GOEIEMORE

Preview:

Citation preview

Kliek vir nog

Môle, môle, môolu,Dis ’n lêeeeekker daggie nê?

Wakkerwordjies dit kan nog mooi raak hier rond;

Lag diep uit die maag en skreeu:

Wêreld, EK is hierrr!!!

Ag nee, watse lang gesig is dit? 

Kry ’n koffietjie, Soek die blydskap diep daar binne,

Sit daai glimlaggie op en hardloop die lewe tegemoet!!!

Jy kan besluit hoe jy wil wees;Treurjannie, Hardgebak of

Vrolik en Bly!!!!!Wats jou keuse, hu??????

Lig op daai koppie en laatwaai Meraai!!!!

Wees positief! Besluit jy gaan nie lê nie;

Niks gaan jou vandag onder kry of ontstel nie!

En weet jy wat...Ons is ryk en geseënd...

Want ons leef,Ons is gesond,

Ons kan sien, hoor, praat en al ons ledemate gebruik,

Ons kan dink Ons het werk, en kossies en kleertjies en warm

bedjiesEn bo alles

Ons het God!!Ons beste vriend!!!!

Mag die son skyn Mag die son skyn in jou hartjie vandag!in jou hartjie vandag!

  Alles van die beste maatjie!!!Alles van die beste maatjie!!!