4
'n Houding van "jou waarde lê in wat jy doen of wat jy het" is so oud soos die berge. Dit was lewendig reeds in Jesus se tyd. Jesus maak talle uitsprake in die evangelies oor die belangrikheid van mense se goed, hulle bronne wat op die ou end ook rykdom insluit. Op Jesus se opmerking dat "dit makliker is vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te kom as 'n ryk man om in die koninkryk van God te kom", staan min van ons 'n kans om daar uit te kom. En wat verdere skuldgevoelens wakker maak, is wanneer Jesus vir die ryk jong man sê: "Gaan verkoop alles wat jy het en gaan gee die geld vir die armes." Jesus se intensie is nie om skuldgevoelens los te maak en ryk mense sleg te laat voel oor wat hulle het nie. Jesus is nie kwaad vir ryk mense nie. Hy is eerder besig met 'n identiteitsvraag: In wie se diens staan ek? Leef ek vanuit my bronne, of leef ek vanuit die BRON? Wynand Marc Seymore-Breytenbach 1 Maart Lukas 4:1-15 8 Maart Lukas 5:27-32 15 Maart Lukas 6:27-36 NUWE LIDMATE! Is jy nuut in die gemeente? Ons wil graag jou kontakbesonderhede hê sodat ons jou kan kontak om te kom kennis maak. Skryf gerus jou naam in die Nuwe Intrekkersboek in die voorportaal of kontak die kerkkantoor. Een van ons predikante sal jou dan kontak vir ‘n kennismaking en ‘n besoek. Christa hanteer ons lidmaatskap-oorplasings, kontak haar asb by die kerkkantoor. Jy kan ook ons webblad besoek by www.durbanvillegemeente.co.za vir meer inligting oor die gemeente. Lidmaatskap-oorplasings kan by Christa aangevra word by 021 975 6370. Ons sien uit om jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld Lukas 6:27-32 Ons staan vandag stil by Ds Wynand Seymore-Breytenbach Dien saam Matt 6:19-24 Jeuggroepe gr7-gr11 18:00 LEEFDIENS (Kerk) 09:00 GESAMENTLIKE DIENS (Kerk) Ds Andre Agenbag (Afskeidspreek) Jeuggroepe Voorskool-Gr6 1 Kom vanoggend by Gemeentesentrum byeen 15 Maart 2020 DIEN SAAM WELKOM BY VANOGGEND SE EREDIENS! 'N SPESIALE WELKOM AAN NUWE LIDMATE, JONGMENSE, JONG VOLWASSENES EN BESOEKERS WAT VANOGGEND VIR DIE EERSTE KEER BY ONS AANSLUIT. MAG DURBANVILLE GEMEENTE VIR JOU 'N GEESTELIKE TUISTE WEES!

Dissip els van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld ... · kan hul CV en navrae stuur aan: [email protected] Aansoeke sluit: Vrydag 20 Maart 2020 DURBANVILLE/ BERGSIG

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Dissip els van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld ... · kan hul CV en navrae stuur aan: vakature@multiweb.co.za Aansoeke sluit: Vrydag 20 Maart 2020 DURBANVILLE/ BERGSIG

'n Houding van "jou waarde lê in wat jy doen of

wat jy het" is so oud soos die berge. Dit was

lewendig reeds in Jesus se tyd. Jesus maak talle

uitsprake in die evangelies oor die belangrikheid

van mense se goed, hulle bronne wat op die ou

end ook rykdom insluit. Op Jesus se opmerking

dat "dit makliker is vir 'n kameel om deur die

oog van 'n naald te kom as 'n ryk man om in die

koninkryk van God te kom", staan min van ons

'n kans om daar uit te kom. En wat verdere

skuldgevoelens wakker maak, is wanneer Jesus

vir die ryk jong man sê: "Gaan verkoop alles wat

jy het en gaan gee die geld vir die armes."

Jesus se intensie is nie om skuldgevoelens los te

maak en ryk mense sleg te laat voel oor wat

hulle het nie. Jesus is nie kwaad vir ryk mense

nie. Hy is eerder besig met 'n identiteitsvraag: In

wie se diens staan ek? Leef ek vanuit my

bronne, of leef ek vanuit die BRON?

Wynand Marc Seymore-Breytenbach

1 MaartLukas 4:1-15

8 MaartLukas 5:27-32

15 MaartLukas 6:27-36

NUWE LIDMATE!Is jy nuut in die gemeente?

Ons wil graag jou kontakbesonderhede hê sodat ons jou kan kontak om te kom

kennis maak. Skryf gerus jou naam in die Nuwe Intrekkersboek in die voorportaal of

kontak die kerkkantoor. Een van ons predikante sal jou dan kontak vir ‘n kennismaking en ‘n besoek. Christa

hanteer ons lidmaatskap-oorplasings, kontak haar asb by die kerkkantoor.

