23
AANLYN DIENSTE

Aanlyn dienste

  • Upload
    van

  • View
    85

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Aanlyn dienste. Aanlyn bankdienste. Voordele vir die kliënt. 24/7/365 beskikbaarheid Hoef nie in rye te staan nie Toegang tot reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge, saldo's Het nie probleem van tjekbedrog nie gerief van jou huis/kantoor – geen reis. Vinniger. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Aanlyn dienste

AANLYN DIENSTE

Page 2: Aanlyn dienste

Aanlyn bankdienste

Page 3: Aanlyn dienste

Voordele vir die kliënt

24/7/365 beskikbaarheid Hoef nie in rye te staan nie Toegang tot reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge, saldo's Het nie probleem van tjekbedrog nie gerief van jou huis/kantoor – geen reis. Vinniger. Spaar tyd – transaksies is gewoonlik vinniger. Goedkoper – transaksies oor die Internet kos minder. Veiliger – veral indien groot bedrae geld betrokke is.

Page 4: Aanlyn dienste

Nadele vir die kliënt

Nuwe vaardighede aanleer Sekuriteit: Phishing , keyloggers, pharming,

identiteitsdiefstal Nie almal het internettoegang nie Kan nie kontant direk by bank kry nie Party mense is bang of wantrou elektroniese transaksies Onpersoonlik Kan nie geld of tjeks aanlyn inbetaal nie – moet bank toe

gaan

Page 5: Aanlyn dienste

Gebruike van Internetbankdienste

Betaal rekeninge Kan rekening details sien Oordra van geld tussen rekeninge Bestel tjekboek Verander profiel op rekening Doen aansoek vir lenings Kanselleer tjeks EFTs (Electronic Funds Transfer) Kry state

Page 6: Aanlyn dienste

Voordele vir die bank

Minder bankpersoneel Geboue huur, versekering, elektrisiteit Adverteer – sigbaarheid alles in gerief v

klient se eie huis Kan rentekoerse verlaag vir lenings en

verhoog vir spaar Kan baie kliente gelyktydig help

Page 7: Aanlyn dienste

Nadele vir die bank Verloor geld deur bedrog en aanlyn misdaad Moet goed opgeleide tegniese personeel hê om voor te bly met aanlyn

probleme en misdaad Minder kliente kontak – moeilik om persoonlike verhouding met kliente op te

bou Moeiliker om ander dienste te verkoop - Moet duur rekenaars hê om die webtuiste te bestuur Probleme met internet toegang of webtuiste self – kliente kan nie by hul

rekeninge uitkom nie

Page 8: Aanlyn dienste

Maatreëls wat banke gebruik om kliente te beskerm Gebruik van veilige protokols(https/SSL) ‘Sleutelborde’ op die skerm SMS’e wat jou in kennis stel dat iemand by jou rekening ingeteken het

/ dat daar aktiwiteite op jou rekening plaasvind Beperkings/limiete op verskillende tipes transaksies (debietorders,

oordra van geld, begunstigdes, ens.) Belangrike sekuriteitswenke word op bankwebtuistes verskaf Daar word outomaties uitgeteken as 'n e-bankierings-sessie te lank

aanhou, ens. Banke sal aandring op toegangskodes. PIN nommer en wagwoorde word benodig vir toegang tot jou

rekening. Kennisgewings van transaksies per SMS. Maak gebruik van eenmalige wagwoorde vir sekere transaksies. Prominente waarskuwings en veiligheidswenke op webtuiste

Page 9: Aanlyn dienste

Beskerm jouself Moenie publieke rekenaars gebruik vir

banktransaksies nie Goeie wagwoord beginsels Moenie PIN, wagwoord ens uitgee of neerskryf Stelsel- en anti-virus programmatuur opgedateer Wegloop v rekenaar terwyl ingeteken Phishing gevare Let op sekuriteitswaarskuwings en gebruik

veiligheidsmaatreels

Page 10: Aanlyn dienste

PAYPAL  PayPal is die gewildste middelmandiens vir aanlyn-aankope. Dit is ’n baie gerieflike en veilige metode van betaling vir e-handel wat betaling en oorplasings

via die internet moontlik maak Veral vir buitelandse aankope en verkope.

Hoe werk PayPal?

PayPal is ’n aanlyn finansiële makelaar wat mense toelaat om geld na mekaar se e-posadresse te stuur sonder dat een van die partye die ander een se kredietkaart- of bankbesonderhede kan sien.

Deur hulle beleide, gebruike en sakeintegriteit het PayPal die vertroue van beide partye gewen.

PayPal se baie waarborge laat betalers veilig voel en hulle voel gerus dat hulle kredietkaart- en bankbesonderhede veilig is. PayPal hou die kliënt se besonderhede dus geheim.

Wat het ’n gebruiker nodig om van die PayPal-diens gebruik te maak?  Geen spesiale tegnologie of ’n besigheids-lisensie word benodig om gelde deur PayPal te

stuur of te ontvang nie. Die enigste vereistes is: 

’n geldige kredietkaart of ’n bankrekening. (In RSA moet jy ‘n bankrekening by FNB hê) ’n geldige e-posadres;

Page 11: Aanlyn dienste

E-HANDEL

Page 12: Aanlyn dienste

Eienskappe van betroubare e-handel webblad

Die organisasie verskaf kontakbesonderhede soos telefoonnr, e-posadres en fisiese adres

URL begin met https:// daar sal ‘n slotjie regs onder aan die bladsy

verskyn daar sal sekuriteitswaarborge asook ‘n

terugstuurbeleid wees

Page 13: Aanlyn dienste

Aanlyn-veilings

Page 14: Aanlyn dienste

Wat is eBay en Bid or Buy? Webblaaie wat gebruik kan word om aanlyn handel te

dryf. Daar bestaan dus nie ’n fisiese eBay-winkel soos bv. Edgars en Jet Stores waarheen die gebruiker gaan en fisies uitsoek wat hy/sy wil hê nie.

