135
DEUR DIE SLEUTELGAT. 'N ONDERSOEK NA DIE VOYEURISTIESE ELEMENTE IN DIE POESIE VAN JOHANN DE LANGE CHRISTIAAN THEODORUS KEMP TESIS INGELEWER TER GEDEELTELIKE VOLDOENING AAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD VAN MAGISTER IN DIE LETTERE EN WYSBEGEERTE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH STUDIELEIER: ME P.H. FOSTER DESEMBER 2000

DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

DEUR DIE SLEUTELGAT. 'N ONDERSOEK NA DIE

VOYEURISTIESE ELEMENTE IN DIE POESIE VAN

JOHANN DE LANGE

CHRISTIAAN THEODORUS KEMP

TESIS INGELEWER TER GEDEELTELIKE

VOLDOENING AAN DIE VEREISTES VIR

DIE GRAAD VAN MAGISTER IN DIE

LETTERE EN WYSBEGEERTE AAN DIE

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH

STUDIELEIER: ME P.H. FOSTER

DESEMBER 2000

Page 2: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

VERKLARING

Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat die werk in hierdie tesis vervat, my eie

oorspronklike werk is en dat ek dit nie vantevore in die geheel of gedeeltelik by enige

universiteit ter verkryging van 'n graad voorgele het rue.

Handtekening:

Datum: ~~..I..'.l.f~Q.S?9. .

Page 3: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

OPSOMMING

Die term voyeurisme hoort normaalweg tuis binne die sielkunde, waar dit dui op 'n

seksuele abnormaliteit en afwyking. Hierdie siening stigmatiseer egter die fenomeen

voyeurisme as 'n perverse handeling. In die eerste hoofstuk van hierdie studie word 'n

poging aangewend om die begrip voyeurisme te verruim. Die voyeurisme wys nie net

op 'n seksuele afwyking nie, maar vorm 'n sentrale deel van die eietydse samelewing.

Die voyeurisme is dus ook van kardinale belang vir die letterkunde.

In hierdie tesis word die voyeuristiese elemente in die poesie van Johann de Lange on­

dersoek. Aan die hand van tekste uit De Lange se oeuvre word die hipotese getoets dat

die voyeurisme 'n voorwaarde vir die letterkunde is. Voorts word daar beweer dat die

voyeurisme 'n onmisbare funksie in die skryf-en-lees-proses vervul; dat nie net die

digter nie, maar sowel die teks as die leser noodwendig deel in die voyeuristiese han­

deling. Die letterkunde is dus, volgens hierdie hipotese, te danke aan die perspektiwie­

se kompleksiteit van die voyeurisme.

Om die sprong van die sielkunde na die letterkunde te maak, word daar eerstens aan­

dag bestee aan die werk van die teoretici Jean-Paul Sartre, Jacques Lacan en Michel

Foucault en die bydraes wat hulle tot die teoretisering oor persepsie lewer. Voorts

word vier gedigte geanaliseer met konsentrasie op aspekte van die voyeurisme soos

wat dit in De Lange se oeuvre manifesteer en funksioneer, naamlik: die skilderkuns,

die fotografie, die religie en die verhouding tussen vader en seun.

Hoewel hierdie tesis uitsluitlik oor die werk van Johann de Lange handel, wil dit 'n

gesprek oor die voyeurisme in die Afrikaanse letterkunde tot stand bring.

Page 4: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

SUMMARY

The term voyeurism normally belongs to the field of psychology, where it is used to

describe a sexual abnormality and deviation. However, this view stigmatises the

phenomenon of voyeurism as a perverse act. In the first chapter of this study the

author attempts to broaden the notion of voyeurism. Voyeurism not only indicates

sexual deviation, it also forms a central part of contemporary society. Voyeurism is

therefore also of the utmost importance in literature.

In this thesis the voyeuristic elements in the poetry of Johann de Lange are examined.

