6
[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria 1 Hoe om jou UP-kommunikasie te besigtig / druk Gaan na: www.up.ac.za/ Klik op MyTUKS Inteken

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE ] Universiteit van … Help Guides... · Geen rekening te stuur Ignore for Fin Suitability Finansies ... Kontra k 22/01/2014 AOO 22/01/2014 AOO

Embed Size (px)

Citation preview

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

1

Hoe om jou UP-kommunikasie te besigtig / druk

Gaan na: www.up.ac.za/

Klik op MyTUKS Inteken

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

2

Teken op die UP-portaal aan

met jou gebruikersnaam en

wagwoord.

Klik op die “Login”-knoppie.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

3

Gaan na die “Student Centre”

poort en klik op die skakel.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

4

Gaan na die “Kommunikasie”-

blokkie.

Klik op die “besonderhede” -

skakel.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

5

Klik op die relevante brief se “Kyk”-skakel om

die inhoud te besigtig of om die brief te druk.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

6

p

Die brief sal vertoon en kan nou gedruk word.