschagne012 562 0539 / 082 448 0153pumps@netactive.co.za /tembapumps@telkomsa.netwww.tembapumps.co.za Sonkragpompe en sonpanele vir boorgate.

TerraQuiPJohan Louw082 445 1446 / 011 914 3648/9accounts@terraquip.co.zaJohn Deere grassnyertrekkers.

THe Sun PaySJohan Cloete082 515 1655 sunpays@hotmail.comwww.thesunpays.co.za Sonkraggeisers (hoëdruk en laedruk), sonpanele en omsetters.

THe WaTer Place Peter 076 315 6789peter@thewaterplace.co.zawww.thewaterplace.co.zaWatersuiweraars en -filters.

cTema UitstallersSOlTerraPhillip du Bruyn071 477 1566northwest@solterra.co.zawww.solterra.co.zaSonpanele, hittepompe, sonkraggeisers, windturbines, oudit, beligting en boorgatpompe.

SOlarliGHTHerman Fourie082 357 0015 / 012 654 6678phasor@telkomsa.netwww.solarlight.co.zaOns onderneming vervaardig plaaslik hoë intensiteit solar straatligte, parameterligte, ens. Ons produkte ervaar sterk markgroei en word reeds trots ingespan by verskeie landgoede, plase, myne ens.

SOnkraG SOlarLouis Smit082 882 5145sonkragsolar@gmail.comwww.sonkragsolar.co.zaInvoer, verskaffing en installering van sonkragprodukte.

SOnmanPetro Schoeman071 895 9736sonman@live.co.zaDie berekening van die krag benodig van ‘n verbruiker en daarna die aanbeveling van ‘n sonkragstelsel. Verskaf en installeer van alle son en gas produkte.

SOS PrePaid SOluTiOnS074 710 7214gauteng@sosprepaid.co.za

SundOWnerS SkyliGHTSHennie Cunningham012 386 8252 / 072 218 3088sundownerskylights@webmail.co.zawww.sundownerskylights.com Die gebruik van sonlig om enige donker vertrek op te helder.

WaTerbear Dries Louw083 676 7060waterbeartech@gmail.comFusie rioolafvalsuiweringstelsel. Benut jou afvalwater vir besproeiing. ‘n Kompakte veselglas kleinvoetspoor eenheid van 10-man tot 100-man eenhede, installeer onder grond en uit die oog.

WaTer PumP GrOuPSusan Fouchè012 940 0511admin@waterpumpgroup.co.zawww.waterpumpgroup.co.zaBoor van boorgate, verskaf boorgatpompe en benodigdhede, JoJo stoortenks, sonkragpompe en boorgattoetsing.

WikkieS POmPe/ljr blumbinG Wikkie Riekert 082 376 3890wikkie@wikkiespompe.comwww.wikkiespumps.co.zaSonkragpompe, sonpanele, swembadpompe, gasstowe, boorgatpompe, batterye.

TluLynette Du Plessis / Henk van der Graaf012 804 8031sentraal@tlu.co.za / koms@tlu.co.zawww.tlu.co.za Georganiseerde landbouorganisasie vir alle boere, klein en groot, in Suid-Afrika.

u-cOnnecTinG SuPPlierS Johan Weideman082 825 7573u-connector@live.comLaedruk selfdoen sonwaterverwarmingpaneel vir huishoudings, plaaswerkerhuise en huise sonder elektrisiteit. Swembadverhitting ens.

Walex Liesbeth van den Hee076 942 3258liesbeth@walex-sa.co.zawww.walex.co.za Biologiese produkte vir septiese tenks en “long-drop”.

xadO Dana van Rensburg083 759 1799danavr@telkomsa.netBrandstofbesparingstoestel.