Using texts from De Lange's oeuvre the hypothesis that voyeurism is a condition for

literature is tested. It is further argued that voyeurism fulfils an essential function in

the reading and writing process; that, not only the poet, but both the text and the

reader inevitably share in the voyeuristic action. Literature according to this

hypothesis, has its origins in the perspective complexity ofvoyeurism.

To explain the connection between psychology and literature attention is firstly

devoted to the works of the theorists Jean-Paul Sartre, Jacques Lacan and Michel

Foucault and the contributions they made on perception. Further four poems are

analysed in detail, with emphasis on aspe~ts of voyeurism as they manifest and

function in De Lange's oeuvre, namely: the art of painting, photography, religion and

the relationship between father and son.

Although this thesis deals exclusively with the work of Johann de Lange, it wants to

bring about a discussion on voyeurism in the Afrikaans literature.

Page 5: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

"jou naam bly lee!in klip"

- Johann de Lange

Opgedra aan my pa

(t1942.08.04 - 2000.02.23)

Page 6: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

My dank aan

Me P.R. Foster, my studieleier, vir haar professionaliteit en oneindige onder­

steuning. Ook vir haar kundige leiding, entoesiasme en al die tyd wat sy aan

my afgestaan het.

Die interne en eksterne eksaminatore, proff. Louise Viljoen en Joan

Rambidge, vir die noukeurige nasien en kommentaar.

Me Lucia Schoombee van die JS Gericke Biblioteek, Universiteit van Stel­

lenbosch, vir haar behulpsaamheid en moeite.

My rna Christa, my broer Gerdus en my suster Junita, wie se liefde en belang­

stelling vir my s6 baie beteken.

Luna, vir al die luister en geduld.

Page 7: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

INHOUD

Inleiding

Hoofstuk 1: Teoretiese begronding

Bladsy

1

1.11.21.31.41.51.5.11.5.21.5.31.6

Die voyeurisme binne die sielkundeSigmund FreudPerversiteitDie voyeurisme in 'n breer konteks'n Filosofiese be-tekening van die fenomeen voyeurismeJean-Paul SartreJacques LacanMichel FoucaultSlot

4467

9142022

Hoofstuk 2 : Begin met 'n wens, 'n voyeuristiese wens. Voyeurisme endie homoerotiek

2.12.22.32.42.5

InleidendManifestasies van die 'vreemde liefde'Voorkoms van voyeurisme in De Lange se oeuvreWensbegeerte: Woord word vleesRent: Omjou deur 'n loergat te he

2323252629

Hoofstuk3: Die skildery loer terug. Voyeurisme en die skilderkuns

3.13.23.33.43.4.13.4.23.53.5.13.5.23.5.33.5.43.63.6.13.6.23.6.3

InleidendMaurice Merleau-Ponty: Die wereld deur die oe van 'n skilderyAgtergrond oor en afloerdery van OlympiaDie onbesitbaarheid van die kunswerkDis nie myne nie, dis nie joune nieJacques Derrida oor die handtekening"Olympia"Die spreker as 'objektiewe' voyeurDie blom as seksuele motiefVroulike seksualiteit deur 'n manlike bril waargeneemFallosentrisme en die blomOor die grensDie spreker klim deur sy raamDie skildery knipoogInskildering

343437

40414243444445

474850

Hoofstuk 4: Die oog glip uit soos 'n lens. Voyeurisme en die fotografie

4.14.24.2.1

Inleidend"Robert Mapplethorpe"Kontekstualisering: Mapplethorpe as kunstenaar

545556

Page 8: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

4.3 Opdrag: Hennie Aucamp4.4 Die dekadentisme4.5 Die dekadentisme, Aucamp en Mapplethorpe4.5.1 Die duiwel met sy sweep4.5.2 Aangebied as offervrugte4.5.3 Dionusos, sy wywe en sy androgiene trekke4.5.4 Die wit calla-Ielie boei4.5.5 Buig, terwyl jy stadig losraak4.5.5.1 Roland Barthes se dualiteitsbeskouing oor die foto4.5.5.2 Klou verbete aanjou kierie4.5.6 Ek is speurend soos 'n kamera4.6 Selfportret4.6.1 Die kamera se skelm oog4.6.2 Gevang in raam na raam4.6.3 Die digter word kamera

