49
DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo ELBA STOLK GOUDVELD-HOëRSKOOL

DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

Embed Size (px)

DESCRIPTION

DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo. ELBA STOLK GOUDVELD-HOëRSKOOL. Daniel Hugo. OPSOMMING - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

DIE HUIS LUISTER

Daniel HugoELBA STOLK

GOUDVELD-HOëRSKOOL

Page 2: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

Dani

el

Hugo

Page 3: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

OPSOMMING

Die huis word antropomorfies, oftewel in terme van menslike aard en gedrag gebeeld. Die gedig toon ‘n sterk bewus wees van omstandighede wat die mens se lewe beïnvloed. Die huis is self aan die woord en vertel wat hy alles moet aanhoor. Die huis praat met die mense wat daarin woon en herinner hulle aan hoe hy alles hoor wat tussen hulle aangaan, al hulle geheime bewaar en hoe negatiewe gevoelens tussen die mense uiteindelik vernietigend vir hulle en die huis kan wees. Die huis vertel wat hy alles moet aanhoor.

Page 4: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

TITEL

Die titel sluit direk aan by die uitgebreide metafoor waarin die spreker ‘n huis is wat luister na alles wat binne in die huis aangaan.Die ui-alliterasie en s-alliterasie in “huis” en “luister” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig.

TEMA

Negatiewe interaksie tussen mense het ook ‘n skadelike uitwerking op hulle omgewing, en die afbrekende gevolge van hulle onmin kring wyer uit.

Page 5: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo
Page 6: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 Die huis luister1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulpUit: Dooiemansdeur, 1991

In die titel word die woord “luister” gebruik en die klem word gelê op

stilswyende luister. Die herhaling van die ui-klank plaas klem op die twee

belangrike woorde.

Page 7: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 Die huis luister1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulpUit: Dooiemansdeur, 1991

PERSONIFIKASIEDie titel gee aan die huis die menslike eienskap van om te

luister.

Page 8: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 Die huis luister1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulpUit: Dooiemansdeur, 1991

Al hierdie woorde hou verband met die woord

“luister” in die titel.

Page 9: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 Die huis luister1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulpUit: Dooiemansdeur, 1991

Die herhaling van die ui-klank plaas klem op die twee

belangrike woorde. Die getroue “huis”, die vesting wat die

mense binne beskerm, “luister” net sonder om op te tree, sonder

om te veroordeel.

Page 10: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

In dié gedig is die huis die spreker en die inwoners die aangesprokenes.

Page 11: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

‘n Mens se oor is hol binne, maar dit het ook ‘n negatiewe

betekenis van leeg van binne, soos hol beloftes, woorde wat hol

klink en dit suggereer dat die binnekant van die huis nie vol

liefde en toegeneentheid is nie.

Page 12: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

VERGELYKING“hol” verwys enersyds na die letterlike

vorm van ‘n kamer wat vergelyk kan word met die holte in ‘n oor. Anersyds verwys die woord “binne-oor” na die

huis wat luister en nie uitpraat nie, wat die geheime binne hou soos ‘n oor wat

net binne die huis aanwesig is.

Page 13: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Daar is ‘n tweeledige verwysing na die binnekant van die oor,

maar eggo ook die woord luister van die titel.

Page 14: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

In “ek hoor” word die uitgebreide metafoor van die huis wat hoor

en luister, voortgesit.

Page 15: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Dit is iets wat deurmekaar of verward is en dit is ‘n negatiewe woord. Dit kan ook verwys na die aktiwiteite wat binne die huis plaasvind.

Die interaksie tussen die mense is negatief en chaoties. Die woorddeel “roes” sluit aan by die huis se vensterrame wat “roes” as gevolg van

die mense se trane.

Page 16: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Saam met die woord “roesemoes” is hierdie liefde

maak nie iets moois nie.

Page 17: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Dit beteken om moeilikheid te soek.

