View
6
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
VOORTREKKERKODE (Knip uit, rangskik in die regte volgorde en plak in die onderste blokkies)
‘n Voortrekker GLO in die Drie-enige God
en DIEN hom
Jy moet ‘n kind van God
wees, ‘n Christen leef
dankbaar, lees die Bybel en
bid
‘n Voortrekker se
WOORD is sy EER
Wees eerlik
Doen wat jy beloof het en
leef met integriteit
‘n Voortrekker is
GEHOORSAAM
Jy moet luister na diegene
wat oor jou aangestel is
bv ouers, onderwysers en
offisiere
‘n Voortrekker leef
met RESPEK
Hê eerbied vir alle mense en
neem ander in ag
‘n Voortrekker is TROTS op ons TAAL,
KULTUUR en ERFENIS en
BEVORDER dit
Praat suiwer Afrikaans
Besoek ons monumente en bou
nuwe monumente
Pas ons kultuurgoedere op
‘n Voortrekker leer
uit die GESKIEDENIS
en
BOU daarop voort
Ken die verhale van ons volk se
verlede, waardeer die mooi dinge
daarin, onthou en volg die goeie
voorbeelde
in die toekoms
‘n Voortrekker
waardeer en bewaar
sy OMGEWING
Wees lief vir diere, plante en
grond
Beskadig nie die natuur nie
‘n Voortrekker neem
LEIDING
Kan die regte rigting
aanwys -
fisies en geestelik
‘n Voortrekker is
OPLETTEND en
WEERBAAR
Jy is wakker en bewus van wat
om jou aangaan
Voorbereid om in enige situasie
op te tree
‘n Voortrekker is
DIENSBAAR
Help ander sonder om gevra
te word
Help in nood en dien ander
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Recommended