2
KMT 122 Open Book Test/Oop Boek Toets 26/08/2013 Question 1/Vraag 1 a. Identify the goddess in the picture below/Identifiseer die godin in die onderstaande prent [1] b. Provide 4 reasons why you identified this figure as a goddess/Verskaf 4 redes hoekom jy die figuur as ’n godin geïdentifiseer het [4] c. Provide a detailed account on the role of this goddess in the Epic of Gilgamesh/Voorsien ’n gedetailleerde beskrywing van die godin se rol in die Gilgamesh Heldedig [15] Question 2/Vraag 2 a. Why did Gilgamesh want to obtain eternal life?/Waarom wou Gilgamesh vir ewig lewe? [2] b. Name 4 characters that Gilgamesh met on his quest for eternal life/Noem 4 karakters wat Gilgamesh ontmoet het op sy tog na die ewige lewe [4] c. How did Gilgamesh manage to obtain eternal life?/Op watter wyse het Gilgamesh die ewige lewe verkry? [4] Total/Totaal [30]

Gilgamesh Epic Test

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Example test for the Gilgamesh Epic

Citation preview

Page 1: Gilgamesh Epic Test

KMT 122

Open Book Test/Oop Boek Toets 26/08/2013

Question 1/Vraag 1

a. Identify the goddess in the picture below/Identifiseer die godin in die onderstaande prent [1]

b. Provide 4 reasons why you identified this figure as a goddess/Verskaf 4 redes hoekom jy die figuur as ’n godin geïdentifiseer het [4]

c. Provide a detailed account on the role of this goddess in the Epic of Gilgamesh/Voorsien ’n gedetailleerde beskrywing van die godin se rol in die Gilgamesh Heldedig [15]

Question 2/Vraag 2

a. Why did Gilgamesh want to obtain eternal life?/Waarom wou Gilgamesh vir ewig lewe? [2]b. Name 4 characters that Gilgamesh met on his quest for eternal life/Noem 4 karakters wat

Gilgamesh ontmoet het op sy tog na die ewige lewe [4]c. How did Gilgamesh manage to obtain eternal life?/Op watter wyse het Gilgamesh die ewige

lewe verkry? [4]

Total/Totaal [30]

If you missed the group sessions answer the following question/As jy die groep sessies gemis het beantwoord die volgende vraag:

Provide an overview of the Flood Story in the Gilgamesh Epic/Verskaf ’n oorsig oor die Vloed Verhaal in die Gilgamesh Heldedig [10]