3
26 Januarie 2020 ~Om te Vas~ 1 Tim 4:7 “Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe.” Dissiplines van ‘n Dissipel 1. Die Bybel en memorisering van gedeeltes Ps 119:105 2. Gebed en Vas 3. Sy Stem Heb 1:1 4. Blydskap Neh 8:12; Ps 16:11 5. Belydenis Ps 51:1-19: Spr 28:13; Jak 1:13-15 6. Om stil te wees en indringend na te dink (mediteer) Ps 1:1-3 7. Ons verhouding met ander Joh 13:34&35 1. Wat beteken dit om te vas? ________________________________________________________________________ ____ ________________________________________________________________________ ____ 2. Waar leer ons van vas? ________________________________________________________________________ ____ ________________________________________________________________________ ____ 3. Die doel met vas en die gevolge daarvan. 3.1_____________________________________________________________________ _______________ 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by …kerk.co.za/wp-content/uploads/2020/01/Vas-26-Jan-20… · Web view2020/01/26  · Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by …kerk.co.za/wp-content/uploads/2020/01/Vas-26-Jan-20… · Web view2020/01/26  · Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en

~Om te Vas~1 Tim 4:7 “Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe.”

Dissiplines van ‘n Dissipel1. Die Bybel en memorisering van gedeeltes Ps 119:105

2. Gebed en Vas

3. Sy Stem Heb 1:1

4. Blydskap Neh 8:12; Ps 16:11

5. Belydenis Ps 51:1-19: Spr 28:13; Jak 1:13-15

6. Om stil te wees en indringend na te dink (mediteer) Ps 1:1-3

7. Ons verhouding met ander Joh 13:34&35

1. Wat beteken dit om te vas?________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

2. Waar leer ons van vas?________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

3. Die doel met vas en die gevolge daarvan.3.1____________________________________________________________________________________3.2____________________________________________________________________________________3.3____________________________________________________________________________________3.4____________________________________________________________________________________3.5____________________________________________________________________________________3.6____________________________________________________________________________________3.7____________________________________________________________________________________

Matt 4:1& 2 “Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword.”

26 Januarie 2020

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by …kerk.co.za/wp-content/uploads/2020/01/Vas-26-Jan-20… · Web view2020/01/26  · Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en

Kom ons vas saam?Kom ons vas vir die eerste 21 dae van Februarie.

Dankie vir die goeie reën tot nou toe. 1 Tess 5:18 ‘Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.’

Ons bid vir die plekke waar dit nog nie gereën het nie. Huwelike Kinders Vir ons ouer mense en die siek mense Ons Jeug: Kinderkerk (Annette), Draaipunt (Abigail), TIC (Willie) asook leraars: Jaques Killian, Jacob

Maree en Petrie Spies Ons eie gemeente: Nuwe bekerings en geestelike groei.

Kom ons fokus om die bestaande gebedstye te versterk:

Sondag-oggende om 8vm en Sondag-aande om 6nm links voor in die kerk.

Sondag-oggende om 9:45 in ou kombuis in voorportaal van die kerk.

Woensdae-aande om 6nm in ou kombuis in voorportaal van die kerk.

Vrydag-oggende om 9vm by die Jabes-huis.

Saterdag-oggende om 8vm by die Jeugsentrum.

Ons noem hierdie ‘n Daniël vas. Daniël het wel groente geëet, maar lekkernye vermy. Daar is reeds 4 of 5 mense wat 21 dae lank aan die Daniël vas gaan deelneem. Gesindheid en motief is van die belangrikste sake by voorbidding en vas.

26 Januarie 2020