4
Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA 1. Die Internationale Assessering van Landbou-kennis,Wetenskap enTegnologie vir Ontwikkeling (IAASTD) was gestig as ‘n interregerings proses onder die mede-borgskap van die FAO, GEF, UNDP, UNEP, UNESCO, die Wêreldbank en die WGO (WHO). Die asseseringsproses het van 2005-2007 plaas gevind, en het 900 deelnemers gehad uit 110 lande van alle streke van die wêreld. Huidige landbou-voedsel sisteme is onregverdig, ekologies onvolhoubaar, laag in voedingswaarde, en skadelik vir plaaswerkers. Hierdie pas binne die Groen Revolusie benadering, dit wil sê dit fokus op die verhoging van oes produksie deur die gebruik van sintetiese kunsmis, plaagdoders en die ontwikkeling van hoë- opbrengs kultivars.‘n Groeiende ligaam van organisasies, insluitend die Internationale Paneel van Kundiges op Volhoubare Voedsel Sisteme (IPES-Food), die IAASTD 1 , en die Verenigde Nasies vra vir‘n transformasie jeens voedsel sisteme wat ekologies volhoubaar en sosiaal regverdig is. Suid Afrika is afhanklik op Genetiese Gemanipuleerde (GM) mielie monokultuur om stapel voedsel te verskaf vir miljoene mense sowel as vir veevoer, veral pluimvee voer. In die lig van toenemende droogte en ‘n ewig dalende wisselkoers is ons oorheersende landbou-voedsel sisteem hoogs kwesbaar: • Dit verlaag die voedingswaarde van grond, en dus van voedsel. • Dit hou verband met hoë insetkostes (saad, brandstof, kunsmis, onkruiddoders). • Mielies is ‘n buitensporig dors gewas in ‘n land wat afhanklik is van reëen vir gewas produksie. (ongeveer 10% van gewasse is onder besproeiing). • Dit bevestig strukture en sisteme wat verdere ongelykheid, armoede en werkloosheid aanmoedig, en dus hongersnood en wanvoeding vermeerder. • Dit dra bioveiligheids risikos vir menslike gesondheid en vir die omgewing. Hoe kan ons landbou praktyke ontwikkel en ondersteun wat gesonde ekosisteme, ekonomieë en gemeenskappe bou, en wat aanpas by klimaatsverandering: hoe kan ons verskuif van voedsel-ongelykheid na voedsel- soewereiniteit? Die volgende is sentrale konsepte om te verstaan: Landbou-ekologie: ‘n Voedsel produksie sisteem wat gelei word deur natuurlike prosesse en wat leen vansteun maak op beide wetenskaplike en inheemse kennis. Dit bou plaaslik-toepaslike voedsel sisteme wat produktief sowel as voedinsgsryk, omgewingsbewus en sosiaal- en kultureel regverdig is. Landbou-ekologie word beskou as ‘n nodige vform van weerstand teen ‘n ekonomiese sisteem wat winste meer belangrik as lewe ag. Landbou biodiversiteit: sluit ‘n verskeidenheid van Landbou prosesse en produkte in wat ontstaan het uit natuurlike seleksie prosesse, asook uit uitvindings en ontwikkelings wat oor millenia ontwikkel het deur ko-evolusie binne plaaslike en kulturele kontekste. Bewarings Landbou: kom vanuit die logika van landbou-ekologie wat natuurlike Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA 1

Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of …acbio.org.za/wp-content/uploads/2016/11/GM-Maize...Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of …acbio.org.za/wp-content/uploads/2016/11/GM-Maize...Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie

Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA

1. DieInternationaleAssesseringvanLandbou-kennis,WetenskapenTegnologievirOntwikkeling(IAASTD)wasgestigas‘ninterregeringsprosesonderdiemede-borgskapvandieFAO,GEF,UNDP,UNEP,UNESCO,dieWêreldbankendieWGO(WHO).Dieasseseringsproseshetvan2005-2007plaasgevind,enhet900deelnemersgehaduit110landevanallestrekevandiewêreld.

