Kwartaal 3 ontwerp gr11

Preview:

Citation preview

Kwartaal 3 OntwerpKwartaal 3 Ontwerp

Graad 11Graad 11

Uitleg van teks en beeldeUitleg van teks en beelde

In die ontwerpproses- beplanning NB!In die ontwerpproses- beplanning NB! Kan die uitleg bydra tot die sukses Kan die uitleg bydra tot die sukses

van die boodskap?van die boodskap? ‘‘n Paar stappe kan gevolg word.n Paar stappe kan gevolg word.

Ontwerpuitleg BeplanningOntwerpuitleg Beplanning

Besluit op die grootte en vorm van die Besluit op die grootte en vorm van die ontwerpontwerp

Ondersoek posisies vir jou opskrifOndersoek posisies vir jou opskrif Ondersoek die groottes van soliede Ondersoek die groottes van soliede

vormsvorms Oorweeg die vorm van opskrifte en Oorweeg die vorm van opskrifte en

hoofinhoud.hoofinhoud. Ondersoek uitleg deur teks en soliede Ondersoek uitleg deur teks en soliede

vorms saam te voeg.vorms saam te voeg.

Ontwerpuitleg BeplanningOntwerpuitleg Beplanning

Laat dit jul nie aan iemand se kunswerk dink nie?

Vorm van hoofopskrifte en Vorm van hoofopskrifte en inhoudinhoud

Teks en soliede vorms saam te Teks en soliede vorms saam te voegvoeg

Eksperimenteer met Eksperimenteer met verskillende letterdrukkeverskillende letterdrukke

OntwerpstyleOntwerpstyle

Arts and Craft bewegingArts and Craft beweging 1850-19001850-1900 IndustriIndustriële ontwerp vs ële ontwerp vs

KunshandewerkKunshandewerk

Hoe het dit begin?Hoe het dit begin?

Saam met Art Nouveau, die Bauhuis Saam met Art Nouveau, die Bauhuis en Art Deco.en Art Deco.

Reaksie teen IndustriReaksie teen Industriële Revolusie en ële Revolusie en Massaproduksie.Massaproduksie.

Hoekom het hul in opstand Hoekom het hul in opstand gekom?gekom?

VoorheenVoorheen Na die IndustriNa die Industriële Revolusieële Revolusie

Wat wou hul bereik?Wat wou hul bereik?

Om die standaard van ontwerp en Om die standaard van ontwerp en dus sodoende die gehalte van dus sodoende die gehalte van goedere wat in massa geproduseer goedere wat in massa geproduseer word, te verhoog.word, te verhoog.

Bestaan van Bestaan van kunshandewerknywerheid te kunshandewerknywerheid te verseker.verseker.

WOORDELYSWOORDELYS

DrieblaarpatroonDrieblaarpatroon ““Trefoil”Trefoil” Wat beteken die Latynse woord Wat beteken die Latynse woord

“tres”?“tres”? Drie-lobbige vorm/ uitgeknipte vorm Drie-lobbige vorm/ uitgeknipte vorm

wat drie dele het.wat drie dele het. Kom veral in die Gotiese Argitektuur Kom veral in die Gotiese Argitektuur

voor.voor.

KlawerKlawer

Drieblaarpatroon vir ornamentele Drieblaarpatroon vir ornamentele doeleindes.doeleindes.

OrnamentasieOrnamentasie

StilleerStilleer

Vereenvoudiging van vorm of Vereenvoudiging van vorm of fatsoen.fatsoen.

Die vermindering van detail.Die vermindering van detail. Steeds herkenbaar.Steeds herkenbaar. Waneer dit nie meer herkenbaar is Waneer dit nie meer herkenbaar is

nie= nie= abstrak.abstrak.

TapisserieTapisserie

Ontwerpe op swaer lap.Ontwerpe op swaer lap. MuurbehangselsMuurbehangsels

TimmerhoutTimmerhout

Hout- bou, kerfwerk, houtsneewerk.Hout- bou, kerfwerk, houtsneewerk.

VierbladpatroonVierbladpatroon

Oopwerkontwerp/ornamentOopwerkontwerp/ornament Blom met vier blareBlom met vier blare Blaar wat uit vier blare bestaanBlaar wat uit vier blare bestaan

Inleiding tot die “Arts and Inleiding tot die “Arts and Crafts” Crafts”

EngelandEngeland 1888-19101888-1910 John RuskinJohn Ruskin Keur die IndustriKeur die Industriële massaproduksie ële massaproduksie

af.af. Lê klem op die rol van die ontwerper Lê klem op die rol van die ontwerper

in die ontwerp van alledaagse in die ontwerp van alledaagse produkte.produkte.

Dit was ‘n reaksie opDit was ‘n reaksie op

Swak gehalte van massaproduksie Swak gehalte van massaproduksie produkte.produkte.

Die sieldodende fabrieksomgewingsDie sieldodende fabrieksomgewings Die idee dat massageproduseerde Die idee dat massageproduseerde

produkte as kuns beskou kon word….produkte as kuns beskou kon word…. Kitsch??????Kitsch?????? Die afskeep van die individuele Die afskeep van die individuele

vakman se vaardighede.vakman se vaardighede.

Hoe het dit gewerk?Hoe het dit gewerk?

