10
The Friday 13 th HUNT Koeëls klap weer om Leeujag New Browning Maral JAGTRADISIES www.wildlifehunt.co.za www.wildlifehunt.co.za BONTKWAGGA Jagwenke – Paarseisoene SEPTEMBER 2014 GAME AUCTION PRICE TRENDS vol 20/09 R35,00 BTW-ING VAT-INC Other Southern African Countries R30,70 (Tax excl)

Game & Hunt - September 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

This is a free sample of Game & Hunt issue "September 2014" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808147847?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.gamehunt Magazine Description: GAME & HUNT’s first edition was the December 1994 issue. It was then called SA WILD/GAME and the overall objective was to promote the South African Game Organisation (SAGO) and to be of service to the game rancher. Today on average 15 000 copies are sold en 2 500 subscribers en 17 600 printrun, Sales has already reached more than 20 000 some months and is growing. The magazine is aimed at the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters,... You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

Citation preview

Page 1: Game & Hunt - September 2014

The Friday13th

HUNT

Koeëls klap weer om Leeujag

NewBrowningMaral

JAGTRADISIES

www.w

ildl ifehunt.c

o.za

www.w

ildl ifehunt.c

o.za

BONTKWAGGA

Jagwenke – Paarseisoene

SEPTEMBER 2014

GAME AUCTION PRICE TRENDS

vol 20/09

R35,00 BTW-INGVAT-INC

Other Southern African Countries R30,70 (Tax excl)

Page 2: Game & Hunt - September 2014
Page 3: Game & Hunt - September 2014
Page 4: Game & Hunt - September 2014

Daar is steedsonsekerheid oor dietaksonomiese po-sisie van die bont-kwaggas, want hulleword deur sommigewetenskaplikes asander subspesiesvan Equus quaggasoos die uitgestor-we Kaapse kwaggabeskou. Anderwetenskaplikes beskou hulle weer as ’naparte diersoort Equus burchellii. Dievolksnaam “sebra” is ’n anglisisme en dienaam bontkwagga word verkies. Foto:Media4

BrowningMaral: With allits undeniableexperience inmaking huntingrifles, Browninghas innovatedyet again in thefield of straight-pull action rifleswith the newMaral. Page38.

WILD & JAG is ʼn onafhanklike maandelikse publikasie virdie breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussenwildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboereen natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatieweartikels en rubrieke. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerdejagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, isdit redaksioneel en finansieel onafhanklik.Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel

mag op enige wyse gereproduseer word sonder skrifteliketoestemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksi-mum 60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word,mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasie-naam en -datum gegee word.Die redakteur behou die reg voor om artikels te veranderen/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoorde-likheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening vanmedewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.

WILD / GAMEDie bontkwagga 14

JAG / HUNTINGJagtradisies Deel 2 18A Friday the 13th hunt 26‘Blikleeu’-jag 36, 43Bowhunting – 8 mistakes to avoid 45Ou Afhoring 50Jagwenke – Kennis van paarseisoene & sosiale groepering help 58Jaggeleenthede 59Jagfotogalery 60

GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITIONKalibers en ammunisie − Laaste van nuwe generasie .300-kalibers 32Handwapens – Hoekom holpunt-ammunisie (2)? 35Browning reliabity – New Maral 38Air rifles – Field Target shooting (1) 48Wetgewing – Vuurwapenhandelaars & kontrakbepalings 57

WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & BEMARKING / GAME PRODUCTION,RANCHING & MARKETINGVeilingsresultate 65Kirkwood Wildsfees 76Game auction prices & tendencies 80Veilings:Kirkwood 110Golden Breeders 141Jag se invloed op horinglengte 89Passiewe vangkrale 99Game-ranch management – water & soil 123Ekonomie onder druk of beleg? 135’n Klip in die Ekobos – Bees, wild of albei? 154

NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATIONPack of 15 wild dogs released 142Selous revisited 143Wildwyshede (1) 144Namakwalanders se trekvelde (2) 146EWT – What’s the fuss about frogs? 148Sampioene 150

GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERALWILD & WRAGTAG Reeks 2 7Briewe 11 Teken in en wen! / Subscribe and win! 20WILD & JAG digitaal en op Facebook! 21Kook saam met Jan de Man – Gerookte sebrarugstring 1574x4 – Oor papierwerk & ewenaarslotte 159Organisasies – Kontakbesonderhede 163

Cover / Voorblad

Uit die WoordSolank jy lewe, sal niemand

bestand wees teen jou nie … Eksal jou nie in die steek laat nie,jou nie verlaat nie – Josua 1:5

