1
W ATER wat tussen teëls, by openin- ge in die muur en in die bad deursy- fer, veroorsaak waterskade. Dis nie net onooglik nie, maar die herstelwerk kan ook duur wees. Gelukkig kan jy eiehandig keer dat dit gebeur. Sorg net dat jy hierdie selfdoentaak reg aan- pak en die oppervlakke eers behoorlik voorberei. Al wat jy nog nodig het, is genoeg ge- duld, goeie gehalte verseëlmid- dels en al die gereedskap wat jy nodig het – sal jy alles by die verbruikerskampioen Cashbuild kan kry. Hier fokus ons op hoe jy die rand van die bad kan ver- seël, maar jy kan dieselfde stap- pe volg vir jou stortpan, op- was-bak in die kombuis en op enige ander plek waar verseël- middel nodig is om waterskade te voorkom. JY BENODIG Siltech 100-silikoonverseëlmid- del; Stanley of handwerkmes; stofsuier; IPA (isopropiel-alko- hol) of asetoon; spons; silikoon- geweer; droë lappie; papier- handdoeke; opwasmiddel STAP 1: Verwyder die ou sili- koon Trek die lem van die Stan- ley of handwerkmes versigtig tussen die silikoon en die op- pervlakke waaraan dit geheg is. Belangrik: Trek die mes weg van jou af, nie na jou toe nie. Wanneer die verseëlmiddel van die bad sowel as die muur los is, sny dit met die lem in seksies van 5-8 cm. Lig seksie vir seksie uit met die lem. Verwyder enige oorblywende silikoon deur dit Keer met hierdie nuttige wenke van Cashbuild dat vogtigheid tussen teëls, twee mure of om jou bad of in jou stortpan opkruip. FOTO TER ILLUSTRASIE: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES VERSEËL DIT liggies met die lem af te skraap. Wenk: Hou die lem die hele tyd teen ’n skuins hoek sodat jy nie die bad skraap nie. STAP 2 Maak die oppervlak skoon Maak seker geen verseël- middel het in die opening ag- tergebly nie deur die skoonge- maakte deel te stofsuig. Vee die rand van die bad en die muur met IPA of asetoon skoon nadat al die verseëlmiddel verwyder is. Laat dit ’n paar minute droog word. Gebruik ’n gekonsentreer- de mufdoder ná die alkohol as die gebied wat jy wil herverseël vol muf is. Vee enige oorblyfsels ná ’n paar minute met ’n spons af. Spoel die spons herhaaldelik met warm water. Laat die op- pervlakte oornag droog word. Wenk: Die oppervlak moet kurkdroog wees voor die nuwe silikoon aangewend word, an- ders gaan dit nie behoorlik daaraan vassit nie. STAP 3 Herverseël die opper- vlak Tap die bad tot net onder die oorloop vol – die gewig van die water sal die bad effens laer laat sak. Dit sal help dat die ver- seëlmiddel langer hou, want dit sal dan nie rek wanneer jy in die bad klim nie. Berei die buisie verseëlmiddel voor deur die aanwendingstuit teen ’n effense hoek van tussen 30 en 45 grade te sny sodat dit presies tussen die muur en die bad se rand inpas. Sorg dat jy die tuit op ’n plek sny waar die gat daarin net so groot sal wees as die gaping wat jy wil verseël. Trek die drukstaaf van die sili- koongeweer terug sodat jy die buis verseëlmiddel daarin kan laai. Trek die sneller liggies tot die drukstaaf by die basis van die buis ingaan. Hou die aan- wendingstuit teen die oppervlak wat verseël moet word. Trek die sneller liggies tot die silikoon begin uitkom. Wend ’n dun maar konstante stroom silikoon om die bad se rand aan. Die maklikste manier om dit netjies af te werk, is om die verseëlmiddel met jou vin- ger glad te stryk. Doop jou vinger eers in op- wasmiddel en trek dit dan al langs die strook silikoon. Sorg dat jy ’n voorraad papierhand- doeke en voldoende opwas- middel byderhand het waarmee jy oortollige silikoon kan afvee. Moenie ’n stukkie silikoon lan- ger as ’n paar minute los nie, want dit sal hard word en dan is dit onmoontlik om dit glad te stryk. Wenk: Dis belangrik om die sili- koon so diep as moontlik by die opening in te druk eerder as om die geweer slegs al langs die wyer bokant van die opening te trek. Vir ’n gladder afwerking probeer die verseëlmiddel met een haal aanwend. HET JY GEWEET? Wag 24 uur voor jy die opwas- middel wat jy met jou vinger aangewend het, met ’n nat lap van die verseëlmiddel afvee. Sodra die oppervlak droog is, is jou badkamer veilig teen wa- terskade. Wenk: As jy silikoon met water van jou hande probeer afwas, vererger dit net dinge. Hou ge- noeg opwasmiddel byderhand wanneer jy silikoon gebruik. S Besoek jou naaste Cashbuild- winkel en ’n vriendelike kon- sultant sal jou nog raad gee oor hoe om ander huis-opper- vlakke te verseël. Maak die opper- vlakte skoon. Verwyder ou silikoon met ’n Stanley of handwerkmes. 1 2 3 Probeer die verseëlmiddel met een haal aanwend. 00 | 7 Oktober 2010 www.huisgenoot.com ADVERTENSIE-ARTIKEL Cashbuild

ADVERTENSIE-ARTIKEL Cashbuild VerSeël dit dit.pdfW ATER wat tussen teëls, by openin-ge in die muur en in die bad deursy-fer, veroorsaak waterskade. Dis nie net onooglik nie, maar

