23
Goue Druppels Goue Druppels Eerste druppel Eerste druppel

Goue Druppels

  • Upload
    merry

  • View
    72

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Goue Druppels. Eerste druppel. Deu 32:1 Luister, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond. Deu 32:2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Goue Druppels

Goue DruppelsGoue Druppels

Eerste druppelEerste druppel

Page 2: Goue Druppels

Deu 32:1Deu 32:1 Luister, o hemele, dat ek kan Luister, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die spreek, en laat die aarde hoor die

woorde van my mond. woorde van my mond. Deu 32:2Deu 32:2 Laat my leer drup soos die Laat my leer drup soos die

reën, my woord vloei soos die dou, soos reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en reëndruppels op die grasspruitjies en

soos reënbuie op die plante. soos reënbuie op die plante. Deu 32:3Deu 32:3 Want die Naam van Want die Naam van

JAHWEH roep ek uit: Gee grootheid JAHWEH roep ek uit: Gee grootheid aan onse God!aan onse God!

Page 3: Goue Druppels

Jak 1:22 En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. Jak 1:23 Want as iemand 'n hoorder van die woord is en nie 'n dader nie, dié is soos 'n man wat sy natuurlike gesig in 'n spieël sien; Jak 1:24 want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het. Jak 1:25 Maar hy wat diep insien in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, omdat hy nie 'n vergeetagtige hoorder is nie, maar 'n dader van die werk, gelukkig wees in wat hy doen.

Page 4: Goue Druppels

Materiaalkunde 101Klasnotas:

Materie kom in drie fases voor – gas, vloeistof, vastestof. Kom ons neem water as voorbeeld.

Gas: • Onsigbaar, nie tasbaar, vul volume, word deur wind aangedryf, van geen nut vir plante en diere of lewe in gas fase• Wanneer lig daardeur skyn kan teenwoordigheid van waterdamp bevestig word deur refraksie – lig spektrum

Vloeistof:• Sigbaar, lig tasbaar, neem vorm van houer aan, onderhou lewe op aarde in vloeistof vorm.• Vorm deur kondensasie van uit waterdamp – wolke, reën, dou

Vastestof:• Sigbaar, baie tasbaar, vaste vorm, substans• Vorm wanneer vloeistof afkoel en deur termiese fase grens gaan.

Page 5: Goue Druppels

Vreemdste “materie” ontdek!

• Kom voor in drie fases – gas, vloeistof, vastestof.

• Oorsprong van hierdie materie is van buite hierdie wêreld, maar dit bestaan net in vaste stof fase by die oorsprong – in hierdie wêreld bestaan dit as slegs gas, of vloeistof

• Die materie is ouer as die wêreld, en daar is vermoede dat dit sy oorsprong het in ‘n “beskawing” wat bo die aarde verhewe is.

• Hierdie materie is nie gelys op die periodieke tabel, en kan nie in ‘n laboratorium ondersoek word nie.

• Geen myne bestaan waar die materiaal gemyn kan word nie, en die materie bevat die potensiaal om die aardse koningkryke tot ‘n val te bring – dit is meer plofbaar, meer energie houdend as uraan, en het uiters hoë uitstralings eienskappe.

• Bestraling van uit hierdie materie kan lei tot die lewe, maar die meerderheid op aarde sterf te midde van die teenwoordigheid daarvan.

Page 6: Goue Druppels

In gas fase….• Soos waterdamp, is hierdie materiaal in gas fase onsigbaar, nie

tasbaar en die teenwoordigheid daarvan moeilik bepaalbaar.• Enigste seker manier om te weet of die materie wel teenwoordig

is in gas fase, is deur te let op die kondensasie van druppels vloeistof – as druppels sigbaar raak, weet jy daar is gas teenwoordig.

• Hierdie materie kan nie in gas fase gestoor word nie – daar is altyd beweging, en dit verdwyn as dit staties raak

• Die gas is vlambaar en kan gebruik word om hitte en lig te genereer – maar dit vermeerder wanneer dit gebruik word, en verminder tot verdwyning as dit nie gebruik word nie.

• Die gas kan gebruik word as reinigingsmiddel wanneer dit deur en binne in kamers geblaas word.

