25
By die robot in Marita van Aswegen (Uit: vonk@verse 2. Best Books. 2011) AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS AANGEDUI) DEUR: LOUISE FULLARD & RIANA GEORGHIADES

AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

By die robot in

Marita van Aswegen(Uit: vonk@verse 2. Best Books. 2011)AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS AANGEDUI) DEUR:

LOUISE FULLARD & RIANA GEORGHIADES

Page 2: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om
Page 3: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Marita van Aswegen

“Ek skryf graag oor dit wat ek daagliks sien

en belewe en meng dit dan met ‘magic’.

Mense, veral kinders, fassineer my. Ek glo

aan mense se vermoëns om op te staan en

die lewe in die gesig te kyk. Ek is in ’n wêreld

waar kinders misbruik word, waar hulle min

het. Tog het hierdie kinders eienskappe wat

my aangryp… Daarom het my stories baie

keer ’n groot stuk werklikheid in.”

Page 4: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

VOORWOORDOm blind te wees is erg, maar om blind en arm te wees moet baie sleg wees, want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others).

Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om hulleself te verryk (enrich). Hierdie gedig gee vir ons 'n kykie na 'n universele probleem:

misdadigers wat mense dwing om te bedel en dan die geld vir hulle vat.

Marita van Aswegen is 'n deeltydse maatskaplike werker(social worker) wat al baie ellende (misery) gesien enervaar het - 'n wêreld waar mense sonder gewete(conscience) kinders en mense wat hulpeloos is, misbruik. Sy skryf vanuit hierdie wêreld óór hierdie wêreld.

Page 5: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

TYDENS LEES…Sommige mense wat by verkeersligte staan en bedel, doen dit omdathulle te lui (lazy) is om te werk.

Ander maak asof hulle 'n gebrek (disability) het en bedel geld omdathulle kamstig nie kan werk nie.

Daar is ongelukkig ook die wat regtig 'n gebrek het en deur andermense misbruik (abuse) word.

In hierdie gedig word 'n blinde ou man deur tsotsi's gedwing om tebedel. Hulle vat hom tot by die verkeerslig en sê vir hom as hy nie geld by iemand afgebedel kry nie, hulle hom nie terug na sy slaapplek gaanneem nie. Dan vat hulle al sy geld of ten minste ‘n groot deel daarvanvir hulleself.

Page 6: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Die blinde moet sin uit sy donker wêreld maak deur naklanke en geluide te luister (hoor sintuig).

Die digter kry dit reg om hierdie wêreld vir die leser teskilder deur middel van klanknabootsende woorde, bv:

"girts", "knars", "klingel", "sis", "klik", "brul", "trieng", "skuur", "tjier", "dreun", "koer“, "jil" en "piep".

Sy gebruik ook alliterasie (“styf en seer" in versreël 2) enassonansie ("waar hulle gaan“ in versreël 4).

Die gedig maak gebruik van paarrym wat in kwatrynesaamgevoeg word.

Page 7: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

TITELDie titel sê presies waar die gebeureafspeel – by 'n spesifieke verkeerslig.

Dit dui ook aan dat die gedig gaan ooriets wat die spreker/skrywer/digter self gesien het.

Die naam van die straat kan ooksimbolies wees - daar is ook ‘n Tweedelaan, Derdelaan, ens. - waardieselfde lotgeval (misfortune) mensetref.

Die titel kan ook 'n figuurlike betekenishê - dat die blinde soos ‘n robot rondgelei (maneuver) word.

Page 8: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

TEMAOorgelewer aan ander se genade

(be at the mercy of others).

STEMMINGNeerdrukkend (depressing)

UNIVERSEELDit is wanneer gebeure nie net op een persoon of situasie van toepassing is nie, maar enige plek, enige tyd en met enige persoon ter wêreld kan gebeur.

Page 9: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

ProgressieDaar is progressie in die verloop

van tyd en gebeure.

Innerlikebou

Die inhoud van die gedig teken vir die leser 'n prent van hoe die dag verloop.

Page 10: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Sintuiglikewaarneming

Die blinde ervaar die wêreld deursy ander sintuie: (GEEN SIG)- dit wat hy kan hoor, ruik en voel.