FuTurekidSGerda Janse van Rensburg 018 771 5777 / 072 120 0369gerda@skillspro.co.zaFFC e-boeklesse vir elke onderwyser in laerskole in elke graad, elke vak, elke kwartaal, elke onderwerp en elke tema. In hierdie e-boeke word die volledige klasbeplanning vir die onderwyser gedoen. Alle vakinhoud, vrae, flitskaarte, elektroniese video’s ens. word ingesluit om die klasaanbieding te vergemaklik. Volledige asseseringsplanne, assesseringsmemorandums en puntestate word verskaf per vak per kwartaal. Al die bogenoemde is direk in lyn met die Departementele KABV (CAPS) en selfs die JNA (ANA) word gedek!!!

jacklin enTerPriSeS Christine Craze079 511 9542ccraze@jacklinenterprises.comwww.jacklinenterprises.com Fiksie- en nie-fiksieboeke spesiaal vir studente om lees te bevorder en addisionele taakgerigte inligting te verskaf.

laPa uiTGeWerSUnine Yeo0732495724unineyeo@gmail.comKinder-, jeug-, resepte-, brei- en hekelboeke, asook volwasse boeke.

lamPaS klankleeSCarel Petterson082 496 0692lampas333@gmail.comLees is maklik. Leer lees en oorkom leesprobleme.

akademia 012 644 4484chris@akademia.ac.zawww.akademia.ac.zaWaar werkendes in Afrikaans kan studeer!

anna emm PrOdukSieSTania de Jager076 412 2806taniavdberg@vodamail.co.zawww.annaemm.co.za Afrikaanse luister en opvoedkundige kinderstories op cd, dvd, storiekaarte en pretpakke.

brainline learninG WOrld Ferdiant Bronkhorst 082 457 0937info@brainline.com www.brainline.com Behaal jou Nasionale Seniorsertifikaat deur Breinlyn - Die leier in afstandsonderrig vir Graad R-12 en Volwasse matriek. Breinlyn is met trots by die IEB geregistreer om gehalte onderrig en assessering te verskaf.

cl educaTiOnChris Forster083 383 7649chrisforster@cl-education.netwww.cleducation.co.za Tuisskoolprogramme vlak 7 tot na-skool (Gr 7-12), gebaseer op die Cambridge International Examinations-sillabus.

eduSOlarSharon Dingle082 927 8677sharron.dingle@gmail.comSonkrag opvoedkundige model en DVD & televisie vertoonkas met lessenaar en lig.

Onthou om by die junior entrepreneurs te gaan inloer.

Ondersteun hulle gerus.

leeSvreuGde/readinG excellence Suzette van Zyl 082 557 8829readex1@global.co.zaDie leesprogramme is gebruikersvriendelik en verbeter leesspoed en leestegnieke, begrip, woordeskat, spelling, uitspraak en luidlees. Die gebruiker doen ‘n diagnostiese assessering wat sy huidige leesvlak identifiseer. Die program pas die leesspoed outomaties aan en die gebruiker se resultate word deurgaans gemonitor.

nukleuS OnderWySJohanna Kemp044 873 0346bestuur@nukleus.co.zawww.nukleus.co.zaNukleus lewer kindervriendelike lesse wat deur ‘n span ervare onderwyskundiges saamgestel is. Dit staan die ervare onderwyser se plek vol en dien as kragtige hulpmiddel vir onderwysers, ouers en bystandsentrums. Elke les is so geskryf dat aandag aan al Nukleus se onderwys- en opvoedingsdoelwitte gegee word. Lesmateriaal word per module volgens die aantal weke per kwartaal ingedeel.

rOTSreekS OPvOedkundiGe PrOGrammeChanine Nel083 301 8159chanine@rockseries.co.zawww.rotsreeks.co.za Opvoedkundige sagteware wat lees, wiskunde en tale insluit. Hierdie jaar is daar ook baie meer grondslagfase sagteware met speelgoed wat elke les vergesel.

ScienceSaTiOnTheo Koullapis 012 323 2969theo.koullapis@gmail.comwww.sciencesation.comWetenskap-ekspo spesialiste. Ons ontwerp en bou interaktiewe wetenskapuitstallings.

SOmerSeT educaTiOnalAdele Taljard 0827804711 / 042 2433782frf@r63.co.zaWetenskaptoerusting vir tuisskolers. Sluit in apparaat vir Fisika, Chemie en Biologie apparaat.

STudiO dux Izak Haasbroekinfo@studiodux.co.zawww.studiodux.co.zaVerskaf en implementeer oopbron opvoedkundige sagteware.

SuPernOva maGazine Chrisna Prinsloo 074 605 6200chrisna@bkpublishing.co.zawww.supernovamagazine.co.zaSupernova is ‘n opvoedkundige tydskrif vir weetgretige kinders, gemik op kinders tussen die ouderdomme van 9 en 14.

coPVOEDKUNDE

Het jy al met Dr Know (die interaktiewe geraamte) gesels?