Page 5: Game & Hunt - September 2014

REDAKSIONEEL • EDITORIALHoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher

Jan van der [email protected] / [email protected]

Bestuurder • Manager:Advertensies, Bemarking, Expo, TV-reeks & MASTERSHOT

Advertising, Marketing, Expo, TV Series & MASTERSHOTHennie van der Walt

Tel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 [email protected]

Produksieredakteur • Production editorLynette van Hoven

Tel: (012) 348-5550 / [email protected] • Co-editors

Jag, Wapens & Ammunisie • Hunting, Guns & Ammunition:Jokl le Roux

Voertuie • Vehicles: Francois RossouwDieregesondheid • Animal Health: Dr Wilhelm Schack

Wildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven

PRODUKSIE • PRODUCTIONUitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe

Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie

Kunskonsultant • Art consultant: Alan AinslieDrukker • Printer: CTP Drukkers Kaapstad

Webwerf • Website: Johan Meintjies / [email protected]

ADVERTENSIES & BEMARKINGADVERTISING & MARKETINGJan van der Walt / Hennie van der Walt

Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526

[email protected] / SMALLSLindie van der Westhuizen

082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550 / [email protected] & Bemarkingskoördineerder • EXPO & Marketing Co-ordinator

Hanlie Delport082 908 2295 / Tel: (012) 348 5550

[email protected]

BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekening

MANAGER: Administration, accounts & subscription

Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217

[email protected]

VERSPREIDING • DISTRIBUTIONHazel Luüs

RNA Tel: (011) 248-3639 / [email protected]

UITGEWER • PUBLISHERJLO UITGEWERS • JLO PUBLISHING

vir Jan Louis Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC(CK/92/19549/23)

Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 01021ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081

Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri)Faks/Fax: (012) 348-5551

E-pos/E-mail: [email protected]: www.wildlifehunt.co.za

From the ScripturesNo one will be able to stand againstyou all the days of your life ... I willnever leave you nor forsake you –

Joshua 1:5

GAME & HUNT is an independent monthly publication forthe broad game industry in South Africa, promoting the siner-gy between game production, hunting and conservation.Hunters, game ranchers and nature conservationists areserved with quality informative articles and columns.While GAME & HUNT operates in close cooperation withorganised hunters, game production and nature-conservationorganisations, it is editorially and financially independent.Copyright of all content is reserved. No part of the publica-

tion may be reproduced in any way without the written per-mission of the publisher. Short text extracts of not more than60 words may be used without prior permission provided theauthor, the magazine name and date of publication areacknowledged.The editor reserves the right to change and/or shorten arti-cles. The publisher accepts no responsibility for the contentof advertisements. The opinions of contributors are not nec-essarily those of the magazine.

KONTROVERSIE OOR “GEBLIKTE LEEUS”

Die berig in Beeld van 15 Julie 2014, “Geblikte leeu-jag in Suid-Afrika om te bly”, deur Elise Tempelhoffhet hewige kommentaar ontlok ten gunste daarvan

asook daarteen, soos blyk uit ons beriggewing en die briewerubriek inhierdie uitgawe.

Die regering, verteenwoordig deur die departement van omgewing-sake, meen dat die “jag” van leeus wat in aanhouding geteel word, diebewaring van wilde leeus én die ekonomie bevorder. Die SA Roofdier-telersvereniging, by monde van prof Pieter Potgieter, sê dat daar grootonkunde heers oor wat in die leeubedryf aangaan. Die provinsiale ower-hede het regulasies ontwikkel wat “geblikte leeujag” onwettig en praktiesonmoontlik maak en die betrokke leeus is allermins mak.

Vanuit ʼn akademiese oogpunt maak prof Wouter van Hoven diestelling dat daar riglyne neergelê is waarvolgens vrygelate leeus etiesgejag kan word en dat dit inderdaad ʼn bewaringsaksie is.

Aan die ander kant is daar swaargewigte in omgewingsbewaring endie jagbedryf soos dr Gerhard Verdoorn en Peter Flack wat sterk gekantis teen die “jag” van leeus wat in aanhouding gebore is. Dr Verdoorn isuitgesproke daaroor dat ʼn geteelde dier “geskiet” word en nie “gejag”word nie. Ons land en ons jagters se beeld word ernstig in die buitelandbenadeel.

Peter Flack beskuldig die regering van onbevoegdheid. Hy meen dathierdie praktyk nie tot bewaring bydra nie en dat prof Potgieter semening deur eiebelang onderlê word.

Hierdie ernstige meningsverskil tussen die owerheid en leeutelers aandie een kant, en bekommerde jagters en natuurbewaarders aan dieander kant, moet dringend op die regte forum aandag geniet.

