17
Flinkdink! Taal Graad 3 - Boek 2

Flinkdink! · Lekkers gee net tandpyn En dis tog so seer. Appels gee gesondheid Eet hul meer en meer! Groente en vrugte is gesonde kos, Dit maak jou sterk, dit gee jou krag. Om te

  • Upload
    others

  • View
    52

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Flinkdink! Taal

    Graad 3 - Boek 2

  • Homofone Woorde wat dieselfde klink, maar verskil in spelling en betekenis.

    Lees die volgende sinne en onderstreep die regte woord.

    1. Die (haal / hael) lê spierwit op die gras.

    2. Mamma maak (rys / reis) en vleis.

    3. Die rots is baie (hart / hard).

    4. Ek dra ‘n (faal / vaal) broek.

    5. Die boeke is (seine / syne).

    6. Pappa het ‘n lang (graat / graad) in die vis gekry.

    7. Die koning is baie (reik / ryk).

    8. Oupa (lei / ly) die donkie met ‘n tou.

    9. Gaan (haal / hael) my skoen.

    10. Jy moet die (noot / nood) nommer skakel as daar ‘n brand is.

    11. Ek kan nie (viets / fiets) ry nie.

    Preview

  • Homofone Woorde wat dieselfde klink, maar verskil in spelling en betekenis.

    Maak jou eie sinne met die volgende homofone sodat die verskil in betekenis duidelik is.

    Ly / lei Hart / hard Rys / reis

    Preview

  • Homonieme Homonieme word eenders gespel en klink ook eenders, maar hulle beteken nie dieselfde nie.

    Omkring die twee betekenisse van die woord in die eerste blok.

    by ‘n insek in die nabyheid daar onder

    ken weet van altyd verkeerd deel van die gesig

    noot ‘n noodgeval papiergeld musiekgeluid

    rys gaan met vakansie ‘n graansoort om te styg

    leer om te studeer om op te klim ‘n ramp

    vertrek ‘n kamer in die huis om te gaan om iets te trek

    steel ‘n handvatsel ‘n wiel om diefstal te pleeg

    bank ‘n meubelstuk ‘n plek wat geld hou ‘n tipe bed

    Preview

  • Homonieme Homonieme word eenders gespel en klink ook eenders, maar hulle beteken nie dieselfde nie.

    Maak jou eie sinne met hierdie homonieme om die verskil in betekenis aan te dui.

    gas gas bank bank noot noot

    Preview

  • Sinsoorte

    Ek het al my leestekens vergeet! Omkring die foute in die sinne.

    1. my hond buks het in die suid rivier gespring

    2. is koos by die kerk sondag

    3. pas op vir die spinnekop teen die muur

    4. het jy en lea by wimpy geëet woensdag

    5. mev. roos woon in hoofstraat

    6. hardloop, die huis is aan die brand

    stelsin uitroepsin vraagsin bevelsin Pas op! Skree Ben. Waar is jou boek? Wat het gister gebeur? Gaan haal die water! Die boer melk die koei. Sjoe! Sy is mooi. Kyk daar! Hou jy van rugby? Preview

  • Luister

    Luister na die instruksies en voltooi die prent. Teken sand onder die varke se voete. Kleur die sambreel geel en rooi in. Teken ‘n roomys in die pappa vark se hand. Teken branders in die agtergrond. Die dogtertjie dra ‘n pers swembroek. Teken ‘n hoed op elke vark se kop. Daar is twee wolke agter die son.

    Preview

  • Skryf

    Lees die gedig en voltooi die skryftaak.

    Lekkers gee net tandpyn

    En dis tog so seer.

    Appels gee gesondheid

    Eet hul meer en meer!

    Groente en vrugte is gesonde kos,

    en gee jou wange 'n pragtige blos.

    Dit maak jou sterk,

    dit gee jou krag.

    Om te hardloop en sing deur elke dag.

    Preview

  • Skryf

    Skryf twee paragrawe oor hoekom dit belangrik is om gesonde kos te eet.

    _________________________________________

    _______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

    _______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

    Preview

  • Werkwoorde Werkwoorde is “doen” woorde As jy die aksie kan doen is dit ‘n werkwoord

    Omkring die werkwoorde in die blokkie.

    Maak jou eie sinne met hierdie werkwoorde.