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ADVERTENSIE-ARTIKEL Cashbuild VerSeël dit dit.pdfW ATER wat tussen teëls, by openin-ge in die muur en in die bad deursy-fer, veroorsaak waterskade. Dis nie net onooglik nie, maar

W ATER wat tussen teëls, by openin-ge in die muur en in die bad deursy-

fer, veroorsaak waterskade. Dis nie net onooglik nie, maar die herstelwerk kan ook duur wees. Gelukkig kan jy eiehandig keer dat dit gebeur. Sorg net dat jy hierdie selfdoentaak reg aan-pak en die oppervlakke eers behoorlik voorberei. Al wat jy nog nodig het, is genoeg ge-duld, goeie gehalte verseëlmid-dels en al die gereedskap wat jy nodig het – sal jy alles by die verbruikerskampioen Cashbuild kan kry. Hier fokus ons op hoe jy die rand van die bad kan ver-seël, maar jy kan dieselfde stap-pe volg vir jou stortpan, op-was-bak in die kombuis en op enige ander plek waar verseël-middel nodig is om waterskade te voorkom.

Jy benodigSiltech 100-silikoonverseëlmid-del; Stanley of handwerkmes; stofsuier; IPA (isopropiel-alko-hol) of asetoon; spons; silikoon-geweer; droë lappie; papier-handdoeke; opwasmiddel

Stap 1: Verwyder die ou sili- koon Trek die lem van die Stan-ley of handwerkmes versigtig tussen die silikoon en die op-pervlakke waaraan dit geheg is. belangrik: Trek die mes weg van jou af, nie na jou toe nie. Wanneer die verseëlmiddel van die bad sowel as die muur los is, sny dit met die lem in seksies van 5-8 cm. Lig seksie vir seksie uit met die lem. Verwyder enige oorblywende silikoon deur dit

Keer met hierdie nuttige wenke van Cashbuild dat vogtigheid tussen teëls, twee mure of om jou bad of in jou stortpan opkruip.

foTo

TER

ILLu

STRA

SIE:

GA

LLo

ImA

GES

/GET

Ty Im

AG

ES

VerSeël dit

liggies met die lem af te skraap.Wenk: Hou die lem die hele tyd teen ’n skuins hoek sodat jy nie die bad skraap nie. Stap 2 Maak die oppervlak skoon maak seker geen verseël-middel het in die opening ag-tergebly nie deur die skoonge-maakte deel te stofsuig. Vee die rand van die bad en die muur met IPA of asetoon skoon nadat al die verseëlmiddel verwyder is. Laat dit ’n paar minute droog word. Gebruik ’n gekonsentreer-de mufdoder ná die alkohol as die gebied wat jy wil herverseël vol muf is. Vee enige oorblyfsels ná ’n paar minute met ’n spons af. Spoel die spons herhaaldelik met warm water. Laat die op-pervlakte oornag droog word. Wenk: Die oppervlak moet

kurkdroog wees voor die nuwe silikoon aangewend word, an-ders gaan dit nie behoorlik daaraan vassit nie.Stap 3 Herverseël die opper-vlak Tap die bad tot net onder die oorloop vol – die gewig van die water sal die bad effens laer laat sak. Dit sal help dat die ver-seëlmiddel langer hou, want dit sal dan nie rek wanneer jy in die bad klim nie.

Berei die buisie verseëlmiddel voor deur die aanwendingstuit teen ’n effense hoek van tussen 30 en 45 grade te sny sodat dit presies tussen die muur en die bad se rand inpas. Sorg dat jy die tuit op ’n plek sny waar die gat daarin net so groot sal wees as die gaping wat jy wil verseël. Trek die drukstaaf van die sili-

koongeweer terug sodat jy die buis verseëlmiddel daarin kan laai. Trek die sneller liggies tot die drukstaaf by die basis van die buis ingaan. Hou die aan-wendingstuit teen die oppervlak wat verseël moet word. Trek die sneller liggies tot die silikoon begin uitkom.

Wend ’n dun maar konstante stroom silikoon om die bad se rand aan. Die maklikste manier om dit netjies af te werk, is om die verseëlmiddel met jou vin-ger glad te stryk.

Doop jou vinger eers in op-wasmiddel en trek dit dan al langs die strook silikoon. Sorg dat jy ’n voorraad papierhand-doeke en voldoende opwas-middel byderhand het waarmee jy oortollige silikoon kan afvee. moenie ’n stukkie silikoon lan-ger as ’n paar minute los nie, want dit sal hard word en dan is dit onmoontlik om dit glad te stryk. Wenk: Dis belangrik om die sili-koon so diep as moontlik by die opening in te druk eerder as om die geweer slegs al langs die wyer bokant van die opening te trek. Vir ’n gladder afwerking probeer die verseëlmiddel met een haal aanwend.Het Jy geWeet?Wag 24 uur voor jy die opwas-middel wat jy met jou vinger aangewend het, met ’n nat lap van die verseëlmiddel afvee. Sodra die oppervlak droog is, is jou badkamer veilig teen wa-terskade. Wenk: As jy silikoon met water van jou hande probeer afwas, vererger dit net dinge. Hou ge-noeg opwasmiddel byderhand wanneer jy silikoon gebruik. S besoek jou naaste Cashbuild-winkel en ’n vriendelike kon-sultant sal jou nog raad gee oor hoe om ander huis-opper-vlakke te verseël.

Maak die opper-vlakte skoon.

Verwyder ou silikoon met ’n Stanley of handwerkmes.

1 2 3

probeer die verseëlmiddel met een haal aanwend.

00 | 7 Oktober 2010 www.huisgenoot.com

ADVERTENSIE-ARTIKEL Cashbuild