1
J OHAN DU PREEZ van die Bavaria Vrugtelandgoed by Hoedspruit het een van die toekennings ontvang. Dit is vir sy jarelange toewyding tot die bedryf en die verskeidenheid proewe en navorsing wat by Bavaria gedoen is. Uit Johann se proewe en navorsing is chemikalieë en spuitprogramme vir die mangobedryf ontwikkel. Bavaria is ook ‘n voorloper in snoeipraktyke op mango’s in Suid-Afrika en was die eerste EuropGAP geregistreerde boer- dery in Suid-Afrika. Theunis Botha van die Lapland- boerdery het ‘n toekenning ontvang vir sy betrokkenheid by die produk, LIMA 400, wat gebruik word om bloeisel- misvorming (Fusarium mangiferae) te bestry. Jaco Fivaz het van die begin van sy loopbaan af ‘n groot rol in die man- gobedryf gespeel. Hy was onder meer betrokke by die implementering van Ba- varia-landgoed se EuropGAP-program, SAMGA het rolspelers wat ‘n besondere bydrae tot die mangobedryf gemaak het met Golden Mango Awards vereer. By die toekenningsgeleentheid was Johanet en Theunis Botha, Johann du Preez en Jaco en Belinda Fivaz. Afwesig: Danielle le Laga- dec, Dave Elphick, Mike Amm en Louwtjie van Vuren. het Johann du Preez met die oorhandiging van sy toekenning gesê. Danielle le Lagadec, ‘n voormalige senior navorser by Merensky Tegnologiese Dienste, is in haar afwesigheid vereer vir navorsing en die ontwikkeling van che- miese beheermiddels vir mangodopluis en die mangosaadkalander. Le Lagadec het intussen na Australië geëmigreer. Nog drie veterane in die bedryf, Dave Elphick, Mike Amm en Louwtjie van Vuren, het toekennings ontvang vir hulle baanbrekerswerk aan die bedryf en bydraes tot die stigting van SAMGA. Hulle kon nie die toekenningsgeleentheid bywoon nie en hulle sertifikate gaan deur SAMGA se voorsitter, Pieter Buys, en Subtrop se uitvoerende hoof, Derek Donkin, oorhandig word. Ready in ±20 minutes Serves 4 INGREDIENTS 2 cups rolled oats 4 cups water ½ teaspoon ground cinnamon 2 large mangoes, peeled and chopped A handful of dried mango 100 ml cream ¼ cup dark brown sugar METHOD 1. Place oats, water, cinnamon and dried mango in a medium saucepan 2. Stir over a medium heat for 8-10 min- utes until the oats are thick and smooth 3. Stir in the mango pieces (reserving a few for garnish) and sugar and cream 4. Serve garnished with extra mango https://www.mango.co.za/recipe/mango-cinna- mon-oats/ LANDBOUWEEKBLAD

1 Subtrop Journal VOL 23 - Frontpage - p3 · 2019. 9. 11. · Danielle le Lagadec, ‘n voormalige senior navorser by Merensky Tegnologiese Dienste, is in haar afwesigheid vereer

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1 Subtrop Journal VOL 23 - Frontpage - p3 · 2019. 9. 11. · Danielle le Lagadec, ‘n voormalige senior navorser by Merensky Tegnologiese Dienste, is in haar afwesigheid vereer

JOHAN DU PREEZ van die Bavaria

Vrugtelandgoed by Hoedspruit het

een van die toekennings ontvang. Dit

is vir sy jarelange toewyding tot die

bedryf en die verskeidenheid proewe

en navorsing wat by Bavaria gedoen

is. Uit Johann se proewe en navorsing

is chemikalieë en spuitprogramme vir

die mangobedryf ontwikkel. Bavaria

is ook ‘n voorloper in snoeipraktyke

op mango’s in Suid-Afrika en was die

eerste EuropGAP geregistreerde boer-

dery in Suid-Afrika.

Theunis Botha van die Lapland-

boerdery het ‘n toekenning ontvang vir

sy betrokkenheid by die produk, LIMA

400, wat gebruik word om bloeisel-

misvorming (Fusarium mangiferae)

te bestry.

Jaco Fivaz het van die begin van sy

loopbaan af ‘n groot rol in die man-

gobedryf gespeel. Hy was onder meer

betrokke by die implementering van Ba-

varia-landgoed se EuropGAP-program,

SAMGA het rolspelers wat ‘n besondere bydrae tot die mangobedryf gemaak het

met Golden Mango Awards vereer. By die toekenningsgeleentheid was Johanet en

Theunis Botha, Johann du Preez en Jaco en Belinda Fivaz. Afwesig: Danielle le Laga-

dec, Dave Elphick, Mike Amm en Louwtjie van Vuren.

het Johann du Preez met die oorhandiging van sy toekenning gesê.

Danielle le Lagadec, ‘n voormalige senior navorser by Merensky Tegnologiese

Dienste, is in haar afwesigheid vereer vir navorsing en die ontwikkeling van che-

miese beheermiddels vir mangodopluis en die mangosaadkalander. Le Lagadec het

intussen na Australië geëmigreer.

Nog drie veterane in die bedryf, Dave Elphick, Mike Amm en Louwtjie van

Vuren, het toekennings ontvang vir hulle baanbrekerswerk aan die bedryf en

bydraes tot die stigting van SAMGA. Hulle kon nie die toekenningsgeleentheid

bywoon nie en hulle sertifikate gaan deur SAMGA se voorsitter, Pieter Buys, en

Subtrop se uitvoerende hoof, Derek Donkin, oorhandig word.

Ready in ±20 minutes

Serves 4

INGREDIENTS2 cups rolled oats

4 cups water

½ teaspoon ground cinnamon

2 large mangoes, peeled and chopped

A handful of dried mango

100 ml cream

¼ cup dark brown sugar

METHOD

1. Place oats, water, cinnamon and dried

mango in a medium saucepan

2. Stir over a medium heat for 8-10 min-

utes until the oats are thick and smooth

3. Stir in the mango pieces (reserving a

few for garnish) and sugar and cream

4. Serve garnished with extra mango

https://www.mango.co.za/recipe/mango-cinna-

mon-oats/

LANDBOUWEEKBLAD