10
20 Tel: 021 939 910 Faks: 086 590 9460 Pictonstraat 27 Posbus 65 Parow, 7500 www.badisatygerberg.org.za 2015 JAARVERSLAG BADISA TYGERBERG ‘n Gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-en Suid-Kaap ) en VGKSA (Kaapland)

2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

20

Tel: 021 939 910

Faks: 086 590 9460

Pictonstraat 27

Posbus 65

Parow, 7500

www.badisatygerberg.org.za

2015

JAARVERSLAG

BADISA TYGERBERG

‘n Gesamentlike bedieningsaksie van die

NG Kerk (Wes-en Suid-Kaap ) en VGKSA (Kaapland)

Page 2: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

2

VOORWOORD

In ‘n onlangse publikasie van “Save the

Children” word die volgende weer

bevestig: “South Africa is marked by

high levels of violence and exploitation

of children in places where they

should be safe. All children should

thrive in a safe environment. Despite

our sophisticated legal framework,

South Africa is still marked by high

levels of violence against, and exploi-

tation of, children. Bogenoemde is ‘n

tendens wat die BADISA Tygerberg-

kantoor elke dag ervaar. Die kantoor

het in die afgelope boekjaar ‘n 43%

styging in die hantering van sake

ervaar. Verder het die hantering van

sake, wat direk met die beskerming

van kinders te doen het, met ‘n

skrikwekkende 145% gestyg. Ge-

durende die vorige boekjaar moes 25

kinders deur die statutêre proses

beveilig word - gedurende die 2014-

2015 boekjaar is 69 kinders deur die

kinderhofprosedure beveilig en in

pleegsorg of in kinder- en jeugsorgsen-

trums geplaas.

‘n Artikel wat reeds in November 2010

deur Die Burger gepubliseer is, bly my

steeds by. Childline dui in hierdie artikel

aan dat hulle in die genoemde jaar

600 0000 oproepe van kinders in nood

ontvang het. Dit beteken dat meer as ’n

halfmiljoen kinders ‘n vreemde persoon

moes skakel in die hoop dat hulle hulp sou

ontvang. “Save the Children” haal die vol-

gende statistiek vanuit 2011/2012 aan:

50 688 kinders was die slagoffers van

geweld

793 kinders is vermoor

12 645 kinders is aangerand

25 862 kinders was slagoffers van seksuele mishandeling en uitbuiting

19

Uitgawes

UITGAWES 2015 2014 Rand % Rand %

Salarisse

1,798,174

76

1,834,674

78

Vervoeruitgawes

14,836

1

16,867

1

Kantooruitgawes

183,481

8

185,101

8

Grond en Geboue

7,130

0

14,841

1

Programuitgawes

138,337

6

152,081

7

Spesiale dienste

83,446

4

59,502

3

Waardevermindering

16,356

1

13,765

1 BEDRYFSOORSKOT VIR DIE JAAR

126,091

5

61,315

3

TOTALE BE-DRYFSUITGAWES

2,367,851

100

2,338,146

100

Page 3: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

18

FINANSIëLE STATE APRIL 2014 TOT

MAART 2015

BADISA TYGERBERG

INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 31 MAART 2015

INKOMSTE 2015 2014

Rand % Rand %

Donasies en Bemakings

163,817

7

186,339

8

Toekenning NLDTF

-

-

59,365

3

NLDTF ongespandeerde gelde

5,095

0

(5,095) -0

Badisa Bestuursprogram Bydrae

76,680

3

236,549 10

Fondsinsameling

26,613

1

15,292

1

Huur Ontvang

-

-

470

0

Rente Ontvang

13,573

1

6,438

0

Spesiale Programinkom-ste

8,742

0

18,320 1

Toename in Markwaarde van Aandele

5,477

0

4,378 0

Subsidie

2,063,155

87

1,724,388

74

Gemeenskapskas

-

-

81,600

3

Versekeringseise Ontvang

4,699

0

5,007 0

BEDRYFSVERLIES VIR DIE JAAR

-

-

-

-

TOTALE BE-DRYFSINKOMSTE

2,367,851

100

2,333,051 100

3

Wat ’n aanklag teen ons samelewing! Die

kringloop stop egter nie hier nie en ek haal

verder aan: “Violence has long-lasting con-

sequences for children, with strong evi-

dence of a link between childhood violence

and adult mental health disorders and sub-

stance abuse”. Om ons samelewing heel te

maak en die siklus te breek beteken dat

elkeen van ons betrokke moet raak by

dienslewering aan kinders.