Huidigelandbou-voedselsistemeisonregverdig,ekologiesonvolhoubaar,laaginvoedingswaarde,enskadelikvirplaaswerkers.HierdiepasbinnedieGroenRevolusiebenadering,ditwilsêditfokusopdieverhogingvanoesproduksiedeurdiegebruikvansintetiesekunsmis,plaagdodersendieontwikkelingvanhoë-opbrengskultivars.‘nGroeiendeligaamvanorganisasies,insluitenddieInternationalePaneelvanKundigesopVolhoubareVoedselSisteme(IPES-Food),dieIAASTD1,endieVerenigdeNasiesvravir‘ntransformasiejeensvoedselsistemewatekologiesvolhoubaarensosiaalregverdigis.

SuidAfrikaisafhanklikopGenetieseGemanipuleerde(GM)mieliemonokultuuromstapelvoedselteverskafvirmiljoenemensesowelasvirveevoer,veralpluimveevoer.Indieligvantoenemendedroogteen‘newigdalendewisselkoersisonsoorheersendelandbou-voedselsisteemhoogskwesbaar:

• Ditverlaagdievoedingswaardevangrond,endusvanvoedsel.

• Dithouverbandmethoëinsetkostes(saad,brandstof,kunsmis,onkruiddoders).

• Mieliesis‘nbuitensporigdorsgewasin‘nlandwatafhanklikisvanreëenvirgewasproduksie.(ongeveer10%vangewasseisonderbesproeiing).

• Ditbevestigstruktureensistemewatverdereongelykheid,armoede

enwerkloosheidaanmoedig,endushongersnoodenwanvoedingvermeerder.

• Ditdrabioveiligheidsrisikosvirmenslikegesondheidenvirdieomgewing.

Hoekanonslandboupraktykeontwikkelenondersteunwatgesondeekosisteme,ekonomieëengemeenskappebou,enwataanpasbyklimaatsverandering:hoekanonsverskuifvanvoedsel-ongelykheidnavoedsel-soewereiniteit?Dievolgendeissentralekonsepteomteverstaan:

Landbou-ekologie:‘nVoedselproduksiesisteemwatgeleiworddeurnatuurlikeprosesseenwatleenvansteunmaakopbeidewetenskaplikeeninheemsekennis.Ditbouplaaslik-toepaslikevoedselsistemewatproduktiefsowelasvoedinsgsryk,omgewingsbewusensosiaal-enkultureelregverdigis.Landbou-ekologiewordbeskouas‘nnodigevformvanweerstandteen‘nekonomiesesisteemwatwinstemeerbelangrikasleweag.

Landbou biodiversiteit:sluit‘nverskeidenheidvanLandbouprosesseenprodukteinwatontstaanhetuitnatuurlikeseleksieprosesse,asookuituitvindingsenontwikkelingswatoormilleniaontwikkelhetdeurko-evolusiebinneplaaslikeenkulturelekontekste.

Bewarings Landbou:komvanuitdielogikavanlandbou-ekologiewatnatuurlike

Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA 1

Page 2: Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of …acbio.org.za/wp-content/uploads/2016/11/GM-Maize...Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie

prosesseversterk-inhierdiegevaldiebeskermingvandiekwaliteitvangrondenbevorderingvanvogbewaringdeurgrondbedekkingengeennie-bewerking-boerdery.Industriëlelandbouneembogenoemdemetodesaanas‘noplossingomverswaktegrondregtestel,maarommetdieaanplantingvanmono-gewassevoorttegaanisdiehoëgebruikvangiftigeonkruiddodersomonkruidtebestuursteedsnodig.Indienditophierdiemaniergeïmplementeerword,kanditnieas‘nLandbou-ekologiesepraktykbeskouwordnie.

Voedselsekerheid:toegangtot‘nvoldoendehoeveelheidvanbekostigbare,voedsamekos.

Voedsel-soewereiniteit:dieregvanmenseomgesondeenkultureelgepastevoedselteproduseerdeurekologiesgesondeenvolhoubaremetodes,enhulregomhuleiekosenlandbou-stelselstedefinieer.

Groen Revolusie: ‘ngroottoenameindieproduksievangewasse,watbereikworddeurdiegebruikvankunsmatigekunsmis,plaagdoders,enhoë-opbrengskultivars.

