18
1 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TYDSDUUR: 2 UUR PUNTE: 150 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 11 (Insluitende die antwoordblad)

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

TYDSDUUR: 2 UUR

PUNTE: 150

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

FINALE EKSAMEN

NOVEMBER 2014

GRAAD 8

AANTAL BLADSYE: 11 (Insluitende die antwoordblad)

Page 2: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

2

EKONOMIESE NE BESTUURSWETENSKAPPE FINALE EKSAMEN

GRAAD: 8 NOVEMBER 2014 TYD: 2 URE PUNTE: 150 INSTRUKSIES 1. Skryf jou naam op die antwoordblad en foilopapier wat voorsien word.

2. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel van die vraestel.

3. Skryf netjies en leesbaar.

AFDELING A VRAAG 1

Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die antwoord neer. 1.1 „n Tjek word gebruik om transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal aan te

teken. (2)

1.2 Toesighouers en voormannne vorm deel van middelvlakbestuur. (2)

1.3 Geskoolde and semi-geskoolde werkers vorm deel van die faktormark. (2)

1.4 „n Besigheid se sekretaresse wat in die dorp werk, is deel van „n

selfonderhoudende gemeenskap. (2)

1.5 „n Beslote Korporasie bestaan uit 2-20 lede. (2)

1.6 Ekonomiese groei is wanneer „n land meer goedere en dienste koop. (2)

(12) VRAAG 2 Identifiseer die vorm van eienaarskap uit die onderstaande lys. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die vraagnommer. Alleenhandelaar, Openbare maatskappy, Openbare vervoer, Vennootskap, Privaat

maatskappy, Beslote korporasie.

2.1 Pest Control BK (1)

2.2 Dr Grobelaar, Dr Langa en Vennote. (1)

2.3 Mzoli se Snoepie. (1)

2.4 Putco Bus Maatskappy Bpk. (1)

Page 3: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

3

2.5 Tile Traders (Edms) Bpk. (1)

2.6 Sarah se Haarsalon. (1)

(6)

VRAAG 3

Pas die beskrywing in Kolom A met die term in Kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs die vraagnommer.

NO KOLOM A (Beskrywing) KOLOM B (Term)

3.1 Die vlak van rykdom, gemak en materiële goedere wat mense in „n land besit.

A Proefbalans

3.2 „n Verslag wat verseker dat die totale debiete en totale krediete balanseer

B Direkte belasting

3.3 Die bedrag wat die besigheid skuld. C Leiding

3.4 Verseker dat mense die doelwitte van die besigheid vrywillig bereik.

D Regspersoon

3.5 Persoonlike en besigheid belasting E Lewenstandaard

3.6 Die besigheid kan dagvaar en gedagvaar word, betaal belasting en mag kontrakte aangaan.

F Belasting tot toegevoegde waarde

G Laste

(12) VRAAG 4

Vul die ontbrekende woorde in die onderstaande stellings in. Skryf slegs die korrekte woord langs die vraagnommer.

4.1 Die Rekeningkundige vergelyking verklaar dat , Bates = ________ +Laste. (2)

4.2 Suid-Afrika se regering het _______ vlakke. (2)

4.3 Die eienaars van „n maatskappy word _______ genoem. (2)

4.4 ________ leierskastyl is dieselfde as diktatorskap. (2)

Page 4: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

4

4.5 Belasting wat gehef word op luukse items om verbruik te ontmoedig is

_________. (2)

(10)

TOTAAL AFDELING A: 40

AFDELING B: EKONOMIE VRAAG 5

Hoogtepunte van die 2014-15 Suid-Afrikaanse Nasionale Begrotingsrede deur die Minister van Finansies, aan die Parlement gelewer op die 26 ste Februarie 2014, in Kaapstad. BESTEDINGSPROGRAMME: Oor die volgende drie jaar sal die regering die volgende spandeer: -- R410bn maatskapliketoelae; -- R8.5bn op die Gemeenskap Werkskeppingsprogram; -- R8.7bn op die skikking van die land se vergoedingseise; -- R7bn vir onderhoud en kleinboere; -- R78bn op universiteitsusidies en R19.4bn vir die Nasionale Studente Finansiële Bystandskema; -- R34.3bn op die infrastruktuur van skole; 5.1 Wie is die Minister van Finansies in die foto, en wie is die huidige Minister van