Hoofstuk 5: Met oopgesperde oe wag ek op jou stralende koms.Voyeurisme en die religie

575758596165666669707274747677

5.15.25.35.45.55.65.75.7.15.7.25.7.35.85.9

InleidendDie sluier verdwynKritiek op De Lange se 'nuwe religie'Op soek na die verlore paradysOnsubtiele verbinding van die Rooms-Katolieke en gay-gegeweMagsverhouding tussen die self en die AnderMistiek"Wywaters van die doop"Die 10ergat as voorwaarde vir eenwordingDie droe oog gluur terugOntglipping lei tot herhaling

Binne die raam van die gedig

7879808285858787

899091

Hoofstuk 6: Om te loer is om met vuur te speel. Voyeurisme en dieverhouding tussen vader en seun

6.16.26.36.46.4.16.4.2

InleidendGelykenis van die Vaders en die minnaarOnvolkome stene van die vaderhuisDie seun loer na die pen van sy vaderHarold BloomDie piromaan trek die (vuur)houtjie

929296

100101106

Samevatting

Bronnelys

114

118

Page 9: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

1

INLEIDING

In hierdie studie word die fenomeen voyeurisme binne die oeuvre van Johan de Lange

ondersoek. Daar is na my mening tot op hede nog min aandag bestee aan die funk­

sionering van die voyeurisme binne die letterkunde, en dan meer spesifiek: die Afri­

kaanse letterkunde. Met die studie probeer ek egter nie om 'n oorsig oor die voorkoms

van voyeurisme in die Afrikaanse letterkunde as geheel te lewer me. Wat ek weI be­

oog, is om 'n bydrae te lewer tot die voyeurisme as deel van die literer-teoretiese dis­

koers in die Afrikaanse letterkunde.

Voyeurisme is 'n term wat meestal binne die kader van die sielkunde geplaas word.

Die implikasie hiervan is dat die voyeur beskou word as abnormaal en pervers en as

iemand met 'n seksuele afwyking. In die eerste hoofstuk word 'n gedeelte afgestaan

aan die bespreking van die voyeurisme binne die sielkunde en die wyse waarop die

definisie van hierdie term verruim kan word. Ek wil betoog dat die voyeurisme in aIle

manifestasies van die samelewing aanwesig is, en by implikasie dus ook in die letter­

kunde.

Die verruiming van die term voyeurisme is myns insiens van kardinale belang in enige

letterkunde. My hipotese is dat die voyeurisme 'n onmisbare rol speel in die skryf-en­

lees-proses. Nie net is die skrywer, oftewel die digter, die voyeur wat die wereld af­

loer en in die teks be-teken me, maar sowel die teks as die leser is betrokke in 'n kom­

pleksiteit van voyeuristiese handelinge. Sonder hierdie handelinge sou die letterkunde,

maar ook die kunste en al die vorme daarvan, me moontlik gewees het nie. Die voyeu­

risme is dus moontlik 'n voorwaarde vir die letterkunde.

Ter verruiming van die konsep voyeurisme word daar interdissipliner te werk gegaan

deur die teoriee van drie Westerse teoretici te betrek: Jean-Paul Sartre, Jacques Lacan

en Michel Foucault. In hoofstuk 1 word daar aandag geskenk aan teoriee wat spesifiek

handel oor die visuele persepsie van die mens. Dit blyk uit hierdie opvattings dat daar

Page 10: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …

2

al lank in die Westerse filosofie oor die voyeurisme besin is, alhoewel nie altyd eks­

plisiet nie1• Die opvattings vorm voorts die teoretiese begronding van hierdie tesis.

