7
Omsendbrief 09/15 2015 03 16 “Oordeelkundige lof is vir kinders net so noodsaaklik soos sonlig vir blomme.” Christiaan Bovée Geagte ouers BEHEERLIGGAAMVERKIESING Met ‘n geswoeg en gesweet het ons na vele oproepe ‘n kworum bereik. Baie dankie vir die ouers wat teenwoordig was. Baie geluk aan die verkose lede en sterkte met die termyn wat voorlê. Graag maak ons die uitslae bekend: Pierre Rossouw - Voorsitter Antonette Cloete - Ondervoorsitter Wilhelm Pauer - Tesourier Anton Herselman Francois Els Wynand Theunissen Dankie ook vir die ouers wat gestaan het en bereidwillig was om op die Beheerliggaam te dien. (Bestuur) 1. SPORT 1.1 Atletiek 1.1.1 Gauteng kampioenskappe Baie geluk aan Jandré Labuschagne wat saam met Diana van Zyl volgende naweek aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem. Sterkte met hul laaste voorbereiding en ons hou styf duim vas. 1.2 Netbal 1.2.1 Netbalproewe Sterkte aan al die o.12 en o.13 netbalspelers wat môre (17 Maart) aan die proewe te Hoërskool Florida deelneem. Onthou asseblief dat ’n R10 parkeringsfooi by hekke gevra word. Sterkte ook aan die dames wat as keurders optree. 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

Dit

Omsendbrief 09/15

2015 03 16

“Oordeelkundige lof is vir kinders net so noodsaaklik soos sonlig vir blomme.” Christiaan Bovée

Geagte ouers

BEHEERLIGGAAMVERKIESING

Met ‘n geswoeg en gesweet het ons na vele oproepe ‘n kworum bereik. Baie dankie vir die ouers wat

teenwoordig was. Baie geluk aan die verkose lede en sterkte met die termyn wat voorlê. Graag maak

ons die uitslae bekend:

Pierre Rossouw - Voorsitter

Antonette Cloete - Ondervoorsitter

Wilhelm Pauer - Tesourier

Anton Herselman

Francois Els

Wynand Theunissen

Dankie ook vir die ouers wat gestaan het en bereidwillig was om op die Beheerliggaam te dien.

(Bestuur)

1. SPORT

1.1 Atletiek

1.1.1 Gauteng kampioenskappe

Baie geluk aan Jandré Labuschagne wat saam met Diana van Zyl

volgende naweek aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan

deelneem. Sterkte met hul laaste voorbereiding en ons hou styf

duim vas.

1.2 Netbal

1.2.1 Netbalproewe

Sterkte aan al die o.12 en o.13 netbalspelers wat môre (17 Maart) aan die proewe te

Hoërskool Florida deelneem. Onthou asseblief dat ’n R10 parkeringsfooi by hekke

gevra word. Sterkte ook aan die dames wat as keurders optree.

2/...

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Page 2: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

2

1.2.2 Mini-Netbal

Dankie aan elke mini-netbaldogter vir jul pragtige spel op die Distriksdag verlede

week. Dankie ook aan die afrigters, personeel en ouers vir jul ondersteuning.

1.3 Rugby

1.3.1 Wedstryde

Dankie aan al die rugbyspanne met julle pragtige spel en

goeie sportmangees tydens die wedstryde teen Laerskool

Fontainebleau. Dankie ook aan die o.11-span en Kwaggas wat

Vrydag wedstryde gespeel het.

Dankie aan al die ouers vir jul ondersteuning.

1.4 Netbal- en Rugbykamp te Konka

Dankie vir elke afrigter en leerder wat die kamp die afgelope naweek bygewoon het. Ons glo

die kinders het baat daarby gevind. Dankie ook vir die leerders se goeie gedrag en

samewerking.

(T Breet en J Breet)

2. KULTUUR

2.1 ATKV Redenaars

Baie geluk aan al die sprekers wat aan die 2de rondte van die ATKV

kompetisie deelgeneem het. Die uitslae volg spoedig.

2.2 Kunsuitstalling

Baie dankie vir die pragtige kunswerke wat ons leerders uitgestal het.

Dankie ook vir die personeel vir hulle harde werk.

(K Lourens)

3. AFVALPAPIER

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante

ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Die skool ondersteun ‘n herwin-

ningsprojek waarby ons finansieël baat. (R van der Watt)

4. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Me Hanli-Mari Oliver(Graad RR) en mee Marie Müller en Charlene Staples (Graad R’e) sal

hierdie week aan diens wees vanaf 06:45.