BADISA Tygerberg se personeel reik dus uit

na almal om te help met dienste aan

kinders. Geen diens uit die oortuiging van

omgee mag ooit gering geskat word nie.

BADISA Tygerberg kan al die vakkundige

dienste lewer wat nodig is maar aan die

einde van die dag is ’n hart, ’n huis en liefde

vir ’n kind al wat verandering sal meebring.

It is no use saying, 'We are doing

our best.' You have got to suc-

ceed in doing what is necessary’ -

Winston Churchill-

Reneé Pretorius,

Bestuurder, Maatskaplike Dienste

Page 4: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

4

Aksie vandag vir

’n beter môre!

VISIE

MISSIE

Badisa Tygerberg is ’n dinamiese

organisasie met ’n Christelike

grondslag.

Ons streef daarna om deur omvattende

gemeenskapsgebaseerde programme en

in samewerking met vennote, mense met

maatskaplike behoeftes in staat te stel

om selfstandig te funksioneer.

17

Ons opregte dank en waardering ook aan Esmé Brink en haar span by

EB Consulting wat met die ontwikkeling van ons nuwe handelsmerk, webtuiste

en nuusbrief behulpsaam was.

Besoek gerus ons webblad by http:www.badisatygerberg.org.za/

Spesiale dank aan :

De Tyger Spar

Pick ‘n Pay Boston en Welgemoed

Parow Sentrum

Artist One

Lions Club

OPREGTE DANK VIR U ONBAATSUGTIGE DIENS,

LIEFDE EN ONDERSTEUNING!

Page 5: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

16

VENNOTE IN

DIENSLEWERING

Departement Maatskaplike Ontwikkeling

Nasionale Lotery

Badisa Bestuursprogram

Badisa Kinderhuise

Kerke in ons Bedieningsgebied

Skole

Nie-Winsgewende Organisasies

Personeel bedank alle vrywilligers, besighede, organisasies, kerke, skole, individue, dona-

teurs, netwerke, veiligheidsouers, pleegouers en ondersteuners van die program wat die

afgelope jaar bydraes gelewer het tot ons projekte en by dienslewering betrokke was.

5

BEDIENINGSGEBIED:

PAROW

RAVENSMEAD

PAROWVALLEI

UITSIG

EUREKA

CRAVENBY

CONNAUGHT

DIENSLEWERING: Badisa Tygerberg lewer ’n verskeidenheid van dienste om probleme en behoeftes in die

kantoor se bedieningsgebied aan te spreek.

Hierdie dienste word aan individue, gesinne, groepe en gemeenskappe gelewer.

Dienslewering geskied op vier vlakke, naamlik:

Voorkoming

Vroeë Intervensie

Statutêre Dienste

Herintegrasie

Page 6: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

6

VOORKOMING- EN

BEWUSMAKINGSPROJEKTE

Badisa Tygerberg werk in ’n bedieningsgebied waar armoede; bendegeweld dwelmhan-

del en dwelmmisbruik; gesinsgeweld en kinderverwaarlosing; en mishandeling hoogty

vier. Verskeie bewusmakingsprogramme is geloods om jong kinders bewus te maak van

kinderregte, en meer belangrik, hoe om hulself te beskerm teen kindermishandeling,

seksuele molestering en misbruik.

Vier primêre skole is geteiken:

Northway Primêr en Tygersig Primêr 144 kinders

Eurecon Primêr 111 kinders

Uitsig Primêr 105 kinders

15

PERSONEEL

BESTUURDERS: MAATSKAPLIKE DIENSTE

Reneé Pretorius & Juanita Beukes

Kantoorhoof

Thys de Coning

Maatskaplike Werkers:

Cathy Bantom Aanmeldings

Dianne Stephens Aanmeldings en voorkoming

Helene Rousseau Vroeë Intervensie

Karin Vervaart Vroeë Intervensie

Penny Sandler Vroeë Intervensie

Antoinette Ellis Pleegsorg

Gerda Visser Pleegsorg

Annerie Zeelie Pleegsorg

Morney Campher Gesinshereniging

Administratiewe Personeel:

Daleen Kok

Fransie Wolstenholme

Maatskaplike Kantoorhulp

Hulpwerker: Anna van Rooyen

Colleen Mitchell

Gemeenskapswerker: Ragel Boes

Page 7: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

14

Die soeke na ouers en identiteit was baie prominent gedurende die span se dienslewering

en die belangrikheid van kommunikasie tussen pleegkinders, pleegouers en biologiese

ouers is gevolglik met familiekonferensies wat gehou is beklemtoon, om sodoende in die

kinders se beste belange op te tree en die nodige beplanning te kan doen.