Jy kan ook ons webblad besoek by www.durbanvillegemeente.co.za vir

meer inligting oor die gemeente. Lidmaatskap-oorplasings kan by Christa

aangevra word by 021 975 6370. Ons sien uit om jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie!

Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Lukas 6:27-32

Ons staan vandag stil by

Ds Wynand Seymore-BreytenbachDien saam

Matt 6:19-24Jeuggroepe gr7-gr11

18:00 LEEFDIENS (Kerk)

09:00 GESAMENTLIKE DIENS (Kerk)

Ds Andre Agenbag (Afskeidspreek)

Jeuggroepe Voorskool-Gr61

Kom vanoggend by

Gemeentesentrum byeen

15 Maart 2020DIEN SAAM

WELKOM BY VANOGGEND SE EREDIENS!'N SPESIALE WELKOM AAN NUWE LIDMATE,

JONGMENSE, JONG VOLWASSENES EN BESOEKERS WAT VANOGGEND VIR DIE EERSTE KEER

BY ONS AANSLUIT. MAG DURBANVILLE GEMEENTE VIR JOU

'N GEESTELIKE TUISTE WEES!

Page 2: Dissip els van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld ... · kan hul CV en navrae stuur aan: vakature@multiweb.co.za Aansoeke sluit: Vrydag 20 Maart 2020 DURBANVILLE/ BERGSIG

VOORBIDDING

Ons bid vir lidmate wat siek is

of besig is met behandeling.

Joey Steenkamp & Ariana Snyman

Laat weet asb. vir Christa by die

kerkkantoor –

[email protected]

as jy weet van siekes of nood.

Die leraars wil julle besoek en ons wil

graag vir julle bid.

Volgende Week22 MAART 2020

09:00 GESAMENTLIKE DIENS (Kerk)

Dr Tinus van Zyl

Teks: 1 Samuel 16:1-13

ONS GROET DIE

AGENBAG-GESINVanoggend neem die gemeente afskeid van

André, Marnel en hul gesin. Oor die afgelope drie

jaar het ons hul leer ken, nie net as pastoriegesin,

pastor en prediker nie, maar as vriende. 'n

Arabiese spreekwoord lui: 'n Vriend is iemand

teenoor wie jy jou hele hart kan uitstort, die kaf

en die korrels, in die wete dat sy sagte hande dit

sal neem en sal sif, dit wat werd is om behou te

word, sal behou, en die res sal wegblaas met die

asem van sy goedheid. En so het ons vir André en

sy gesin leer ken. Hulle was die mense wat kon

luister, by wie die gemeentelede kon gaan praat

en waar daar wyse antwoorde gegee is. Die

Agenbags sal onthou word vir hulle

betrokkenheid by Durbanville Gemeente, die vele

feestelike geleenthede waar hulle leiding geneem

het, die goeie en suiwer woordverkondiging, die

insiggewende Bybelstudies en veral vir hul

menswees. Ons gaan hulle mis, maar wens hulle

alles van die beste toe vir die nuwe werk- en

woonomgewing. Ons bede is dat God hulle ook

daar tot vrug sal gebruik vir sy koninkryk.

Andrew Kok, (Gemeentelid & kerkraad o/voorsitter)

BEDANKING VIR SKENKINGHuis Aristea bedank namens die inwoners die

gemeente vir die wonderlike bydrae van

R12199.80 wat hulle ontvang het.

Die bydrae wat u oor die jare tot Aristea

gelewer het, word waardeer.

SKOLE SLUIT20 MAART 2020

Page 3: Dissip els van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld ... · kan hul CV en navrae stuur aan: vakature@multiweb.co.za Aansoeke sluit: Vrydag 20 Maart 2020 DURBANVILLE/ BERGSIG

DRINGENDE BEHOEFTE:

BORGE VIR

ZITHULELE UITREIK

12-21 JUNIE 2020

Ons Gemeente is die afgelope

2 jaar saam met gemeentes

soos Kenridge betrokke by die

Zithulele Uitreik in die Oos-

Kaap. Die vennootskap kom

jaarliks byeen om bande

wedersyds te versterk en

saam te besin en beplanning

te doen.

Die spanne ervaar jaarliks dat

hulself miskien nog meer as

Zithulele se mense deur

hierdie verbintenis geseën

word en is dankbaar vir

Durbanville Gemeente en

gemeentelede se gebeds- en

finansiële ondersteuning.

Mooi verhoudinge en vertroue

is en word steeds gevestig.

WAT IS ONS BEHOEFTE TANS?

Ons benodig asseblief borge

vir 5 persone @ R3000-00 per

persoon.

Hierdie bedrag gaan vir vervoer,

verblyf en kos wat bereken word

op ±R300 per dag per persoon.

Hier is jongmense wat regtig

graag wil gaan, maar dit nie

kan bekostig nie.

NUUS UIT DIE KERKRAADVoor hierdie jaar te vinnig by ons verbyvlieg, wil ons graag

die volgende deel:Jac Kriek is vir nog 1 jaar

herkies tot kerkraadsvoorsitter en Andrew Kok is verkies as

ondervoorsitter van die Kerkraad.

