5
1 Waardes Verhoudings, Volgelinge, Vernuwing, Verskeidenheid & Vervulling Visie Hier verander lewens... 17 JANUARIE 2010 Koördineerder : Rita Barnes E-pos [email protected] Tel (012) 663-1610 Faks 086-617-5669 SMS 083-489-0180 www.ksm.co.za Projekleier : Inge Nel Tel. (012) 664 0545 / 084-621-7670 [email protected] Alle navrae moet asb direk aan die projekleier gerig word. Let asb daarop dat die Netwerk vir Lewe Sentrum nie 'n Personeelagentskap is nie. Ons doelstelling met hierdie projek is om 'n helpende hand uit te reik na die Gemeenskap en bid dat elke betrokke persoon die Onvoorwaardelike Liefde, Genade en Vrede van Jesus Christus sal ervaar. Kerksondermure aanvaar geen aanspreeklikheid vir die integriteit van enige aansoeker of werkgewer en waarborg geen suksesvolle plasing nie. Ons vra ook om verskoning, maar neem geen verantwoordelikheid daarvoor, indien daar enige tikfoute ingesluip het nie. WERKSGELEENTHEDE NG GEMEENTE RIVIERA, PRETORIA JEUGLERAAR ‘n Predikant vandie NG Kerk. Verkieslik ouderdomsgroep 25 – 35. Besondere passie vir jeugbediening. Ondervindingin jeug programme, uitreike en inisiatiewe. Moet maklik by gemeente kan inskakel. Vier (4) preekbeurte per maand. Vergoeding – pakket van R94941 per jaar word aangebied. Sluitingsdatum 12 Februarie 2010 Rig aansoeke vergesel van volledige CV aan die Gemeentebestuurder, NG Riviera Blakestraat 125, Riviera, 0084. Faks: 0123295043 E-pos [email protected]. Navrae: Claude Smit 0123293601 (08:00 – 13:00) FINANSIELE KLERK: LYTTELTON Onmiddellik beskikbaar of 20 Januarie. Dame, 35 jaar en ouer. Vereistes: Boekhou, payroll, pastel. Moet onder druk kan werk. Kontak Adri. Tel 012 6642684 of Faks 0866750487 SIEMBAMBA KLEUTERSKOOL 2 – 3 jaar klas. 3 weke verlof in Desember en 1 week deur die jaar. Moet net ondervinding he met klein kinders. Kwalifikasie nie noodsaaklik nie. R4000 onderhandelbaar. Kontak Angelique by Siembamba kleuterskool. Tel: 012 6645313 Faks 012 6640457 of [email protected] CREDIT CONTROLLER Position available at Coastal Hire Centurion. Experienced mature person. Duties includes Credit control, data capture, liaison with suppliers and clients. Accuracy and ability to work independently. Salary neg. Contact Carnie@ 0833272332 or [email protected]

Beroepeblaadtjie 17 Januarie 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Beroepeblaadjie - hier verander lewens

Citation preview

Page 1: Beroepeblaadtjie 17 Januarie 2010

1

Waardes Verhoudings, Volgelinge,

Vernuwing, Verskeidenheid & Vervulling

Visie Hier verander lewens...

17 JANUARIE 2010

Koördineerder : Rita Barnes E-pos [email protected]

Tel (012) 663-1610 Faks 086-617-5669 SMS 083-489-0180 www.ksm.co.za

Projekleier : Inge Nel

Tel. (012) 664 0545 / 084-621-7670 [email protected]

Alle navrae moet asb direk aan die projekleier gerig word.

Let asb daarop dat die Netwerk vir Lewe Sentrum nie 'n Personeelagentskap is nie. Ons doelstelling met hierdie projek is om 'n helpende hand uit te reik na die Gemeenskap en bid dat elke betrokke persoon die Onvoorwaardelike Liefde, Genade en Vrede van Jesus Christus sal ervaar. Kerksondermure aanvaar geen aanspreeklikheid vir die integriteit van enige aansoeker of werkgewer en waarborg geen suksesvolle plasing nie. Ons vra ook om verskoning, maar neem geen verantwoordelikheid daarvoor, indien daar enige tikfoute ingesluip het nie.