RuskinRuskin Stig die Gilde van St. George in 1871Stig die Gilde van St. George in 1871 Vakmanne en ontwerpers werk saamVakmanne en ontwerpers werk saam Resultaat= gehalte handgemaakte Resultaat= gehalte handgemaakte

produkteprodukte

Doelwitte van die bewegingDoelwitte van die beweging

Reaksie teen die 19de eeu se Reaksie teen die 19de eeu se industriindustriële ontwerp.ële ontwerp.

Moedig die ontwerp van gehalte Moedig die ontwerp van gehalte produkte aan.produkte aan.

Klem op natuurlike materiale.Klem op natuurlike materiale. ““Less is more”Less is more” Verbeter verhouding tussen Verbeter verhouding tussen

ontwerper en werker.ontwerper en werker.

Invloede- I Middeleeuse Invloede- I Middeleeuse Gotiese StylGotiese Styl

Argitekte en kunstenaars het gevoel Argitekte en kunstenaars het gevoel dat morele standaarde afgeneem dat morele standaarde afgeneem het.het.

Keer terug na die Middeleeuse Keer terug na die Middeleeuse Gotiese Styl.Gotiese Styl.

Hoekom?Hoekom? WeerspieWeerspieël Christenwaardesël Christenwaardes

Invloede- II Rustieke Engelse Invloede- II Rustieke Engelse KothuisstylKothuisstyl

Invloede- III OntwerpInvloede- III Ontwerp

Natuurlike plant, dier- en voNatuurlike plant, dier- en voëlvormeëlvorme Mitologiese diereMitologiese diere

Algemene eienskappe van Algemene eienskappe van hierdie stylhierdie styl

Gebruik onversierde materiaalGebruik onversierde materiaal Ornamentasie- minimaalOrnamentasie- minimaal Ontwerpvorme van die natuur Ontwerpvorme van die natuur

geneemgeneem Handgemaakte voorwerpe en Handgemaakte voorwerpe en

kunshandwerke wat deur geskoolde kunshandwerke wat deur geskoolde mense gemaak is.mense gemaak is.

Algemene eienskappe van Algemene eienskappe van hierdie styl vervolg…hierdie styl vervolg…

Klem op natuurlike eenheid tussen Klem op natuurlike eenheid tussen vorm, funksie en versiering geplaas. vorm, funksie en versiering geplaas.

Op hierdie wyse het vorm sonder Op hierdie wyse het vorm sonder enige onnodige bykomende enige onnodige bykomende hoofkenmenrke op funksie gevolg.hoofkenmenrke op funksie gevolg.

Plat, monochromatiese kleurgebruikPlat, monochromatiese kleurgebruik Lyn- organiese lyneLyn- organiese lyne

William MorrisWilliam MorrisAfname in

morele waardes en die gehalte

van ontwerp….GRRRRRRRR!!!

Ontwerp moet hervorm!!!!!

Hoe?Hoe?

Stig- Pre- Raphaelite BrotherhoodStig- Pre- Raphaelite Brotherhood Deel siening- beter standaarde van Deel siening- beter standaarde van

kunshandewerk.kunshandewerk. LedeLede- argitekte, kunstenaars, - argitekte, kunstenaars,

skrywers, denkers, ontwerpers, skrywers, denkers, ontwerpers, vakmanne en gewone mense.vakmanne en gewone mense.

Stig Morris & CoStig Morris & Co

18611861 Word later ‘n leier in ontwerpideesWord later ‘n leier in ontwerpidees Muurversiering, houtsnywerk, Muurversiering, houtsnywerk,

kleurglas, metaalwerk, kleurglas, metaalwerk, meubelproduksie.meubelproduksie.

Private drukkery- Private drukkery-

Kelmscott pressKelmscott press Druk op goeie gehalte papierDruk op goeie gehalte papier Gebruik tradisionele litografie en Gebruik tradisionele litografie en

houtblok drukkeryhoutblok drukkery

Inspirasie uit die outentiekeInspirasie uit die outentieke

Phillip WebbPhillip Webb

Ontwerp die “Red House” vir MorrisOntwerp die “Red House” vir Morris 18591859

HOEKOM WAS DIE HUIS ONTWERP??

Ontstaan van ‘n gildeOntstaan van ‘n gilde

Unie wat mense aan behoortUnie wat mense aan behoort Een spesifiek kunshandewerk/ vakEen spesifiek kunshandewerk/ vak Ontstaan gedurende die MiddeleeueOntstaan gedurende die Middeleeue Mense bewus- oorlewing- word deur Mense bewus- oorlewing- word deur

gesamentlike krag versekergesamentlike krag verseker Om te behoort- vakmankap voltooi Om te behoort- vakmankap voltooi

word.word. Slegs lede kon hul vakmanskap beoefen Slegs lede kon hul vakmanskap beoefen

en hul produkte by die markte verkoop.en hul produkte by die markte verkoop.

Gotiese StylGotiese Styl

Argitektoniese Styl- laat MiddeleeueArgitektoniese Styl- laat Middeleeue Lang pilare, gewelfde poorte en hoLang pilare, gewelfde poorte en hoë ë

plafonne.plafonne. Gotiese skrif bestaan uit oorlade Gotiese skrif bestaan uit oorlade

letters.letters.

Recommended