Baie geluk Jac & Andrew!

VAKANTE POS

Aftreeoord Bestuurder

(La Gratitude, Durbanville)

Algemene Bestuurder met bewese

bestuurservaring word verlang.

Finansiele, personeel-, rekenaar-

en administratiewe vaardighede is

basiese vereistes vir hierdie pos

Gekwalifiseerde belanstellendes

kan hul CV en navrae stuur aan:

[email protected]

Aansoeke sluit:

Vrydag 20 Maart 2020

DURBANVILLE/

BERGSIG SENIOR

GROEP

UITSTAPPIE NA

KIRSTENBOSCH

LET WEL:

Dinsdag 24 Maart 2020

Bus vertrek om 10:00

vanaf Bergsig Gemeente

Lede moet asb hul ID-

bewys saambring.

Maandag, 16 Maart

17:00 - Erediens werkgroep

1

Dinsdag, 17 Maart

07:50 -08:30 Stildiens (Kerk)

09:00 - Sopkombuis

12:00 - Eet saam (Konsistorie)

1

Woensdag, 18 Maart

19:00 Kapel diens (Konsistorie)

1

Donderdag, 19 Maart

08:00 – Nagmaal en Gebed (Kerk)

Gr1-6 Fliekaand

1

Vrydag, 20 Maart

06:00 – Mannebediening

Skole sluit

1

Saterdag, 21 Maart

MENSEREGTEDAG

DAGBOEK ... Lydensweek

verloop

KRUISSTAP

So, 5 April, 17:30

STASIES VAN DIE KRUIS

Di, 7 April, 19:00

LAASTE AVONDMAAL

Wo, 8 April, 19:00

DONKERDIENS

Do, 9 April, 19:00

GOEIE VRYDAG

Feesdiens: Nagmaal

10 April, 09:00

PAASFEES

Feesdiens: Doop

So, 12 April, 09:00

PASGAMAAL

PESAH

Wo, 15 April, 19:00

WAT GEBEUR HIERDIE WEEK

Page 4: Dissip els van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld ... · kan hul CV en navrae stuur aan: vakature@multiweb.co.za Aansoeke sluit: Vrydag 20 Maart 2020 DURBANVILLE/ BERGSIG

BESONDERHEDETel: 021 975 6370

E-pos: [email protected]: www.durbanvillegemeente.co.za

Facebook: Durbanville GemeenteInstagram: @durbanvillegemeente /

@DG_LeefTwitter: @Dgemeente

DURBANVILLE GEMEENTE BANKBESONDERHEDE

ABSA, Durbanville-tak,Rekeningnommer: 141 058 0019Naam: NG Gemeente Durbanville

Verwysing bv. Pienaar/MDO

KERKKANTOORKERKKANTOOR

GEE JOU OFFERGAWES MET

ADVERTENSIES IN SIG

'n Bladsye van SIG kos R2300 BTW

ingesluit. Dis vir 'n A3.

Besigheidskaartjie grootte – R300

(90 x 50)

A6 grootte – R400 (148 x 105)

A5 grootte – R800 (148 x 210)

A4 grootte – R1500 (297 x 210)

(BTW ingesluit)

Die volgende lidmate se attestate

is onlangs ontvang

Kobus, Marais, Petra & Zelde Botha Heidekoppie

Jan Cronje, Vredelust

Alida de Beer, Laingsburg

Fleur, Andries & Ruben de Beer, Durbanville-Bergsig

Doris Dreyer, Philadelphia

Ilzebé du Toit, Weltevreden

Corrali, Jaundré & Lisie Duvenhage, Riviersonderend

James, Marianne & Victor Eckard, Monumentpark-Wes

Nelize, Stefani, Sefan & Toinette Jacobs, Sonstraal

Kelly Kruger, Kroonstad-Suid

Theo Kruger, Strooidak

Trudi Kruger, Kenridge

Irene Marx, Toringkerk

De Wet, Jac, Johan & Rozanne Matthee, Parow-Panorama

Chrizelle, Coenraad & Marcel Meyer, Toringkerk

Anja, Anna-Mart, Jana & Jaco Muller, Durbanville-Bergsig

Sharon Muller, La Rochelle

Johan & Huibré Müller, Stellenbosch Welgelegen

Sol & Sophia Neethling, Durbanville-Bergsig

Chricel Schoeman, Nelspruit

Louis Schoeman, Valleisig

André, Jacques, Olga & Tanya van der Merwe, Heidekoppie

Loëla & Pieter van Wyk, Sonstraal Gemeente

Christiaan van Zyl, Suidoos-Pretoria

Hester van Zyl, Sonstraal Gemeente

Cornelia Viviers, Durbanville-Bergsig

Gideon, Johan, Juanita, Leah & Mia von Möllendorff,

Worcester-Oos