WERKSGELEENTHEDE

NG GEMEENTE RIVIERA, PRETORIA JEUGLERAAR ‘n Predikant vandie NG Kerk. Verkieslik ouderdomsgroep 25 – 35. Besondere passie vir jeugbediening. Ondervindingin jeug programme, uitreike en inisiatiewe. Moet maklik by gemeente kan inskakel. Vier (4) preekbeurte per maand. Vergoeding – pakket van R94941 per jaar word aangebied. Sluitingsdatum 12 Februarie 2010 Rig aansoeke vergesel van volledige CV aan die Gemeentebestuurder, NG Riviera Blakestraat 125, Riviera, 0084. Faks: 0123295043 E-pos [email protected]. Navrae: Claude Smit 0123293601 (08:00 – 13:00) FINANSIELE KLERK: LYTTELTON Onmiddellik beskikbaar of 20 Januarie. Dame, 35 jaar en ouer. Vereistes: Boekhou, payroll, pastel. Moet onder druk kan werk. Kontak Adri. Tel 012 6642684 of Faks 0866750487 SIEMBAMBA KLEUTERSKOOL 2 – 3 jaar klas. 3 weke verlof in Desember en 1 week deur die jaar. Moet net ondervinding he met klein kinders. Kwalifikasie nie noodsaaklik nie. R4000 onderhandelbaar. Kontak Angelique by Siembamba kleuterskool. Tel: 012 6645313 Faks 012 6640457 of [email protected] CREDIT CONTROLLER Position available at Coastal Hire Centurion. Experienced mature person. Duties includes Credit control, data capture, liaison with suppliers and clients. Accuracy and ability to work independently. Salary neg. Contact Carnie@ 0833272332 or [email protected]

Page 2: Beroepeblaadtjie 17 Januarie 2010

2

GALILEO BOOKS Admin persoon benodig by Zwartkop Hoerskool. R20 per uur. Pligte: Antwoord telefoon, stuur van fakse, algemene admin werk. Tweetaligheid, goeie telefoon-etiket vereiste. Pos beskikbaar tot einde Januarie 2010 Kontak Ronelle 0829208605 Au-pair - Eldoraigne Ouderdom 20-25. om 2 seuntjies 3 en 7 maande onderskeidelik op te pas. Kwalifikasies nie vereiste, ondervinding voordelig. Liefde vir kinders en passie vir Jesus en Bybelse waardes noodsaaklik. Kontak Maryke 0824906950 TELEBEMARKERS – CENTURION MALL Skoolverlaters welkom verkieslik mans maar dames ka nook aansoek doen. Geen ondervinding Salaris R2500 per maand. R400 per verkope indien meer as 4 verkope per week R800 per verkope. Opleiding word voorsien. Kantoor-ure 07:45 – 16:30 Kontak George Oosthuizen Tel: 0829070421 Faks: 0865202222 Sel 0765098417 of [email protected] ONTVANGSDAME Gesoek vir kantoorwerk in Lyttelton. Moet Afrikaans en Engels magtig wees. Slegs kandidate in die ouderdomsgroep 19 tot 25jaar kan aansoek doen. Stuur asb u CV na: [email protected] of faks na 086 565 0522. René Ralindo 24 (Pty) Ltd . Tel: +27126646981 Mobile: +27786919891 HUISHULP BENODIG Afrikaans & Sotho sprekende swart vrou Tussen 38 - 50 jaar oud Moet ondervinding he om na babas te kyk - my 2de baba kom 2 Maart Moet kan kook Huis skoon maak Inbly by ons - ons het 'n bediende kamer Nie drinker en nie roker Huis skoon maak - my huis is nie baie groot nie Carina Serfontein 082 9743814. MOTOR/VRAGMOTOR BESTUURDER Vakante pos beskikbaar vir `n betroubare, veilige en hardwerkende Drywer. Kode 10 sal `n bonus wees. Afrikaans en/of Engels magtig met kennis van die paaie in en rondom Pretoria en Johannesburg.Onderhoude word Dinsdag 10:00 gehou by Megan`s Meringues. Adres 61 Sovereign Drive,Route 21 Office park, Irene. Aansoekers moet asb hul Id boeke, Bestuurslisensie, Cv en telefoon Nr van Verwysings saambring. Salaris R3000 + afhangende van ervaring ens. Kontak Carika Breyenbach by 082 372 3999 INTERNET SALES PERSON Knowledge of internet products (ADSL, hosting, anti-virus) required. Valid drivers licence and own vehicle. Basic+ travel allowance + cellphone allowance + commission. Fully bilingual Previous ISP experience an advantage. E-mail CV to [email protected] SUPPORT TECHNICIAN Telephonic helpdesk and on-site support. Networking and hardware knowledge. A+, N+ Previous Linux and ISP experience an advantage. Salary based on qualifications and experience. E-mail CV to [email protected]