CONTROVERSy SURROUNDING ‘CANNED LIONS’

The article in Beeld dated 15 July 2014, “Geblikte leeujag in Suid-Afrikaom te bly” (canned lion hunting in South Africa to stay), by Elise Tempel-hoff was met with strong reaction in favour of and against it, as is evi-dent from our reporting and the letters column in this edition.

The government, represented by the department of environmentalaffairs, is of the opinion that the ‘hunting’ of captive-bred lions promotesthe conservation of wild lions and the economy. Speaking on behalf ofthe SA Predator Breeders Association, Prof Pieter Potgieter states thatthere is great ignorance about the lion industry. The provincial authoritiesdeveloped regulations that render ‘canned lion hunting’ illegal and practi-cally impossible and these particular lions are anything but tame.

Speaking from an academic point of view, Prof Wouter van Hoven isof the opinion that guidelines were laid down whereby lions that arereleased could be hunted ethically, and that it is indeed a conservationaction.

On the other hand, heavyweights in environmental conservation andthe hunting industry, such as Dr Gerhard Verdoorn and Peter Flack, arestrongly opposed to the ‘hunting’ of lions born in captivity. Dr Verdoornmaintains that a captive-bred animal is ‘shot’, not ‘hunted’. The image ofour country and our hunters is being severely tarnished overseas.

Peter Flack is accusing government of incompetence. He believesthat this practice does not contribute to conservation and that Prof Pot-gieter’s opinion is based on self-interest.

This radical difference of opinion between the authorities and lionbreeders on the one hand, and concerned hunters and conservationistson the other, needs to be urgently addressed on the appropriate forum.

Jan van der WaltHoofredakteur / Editor-in-chief

Page 6: Game & Hunt - September 2014
Page 7: Game & Hunt - September 2014

7

Vervolg op bladsy 9 ˚

REEKS 2 – Episodes 3 tot 7

1 Julie – 23 September DStv-kanaal 144

Dinsdae 9 nmHerhalings: Woensdae 2 nm,

Donderdae 1 vm en 11 nm, asookVrydae 9:30 vm

Reeks 2 van WILD & JAG se TV-produksie WILD &

WRAGTAG word reeds vanaf 1 Julie op kykNET

uitgesaai, en in die totaal van 13 episodes is daar vir die

kykers nog vele verrassings en interessanthede oor die

sinergie tussen bewaring, wildboerdery en jag.

In episode 3 het WILD & WRAGTAG gaan inloer by ʼn

wildplaas in die Rooibokkraal-distrik waar die bestuurspan

namens die mede-eienaars onder andere ook oorskotwild

verkoop. Om bedryfsuitgawes tot die minimum te beperk, plant

hulle hul eie lusern en meng hulle self wildvoer. Ons vergesel

die wildvangspan tydens ʼn rooibokwildvangs, en gaan saam

met die plaasbestuurder Arno Jansen op van sy daaglikse take.

Watter kaliber jaggeweer is geskik om ʼn Rooibokkraal-

diknek-rooibokram plat te trek? Mauritz Coetzee vertel ons

meer oor die 9,3 x 62 tydens ʼn rooibokjag.

Waar kom die Engelse uitdrukkings flash in the pan en lock,

stock and barrel vandaan? Dis te danke aan die ontwikkeling

van jaggewere. Mens kan ABC Human niks vertel wat hy nie

weet oor die ontwikkeling van jaggewere oor die eeue heen nie

en hy wys ons sy versameling Africana-jaggewere, wat enige

geweerversamelaar jaloers sal maak.

Sonder siwetkatte, muskusherte en walvisse sou daar geen

fikseermiddels gewees het om parfuum mee te maak nie. In

“Wildwyshede” verduidelik Jokl le Roux die rol wat wilde diere

in die maak van parfuum speel.

Adam Tas en sy pa Daan boer self met skaarswildspesies in

die Rooibokkraal-distrik. In episode 4 wys Adam ons

persoonlik hoe daar op die plaas geboer word met Wes-

Zambiese swartwitpense, buffels en swart rooibokke.

Die Europeërs kan ons Suid-Afrikaanse jagters definitief nie

leer skiet nie, maar wat ons wel by hulle kan leer, is hul

dankbaarheid vir die voorreg om te kan jag, hul respek vir die

wild wat gejag word en vir hul medejagters. Dit was duidelik toe

Aanbieder Adam Tas en sy pa boer self met

skaarswildspesies en hier gesels hy oor swart

rooibokke.