(L Kapp)

5. SKOOLVERLATERS

Indien daar enige kinders is wat die skool verlaat aan die einde van hierdie kwartaal moet die

aangehegte skeurstrokie A asseblief voltooi en aan ons terugbesorg word. Onthou om u inlig-

ting op die webblad te deregistreer sodat u nie meer sms’e of E-pos van die skool ontvang nie.

(Me E Laubscher)

Aangesien dit ons laaste Kruiner Klets van die kwartaal is, wil ons vir elke ouer, leerder en

personeellid geseënde Paastyd en vakansie toewens. Indien u op die pad gaan wees – veilig reis!

Die volgende Kruiner Klets verskyn op Maandag 13 April 2015.

3/...

Page 3: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

3

6. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

17 Maart 2015 - o.12 en o.13 netbalproewe te Hoërskool Florida

18 Maart 2015 - Mini-Netbal- en Tau-rugbytoernooi (vanaf 16:00) (tuis)

- Skaak: o.9, o.11 en o.13 wedstryde vs Horison (weg)

20 Maart 2015 - Rugby: Sentraal-Wes proewe o.12 en o.13 (tuis)

20 – 22 Maart 2015 - SA Atletiekkampioenskappe

21 Maart 2015 - Rugby- en netbalwedstryde te Laerskool Anton van Wouw

23 Maart 2015 - Netbal: Distrikproewe (rondte 2) te Hoërskool Florida

24 Maart 2015 - Geen netbaloefeninge (o.6 tot o.13)

- Rugby vs Orion (weg)

25 Maart 2015 - Skool sluit om 09:45. Leerders trek gewone klere aan.

- Leerders ontvang rapporte

25 tot 28 Maart 2015 - Netbal: 1ste span toer na Potchefstroom

9 tot 12 April 2015 - Rugbytoer: o.11 en Kwaggas (Jubaweni)

13 April 2015 - Skool heropen

14 April 2015 - Netbaloefening begin (o.6 tot o.13)

18 April 2015 - Oopdag 09:00 tot 11:00

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

SKEURSTROKIE A: SKOOLVERLATERS

Ek die ondergetekende, ………….…………………………....................……..........ouer/voog van …………………………...............…………in

graad …………….bevestig dat my kind die skool verlaat aan die einde van die eerste kwartaal.

HANDTEKENING: …………………………….……………………… -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Page 4: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

A& B KUNSSENTRUM

Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling

en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week

sal u kind se talent, kennis en sluimerende

vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer

inligting haal ‘n inskrywingsvorm af by me A Botes in

die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

KUNSKLASSE

Klein groepies met individuele aandag vir kinders

en volwassenes.

Kom ontdek en ontwikkel jou talent in ‘n

ontspanne, gesellige atmosfeer. Uitstekende

terapie vir ADD, ADHD, Bipolêr, depressie, ens.

Maandae 15:00

Dinsdae 09:00 en 17:00

Woensdae 17:00 (volwassenes)

Saterdae 10:00

Kinders: Klasse 1½ uur teen R60 elk

Volwassenes: Klasse 2 ½ ure teen R60 elk

Kontakpersoon: Corry Larsen (Professionele

Kunstenares)

Kontaknommer: 073 656 2179

http://art.kondor.co.za

Page 5: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

Graad 4 tot 12 Wiskunde Ekstra Klasse

Begin vroeg met EKSTRA lesse en maak ‘n suskes van jou jaar!

Ons stelsel:

Volg die suid-afrikaanse skoolkurrikulum. Word deur professionele tutors ondersteun. Lesse in Afrikaans & Engels Lewer individuele onderrig.

Kontak Master Maths Roodepoort op 011 764 4430 of [email protected]

WILCARINA & ANNEBELLE’S SCHOOL OF DANCING

Ons bied aan; Ballet, Spaanse Danse, Tap, Modern en Die nuutste - HIP HOP!!!! HIP HOP is ‘n uitdagende, moderne, genotvolle dans vorm wat geniet word deur almal MEISIES en SEUNS!!!! Kiepersol straat 20 Wilro Park. Navrae; Wilcarina 072 238 3234

BELONING:

Verwys ‘n koper en by suksesvolle registrasie verdien jy R1250 sakgeld vir jou en jou skool!

HUIS TE KOOP NABY HELDERKRUIN LAERSKOOL

3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 leefvertrekke, nuwe kombuis, waskamer, woonkwartiere, swembad en stoep. Dubbel motorhuis en afdakke. Maklike tuin. Kontak Berdene 0844718663 vir inligting. Prys: R1,6miljoen onderhandelbaar.