WERKSOEKERS

Sonja (47) Soek werk in Admin. Het 12 jaar ondervinding in die meubelbedryf, 5 boubedryf. Klientediens, Aankope, Verkope, Algemene Admin

Cindi (24) is looking for a job at a call centre or as cashier. She completed a Call Centre course at Hitec College Contact no 0787870131 Tallie (52) soek dringend werk in Admin, Finansiëel, Handewerk, “Driver” Het Kode 08 lisensie. Theo (54) soek werk as Bemarker, toesighouer. Kontak no 0794173374 Clarese (24) soek werk in Krediteure, Debiteure, Sekretarieel. Kontak no 0832253887

Page 3: Beroepeblaadtjie 17 Januarie 2010

3

Ewoud (28) soek voltyds werk in die “Retail” sektor as ”Storeman, Ordering Clerk” Kontak no 0824409902 Rina soek ‘n halfdag pos as organiseerder of funksies te reël. Bak ook koeke Kontak 0126652007 Sonet (54) soek werk in Admin of as Ontvangsdame. Kontak 0723141572 Alina (31) soek voltydse werk as Invorderingsklerk, Admin, od “Call Centre Kontak 0828464618 Bertie (44) soek voltydse werk Menslike Hulpbronbestuurder Kontak 0729018408 of [email protected] Essie (52) Soek voltydse werk by ‘n gastehuis, Admin en Data verwerker Kontak 0828480785 of [email protected] Sandra (57) is looking for a full time job as Receptionist or in General Admin Contact 0826761155 of [email protected] Johan (39) soek voltydse werk as Aankoper, Projekkoordineerder, Motorbestuurder Kontak 0836909611 of [email protected] Anet (24) Soek voltydse werk by ‘n gastehuis, of Admin Kontak 0828910192 of [email protected] Rika (38) soek voltydse werk in Omgewingsbewaring Kontak 0829258841 of [email protected] Thea (55) Soek voltydse werk as PA of Ontvangsdame Kontak 0768902266 Mignon (43) Soek werk as fotograaf, is beskikbaar vir Spesiale geleenthede troues ens Kontak 0825597827 of [email protected] Ilse (47) soek deeltydse skakelwerk of as skryfster Kontak 0823307596 of [email protected] Anje (26) soek ‘n voltydse pos in Admin of Ontvangs Kontak 0832687687 of [email protected] Linda (42) Soek voltydse werk in Admin Kontak 0829943709 Charles (40) Soek ‘n voltydse pos in Produksiebestuur, Autocad, of as Toesighouer Kontak 0822456482 of [email protected] Philip (29) soek werk as loodgieter, Pakhuisbestuurder, doen DSTV installasies, het FAGASA opleiding as veldgids. Diploma in Christelike Berading Kontak 0711728886 Louis (62) Soek voltydse Admin werk, aankoper of Logistiek Kontak 0829440528 of [email protected] Danie (50) Soek voltydse werk in Admin, Motorbestuurder, Verkeersbeampte, Sekuriteit Kontak 0845532054 Beverley (48) Soek voltydse of deeltydse werk in Admin Kontak 0833176871 of [email protected] Pieter (56) Soek voltydse of deeltydse werk as jeugmentor / Berader Kontak 0827721819 of [email protected] Lizette (52) soek voltydse werk in Admin of Ontvangs Kontak 0836907932 Peter (60) soek voltydse of deeltydse werk in Produksie of Verkope Kontak 0825740693 of [email protected] Janco (23) soek voltydse werk as motorwerktuigkundige. Kontak 0733682737