Elmo Scheffer, Chasa-ondervoorsitter het die

voorreg gehad om ’n elandbul te jag saam met Jokl

le Roux in die duineveld

aan die Weskus – dit

was baie harde werk!

Page 8: Game & Hunt - September 2014
Page 9: Game & Hunt - September 2014

9

3

Kykers kan gerus kykNET se webwerf of

www.wildenwragtag.tv besoek ...

Jokl le Roux en Mauritz Coetzee eerstehands die Europese

jagtradisies ervaar het tydens jagtogte in Serwië, Duitsland en

Bulgarye.

Ons loer weer in by ABC Human en sy versameling

Africana-jaggewere voordat Jokl le Roux kykers meer leer oor

steenbokke, duikers en die Kaapse grysbok.

In episode 5 maak ons onder andere ʼn draai by ʼn

wildveiling. ʼn Wildveiling het omtrent niks in gemeen met ʼn

veiling van vee nie. En jy praat van baie groot geld wat kopers

moet opdok. As jy duur koop, dan moet jy duur verseker … en

dis juis daaroor dat ons by ʼn wildveiling wou gaan leer.

Mauritz Coetzee vergesel die Afrikaanse sanger Jay in die

jagveld op soek na die arm man se buffel, die blouwildebees.

Jay vertel ons hoekom ʼn mens altyd moet seker maak van jou

skoot, en jou skootplasing op hierdie taai dier.

As daar nou een spreekwoord is wat baie waar is, is dit die

een “so taai soos ’n ratel”. Jokl le Roux verduidelik hierdie

stelling aan ons nadat ons ʼn laaste draai gaan maak by ABC

Human en sy versameling Africana-jaggewere.

Die Weskus is nie alombekend vir wildboerdery nie, maar

hier in die sandveld begin talle boere wildboerdery as deel van

hul vee- of saaiboerdery bedryf. In episode 6 het WILD &

WRAGTAG gaan inloer by so ʼn gemengde boerdery en ook

eerstehands ervaar wat wildboerdery vir bewaring beteken.

In die duineveld van die Weskus was dit Jokl se beurt om ʼn

junior, Magiel de Kock, te vergesel op ʼn takbokjag, en aan die

jong knaap te verduidelik hoe die Europeërs hul respek betoon

nadat ʼn bok platgetrek is, deur middel van die

Waidsmannsheil-gebaar.

Kykers behoort reeds goed bekend te wees met Mauritz

Coetzee, wat gereeld deel was van die verslagwerk oor jagte.

Hy was egter ook ʼn groot kenner van die herlaai van patrone,

en in hierdie program vertel hy ons meer oor die ontwikkeling

van patrone en hoe dit die herlaai van patrone beïnvloed het.*

Daar is net twee soorte otters in Suid-Afrika en Jokl

verduidelik vir ons kykers hoe om die twee soorte van mekaar

te onderskei in sy weeklikse “Wildwyshede”-insetsel.

Vee- én wildboere ly jaarliks groot finansiële skade weens

jakkalse wat lammers en selfs volwasse diere doodmaak.

WILD & WRAGTAG het in KwaZulu-Natal gaan kyk wat die

boere doen om hierdie probleemdier se getalle in toom te hou

in episode 7.

Elmo Scheffer het die voorreg gehad om ʼn elandbul te jag

saam met Jokl le Roux in die duineveld aan die Weskus. Dit

was harde werk om die bul plat te trek en WILD & WRAGTAG

het elke tree meegemaak.

Adam Tas vra Jokl: “Ons sien die gevlekte hiëna redelik

gereeld in wildtuine soos Kruger en ander. Bruinhiënas word

egter selde gesien. Hoekom is dit so?” in hierdie week se

“Wildwyshede”, nadat Mauritz Coetzee ons meer vertel het oor

die tegnieke vir die herlaai van patrone.

*Soos voorheen gerapporteer, is Mauritz tot ons groot

hartseer oorlede sedert die opname gemaak is.

As voorste kenner van die herlaai van patrone, vertel

Mauritz Coetzee kykers meer oor die ontwikkeling van

patrone en hoe dit die herlaai van patrone beïnvloed het.

Regisseur Ronnie Watt (regs) en kameraman Andrew

Tolmay gee Adam en veldaanbieder Jokl le Roux

instruksies voordat nog ’n aflewering van Jokl se

“Wildwyshede” geskiet word.

Jokl le Roux vergesel junior jagter, Magiel de Kock,

op ’n takbokjag.

Mauritz Coetzee bespreek die skootplasing tydens ’n

rooibokjag.

˚ Vervolg vanaf bladsy 7

Page 10: Game & Hunt - September 2014