Finansies? (2)

5.2 Verduidelik kortliks wat bedoel word met “medium-termyn begroting”? (2)

Page 5: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

5

5.3 Identifiseer die department in die regering wat verantwoordelik is vir die

verspreiding van die R410bn van maatskapliketoelae. (2)

5.4 R34.3bn is geallokeer vir die infrastruktuur van skole. Gee TWEE (2) voorbeelde

waarvoor dit gebruik kan word. (2)

(8) VRAAG 6 Een van Suid-Afrika se grootste ekonomiese probleme is werloosheid. Die werkloosheidskoers was 23.9% aan die einde van 2011. 6.1 Definieer die term werkloosheid. (2)

6.2 Wat sal gebeur met die lewenstandaard van mense as werkloosheid toeneem?(1)

6.3 Hoe kan water produktief aangewend word om „n gesonde omgewing te

bevorder? (1)

Die vier produksiefaktore is: rou materiaal, kapitaal, arbeid en entrepreneurskap. 6.4 Noem die natuurlike hulpbronne wat gebruik word vir die vervaardiging van die

volgende: a) Brood b) „n Tafel c) „n Wol trui d) Kaas (8) (12) VRAAG 7 7.1 Noem TWEE (2) tipes markie. . (4)

7.2 Wat is die vergoeding vir arbeid? (2)

7.3 Watter TWEE (2) Wette dra by tot billike indiensnemingspraktyke? (4)

(10) TOTAAL AFDELING B: 30 AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID (Beantwoord op die ANTWOORDBLAD wat voorsien word) VRAAG 8 Maria is lief vir musiek en het besluit om „n besigheid te begin en musieklesse aan te bied vir begaafde leerders. Sy besluit om haar besigheid “Maria se Musiekskool” te noem.

Page 6: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

6

Gebruik die onderstaande inligting om die transaksies in die Kontantontvangstejoernaal aan te teken op die ANTWOORBLAD wat voorsien word. Balanseer die joernaal aan die einde van die maand. Transaksies vir Mei 2013:

1. Maria verhoog haar kapitaalbydrae deur R2 500 te deponeer in die bankrekening van die besigheid, reik „n kwitansie uit.

7. Ontvang R3 440 vir musieklesse wat gegee is by Tiny Tots Kleuterskool, reik „n Kwintansie uit. 14. Reik „n tjek uit, no. 221, vir R350 aan Rocky‟s Radio vir „n musieksentrum aangekoop. 17. Koop „n tweedehandse kitaar van Melodys R1570, en musiekboeke vir R80 betaal per tjek no.222. 24. Reik „n tjek uit aan Maria die eienaar, vir persoonlike gebruik, R1500. 30. Betaal munisipale huur vir die gebou per tjek R445. (10) VRAAG 9 Die volgende inligting verskyn in die boeke van Maseko Loodgieters. Benodig:

1. Berei die volgende rekeninge in Algemene Grootboek van Maseko Loodgieters voor vir Junie 2013.

x Kapitaal x Toerusting x Bank x Lopende Inkomste x Skryfbehoeftes

2. Balanseer slegs die Bank en Lopende Inkomste rekeninge. Inligting 1. Die volgende inligting (saldo‟s/totale)het op 1 Junie 2013 in die boeke van

Maseko Loodgieters verskyn.

Kapitaal 25 000 Toerusting 25 440 Bank (Dt) 2 660 Lopende Inkomste 8 500 Skryfbehoeftes 750

