2
Abacus ® Advance - boere het buitengewone voordeel getrek uit hul oeste ... het jy? Meer as 300 top Suid-Afrikaanse boere het getuig dat wanneer ’n mens Abacus ® Advance – die mielie- en soja-AgCelence ® -oplossing van BASF – op jou gewasse toedien, jy jaar na jaar die beste opbrengs op jou belegging en die beste plaasbestuur kry. Abacus ® Advance op mielies en soja is nie net ’n uitstekende siektebeheeroplossing nie – jy kan ook fisiologiese voordele vir optimale opbrengs verwag. Ons noem dit die AgCelence ® effek. Verhoog die plantgroeidoeltreffendheid met verbeterde fotosintese, beter gebruik van stikstof en verhoogde bio-massa ontwikkeling Verhoog die plant se weerstand teen stremming in situasies soos droogte deur etileenproduksie te inhibeer Abacus ® Advance Reg. Nr. L9132 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500 ® 62,5 g/ℓ. Epoxiconazole 62,5 g/ℓ. Skadelik. F500 ® - Pyraclostrobin. Duett ® Ultra Reg. Nr. L9278 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Epoxiconazole 187 g/ℓ. Thiophanate-methyl 310 g/ℓ. Versigtig. AgCelence ® , Abacus ® Advance, F500 ® en Duett ® Ultra is geregistreerde handelsmerke van BASF. BASF Suid Afrika (Edms) Bpk 852 Sestiende Straat, Midrand, 1685 Posbus 2801, Halfway House, 1685 Tel: +27 11 203 2400 Faks: +27 11 203 2461 Webblad: www.agro.basf.co.za Mobielewebblad: m.agro.basf.co.za Het jy jouself die AgCelence ® voordeel gegee?

Abacus Advance - agro.basf.co.za · Abacus ® Advance – die mielie- en soja-AgCelence -oplossing van BASF – op jou gewasse toedien, jy jaar na jaar die beste opbrengs op jou belegging

Embed Size (px)

Citation preview

Abacus® Advance - boere het buitengewone voordeel getrek uit hul oeste ... het jy?

Meer as 300 top Suid-Afrikaanse boere het getuig dat wanneer ’n mens Abacus® Advance – die mielie- en soja-AgCelence®-oplossing van BASF – op jou gewasse toedien, jy jaar na jaar die beste opbrengs op jou belegging en die beste plaasbestuur kry. Abacus® Advance op mielies en soja is nie net ’n uitstekende siektebeheeroplossing nie – jy kan ook fisiologiese voordele vir optimale opbrengs verwag. Ons noem dit die AgCelence® effek.• Verhoog die plantgroeidoeltreffendheid met verbeterde fotosintese, beter gebruik van

stikstof en verhoogde bio-massa ontwikkeling• Verhoog die plant se weerstand teen stremming in situasies soos droogte deur

etileenproduksie te inhibeer

Abacus® Advance Reg. Nr. L9132 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500® 62,5 g/ℓ. Epoxiconazole 62,5 g/ℓ. Skadelik. F500® - Pyraclostrobin. Duett® Ultra Reg. Nr. L9278 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Epoxiconazole 187 g/ℓ. Thiophanate-methyl 310 g/ℓ. Versigtig. • AgCelence® , Abacus® Advance, F500® en Duett® Ultra is geregistreerde handelsmerke van BASF.

BASF Suid Afrika (Edms) Bpk • 852 Sestiende Straat, Midrand, 1685 • Posbus 2801, Halfway House, 1685 • Tel: +27 11 203 2400 • Faks: +27 11 203 2461Webblad: www.agro.basf.co.za • Mobielewebblad: m.agro.basf.co.za

Het jy jouself die AgCelence® voordeel gegee?