Page 11: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Woordverklarings

bande skuur oor die teer(sound of the tires on the road)

duiwe koer (sound of a dove cooing)gedwee (submissive): gehoorsaam, onderworpeingehaak (link aims with someone): 'n arm onder

die gekromde arm van iemand deursteekkindjie jiI (child shouts or cries)klingel (jingle): 'n klinkende geluidknars (creak): knars - klanknabootsingpiep 'n dogtertjie sag (says a little girl in a tiny voice)robot: verkeerslig; 'n masjien met die voorkoms

van 'n mens en wat deur middel van afstandbeheer bevele uitvoer

tsotsi: leeglêer wat misdade pleeg, gewoonlik deel van 'n bende

Page 12: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 1&2twee pare voete girts oor die teer

sy arm en nek is so styf en seer

sy bene so lam van gister se staan

ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan

motors se bande knars tot stilstand

in die blikkie klingel vyf sent en ’n rand

Hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan

hier by die robot waar hy die dag omstaan

Page 13: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 3&4sy arm word gepluk en geruk en hy skrik

toe sy voet dom oor ’n pyp eenkant toe swik

“ons beter geld kry, of ek los jou hier,”

sis die tsotsi en sy asem ruik na bier

sy hart klop vinnig soos dié van ’n bang kind

hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind?

die verkeerslig klik en die enjins brul saam

sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan

Page 14: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 5&6trieng, trieng lui ’n fiets se klokkie

hy buk af en trek aan sy stukkende sokkie

die verkeerslig klik en bande skuur oor teer

sy arm en skouer is so styf en seer

’n motorruit tjier af en ver weg dreun ’n bus

as die dood hom tog net wil kom haal

dan kan hy vir ewig en altyd rus

die tsotsi skraap sy keel en spoeg ’n straal

Page 15: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 7&8geld klingel in die blikkie en lê dan stil

die duiwe koer en ’n kindjie jil

“mammie hy’s blind,” piep ’n dogtertjie sag

hy draai sy kop skuins en hy wag

“hier is nog tien rand,” sê die vrou

“koop vir jou iets om aan te kou”

die verkeerslig klik en hy hou aan met wag

die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en lag.

Page 16: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

arms linked in meek

tyres

can

twee pare voete girts oor die teer

sy arm en nek is so styf en seer

sy bene so lam van gister se staan

ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan

motors se bande knars tot stilstand

in die blikkie klingel vyf sent en ’n rand

Hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan

hier by die robot waar hy die dag omstaan

Strofe 1 & 2Daar is ook ’n persoon wat die bedelaar lei

(waarskynlik die tsotsi).

Die bedelaar is moeg. Hy het

vorige dag ook lank gestaan om

te bedel.

Klanknabootsing

Hy loop stil en gewillig en gehoorsaam

die persoon wat hom lei.

Hulle stop met knarsende bande;

hulle kom dus vinnig tot stilstand.

a

a

b

b

c

c

d

d

Paarrym

Kwatryn

“s” =

alliterasie

"twee pare voete"

dat daar twee

mense is

“k” = alliterasie

Reuksintuig:

ruik - Hy is

honger …

“aa” = assonansie

“aa” = assonansie

Page 17: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

stumble

hiss breath

place to lie down

enjins roar

dull eyes trembling

sy arm word gepluk en geruk en hy skrik

toe sy voet dom oor ’n pyp eenkant toe swik

“ons beter geld kry, of ek los jou hier,”

sis die tsotsi en sy asem ruik na bier

sy hart klop vinnig soos dié van ’n bang kind

hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind?

die verkeerslig klik en die enjins brul saam

sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan

Strofe 3 & 4Iemand ruk en pluk aan hom en

dan val hy oor ’n pyp en swik sy

voet..

Die tsotsi dreig dat hulle geld moet

kry, anders los hy die blinde

bedelaar by die verkeerslig.

Hy is bang omdat die tsotsi dreig

om hom nie na sy slaapplek (lêplek )toe te neem nie. Hy sal

nie op sy eie by sy slaapplek kan

kom nie.

Hy hoor hoe die lig groen word en

die enjins wat brul of die motors

wat wegtrek.