    1. jaag 2. verf 3. dra 4. was

    1. _______________________________________________________________________________________________________________

    2. _______________________________________________________________________________________________________________

    3. _______________________________________________________________________________________________________________

    4. _______________________________________________________________________________________________________________

    skop slaap vinnig Lisa klim

    oor hande gooi vang hokkie

    lees Saterdag potlood spring eet appel

    Preview

  • Klanke

    Kan jy die woord herken?

    Preview

  • Luister

    Goggas en goeters

    Insekte is gewoonlik baie klein “diertjies”. Sprinkane, motte, skoenlappers, bye, kewers, naaldekokers, vlieë en miere is insekte. Insekte het ses bene, een paar voelers en gewoonlik een of twee pare vlerke. Die liggaam van ‘n insek bestaan uit drie dele - kop, middellyf en agterlyf. Hulle haal asem deur hulle velle wat na lugbuisies toe lei.

    Bye en miere lewe saam in groot families. Hulle is wat ‘n mens sal noem “sosiale” insekte. Sommige insekte is skadelik vir die mens en ander help die mens. Insekte dra stuifmeel van die een blom na die ander. Huisvlieë versprei kieme. Miskruiers doen ‘n baie belangrike werk terwyl hulle hul bolletjie mis met hul agterpote aanrol. Hulle verwyder opgehoopte mis, vernietig eiers van vlieë en parasiete in die mis en keer dus dat siektes versprei.

    Preview

  • Beantwoord die vrae.

    1. Hoeveel bene het 'n insek? _____________________________________

    2. Uit hoeveel dele bestaan 'n insek?

    _____________________________________

    3. Skryf die 3 dele van 'n insek neer:

    1. ________ 2. _________ 3. _________

    4. Watter insekte is skadelik vir mense en hoekom? ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________

    5. Watter belangrike werk doen miskruiers? Noem drie voorbeelde.

    ___________________________________________________________________________________________________ ____________

    6. Skryf hieride sin oor in die ontkennende vorm.(nie)

    “Bye en miere woon saam in groot families.”

    ______________________________________________________________________________

    Preview

  • Trappe van vergelyking

    Voltooi die tabel.

    Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trap

    grootste

    breed

    mooier

    goed

    kwaaier

    donkerste

    lekker

    soet

    korter

    kleinste

    1. Ben het die (goed) ________________ gedoen in die taak.

    2. Haar hare is die (lang)___________________ in die klas.

    3. Die prinses is die (mooi)__________________ .

    4. My pa is die (sterk)_________________ man wat ek ken.

    Preview

  • Sinsoorte

    Trek ‘n lyn vanaf die woord in die teenwoordige tyd na die woord in die verlede tyd wat daarby pas.

    skryf

    gespeel

    speel

    gesing

    hardloop

    gedrink

    sing

    geverf

    drink

    geskryf

    verf

    gehardloop

    Skryf die sinne oor in toekomende tyd.

    Jan skop die bal. _____________________________________

    Chris het by die see gespeel. _____________________________________

    Skryf die sin oor in die verlede tyd.

    Ek vang paddavisse en skoenlappers by die dam. __________________________________________________________________________

    Preview

  • Woordsoorte Lees die sin. Omkring die werkwoord en onderstreep die bywoord. Onthou: Die bywoord sê vir ons meer oor die werkwoord. 1. Die vliegtuig vlieg hoog. 2. Die by steek seer. 3. Die seun speel buite. 4. Jana kan mooi teken. Lees die sin. Omkring die selfstandige naamwoord en onderstreep die byvoeglike naamwoord. Onthou: Die byvoeglike naamwoord vertel my meer van die selfstandige naamwoord. 5. Sy eet warm pannekoek. 6. Dit is ‘n skerp potlood. 7. Waar is die vet kat? 8. Die pers kombers is weg. Voornaamwoord – Kom in die plek van ‘n naam Bv. Hy ry vinnig op sy fiets. Skryf die volgende sinne oor deur die onderstreepte name te vervang met voornaamwoorde. 9. Tinkie eet Tinkie se appel. _______________________________________________ 10. Dewald speel met Dewald se nuwe bal. _______________________________________________ 11. Jan en Lea speel in Jan en Lea se tuin. _______________________________________________

    Preview

  • Meervoude Woorde met ooplettergrepe. Bv. baas raak base / toon raak tone blaar haas straat skaap koor peer vuur been steen boom muur uur beer jaar Meervoude met die byvoeging van -s: appel seun dogter bottle emmer beker leeu wurm padda arm brander maat meisie tafel Meervoude met die byvoeging van -tte: mat hut kat pet rot pot pit skat net lat

    Preview