Page 18: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

“goor” beteken slegte of onaangename. Die mense se

onaangename omstandighede dra by tot die konflik tussen

hulle en andersom.

Page 19: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Dié twee woorde staan in direkte

kontras met mekaar.

Page 20: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Dié woorde fokus op die gedagte van ‘n onophoudelike stroom van

negatiwiteit.

Page 21: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

POLISINDETON Dit dui op verlore kanse, op

nimmereindigende verwyte wat daarop dui dat daar nie net oor die “goor hede” gekibbel word nie, maar ook aangehou hamer

word op die foute van die verlede.

Page 22: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Om te stry oor nietighede.

Page 23: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

ALLITERASIE

Page 24: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

ASSONANSIE

Page 25: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

Die oorgang van strofe 1 na 2 is belangrik. Die probleem met die huismense is juis dat hulle nie na

mekaar geluister het nie. Die gedagte in versreël 5 word

afgesluit; versreël 6 is weer ‘n nuwe gedagte. Die huis spreek sy

inwoners nou direk aan.

Page 26: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die titel verwys na die algemene term “die huis”, dan spreek hy die universele mensdom aan

met die voornaamwoord “julle”

Page 27: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

KLANKNABOOTSINGDie geluide van die huis word

doeltreffend weergegee.

Page 28: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo
Page 29: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

ASSONANSIEDie herhaling van die lang aa-

klank beklemtoon die woorde en dien as binding in die gedig.

Page 30: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

“voos” beteken vrot, verslete of oud, maar in die verband word

dit meer figuurlik gebruik (vuisvoos). Dit beteken “sonder

lewenskrag”

Page 31: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die vloekery en onmin word teruggekaats; dit bly binne die huis en niemand weet daarvan

nie. Eggo kan ook verwys na een skelwoord wat weer ‘n antwoord terugkaats en nooit ophou nie.

Page 32: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo
Page 33: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

ALLITERASIE

Page 34: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

ALLITERASIE Die v-alliterasie in “te veel

vloeke” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig.

Page 35: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die slotstrofe begin met die woordjie “so”. Baie verhale eindig hiermee, maar hierdie keer is dit nie ‘n goeie einde nie. Soos die huis, word die

inwoners deur die elemente aangeval en stelselmatig afgetakel.

Page 36: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die konflik tussen die huisbewoners het uiteindelik ‘n destruktiewe

invloed op hulle en hulle omstandighede en omgewing – alles

verweer saam.

Page 37: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Dit is ‘n stadige proses van agteruitgang tot uiteindelike

vernietiging.Die mens “verweer” dalk verwyte,

aanhoudende kritiek, verbale aftakeling, geestelike teistering,

selfverwyt ens.

Page 38: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die verlede.

Page 39: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

Die ooreenkoms is dat beide woorde na bo verwys.

Page 40: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die mens se versugting na geluk en ‘n beter toekoms word saamgevat in hierdie woorde.

Page 41: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Dié gebede word eers gefluister en dan eggo dit “al hoe harder”, maar

dit bly “ongehoord”. Niemand luister nie.

Page 42: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

ANTITESE Dit beklemtoon

hoe die huis en die mense almal om

hulp vra.

Page 43: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Klankmatig dui dit op twee betekenisse – mense hoor dit nie/

dit hoort nie so nie.

Page 44: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Negatiewe woorde in die gedig.

Page 45: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Positiewe woorde in die gedig:Daar is baie meer negatiewe

woorde as positiewe woorde in die gedig.

Page 46: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

PERSONIFIKASIEDit gee aan die nag die eienskap

om te kan hoor.

Page 47: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

METAFOORDit dui op die skulpvorm van die

buitenste deel van die oor.

Page 48: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes

6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes

11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp

Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die slotwoord sluit weer aan by die begin – die binneoor van die huis. So word hierdie bose siklus herhaal binne die veiligheid van die mens se eie vesting, sy huis.

Dit is ‘n nimmereindigende proses.

Page 49: DIE HUIS LUISTER Daniel Hugo