Bemeester jóú Matriek deur Afstandsonderrigvir Gr R - 12 en Matriek vir Volwassenes.

van graad R tot 12 en Matriek vir Volwassenes.

Breinlyn se registrasie by die IEB stel jou in staat om verseker te wees van gehalte-assessering in ooreenstemming met die beleid.

Dit beteken dat jy Breinlyn ten volle kan vertrou om jou te help om ‘n ten volle geakkrediteerde Nasionale Seniorsertifikaat te verwerf.

Geldig. Betroubaar. Standvastig.

www.brainline.com

Die leier in afstandsonderrig

Breinlyn Leerwêreld

25

Kragdag adverensie.indd 3 2015/05/29 3:28 PM

TydlynWillem en Hettie van Heerden012 333 4020 / 082 824 3190willem@diemoot.nettydlyn.blogspot.comTydlyn (3.4m lank en 210mm breed) en daarby ook toepaslike boeke.

xPeriland Anna-Marie de Beer082 921 9094xperiland@gmail.comwww.xperiland.co.za/Wetenskap as buitemuurse aktiwiteit. Ons fokus op studente vanaf Graad 0 tot Graad 7. Ons bied weekliks klasse by skole of tuisgroepe. Studente kan die eksperimente self doen.

coPVOEDKUNDE Was jy al in die Amfiteater?

Geniet die verskeidenheid van vermaak & voorligting.

SOLARLIGHT.CO.ZA

Uiters hoë liguitsetting, betroubare solarverligting vir plase, plotte, parkeerareas, skole, myne, strate, residensiële en indus-triële gebiede

Losstaande eenhede benodig geen elektrisiteit en kabels nie

Ontwikkel en vervaardig deur plaaslike ingenieurs

Ten volle aanpasbaar volgens individuele behoeftes

Verskeie lense - kollige, spreiligte, sekuriteitsligte, verligting van grensdrade, ens.

Nuutste LED en batterytegnologie

Lang outonimiteit - selfs in bewolke weer

Installasie binne 15 minute!

Reeds in werking op talle plase, munisipaliteite, landgoede

Deel van Phasor Elektronika Groep, Pretoria BTW Geregistreerde Maatskappy 2001/018402/23

Hermanus Fourie (Eienaar) Landlyn: 012 654 6678

Loopfoon: 082 357 0015 e-pos: phasor@telkomsa.net

webstuiste: www.solarlight.co.za

h

Voorwoord

Tydlose treffers tot die nuutsteAfrikaanse musiek

AFRIKAANSE MUSIEKBal vir bal met Hennie Koortzen

en Wynie Strydom

RUGBYRADIO

Gewyde musiek en menings –Sondae en weeksdae

CHRISTELIKE PROGRAMME

Donderdae van 19:00 tot 20:00

Luister op DStv-oudiokanaal 887

Bly ingelig met die jongstenuus en ontledings

JOU KLANKKOERANT

104.2 MHz

Adverteer teenbillike tariewe!

LUISTER AANLYNLuister op die internet by www.radiopretoria.co.za of laai die Radio Pretoria-app af by Google Playstore

Kontak ons by enige van die volgende kontakbesonderhede EN SLUIT NOU AAN!

ONS OPLEIDING BEHELS:• Taktiese Wapenopleiding• Kaartlees en Landnavigasie (met en sonder instrumente)• Veldkuns (kamoefl ering; taktiese beweging;

afstandskat; vuurleiding)• PSIRA- Geakkrediteerde Sekuriteitsopleiding

(PSIRA Graad E – A; Gewapende Reaksie; Batevervoer)

B A S T I O NA K A D E M I E

T 083 481-0107 E-mail info@bastiontraining.co.za

www.bastiontraining.co.za

3-MAANDE BASIESE OPLEIDING Word intensief opgelei deur oud-lede van Spesiale Magte, Valskerm Bataljon, 32 Bn, SAP Taakmag, ens.

Loop

baan

-

gelee

nthe

id!

TOEKOMSVOORUITSIGTE:• Volhoubare loopbaangeleenthede• Avontuur• Hoë Inkomstepotensiaal• Plaaslike en Internasionale

Werksgeleenthede

prop

vol

avon

tuur