View
1
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Graad 4: Afrikaans Huistaal Basislynassessering 2020Naam: ____________________________ Datum: ____________________
Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf
Punte: 40 Tyd: 1 h 30
minute
HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE
AFDELING
VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT
PUNT %
A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 10
B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES
Taal in konteks Memorandum 10
C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10
D SKRYF Paragraaf Rubriek 10
MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.
ASSESSERING
Onvoldoende
(Benodig ondersteuni
ng)
Elementêr(Baie Swak)
Gemiddeld(
Bevredigend)
Knap(Baie goed)
Uitsonderlik
(Skitterend)
0 – 29% 30 39%
40 49%
50 – 59%
60 -69%
7079%
80 –100%
Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5
LEES EN KYKTAAL IN KONTEKS HARDOP LEES
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 1
SKRYF
Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar.
Graad 4 __ Afrikaans Huisaal Januarie 2020
Basislyn-/aanvangsassessering
AFDELING A: LEES EN KYK 10 punte
Vraag 1: Leesbegrip
Teks A: Fabel
Lees die fabel en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 2
1 “Ek is dors,” sê Mier hardop. 2 “Waarom drink jy nie ‘n bietjie water uit die rivier nie?” koer Duif vanuit ‘n
boom in die bos. “Wees net versigtig dat jy nie inval nie.”
3 Mier hardloop na die rivier en begin drink. Skielik waai ‘n baie sterk wind vir
Mier in die water in.
4 “Help!” skree Mier. “Ek gaan verdrink!” Duif weet hy sal vinnig moet help om vir
Mier te red. Duif pluk ‘n takkie van die boom af, vlieg oor die rivier en laat die
takkie in die water val. Mier klim op die takkie en dryf veilig tot teen die wal
van die rivier.
5 Mier sien hoe ‘n jagter ‘n strik stel om Duif te vang. Mier weet hy moet vinnig
iets doen om Duif te red. Hy kruip teen die jagter se been op en knyp hom
aan sy enkel.
6 “Eina!” skree die jagter. Duif hoor die jagter en vlieg tot in ‘n boom om weg
te kruip.
[Verwerk: Oorspronklike werk en oorvertel deur Ann McGovern]
1. Gee ‘n titel of naam vir die storie.
_________________________________________________________________ (1)
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 3
2. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
2.1 Wie is die hoofkarakters in die storie?
A Mier en Olifant
B Mier en Muis
C Mier en Duif
D Mier en Baba (1)
2.2 Mier en Duif bly in die ...
A grot.
B bos.
C huis.
D nes. (1)
3. Nommer die sinne 1-4 in die blokkies om die korrekte volgorde van die storie te wys.
“Waarom drink jy nie water uit die rivier nie ?”
Duif vlieg oor die rivier en laat die takkie in die water val.
Help!” skree Mier. “Ek verdrink.”
“Ek is dors”, sˆ Mier.
(1)
4. Waarom het Mier die jagter aan sy enkel gebyt?
Mier het die jagter aan sy enkel gebyt, omdat ________________________________
____________________________________________________________________ (1)
5. Het Mier en Duif vriende geword? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________ (1)
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 4
[6]
TEKS B: VISUELE TEKS
Lees die onderstaande teks en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
6. Omkring die regte antwoord.
6.1 Watter tipe inligtingsteks word hier gebruik?
A ‘n Advertensie
B ‘n Uitnodiging
C ‘n Televisiegids
D ‘n Resep (1)
6.2 Wat word gebruik om die yslollies mee te maak?
A Jelliepoeier
B Lemoensap
C Melkpoeier
D Varsvrugte (1)
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 5
Lees die onderstaande teks en beantwoord dan vraag 28-33.
6.3 Watter woord in die advertensie sê dat daar slegs ‘n paar yslollies beskikbaar is?
A beperkte
B sappige
C gratis
D slegs (1)
7. Waarom moet die kinders probeer om onder die eerste 5 kopers te wees?
________________________________________________________________
________________________________________________________________ (1)
[4]
Totaal: _____/10
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 6
AFDELING B: TAALSSTRUKTURE IN KONTEKS 10 PUNTE
Die taalvrae wat volg, is op die onderstaande teks gebaseer.