Page 7: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

7

2. Totale van die Kontantjoernale op die 30 Junie 2013

KONTANTONTVANGSTE JOERNAAL

Bank 12 800 Lopende Inkomste 8 200 Huur Inkomste 1 350 Diverse rekening 3 250

KONTANTBETALINGS JOERNAAL Bank 9 000 Toerusting 5 400 Skryfbehoeftes 340 Diverse rekening 3 260 (25) VRAAG 10 ‟n Boekhouer met min ervaring het die Proefbalans van Maseko Loodgieters opgestel vir 30 Junie 2013. Die boekhouer het baie foute gemaak en die Proefbalans het nie gebalanseer nie. Stel die korrekte Proefbalans op vir Maseko Loodgieters vir 30 Junie 2013. NEEM KENNIS : Die bank het „n debiet saldo Verkeerde Proefbalans van Maseko Loodgieters – 30 Junie 2013 Fol Debiet Crediet Kapitaal 379 000 Ontrekkings 4 800 Lopende Inkomste 43 200 Skryfbehoeftes 1 800 Grond en Geboue 180 000 Toerusting 53 260 Voertuie 139 500 Bank 24 880 Huur Inkomste 8 000 Materiaalkoste 8 400 Handelslisensie 2 800 Salarisse 9 900 Versekering 940 Telefoon 2 180 Water en elektrisiteit 1 340 Kontantvloei 400 ?? ?? (20)

TOTAAL AFDELING C: 55

Page 8: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

8

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 11 Lees deur die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: Gevallestudie 1 Alec Adeyemi werk al jare as „n bouer by „n konstruksie maatskappy. Hy en een van die ander bouers, Wayne, het besluit om hulle eie bou-onderneming te begin. Die onderneming het baie wins verdien, aangesien meeste klante van hulle dienste gebruik begin maak het. Hulle onderneming het afgebrand en hulle het al hulle materiaal en toerusting verloor. Hulle het nie versekering uitgeneem op die bates van die onderneming nie en hulle het nie die kontant om die gebrande materiaal te vervang nie. Hulle skuld nog R30 000 op die gebrande materiaal en Alec sal sy voertuig moet verkoop om die onderneming se skuld te betaal. Wayne wil die onderneming verlaat en wil sy deel van die kapitaal terug hê om te help om die onderneming se skuld te help afbetaal. Hulle sal die onderneming moet toemaak, omdat hulle hulle nie eers genoeg kontant het om hulle skuld te betaal nie. 11.1 Watter vorm van eienaarskap het Alec en sy kollega gehad? Hoekom. (4)

11.2 Wat is die TWEE(2) nadele van hierdie vorm van eienaarskap? (4)

11.3 Sou die uitkoms van die onderneming anders gewees het indien dit „n Beslote

Korporasie was? Verduidelik jou antwoord. (4)

(12) Gevallestudie 2 Die bestuurder van „n skoenfabriek was baie bekommerd terwyl hy deur die rekords van die vorige maand se produksie uitsette gegaan het. Die rekords het getoon dat daar „n afname in produksie was, daar meer masjiene gebreek het en skoene beskadig het aan die einde van die produksielyn wat nie verkoop kon word nie. Een van die betroubare werkers het gekla oor die nuwe toesighouer, Mnr. Swart, wat baie ontspannne is en tyd in sy kantoor deurbring. Hy het bygevoeg dat Mnr. Swart glo dat die werkers weet wat om te doen en indien hulle nie weet wat om te doen nie hulle dit self sal oplos. Hy het daarop reageer en genoem dat dit beter was toe Mnr. Mnguni die toesighouer was,aangesien hy baie streng was en gedurig rond beweeg het. Mnr. Mnguni kon sien wanneer masjienerie olie of herstelwerk nodig gehad het en het altyd „n ogie gehou oor die tegnikus. Masjiene het minder ontklaar geraak toe hy daar was. Daar is nuwe werkers wat leiding nodig het, maar hulle kry geen hulp van die toesighouer nie. 11.4 Watter tipe bestuurstyl het Mnr. Mnguni gedoen ? Ondersteun jou antwoord.(4)

11.5 Watter bestuurstyl toon Mnr. Swart? (2)

11.6 Op watter vlak van bestuur is „n toesighouer? (2)

11.7 Is die nuwe toesighouer se bestuurstyl van pas vir hierdie fabriek? (1)

11.8 Noem VIER take van „n bestuurder. (4)

(13)

TOTAAL AFDELING D: 25 GROOTOTAAL: 150

Page 9: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

9

ANTWOORBLAD GRAAD 8

NAAM: ___________________________ GRAAD 8: ____ AFDELING C (FINANSIËLE GELETTERDHEID) VRAAG 8

Kontantontvangstejoernaal van“Maria se Musiekskool” – Mei 2013 KOJ 1 Dok. no.