34 nuwe sake vir pleegsorg is oopgemaak, en die span sien daarna uit om ’n nuwe sei-

soen te betree waarin die betrokke kinders se ontwikkelingsbehoeftes meer aandag kan

ontvang.

Daar is tans 600 pleegkinders wat pleegsorgtoesigdienste by Badisa

Tygerberg ontvang. Die Maatskaplike Werkers het tussen die 4 van hulle,

399 pleegsorgsake en 176 gesinsherenigingsake om te bestuur met die hulp

van een Maatskaplike Hulpwerker.

7

LEWENSVAARDIGHEDE: Opvoedkundige programme word

deurlopend by vier onderskeie laerskole in ons

bedieningsgebied aangebied.

Hierdie programme het ten doel om tieners in staat te stel

tot verantwoordelike besluitneming, karakterbou en selfstandige optrede.

Eurecon Primêr 104 leerders

Tygersig Primêr 84 leerders

Uitsig Primêr 85 leerders

Northway Primêr 63 leerders

VAKANSIEPROGRAMME:

Twee vakansieprogramme is gedurende die Julie- en Desember-skoolvakansies aange-

bied. Tydens hierdie geleenthede kon kinders nie net pret ervaar nie, maar ook

belangrike sosiale en lewensvaardighede aanleer.

Hierdie vakansieprogramme verseker dat ons kinders vanuit hoë risiko gesinne, onder

verantwoordelike toesig veilig kan wees en hulself kan geniet. 272 Kinders het by die

vakansieprogram ingeskakel.

Page 8: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

8

LEESKAMER: 20 kinders is by hierdie program ingeskakel om

hul leesvermoë te ontwikkel. Leerders vanuit

laerskole in die Uitsiggemeenskap vind baat by

hierdie program.

VROEË

KINDERONTWIKKELING:

Vier dagmoeders vanuit die Uitsig- Connaught- en Eurekagemeenskappe is met

opvoedkundige hulpmiddelle opgelei en toegerus om vanaf hul tuistes klein speelgroepies

in hul onderskeie gemeenskappe te bestuur. Kinders vanuit hoë risko gesinne skakel

daagliks by hierdie speelgroepies in, ten einde hul skoolgereedheid te verbeter. Daar is

reeds 53 kinders by hierdie ontwikkelingsprogram ingeskakel.

13

Gesinsgeweld;

Gebrek aan ouerbeplanning: Biologiese ouers het baie kinders wat

sonder die nodige hulpbronne groot word, wat gevolglik tot gedrags-

probleme by kinders lei.

Page 9: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

12

STATUTÊRE DIENSTE

Die statutêre span by BADISA

Tygerberg was hierdie afgelope jaar

verantwoordelik vir die pleegsorg-

toesigdienste en gesinsherenigings-

dienste met biologiese ouers.

Die Maatskaplike Werkers het probeer

om op beter dienslewering en net-

werkgeleenthede met die gemeen-

skap te fokus. Ouerleidinggroepe is

gedurende Februarie en Maart 2015

gehou.

Dienste met die oog om kinders in

biologiese ouers se sorg te herstel het

meer aandag geniet, want een

Maatskaplike Werker fokus op hierdie

dienslewering. Agt gesinne is reeds

herenig en ontvang ondersteunings-

dienste.

Die Maatskaplike Werkers is

bekommerd oor die pleegkinders

se daaglikse blootstelling aan

maatskaplike wanpraktyke, soos:

Bendegeweld met gevolglike trau-

ma;

Die effek van ouers se mid-

delafhanklikheid op kinders

Gebrek aan motivering en sti-

mulering;

Dreigemente deur bendelede in

skole;

Gebrek aan dissiplinerings-

tegnieke wat lei tot pleegkinders

wat huis verlaat;

Seksuele wanpraktyke en mishan-

deling;

Ontoereikende ouerskapvaar-

dighede.

