2
LAASTE WENSE EN TESTAMENT Ek, die ondergetekende, ............................................................................ Identiteitsnommer ................................................. Tans woonagtig te ............................................................................................... Herroep hiermee alle vorige testamente, kodisille en enige ander tetamentêre bemakings voorheen deur my gemaak, en verklaar die volgende as my laaste Testament. BEMAKING Ek benoem ............................................................................... as enigste erfgenaam van my boedel, roerende sowel as onroerende bates, niks uitgesluit. BESKERMING Dit is ‘n spesifieke bemaking v an hierdie Testament dat enige erfenis wat enige begunstigde toekom, sowel as enige inkomste wat daaruit mag voortspruit, sal uitgesluit wees van die regsgevolge van ‘n bestaande of toekomstige huwelik binne of buite gemeenskap van goedere. C. EKSEKUTEUR As Eksekuteur van my Boedel, benoem ek ............................................ ...... . Ek bepaal dat dit nie nodig mo et wees vir my eksekuteur om enige sekuriteit te verskaf aan die Meester van die Hoërhof nie.

Enkel Testament Voorbeeld

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Afrikaans Last Will

Citation preview

LAASTE WENSE EN TESTAMENT

Ek, die ondergetekende,............................................................................Identiteitsnommer .................................................Tans woonagtig te ............................................................................................... Herroep hiermee alle vorige testamente, kodisille en enige ander tetamentre bemakings voorheen deur my gemaak, en verklaar die volgende as my laaste Testament.BEMAKINGEk benoem ............................................................................... as enigste erfgenaam van my boedel, roerende sowel as onroerende bates, niks uitgesluit.BESKERMINGDit is n spesifieke bemaking van hierdie Testament dat enige erfenis wat enige begunstigde toekom, sowel as enige inkomste wat daaruit mag voortspruit, sal uitgesluit wees van die regsgevolge van n bestaande of toekomstige huwelik binne of buite gemeenskap van goedere.C. EKSEKUTEURAs Eksekuteur van my Boedel, benoem ek .................................................. . Ek bepaal dat dit nie nodig moet wees vir my eksekuteur om enige sekuriteit te verskaf aan die Meester van die Horhof nie.Onderteken te op hierdie dag van ......................................................... in die teenwoordigheid van die ondertekende getuies, almal terselfdetyd teenwoordig.