Dag

Besonderhede Fol

BANK

Toerusting

Diverse rekeninge Bedrag Fol Besonderhede

VRAAG 9

Algemene Grootboek van Maseko Loodgieters

Balanstaatrekeninge-Afdeling Dt Kapitaal B1 Kt

Maand Dag Besonderhede Fol Bedrag Maand Dag Besonderhede Fol Bedrag

Toerusting B2

Page 10: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

10

Dt Bank B4 Kt

Maand Dag Besonderhede Fol Bedrag Maand Dag Besonderhede Fol Bedrag

Nominalerekeninge-Afdeling

Dt Lopende Inkomste N1 Kt Maand Dag Besonderhede Fol Bedrag Maand Dag Besonderhede Fol Bedrag

Skryfbehoeftes N2

Page 11: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

11

VRAAG 10 Proefbalans van Maseko Loodgieters op 30 Junie 2013 Fol Debiet Krediet

Page 12: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW NOVEMBER (Memorandum) BLADSY 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

TYDSDUUR: 2 UUR

PUNTE: 150

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

FINALE EKSAMEN

MEMORANDUM

NOVEMBER 2014

GRAAD 8

AANTAL BLADSYE: 8

Page 13: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW NOVEMBER (Memorandum) BLADSY 2

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE TYDSDUUR: 2 UUR GRADE 8 PUNTE: 150

FINALE EKSAMEN MEMORANDUM

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Waar √√ 1.2 Onwaar √√ 1.3 Waar √√ 1.4 Onwaar √√ 1.5 Waar √√ 1.6 Onwaar √√ (12) VRAAG 2 2.1 Beslote Korporasie √ 2.2 Vennootskap √ 2.3 Alleenhandelaar √ 2.4 Openbare maatskappy √ 2.5 Privaat Maatskappy √ 2.6 Alleenhandelaar √ (6) VRAAG 3 3.1 E √√ 3.2 A √√ 3.3 G √√ 3.4 C √√ 3.5 B √√ 3.6 D √√ (12) VRAAG4 4.1 Eienaarsbelang √√ 4.2 Drie √√ 4.3 Aandeelhouers √√ 4.4 Outokraties √√ 4.5 Aksynsregte(belasting) √√ (10) TOTAAL AFDELING A: 40

Page 14: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW NOVEMBER (Memorandum) BLADSY 3

AFDELING B: Die ekonomie VRAAG 5 5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√

5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

5.3 Die Departement van Maatskapklike Ontwikkeling. √√

5.4 Bou van die skole, ekstra klaskamers en administrasieblokke. √ Voorsien skole van meubels, toerusting, biblioteke en laboratoruims. √ (Enige 2 billike antwoord) (8)

VRAAG 6 6.1 Werkloosheid ontstaan wanneer mense nie werk het nie en aktief soek na werk

maar daar geen werk beskikbaar is nie. √√ 6.2 Die lewenstandaard sal afneem/armoede. √ 6.3 Water moet hergebruik word om produktief aangwend te word. √

bv. gebruik badwater om die kar te was. 6.4

x Brood - koring √√ x Tafel - bome √√ x Trui - skaapwol √√ x Kaas - beesmelk √√

(12) VRAAG 7 7.1 Goederemark√√ Dienstemark. √√ 7.2 Salarisse en Lone. √√ 7.3 Wette wat bydrae tot billike indiensneming:

x Wet op Arbeidsverhoudinge. √√ x Wet op Basiese Diensvoorwaardes. √√ x Wet op Gelyke Indiensneming/Diensbillikheid (Enige 2)

(10) TOTAAL AFDELING B: 30

Page 15: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN NOVEMBER(Memorandum)

BLADSY 4 AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID VRAAG 8 : KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN MARIA SE MUSIEKSKOOL- MEI 2013 CPJ 1 Dok no

Dag Besonderhede

Fol Bank

Toerusting Diverse rekeninge

Bedrag Fol

Besonderhede

221 14

Rocky’s Radio

350 00

350 00 √

222 17

Melodys

1 650 00√√

1 570 00

80 00√

Skryfbehoeftes √

223 24

Maria

1 500 00

1 500 00√

Onttrekkings √

224 30

Munisipaliteit

445 00

445 00√

Huur Uitgawe √

x

(10)

*√ Alles moet reg wees om

‘n punt te verdien.