Stapelvoedsel in Suid-AfrikaMieliesDaarisgrootaanvraagopwitmieliesvirmenslikegebruik,beideinSuid-AfrikaendieSuider-Afrikaansestreek(waarvanmeeras80%vanwatinSAgeproduseerwordGenetiesGemanipuleerdis).Diegeelmieliewordhoofsaaklikgebruikasveevoer.Gedurende2016moesSuid-Afrika‘nongekendehoeveelheidwitengeelmieliesinvoeromvirdieplaaslikebehoeftetevoorsien.Dielangdroogtehet‘nimpakgehadopvoedselbeskikbaarheidenbekostigbaarheid:witmielieopbrengstehetgedaalvan14.2miljoentonin2014tot7.16miljoentonin2016.DaarwordberaamdatSuid-Afrika5miljoentonmieliestussenMei2016enApril2017salmoetinvoer.

Klimaatsveranderingleitotdieverskuiwingvanbio-klimaatstreke,enoordielangtermynsalmielieproduksiedaal,veraloordiegrootstedeelvandieHoëveld.TerwylmielieaanplantingkanuitbreiindieOos-Kaap,salditbiodiversiteitenbeskermdegebiedebedreig.

Voedselprys-inflasieSuid-Afrikaanseverbruikersvoeldieimpakvanvoedselprys-inflasie.TussenJanuarie2015enJanuarie2016hetdieprysvan5kgmieliemeelmet43.7%toegeneem(NLBR,2016).Hierdietoenamehouookernstigeimplikasiesvirdiekostevandiereproduksieinenditaffekteerdusdiekostevanvleis.

Daarwordberaamdatwelgesteldekopersongeveer2%vanhulinkomsteaankosbestee,terwyldiearmessowat33%daaraanspandeer.Tanservaarongeveer50%vanSuid-Afrikaansehuishoudingshongersnood;diegetalsalverhoogmetstygendeinflasie.

‘Droogtebestande’ GM mieliesInreaksieopdiedroogteendiegepaartgaandemisluktemielieoeste,hetsaadmaatskapppyebeidebasterenGM‘droogtebestande’mielievariëteiteaanbeveelenbemark.IndieVerenigdeStatevanAmerika,waarMonsantoseGM‘Droughtgard’mielies(MON87460)indroogteneigendemielie-produserendegebiedeingestelis,wordditegterberaamdatditproduktiwiteitmetslegs1%salverhoog.Ditisminofmeerdieselfdeasdiejaarliksemielieproduktiwiteitsverhogingwatdeurkonvensioneletelingvirdroogteverdraagsaamheidervaarword(Gurian-Sherman,2012).

Metso‘nminimaleopbrengsverhoging,isdiebesluitdeurdieSuid-AfrikaansebioveiligheidsowerhedeomdiekommersiëleverbouingvanMON87460goedtekeur,hoogsbetwisbaar.Kommeroordiebevorderingvangenetiesgemanipuleerdeenbastervariëteitesluitdievolgendein:• diebykomendekosteomelkejaarnuwe

saadtemoetaankoop,

2 Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA

Page 3: Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of …acbio.org.za/wp-content/uploads/2016/11/GM-Maize...Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie

2. Terwylbastersaadnetvireenseisoenbetroubareopbrengsteproduseerendusjaarliksgekoopmoetword,kangeoesdesaadvanOPVsvir‘npaarseisoene(onderhewigaanregtetelersgenootskap)herplantword.

• dienoodsaakvirdiegebruikvanlandbou-chemikalieë,

• dieverbodopdiespaarvansadevirdiedoeleindesvanherbeplanting,en

• andersosialekosteswatmagontwikkeluitkleinboeresegebruikvan“GM”enbastersaad.

Tenspytevanwydverspreidebesware,ondersteunrdeurmeeras25,000ondertekenaars,salveldproewemetdroogtebestandeGM-mielievariëteite(gestapelmetonkruiddoderverdraagsaamheids-eninsekbestande-GMeienskappe)waarskynlikindienabyetoekomsinSuid-Afrikavoortgaan.

