18
Statistiek

GDN Webtuiste

  • Upload
    janet

  • View
    75

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

GDN Webtuiste. Statistiek. Oorsig. Doel: Portaal vir dienste van vennote Inligting (23 bladsye) Hulpmiddels vir predikante - 340: Kruisgewys artikels (182 hulpmiddels) Seisoen van Luister (158 hulpmiddels). Besoeke 2007. 22 % groei. +22 %. +51 %. Impak van webtuiste. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: GDN Webtuiste

Statistiek

Page 2: GDN Webtuiste

OorsigDoel:

Portaal vir dienste van vennote Inligting (23 bladsye)

Hulpmiddels vir predikante - 340: Kruisgewys artikels (182 hulpmiddels) Seisoen van Luister (158 hulpmiddels)

Page 3: GDN Webtuiste

Besoeke 2007

Page 4: GDN Webtuiste
Page 5: GDN Webtuiste
Page 6: GDN Webtuiste
Page 7: GDN Webtuiste
Page 8: GDN Webtuiste

Impak van webtuisteSeisoen van Luister se hulpmiddels

2005 – 16 besoeke per maand 2006 – 188 besoeke per maand 2007 – 572 besoeke per maand

Dienste van vennote word bemark 2005 – 143 besoeke per maand 2006 – 237 besoeke per maand 2007 – 175 besoeke per maand

Kruisgewys se pdf’s 2005 – 55 besoeke per maand 2006 – 192 besoeke per maand 2007 – 156 besoeke per maand (toename in aflaai)

Nuwe uitbreidings: Kerkhereniging (vanaf Maart – 326 besoeke) Kleingroepe (vanaf April – 242 besoeke)

Page 9: GDN Webtuiste

Seisoen van Luister

Page 10: GDN Webtuiste

Kruisgewys

Page 11: GDN Webtuiste

Kruisgewys Mei 2007GDN afgelaai: 274 keer (tot 4 Sept)

Hoe op aarde gebeur dit? 45Vandag weet ek nie of ek soos ‘n dominee voel

nie ... 43Daar is net een God ... 38Positief met vrae 33Getuienis uit die Gariep Dam 32Hoe ver is ons met kerkhereniging? 29Kerkhereniging: Wat is die storie? 28“Kerk Zonder Naam” Kwa-Zulu Natal 26

Bybelmedia afgelaai: 74 keer (tot 4 Sept [Mei 62; Junie 11; Julie 1])Hele dokument

TOTAAL: 348 keer afgelaai

Page 12: GDN Webtuiste

Kruisgewys Augustus 2007GDN afgelaai: 94 keer (tot 4 Sept)

Domineeswerk méér as kerklike ambag 19Wanneer ‘n kerk se kultuur begin verander ... 14Diversiteit en diskresie kenmerk nou die NG Kerk 14Geloofsonderskeiding in Skrifgesag 13Perspektiewe op die Algemene Sinode 2007 10Van instituut tot beweging: konsultasie in kerkverband

10In gesprek oor Skrifgesag 9Teologiese impak van die roepingsverklaring 7

Bybel-Media afgelaai: 109 keer (tot 4 Sept [Augustus 101; September 8])Hele dokument

TOTAAL: 203 keer afgelaai

Page 13: GDN Webtuiste

Gewildste artikels 2007Seisoen van Luister bestaande bronne (473)Luisterliedjie (317)Wat kan gemeente doen aan armoede? (200)Die doop as genade teken herwin (128) – groter

belangstelling die afgelope drie maandeLeiers as brugbouers (123)Liturgie, simboliek en kuns is eeu-oue vennote (123)Is daar lewe na die liedboek van die kerk (114)Luistervaardighede vir gemeenteleiers in

oorgangstye (112)Hoe lyk dit met ‘n persoonlike Digitale Assistant?

(112)Kruisgewys meningsopname (107)Die make-up van kreatiwiteit (104)

Page 14: GDN Webtuiste

Gewildste artikels 2006Seisoen van Luister bestaande bronne (673)9.5 stellinge oor luister en vernuwing(198)Buvton jaarprogram (184)Om na God te luister (175)Luisterliedjie (175)Liturgie, simboliek en kuns is eeu-oue vennote

(170)Luistervaardighede vir gemeenteleiers in

oorgangstye (162)As tieners die kerk begin nodig kry (159)Die doop as genade teken herwin (149)God werk in Moreletapark (141)Die krag van rituele (130)

Page 15: GDN Webtuiste

Gewildste artikels 2005Seisoen van Luister bestaande bronne (110)Neem lees (52)As ons gemeentes wil opbou, moet ons

anders lei (46)Alpha: kultureel-sensitiewe kommunikasie

(45)Is daar lewe na die liedboek van die kerk?

(45)As tieners die kerk begin nodig kry (41)Hervorming in spiritualiteit (40)

Page 16: GDN Webtuiste

“All-time favorites”!Seisoen van Luister bestaande bronne (1256)Luisterliedjie (492)

Page 17: GDN Webtuiste

Tendense in aflaaipatroneBemarking van boeke en programme werk

uitstekendLuistervaardighede in groot aanvraagLeierskap – ‘n hoë prioriteitLiturgie – groeiende belangstellingArmoede – begin al hoe groter prioriteit raakTieners – behoefte aan meer artikels

Page 18: GDN Webtuiste

Opmerkings Besoekers groei:

2005-2006: 51% 2006-2007: 22%

Steeds 83% “dial-up” Ander lande (2007- 11% van besoeke):

Nederland, Frankryk, Namibië, Duitsland, Nieu-Zeeland, Poland Bybel-Media (Aug 61% buitelands); Algemene Sinode (Aug 94%

buiteland) Aflaai van hulpmiddels groei:

Augustus 104 per dag, 3225 per maand Redes vir groei:

Kruisgewys se verskynings Seisoen van Luister bemarking en gebruik

Dienste van vennote word bemark Adverteerders begin geleentheid sien in webtuiste

Globex 112 bladsigte