9

VOORKOMING- EN

BEWUSMAKINGSPROJEKTE

KLEREKAMER:

Hierdie projek het ’n tweeledige doel, naamlik: Entrepreneurskapontwikkeling, waar werk-

lose persone begelei word om hul eie inkomste te genereer deur die aankoop en herverk-

oop van klere.

Gesinne in nood word ook van die nodige klere voorsien, terwyl bejaardes in Ravensmead

van warm klere voorsien word.

Hierdie projek is totaal van kleredonasies vanuit die plaaslike gemeenskap, kerke, skole en

besighede afhanklik.

VOEDINGSPROJEK:

Die Bread for my Buddy projek in samewerking met Parow-Oos Laerskool, voorsien week-

liks broodjies aan 2100 kinders.

Weeklikse donasies van vars produkte en brood vanaf Pick ’n Pay (Welgemoed en Boston)

stel ons in staat om behoeftige bejaardes in Ravensmead van voedsel te voorsien. 1262

Persone in nood is reeds met voedselpakkies gehelp.

Page 10: 2015 - Badisa Tygerbergmaak en die siklus te breek beteken dat elkeen van ons betrokke moet raak by dienslewering aan kinders. ADISA Tygerberg se personeel reik dus uit kinders. Geen

10

Ons kliënte se eerste kontak met die

kantoor is by die aanmeldingswerker.

Wanneer die kliënt aanmeld, is hy/sy

dikwels op ’n laagtepunt. Afgesien

van hoe groot of klein die probleem

mag wees, benodig die kliënt op

hierdie stadium ’n goeie luisteraar en

ondersteuning. Dit is ook soms nodig

om te konfronteer, te bemagtig en in-

ligting te verskaf en sodoende persone

te bemagtig om beheer van hul eie

lewens te neem.

As Maatskaplike Werkers van Badisa

Tygerberg, met die fokus op die bes-

kerming van kinders onder 18 jaar, wat

uitvoering aan die Kinderwet moet

gee, moet die aanmeldingswerker o.a.

‘n assessering van die risiko’s wat daar

vir die kinders mag bestaan maak.

Wanneer daar risiko’s geïdentifiseer

word, word verdere ondersoek deur

die vroeë intervensie werkers ingestel.

Pogings word eerstens aangewend om deur

dienslewering die kinders binne

gesinsverband te behou. Verwydering van

‘n kind uit sy/haar gesin, is altyd ‘n trau-

matiese ervaring. Hierdie feit word altyd in

ag geneem - hoe swak die kind se omstan-

dighede ookal mag wees. Dit is dan die

strewe van die Maatskaplike Werker om die

proses waardeur mens beskikbare bronne

benut om hul omstandighede te verbeter te

fasiliteer.

VROEË INTERVENSIE

11

Indien dienste egter onsuksesvol is,

word dit die Maatskaplike Werker se

taak om kinders te beskerm. Op hierdie

stadium word statutêre ingryping as

laaste alternatief in werking gestel deur

die kinders in alternatiewe sorg te

plaas. Nadat ’n kind in alternatiewe

sorg geplaas is, word dienste deur die

Statutêre Eenheid van Badisa

Tygerberg, wat pleegsorgtoesig en

gesinsherenigingsdienste lewer,

voortgesit.

Verwysings van ander instansies (o.a.

hospitale) in gevalle waar kinders ver-

laat, verwaarloos of mishandel is, word

ook ontvang. Dit is op hierdie gebied

waar die Maatskaplike Werkers baie

nood ervaar. Wanneer ’n kind of baba

onmiddellik verwyder moet word,

bestaan daar ’n groot behoefte aan

veiligheidsouers om die tydelike ver-

sorging van so ‘n kind waar te neem.

Ons is bewus daarvan dat die versorg-

ing van iemand anders se kind met baie

opofferings gepaard gaan, en wil dus

groot waardering uitspreek vir diegene

wat reeds hulle harte en huise oopstel

en bereid is om behulpsaam te wees

met hierdie taak.

Gesinne waarmee ons werk, trotseer

multi-probleemomstandighede soos:

armoede, werkloosheid, bendegeweld,

dwelmhandel en dwelmmisbruik.

Hierdie euwels in die gemeenskap het

’n algemene morele verval en

gesinsdisintegrasie tot gevolg.

Daar is 3221 persone deur

dienslewering bereik.