Boere se reaksies op droogteSuid-Afrikahet‘ntweeledigelandboustelsel:‘ngekonsentreerdekommersiëlelandbousektor(watbestaanuitminderas40,000boerdery-eenhede,watongeveer82miljoenhektaaromvatenwatverantwoordelikisvir99%vandiebemarkdelandbouoeste),enkleinskaalseboere(bestaandeuitmeeras2,5miljoenhuishoudingswatsowat14miljoenhektaarrandstandigelandbougrondaanraak,waarvansommige‘ngebrekhetaanwatereninfrastruktuur).

Virkommersiëleboere:droogteenlaeopbrengste–tesamemet‘nhoëwisselkoersendieprobleemdatSuid-Afrika‘nnettoinvoerdervanlandbou-insetteis–leitothoëskuldofselfsbankrotskap.Sommigeboerebesluitomnaoop-bestuiwingsvariëteite2(“OPVs”)teveranderomproduksiekosteteverminderenwinsgewendheidteverhoog.OPVsisgoedkoperasbaster-enGM-kultivars,envereisminderaddisioneleinsette.GM-mieliesisdubbeldieprysvangewildebaster-saad,envyfkeerdieprysvangewildeOPVs.DieprysvangestapeldeGMmieliesaadisrondom42%hoërasenkeleeienskapGM-mielies(Fischeret al,2015).

Sowat40%van,onderandere,kommersiëlemielieboereisookbesigomteververskuifnabewaringslandbou.Hierdiepraktykhetdiepotensiaalominsetkosteindielangtermynteverminder.Metgeengrond

bewerking,diegebruikvandekgewasseentussenverbouingworddiegrondtoestandeverbeter.Huidigetussenverbouingisegtermaar‘verheerlikdemonokulture’waarboeretussenGMsojaenGM-mieliesroteer,enindiewestelikedelevandielandtussenGM-mieliesensonneblom.Uitgebreidegebruikvangiftigeonkruiddodersmoetsteedsgebruikwordomonkruidtebeheer.

Kleinboere:(oordiealgemeengeleëindievoormaligetuislande)isbetrokkebyvee-engraan-(hoofsaaklikmielie-)boerdery.Indiekonteksvandie2015/16droogtemoetbaiehuishoudingswatvoorheenhuleiemieliesvirverbruiksouproduseernoumieliesaankoopteenhoëpryse,watkommerveroorsaakvirlae-inkomstehuishoudelikevoedselsekuriteitenplaaslikeekonomieë.Boereondersteuningsprogrammeisgegrondin‘ngeïndustrialiseerdeenkommoditeitsmodelendusbevoordeeldit‘npaargevestigdeboereenhandhaafditongelykhedeindiesektorenversuimditomdiegenewatdiemeestebehoeftehetteondersteun.

(Met) die oog op veranderingDaaris‘nalgemenewêreldweiesieningdatgeïndustrialiseerdelandbou,watinstaatisomvoedselop‘ngrootskaalteproduseerop‘ngrootskaal,niewydverspreidekos-envoedingvoeding-onsekerheidaanbandegelêhetnie.Dieindustriëlemodelvanlandbouisdiepgewortelingaantepaartmetongelykeenomgewings-vernietigendewêreldwyekommoditeitshandelstelsels.Diemodelhet‘nswaarafhanklikheidopchemikalieëwatveroorsaakhetdatSuid-Afrikasegrondreeds50-70%vansykoolstofverloorhetendusbaievervalleis.Suid-Afrikadradiedubbelelasvanvinnigehulpbronuitputting,sowelasernstigeondervoedingenvetsugtedankeaan‘nvinnigetoenameingoedkoop,oorverwerkte,enkel-kosdiëet.Onssaldringenddiëetsdiversiteitmoetaanmoedigenondersteun,teneindeom‘ntoenemendestedelikebevolkingteonderhou.Produkgebaseerdelandbouoplossings,gekoppelaanwatgepaartgaan

Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA 3

Page 4: Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of …acbio.org.za/wp-content/uploads/2016/11/GM-Maize...Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie

4 Die Oorgang van Geneties Gemanipuleerde (GM of GGO) mielies na landbou-ekologie vir volhoubare, sosiaal regverdig en voedsame kos sisteme in SA

metdiemaakvanwinsuitdieverkopevan,byvoorbeeld,GMsaadenchemikalieë,verwaarloosdiebevolkingseregomveiligeenvoedsamevoedsel.