Regardt Hoffman Fitness Do you want to lose weight, tone up or build muscle? We offer the following service:

One on One personal training

Small group training (Max 3 people)

At home traning

Body assessments

Nutritional advice

Phone: 082 828 5023 Email: [email protected] Website: www.regardthoffmanfitness.co.za

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE… Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hul kinders te geniet. Vir meer inligting “click” asseblief op die volgende link: www.antoinetteventer.co.za/wees-ma-met-geld of skakel my by Antoinette Venter: 082 659 2240

Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

Page 6: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

[email protected] Name Meaning

Surname History

Surname shield

Photo in a plate

Photo in a key ring

Photo in a fridge magnet

Photo in fun backgrounds

Mosaic house number

Mosaic key holder for house

entrance

Zelna:082 719 6930, BB Pin: 24D2A588, contact me for any enquiries.

Hockey Clinic

April 2015

A holiday hockey clinic will be running out of the Panorama Primary Schooling facilities during the April school break – 8th, 9th and 10th of April, 09:00 – 11:00. All coaches are active hockey players, with years of coaching experience. Focus will be placed on skills development before the commencing of the hockey season and cater for children between the ages of 7 – 14 years of age. There will be refreshments provided and various prizes will be given out at the end of the duration of the clinic. Fees: R250 per child - payable upfront on the first day. For bookings please contact: Marion 082 785 1134

LEER SLIMMER, ONTHOU LANGER

Studiblox-kursus vir Gr 4 – Gr9 leerders, wie se

leesvermoë gemiddeld is.

Edublox leer jou:

• Geheuetegnieke

• Opsommings te maak

• Opstelle te skryf

• Praatjies uit te werk en aan te bied

• Geïntegreer met brein-oefeninge

wat konsentrasie verhoog,

prosessering-spoed versnel,

geheue verbeter, en logiese

denke bevorder. Inskrywings vir die Maart/April vakansie kursus nou oop. Kontak 011 764 5824 / [email protected]

www.edublox.co.za

Studiekursus

‘n 3-dag studiekursus vir Gr 4 – 9 !

30 Maart – 1 April 2015

Wat gaan ek leer en ontvang?

HOE om te beplan, op te som en te studeer

HOE om makliker te onthou

My breinprofiel

‘n Subliminale CD om vir die res van my

lewe met studie te gebruik.

Aansoeke sluit Vrydag 13 Maart 2014

Kontak: Wilma 072 913 0785

Page 7: Dit - Kruinerskruiners.co.za/wp-content/uploads/2013/05/0915.pdfMaak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza

‘'Exciting’' vakansieprogram by 10 uit 10 naskoolklub!!! Alle kids welkom!! Vanaf 26 Maart tot 10 April 2015. Aktiwiteite sluit in: Maak van maskers , Sprokies uitspeel met kostuums , Cupcakes versier , Boeresport , Vleg van n serp , Maak eie Pizza , Gesigverf met snaakse hoede , Snoepie en Popcorn !! Fooie beloop onderskeidelik : R50 tussen 8h00 tot 13h00 en R95 tussen 8h00 en 17h00. Bespreek asap jou kid/kids se plekkie! Skakel Liza by 082 867 5918!!

Name Meanings, Surname History & Shields Photo in a Plate / Keyring / Magnet / Snowglobe Fun Photos, Fighting a lion or child on a dolphin ect. Mosaic House Number or Mosaic Key entrance holder Enquiries / Orders [email protected] Zelna 0827196930 watts app welcome BB Pin 24D2A588

Carpe Diem Kleuterskool Baba’s 3 maande tot van 5 jarige kleuters. Klein klasse vir individuele aandag en goeie stimulasie. Spesiale stil en afgesonderde klas vir baba’s met monitors. Plaasatmosfeer met geen TV. Leer deur konstruktiewe spel en kreatiewe werk. Kindermusik is ingesluit by skoolfonds. Kontak Annelize – 0825684230/[email protected] www.carpediemkleuters.co.za en Facebook

Helderkruin Laundromat

Shop 2 Kruin Centre

Banket drive

Helderkruin.

Wash, Dry, Iron R18 per kg.

Wash, Dry, Fold R17 per kg

Dry, Fold R17 per kg

Wash only R15 per kg

Iron only R16 per kg

We do alterations on clothing.

We also sell very high quality of chemicals and soap

products,(Household)

Our work is of the highest standard in Gauteng.

Contact Len 0823007293.