Page 16: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN NOVEMBER(Memorandum) BLADSY 5

VRAAG 9: ALGEMENE GROOTBOEK Let op die volgende voordat punte geallokeer word vir oorboeking: (a) Indien die inskrywing aan die verkeerde kant is, GEEN punte word toegeken!! (b) 5, hierdie is die metode wat aan ‘n leerder toegeken word indien die leerder die

korrekte beginsel toegepas het, maar dis die verkeerde bedrag.

ALGEMENE GROOTBOEK VAN MASEKO LOODGIETERS

BALANSTAATREKENINGE AFDELING Dt KAPITAAL B1 Kt Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

2013 Junie 1 Saldo o/b 25 000 00√

(1) Dt TOERUSTING B4 Kt

Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2013 Junie 1 Saldo a/b 25 440 00√ 2013 Junie

30 Bank √ KOJ1 √

5 440 00√

(4) Dt BANK B5 Kt

Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2013 Junie 1 Saldo a/b 2 660 00√ 2013

Junie 30 Totale betalingss √ KOJ1 9 000 00√

2013 Junie 30 Totale

ontvangste√ KOJ1 12 800 00√ 2013

Junie 30 Saldo a/d√ 6 460 00√√

15 460 00 15

460 00 2013 Julie

1√ Saldo a/b 6 460 005 (10)

NOMINALEREKENING AFDELING Dt LOPENDE INKOMSTE N1 Kr

Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2013

Junei 1 Totaal o/b 8 500 00√

2013 Junie 30 Bank √ KOJ1

√ 8 200 00√

16 700 00√√

Page 17: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN NOVEMBER(Memorandum) BLADSY 6

Dt SKRYFBEHOEFTES N2 Kt

Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2013 Junie 1 Totaal o/b 750 00√

2013 Junie 30 Bank √ KOJ1

√ 340 00√

(4) (14) (14) VRAAG 10: PROEFBALANS (20)

Proefbalans van Maseko Loodgieters op 30 Junie 2013

Balanstaatrekeninge Afdeling√ Debiet Crediet

Kapitaal 379 000 00√

Onttrekkings 4 800 00√

Grond en geboue 180 000 00√

Voertuie 139 500 00√

Toerusting 53 260 00√

Bank 24 880 00√

Kleinkas 400 00√

Nominalerekening Afdeling√

Lopende Inkomste 43 200 00√

Huur Inkomste 8 000 00√

Rente Inkomste

Materiaalkostes 8 400 00√

Handellisensie 2 800 00√

Salarisse 9 900 00√

Skryfbehoeftes 1800 00√

Versekering 940 00√

Telefoon 2 180 00√

Water en elektrisiteit 1 340 00√ 430 200 00√ 430 200 00√

Page 18: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FINALE …...5.1 Pravin Gordhan en die nuwe minister is Nhlanhla Nene √√ 5.2 Begroting wat voorgelê in die middel van die begrotingstermyn. √√

GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN NOVEMBER(Memorandum) BLADSY 7

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 11 11.1 Vennootskap;√√

Hulle is albei aanspreeklik vir die skuld van die besigheid. √√

11.2 Nadele van die vorm van eienaarskap:

x Het onbeperkte aanspreeklikheid (vennote is aanspreeklik vir die skuld) √√

x Het geen kontinuïteit (As een vennoot onttrek ontbind die vennootskap) √√

x Dit mag moeilik wees om saam met ‘n vennoot te werk want opinies verskil

x (Enige TWEE relevante antwoorde) 11.3 Ja; √√

Die lede se persoonlike besittings sou nie ingedrang gewees het nie. √√

11.4 Outokratiese leierskapstyl; √√

Hy was streng en hou ‘n oog op almal. √√

11.5 Laissez-faire. √√

11.6 Laevlakbestuur. √√

11.7 Ja √

11.8 Bestuurstake: x Beplanning√ x Leiding √ x Organisasie √ x Beheer √

(25) TOTAAL AFDELING D: 25

GROOTTOTAAL: 150