Vriend - ʼn vriend uit jou jeug. Vriende kan jy kies, maar nie jou familie nie. Jy moet ten alle tye op jou vriend kan vertrou.
8. Skryf die volgende woorde in alfabetiese volgorde.
jagter rivier takkie red been
__________________________________________________________________ (1)
9. Breek die volgende woord op in sy lettergrepe.
versigtige ________________________________________________________ (1)
10. ‘n Selfstandige naamwoord is iets wat jy kan sien, voel en aanraak. Omkring twee
selfstandige naamwoorde in die volgende sin.
Duif pluk die takkie van die boom af. (2)
11. ‘n Byvoeglike naamwoord beskryf mense en voorwerpe. Omkring die byvoeglike
naamwoord in die sin.
Die slim mier het die jagter op sy enkel gebyt. (1)
12. Skryf die volgende sin oor in die Verlede tyd. Begin met gister.
Duif is in groot moeilikheid.
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 7
Gister ___________________________________________________________ (1)
13. Vorm ‘n saamgestelde woord vir: vriend + kring
________________________________________________________________ (1)
14. Omkring twee werkwoorde in die onderstaande sin:
Mier kruip teen die jagter se been op en knyp hom aan sy enkel. (2)
15. Gee die antoniem (woord met die teenoorgestelde betekenis) vir die onderstreepte
woord in die onderstaande sin.
Skielik waai ‘n sterk wind vir Mier in die water in. _______________________ (1)
[10]
Totaal: ____/10
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 8
AFDELING C: HARDOP LEES
1. Lees weer die teks, Die Mier en die Duif eers self stil deur.
2. Lees dan die teks hardop vir jou onderwyser voor.
Leesvlak van leerderVlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 51 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 8 9 – 10
Leerder ken geen of baie min woorde
Leerder sukkel met die herkenning van letterklank verhoudings / klankkombinasies
Leerder ken slegs ‘n paar algemene sigwoorde
Leerder sukkel met die herkenning van sommige letterklank verhoudings
Leerder het baie hulp nodig met die lees van onbekende woorde
Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde
Leerder het hulp nodig met die ontleding van onbekende woorde
Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde en ontleed die meeste onbekende woorde
Leerder het soms hulp nodig om moeilike woorde te ontleed
Leerder lees met ‘n mate van vlotheid
Leerder herken algemene woorde
Leerder ontleed onbekende woorde
Leerder lees met vlotheid en uitdrukking
Dit is een van beste lesers in die klas
Kommentaar:________________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________________
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 9
is licensed under CC BY-SA-NC
AFDELING C: SKRYF EN AANBIED:
Meer omtrent myself… 1. Skryf ‘n paragraaf van 50 – 60 woorde oor jouself:
2. Gebruik die beplanningsraamwerk om jou werk te beplan.
Hi, my naam is ________________________. Almal noem my sommer ____________________.
Ek het al _____________ somers agter die rug. (ouderdom). My gunsteling _________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 10
______________________________________________________________________________
Nasienrubriek
Kriteria 1 2 3 4
Inhoud Inhoud en idees is nie samehangend nie.
Baie min detail ondersteun onderwerp.
Idees en inhoud matig samehangend.
Sommige detail ondersteun onderwerp.
Inhoud en idees voldoende en samehangend.
Sommige detail ondersteun onderwerp.
Inhoud en idees algeheel samehangend en hoogs uitgebreid.
Alle detail ondersteun onderwerp.
Taal Taalgebruik is swak en belemmer die vloei van die teks.
Taalfoute is minimaal en belemmer nie die vloei van die teks nie.
Grammatikaalakkuraat en puiksaamgestel.
Spelling en Punktuasie
Besaai met foute en verwar die leser.
Verskeie foute word bespeur.
Feitlik foutvry.
Totaal: ____ / 10
Graad 4 Afrikaans HT Aanvangsassessering 11
Recommended