Sy oë lyk dof – soos party blindes se

oë lyk. (Wasig)

Paarrym

Klanknabootsing

e

e

f

f

g

g

h

h

r.9: polisindeton en rymwoorde voor om te beklemtoon hoe die

tsotsi die blinde mishandel: "word gepluk en geruk en hy skrik"

Tsotsi SIS soos slang

aa-assonansie w-alliterasie

DIREKTE REDE

RotorieseVraag

Page 18: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Strofe 5 & 6

sound of the tyres on the road

shoulder

car window rumble

spit

trieng, trieng lui ’n fiets se klokkie

hy buk af en trek aan sy stukkende sokkie

die verkeerslig klik en bande skuur oor teer

sy arm en skouer is so styf en seer

’n motorruit tjier af en ver weg dreun ’n bus

as die dood hom tog net wil kom haal

dan kan hy vir ewig en altyd rus

die tsotsi skraap sy keel en spoeg ’n straal

Daar ry ’n fiets verby.

Die robot slaan oor na rooi en ’n

motor se bande skuur oor die teer.

Die bestuurder van die motor rem

vinnig.

Die bedelaar is moeg.

Hy wens om dood te

gaan. Hy kan nie meer

hierdie moeilike bestaan

verduur nie.

Paarrym

Kruisrym

Klanknabootsing

i

i

j

j

k

l

k

l

s-alliterasie

Begin met INVERSIE: omdat

die woordorde omgekeer is en sodoende die

geluid wat die blinde hoor, beklemtoon.

Page 19: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Paarrym

doves tijrp jest

chew

Strofe 7 & 8geld klingel in die blikkie en lê dan stil

die duiwe koer en ’n kindjie jil

“mammie hy’s blind,” piep ’n dogtertjie sag

hy draai sy kop skuins en hy wag

“hier is nog tien rand,” sê die vrou

“koop vir jou iets om aan te kou”

die verkeerslig klik en hy hou aan met wag

die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en lag.

Geld word in die

blikkie gegooi.

Die dogtertjie praat sag en wil nie hê die

bedelaar moet haar hoor nie.

Hy draai sy kop skuins om te hoor of daar geld

in die blikkie gaan val.

Die vrou gee vir die bedelaar tien rand sodat

hy vir hom kos kan koop.

Klanknabootsing

Mense soos die bedelaar sal altyd uitgebuit

word deur ander wat lag (lekkerkry) oor die

maklike manier waarop hulle geld kan kry.

a

a

b

b

c

c

d

d

Page 20: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 1&21. Two pairs of feet scrape over the tar

2. his arm and neck are so stiff and sore

3. his legs so lame from yesterday's standing

4. arms linked he follows obediently where they go

5. car tyres grind to a halt

6. in the tin five cents and a rand clink

7. he smells the fish and chips shop in first avenue

8. here at the robot where he stands all day

Page 21: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 3&49. his arm gets jerked and pulled and he gets a fright

10. when awkwardly his foot stumbles one side over a pipe

11. "we better get money, otherwise I'll leave you here,"

12. hisses the tsotsi and his breath smells like beer

13. his heart beats as fast as a scared child

14. how will he find the place where he lies from here?

15. the traffic light clicks and the engines growl together

16. his dull eyes turning upwards

Page 22: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 5&617. tring, tring rings a bicycle bell

18. he bends down and pulls at his broken sock

19. the traffic light clicks and the tyres scrape over the tar

20. his arm and shoulder are so stiff and sore

21. a car window squeals open and far away a bus groans.

22. if only death would come and take him

23. then he could rest forever and ever

24. the tsotsi clears his throat and spits out a stream

Page 23: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

Verse 7&825. money jingles in the tin and then lies still

26. the doves coo and a child cries out with pleasure

27. "mommy he's blind" the little girl pipes softly

28. he turns his head away and waits

29. "here is another ten rand," the woman says so

30. "buy something for yourself to eat"

31. the traffic light clicks and he continues waiting

32. the tsotsi tugs his sore arm and laughs.

Page 24: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om

BRONNELYS

VERSKUNS VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 VOORGESKREWE GEDIGTE(SAAMGESTEL DEUR RIENS VOSLOO)

BEST BOOKS STUDIEWERKGIDS VERSKUNS

VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12

(SAAMGESTEL DEUR BEST BOOKS)

GOOGLE IMAGES

VIR VISUELE ILLUSTRASIES

(HTTPS://WWW.GOOGLE.CO.ZA/IMGHP)

Page 25: AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS … · want jy is aan ander mense se genade oorgelaat (be at the mercy of others). Soms misbruik (abuse) mense ander se blindheid om