Die hele oeuvre van De Lange (bestaande uit sewe digbundels) is nagegaan in die on­

dersoek na die voyeurisme. Dit is egter nie moontlik om in die bestek van hierdie tesis

ewe veel aandag te bestee aan aIle gedigte waarin die voyeurisme as fenomeen voor­

kom me. Daar is dus besluit om een, by uitsondering twee, gedigte per hoofstuk te

analiseer. In die bespreking van hierdie gekose tekste word daar egter deurgaans na

ander relevante gedigte verwys.

In hoofstuk 2 word die 'voyeuristiese' tekste van De Lange aan bod gestel wat direk

met die homoerotiek verband hou. Die gedigte "Wensbegeerte" en "Rent" word be­

spreek. Die bespreking begin met die 'tradisionele' voyeuristiese tekste, dit wil se

tekste waarin die voyeurisme en die seksuele met mekaar in verband gestel word.

Ek stel dit vroeer dat die voyeurisme nie net in die letterkunde nie, maar ook in aIle

kunsvorme 'n belangrike funksie vervul. Dit is om hierdie rede dat daar in hoofstukke

3 en 4 onderskeidelik gefokus word op die voyeuristiese elemente in gedigte wat

betrekking het op die skilderkuns en die fotografie. In hoofstuk 3 word die gedig

"Olympia" as primere teks gebruik. Hier word die opvattinge van Maurice Merleau­

Ponty, wat by Lacan aansluit, as uitgangspunt gebruik. Die gedig "Robert Mapple­

thorpe" word in hoofstuk 4 geanaliseer. Hier word daar klem gele op die foto as beeld

binne die gedig en die kamera as metafoor vir die voyeur. In die hoofstuk verskyn

heelwat foto's van Robert Mapplethorpe wat moontlik aanstoot kan gee2• Dit is egter

nodig om hierdie foto's in te sluit, aangesien dit direk van toepassing is op die gekose

gedig.

I Alhoewel hierdie teoretici met die begrip persepsie werk, kan dit uitgebrei word om ook op sekereaspekte van die voyeurisme van toepassing gemaak te word. Hierdeur wil ek hoegenaamd nie 'ngelykstelling rnaak tussen blote waameming en die voyeurisme nie. Laasgenoemde is eerder 'nspesifieke vorm van waamerning.2 Met behulp van me L. Schoombee (IS Gericke Biblioteek, Universiteit van Stellenbosch) het ek op13/09/2000 verlof verkry deur die Dramatic, Artistic and Literary Rights Organisation Pty Ltd (Suid­Afrika) om afskrifte van sowel die foto's as die skilderye in my tesis te plaas. Hierdie verlof istoegestaan op grond van die feit dat ek die materiaal slegs ter stawing en/of verryking van mybespreking gebruik.

Page 11: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 12: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 13: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 14: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 15: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 16: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 17: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 18: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 19: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 20: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 21: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 22: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 23: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 24: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 25: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 26: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 27: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 28: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 29: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 30: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 31: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 32: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 33: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 34: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 35: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 36: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 37: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 38: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 39: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 40: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 41: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 42: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 43: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 44: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 45: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 46: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 47: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 48: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 49: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 50: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 51: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 52: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 53: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 54: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 55: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 56: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 57: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 58: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 59: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 60: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 61: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 62: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 63: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 64: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 65: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 66: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 67: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 68: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 69: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 70: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 71: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 72: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 73: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 74: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 75: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 76: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 77: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 78: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 79: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 80: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 81: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 82: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 83: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 84: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 85: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 86: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 87: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 88: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 89: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 90: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 91: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 92: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 93: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 94: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 95: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 96: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 97: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 98: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 99: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 100: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 101: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 102: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 103: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 104: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 105: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 106: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 107: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 108: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 109: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 110: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 111: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 112: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 113: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 114: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 115: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 116: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 117: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 118: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 119: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 120: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 121: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 122: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 123: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 124: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 125: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 126: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 127: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 128: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 129: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 130: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 131: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 132: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 133: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 134: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …
Page 135: DEURDIE SLEUTELGAT. 'NONDERSOEKNA DIE CHRISTIAAN …