Meer gerief• ’n Optimale formulasie: Abacus® Advance is reeds geformuleer met optimum hoeveelheid benatters - derhalwe word geen bykomende benatters, verspreiders of ander bymiddels vereis nie• Abacus® Advance is ook vir lugtoediening geregistreer• Kan toegedien word met lae watervolumes (sien etiket vir besonderhede). • Geregistreer vir toediening op kuilvoermielies

Abacus® AdvanceMielies & sojabone – Die beste opbrengs op belegging, die hoogste opbrengs en verhoogde toleransie teen stremming

Abacus® Advance, die AgCelence®-produk vir mielies en sojabone, gee jou voordele bo en behalwe normale oesbeskerming wat beteken:

Beste opbrengs op belegging • Met AgCelence® sal jou gewasse floreer, en gee dit jou:

• Hoër opbrengste • Verbeterde en bemarkbare gehalte • Verhoogde produksiedoeltreffendheid • Verhoogde toleransie teen stremming

Gemoedsrus• Uitstekende siektebeheer • Die nuwe gevorderde formulasie lewer vinniger opname deur die plant • ’n Suspo-emulsie kontak- en translaminêre swamdoder, dus word alle bogrondse dele van die plant beskerm vir optimale groei• ’n Beskermende en kuratiewe effek met ’n hoë aanpasbaarheid vir toediening• Voorkom spoorontkieming, infeksie en miselium-groei met beperkte sekondêre infeksie in die latere stadiums van plantgroei• Doeltreffende beheer van grysblaarvlek, noordelike blaarskroei en roes op mielies• Doeltreffende beheer van sojaboonroes

Aanbeveling vir mielies: Dien die eerste toediening van Abacus® Advance toe tydens groeistadium 31 (eerste node waarneembaar bo die grondoppervlak, ook beskryf as die 5 – 6-blaarstadium). ’n Tweede toediening van Abacus® Advance word aanbeveel tydens groeistadium 51 (pluim waarneembaar). Indien verlengde siektebeheer vereis word onder volgehoue hoë siektedruktoestande, word ’n derde toediening 3 tot 4 weke later met Duett® Ultra aanbeveel. Dosis: Abacus® Advance 1.6 ℓ/ha - Sien asseblief etiket vir volledige inligting.

Aanbeveling vir sojabone: Spuit voorkomend voor eerste tekens van siektesimptome opgemerk word (gewoonlik tydens aanvang van blom) en herhaal 21 – 28 dae later. Pas die korter interval van 21 dae toe wanneer hoë siektedruk verwag word as gevolg van weerstoestande wat gunstig is vir siekte-ontwikkeling. Hierdie program se toediening sal ook die voorkoms van Sclerotinia (Sclerotinia sclerotiorum) onderdruk.Dosis:Abacus® Advance 1 ℓ/ha - Sien asseblief etiket vir volledige inligting.

Belegging Abacus® AdvanceBelegging Abacus® Advance0

0.5

1

1.5

2

2.5

3

3.5R

Mielies: Opbrengs op belegging

Vir elke R1 wat jy

belê, kry jy R3

terug

Soybean: Return on investment

0

0.5

1

1.5

2

2.5

3

3.5

4.0R

Vir elke R1 wat jy

belê, kry jy R3.50

terug

Sojabone: Opbrengs op belegging

Abacus® Advance Reg. Nr. L9132 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500® 62,5 g/ℓ. Epoxiconazole 62,5 g/ℓ. Skadelik. F500® - Pyraclostrobin. Duett® Ultra Reg. Nr. L9278 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Epoxiconazole 187 g/ℓ. Thiophanate-methyl 310 g/ℓ. Versigtig. • AgCelence® , Abacus® Advance, F500® en Duett® Ultra is geregistreerde handelsmerke van BASF.

BASF Suid Afrika (Edms) Bpk • 852 Sestiende Straat, Midrand, 1685 • Posbus 2801, Halfway House, 1685 • Tel: +27 11 203 2400 • Faks: +27 11 203 2461Webblad: www.agro.basf.co.za • Mobielewebblad: m.agro.basf.co.za

Vir meer inligting, besoek gerus die BASF Gewasbeskermingswebblad bywww.agro.basf.co.za