Page 4: Beroepeblaadtjie 17 Januarie 2010

4

Stephen (27) is looking for a full time job in HR and Admin Contact 0822975358 or [email protected] Angelique (18) Soek voltydse werk in Ontvangs, Admin, Au-pair Kontak 0795117626 of [email protected] Billy is op soek na ‘n pos as opsigter / instandhouding Kontak 0823355006 CASHIER OR OFFICE CLEANER Nompie (26) is looking for a full time job as office cleaner, or cashier Contact 0733415946 CALL CENTRE OR CASHIER Cindi (24) is looking for a job as cashier or at a Call Centre Contact 0787870131 OFFICE CLEANER Cynthia (25) is looking for a job as office cleaner Contact 0763329404 RECEPTIONIST OR OFFICE CLEANER Trudy(22) is looking for a job as receptionist or office cleaner Contact 0823598265 or 0796689309 HAIRSTYLIST OR THERAPIST Angelina (27) is looking for a job as therapist or hairstylist Contact 0737292703

HUISHULPE/TUINWERKER

VOLTYDS – UITSLAAP Elsie soek werk. Is baie goed met kinders, baie betroubaar. Vir verwysing Kontak Annelize 0823410443 of Elsie 0715796288 STUKWERK Maria soek werk op Vrydae. Kontak Adri 0837708374 STUKWERK Betty soek werk op Dinsdae in Irene of Centurion. Sy is betroubaar en hardwerkend. Kontak 0765996748 PIECE JOB Elizabeth is looking for a part time job on Wednesdays in the Highveld area. Contact 07968330522 STUKWERK Christina soek stukwerk vir Woensdae. Sy werk al 2 jaar by my en 14 Jaar by my vriendin. Vir verwysings Kontak Inge by 0846217670 of Christina 0711316890 STUKWERK Sofie soekwerk op Dinsdae in Lyttelton omgewing. Kontak Sofie 0732139393 of vir verwysing Merinda 0825552232 VOLTYDSE WERK Paulina (43) soek werk van Maandag – Vrydag in Centurion. Kontak 0719604587 VOLTYDSE WERK Sylvia soek werk van Maandag – Vrydag Kontak 0829743814

Page 5: Beroepeblaadtjie 17 Januarie 2010

5

STUKWERK Rachel se bediende soek werk op Woensdae en Vrydae Kontak 0825603845

Die Netwerk vir Lewe Sentrum bestaan uit 'n netwerk van Christen beraders, terapeute, sielkundiges, professionele persone en vrywilligers wat die gemeente en gemeenskap wil

ondersteun, bystaan en bedien vanuit die volgende fokusareas: Emosionele welstand; Gesondheid; Gesinne; Huwelike; Beroepe en Loopbane; Maatskaplike

Sorg en Persoonlike Verryking Neem asb die vrymoedigheid om ons te skakel indien ons u van hulp kan wees.

Ds Donnie vd Westhuizen (Pastorale Berader) (012) 663-3460 / 082-711-6745 Carl du Preez Mariki vd Westhuyzen (Bestuurder/Sielkundige) (Maatskaplike Werker/Berader) (012) 663-1610 (012) 663-1610 / 083-381-6230 Ds Hennie Yzelle (Pastorale Berader vir Sieke- en Hospitaalbesoeke asook Berading rondom die verlies van geliefdes) (012) 663-1610

of E-pos [email protected]