Landbou-ekologiesestelselskanterselfdetyddieklimaat-,ekologiese-,voedingswaarde-ensosialeonregs-krisisse,watdiehuidigevoedselstelselomring,aanspreek.VolgensdieVNkanlandbou-ekologieseboerderymetodeswêreldwyevoedselproduksieverdubbelinslegs10jaarenmeerwerksgeleenthedeskepaswatkonvensionelelandboukan,aangesienmeergeldbelêwordinmensebelêwordinorganieseplaasbewerking(RodaleInstituut,2011).Inheemsetradisionelekossoossorghumen(brood)mannakan‘ntransformerenderolspeelindiendaarinbelêwordenditgepaslikbemarkwordenasmensebemagtigwordombeterbesluiteteneemrondomdiëet,voedingengesondheid.Deurdiebevorderingvanlandbou-biodiversiteit,kandaaropduisendejareseko-evolusieenkennisstaatgemaakwordomdieproblemevandroogteenvernietigingvandieomgewingaantespreek.

AfsluitingSo,hoekanonslandboupraktykeontwikkelenondersteunwat‘ngesondeekosisteem,ekonomiëendiesamelewingbou?

Onssalonsfokusmoetverskuifvanhoë-opbrengsgewassemet‘nhoë-kalorie-

inhoudna‘nwyeverskeidenheidvanvoedselwattoeganklik,bekostigbaar,volhoubaarenkultureelgepasis.Voedingswaardeenkultivarprestasieondergediversifiseerdeboerderypraktykeisnoodsaaklik.Ditvereis:• (veral)dieverskuiwingwegvan

monokultuur,insluitendGM-gewasseenGM-mielies,enwegvandiegebruikvanlandbouchemikalieë,

• openbarebefondsingvirdiegepastenavorsingenontwikkeling;

• ‘nbeleidsverskuiwingwegvan‘nfokusop(slegs)opbrengsenvolume(watinSuid-Afrikaverteenwoordigworddeur‘nGM-gedomineerdemieliemonokultuur)enjeens‘nfokusop‘nverskeidenheidvangewasseensaad,veralinheemseAfrikasomergrane;

• toepaslikelandbouensaadbeleideenwette;

• openbarebefondsingom‘noorgangnaLandbou-ekologieteondersteun;en

• diekoesteringvanmarktevir‘nverskeidenheidvangewasseenomdiedeelnamevankleinboereenprodusenteinonsvoedselstelseltebemagtig.

Uiteindelikmoetonsdieooghouopdienswerktendoelvandoelvanvoedselsoewereiniteit:dieregvanmenseomgesondeenkultureelgepastekosteeet,watdeurekologiesgesondeenvolhoubaremetodesgeproduseerword,enhulregomhuleiekosenlandbou-stelselstedefinieer.

VerwysingsFischer,K.,vandenBerg,J.,andMutengwa,C.,2015.IsBtmaizeeffectiveinimprovingSouthAfrican

smallholderagriculture?South African Journal of Science,111(1/2)http://sajs.co.za/sites/default/files/publications/pdf/Fischer_Commentary.pdf

Gurian-Sherman,D.2012.Highanddry:Whygeneticengineeringisnotsolvingagriculture’sdroughtprobleminathirstyworld.Cambridge,MA:UnionofConcernedScientists.http://www.ucsusa.org/sites/default/files/legacy/assets/documents/food_and_agriculture/high-and-dry-report.pdf

NAMC(NationalAgriculturalMarketingCouncil).2016.Foodpricemonitoring,May2016.MarketsandEconomicResearchCentre.http://www.namc.co.za/upload/food_price_monitoring/NAMC-Food%20Price%20Monitor%20-%2031%20May%202016(1).pdf

RodaleInstitute.2011.TheFarmingSystemsTrial:Celebrating30years.http://rodaleinstitute.org/assets/FSTbooklet.pdf