Maak voorsiening vir verskillende geldeenhede soos bv. rand en sent en dollar, ens.

Bring kopers & verkopers v regoor wereld dmv Internet bymekaar

Page 15: Aanlyn dienste

Waarvoor word eBay gebruik? Om bykans enige item wat benodig word teen die beste prys aan te koop. Enige persoon – al is dit nie ’n handelaar nie – kan eBay gebruik om items te

verkoop. Dikwels word daar foto’s, gedetailleerde beskrywings en die ondervinding van

die eienaar saam met die produk wat te koop aangebied word, verskaf. Omdat die aankoper ook baie van dieselfde item kan sien, kan hy/sy ’n idee kry van die toestand/kondisie van ’n item.

eBay gee insig in die werklike markwaarde van die meeste goedere oor die wêreld heen.

Dit kos niks om ’n eBay-lid te word, om inkopies te doen of om goedere van eBay-verkopers te koop nie. Verkopers betaal ’n minimale koste om items wat hulle te koop aanbied, op die webblad te laai en dan betaal hulle ’n klein persentasie van die waarde waarvoor die item verkoop is aan eBay. Daar is geen maandelikse fooie of ander verskuilde koste betrokke nie.

eBay dra by tot green computing omdat items wat weggegooi sou geword het, nou verhandel word. ’n Voorbeeld van so ’n item is ’n ou rekenaar of ’n selfoon.

Omdat e-Bay die middelman uitskakel kan items goedkoper aangekoop word. Net soos ’n mens eerlike en oneerlike mense in die werklike lewe kry, word

hulle ook op eBay aangetref. eBay se webblad maak egter voorsiening vir ’n terugvoerstelsel wat ontwerp is vir eBay se lede te beskerm.

Page 16: Aanlyn dienste

Aanlyn Inkopies

Page 17: Aanlyn dienste

Wenke vir veilige aanlynaankope Moenie kredietkaart besonderhede per e-pos of op onveilige webblad uitgee

nie Maak seker die organisasie gee kontakbesonderhede: landlyn, fisiese adres Maak seker van betaling en aflewering besonderhede Hou rekord van wat jy bestel het. Maak seker die webwerf is veilig: Kyk vir digitale sertifikaat bv. Verisign Webblaaier sekuriteit: SSL, https, slot Moenie publieke rekenaars gebruik vir transaksies Anti-virus en spioenware sagteware Gebruik jou kop en wees op die uitkyk vir bedrog Maak gebruik van bekende webwerwe Kyk vir sekuriteitswaarborge sowel as terugneem beleid. Let op na terme en voorwaardes. Maak seker van moontlike invoerbelasting wat goedere duurder kan maak. Verskaf slegs kredietkaart besonderhede – nooit PIN besonderhede nie.

Page 18: Aanlyn dienste

Voordele vir die klant•Goedere word afgelewer

•hoef nie na die winkel te gaan nie

•Kan 24/7 inkopies doen

•Kan produkte bekyk en vergelyk teen hulle eie pas

•Kan pryse maklik vergelyk

•Goedkoper

•Kan verslae deur ander kopers lees

•Kan goedere van oorsee koop

Page 19: Aanlyn dienste

Nadele vir klant Soms beter om self die item te sien Afleweringskoste en invoerbelasting Aanlyn gevare soos virusse, pharming

Page 20: Aanlyn dienste

Voordele vir aanlynwinkel Laer kostes (personeel, geboue huur ens) Kan items teen laer prys verkoop Hoef nie groot hoeveelhede voorraad aan te

hou nie Groter klientebasis Maklik om te bemark Kan aanvraag makliker bepaal Kan kliente se voorkeure met mekaar vergelyk Hele stelsel kan geoutomatiseer wees Minder skuld – aanvaar slegs kredietkaarte

Page 21: Aanlyn dienste

Stappe wat 'n klant sal volg as hy by ‘n aanlynwinkel koop

Registreer jou persoonlike besonderhede Kies ‘n gebruikersnaam en wagwoord Kies wat jy wil koop in sit dit in jou ‘trollie’ As jy klaar gekies het gaan jy na die virtuele

kassier waar die totaal van jou aankope bereken sal word sowel as afleweringskoste

Jy kan dmv PayPal of kredietkaart betaal

Page 22: Aanlyn dienste

Hoe kan kliente beskerm word as hulle aanlyn inkopies doen  • VeriSign: digital certificates, payments processing, and

managed firewalls to mobile call roaming, and downloadable digital content for mobile devices.

  • Paypal: A user account tied to a security key has a modified

login process; once the user enters their normal login ID and password, they are prompted to press a button on the security key, then enter the six-digit number generated by the key to complete the login process.  

• TRUSTe is an independent non-profit organization best known for its Web Privacy Seal.  

• 3-D Secure: International as J/Secure. 'Verified by Visa' and 'SecureCode’

Page 23: Aanlyn dienste

Aanlyn besprekings Bv. Hotelle, motorhuur, vliegtuigkaartjie, fliek, konsert Computicket, Kulula ens

Voordele: Gerieflik – 24/7 Lank vooruit Nie rye Vergelyk beskikbaarheid en pryse Regverdig – first come – first serve

Nadele: Moeilik om te kanseleer Verkeerde sitplek/datum Sein verloor onvoltooide transaksie