Page 7: Goue Druppels

In vloeistof fase….• Die kondensaat druppels het ‘n helder en ligte (goue) voorkoms - is sigbaar• Sodra kondensaat druppels verskein kan mens seker wees daar is gas in die atmosfeer• Kan as “indikator” gebruik word om onsigbare dinge te sien• Die teenwoordigheid van gas word soms vervals deur nagemaakte druppels, maar die

toets vir egtheid van die materie se druppels is die son. Wanneer die son warm op die vervalste druppels skyn, verdamp dit – die ware kondensaat verdamp nie wanneer dit onder hitte kom nie, maar verdiep en raak meer duursaam

• In vloeistof fase kan hierdie materie net in een tipe houer gestoor word – enige ander tipe laat dit verlore gaan

• Word op aarde gevind, maar het geen waarde vir die besitter op aarde nie.• Is ‘n goeie smeermiddel waarmee krapperige masjienerie geolie kan word• As die eienaar die vloeistof aan ander vertoon, verdwyn dit uit sy houer• Dien as opkikker indien dit versamel en ingeneem word deur iemand wat moeg is• Medisinale effek op mense wat aan dipressie ly.• Veroorsaak ‘n algemene gevoel van welstand en tevredenheid by eienaar• Is gewoonte vormend indien dit gebruik word• Eis inspanning om te versamel• Verskyn net vir ‘n oomblik, en verdwyn weer vinnig as dit nie versamel word in

houer nie

Page 8: Goue Druppels

In vastestof fase….

• Fase verandering tussen vloeistof en vastestof vind plaas wanneer houer met vloeistof saamgeneem word uit die wêreld uit.

• Die vastestof is baie waardevol in die hemelse koningkryk en word gereken as ‘n skat vir die wat dit besit

• Hierdie vastestof kan glad nie verweer of beskadig word nie

• Een bekende aanwending van die vastestof is om klere van te maak – wit klere geskik vir ‘n bruid

Page 9: Goue Druppels

18 kt

Die raaisel se antwoord

Gas fase

Vloeistof fase

18 kt18 kt18 kt

18 ktVastestof

Geloof

Kondensaatdruppels

HouerDade in

Liefde houer versamel

Hemelse Skat

Aar

de

Hem

ele

Vergewe my broer

Onderhou en versterkWees en weduwee

Besoek gevangenis

Versorg die behoeftiges

Kombers virdie koue

Page 10: Goue Druppels

Wat is die relevansie van die vergelyking tussen die fases van materie, en geloof/dade/hemelse

skat?

Ons gaan stuk vir stuk na elke fase kyk van uit die skrif….

Page 11: Goue Druppels

Gas fase - Geloof• Onsigbaar, nie tasbaar - Heb 11:1 Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge

wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. • Bewys van teenwoordigheid is druppels kondensaat – Jak 2:18 Maar iemand sal sê: Jy

het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon.

• Kan nie staties bly, daar is altyd beweging - Jud 1:20 Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid 2Tim 4:7 Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.

• Kan lig maak - Mat 5:14 Julle is die lig van die wêreld. • As reinigingsmiddel - Han 15:9 En Hy het geen onderskeid tussen ons en

hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof.

Sonder geloof is daar geen redding, sonder werke, is die geloof dood…

Joh 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is,

sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.

Heb 10:38 Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.

Jak 2:14 Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie?

Jak 2:20 Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is?

Page 12: Goue Druppels

Vloeistof fase – Werke 1 van 2• Die kondensaat druppels het ‘n helder kleur, en is sigbaar -Mat 5:16 Laat julle lig só

skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

• Kondensaat druppels teken van gas - Jak 2:18 Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon.

• “Indikator” gebruik word om onsigbare dinge te sien - Mat 7:20 So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.

• Toets vir egtheid is hitte - Mat 13:6 maar toe die son opgaan, is dit verskroei, en omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit verdroog.

• Houer vir storing - 1Kor 13:3 En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.

• Geen waarde vir die besitter op aarde nie - 1Kor 15:19 As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.

• Goeie smeermiddel - 2Tim 2:23 En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek; 2Tim 2:24 en 'n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra. 2Tim 2:25 Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie, 2Tim 2:26 en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.

Page 13: Goue Druppels

Vloeistof fase – Werke 2 van 2• As vertoon word, verdwyn dit - Mat 6:16 En wanneer julle vas, moenie

lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg.

• Dien as opkikker - 2The 2:17 julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke!

• Medisinale effek teen dipressie - 1The 5:14 En ons versoek julle, broeders, vermaan die onordelikes, bemoedig die kleinmoediges, ondersteun die swakkes, wees lankmoedig teenoor almal.

• Algemene gevoel van welstand en tevredenheid by eienaar - 2Kor 7:4 Ek het groot vrymoedigheid teenoor julle; my roem oor julle is groot; ek is vervul met troos; ek loop oor van blydskap in al ons verdrukking.

• Gewoonte vormend - 1Kor 11:16 Maar as iemand meen om twisgierig te wees, ons het nie so 'n gewoonte nie, en ook die gemeentes van God nie.

• Inspanning om te versamel - Gal 6:9 En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, ……

• Verskyn net vir ‘n oomblik, en verdwyn weer vinnig as dit nie versamel word in houer nie - Gal 6:10 Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof.

Page 14: Goue Druppels

Vastestof – Hemelse Skatte• Oorgaan na vastestof - 2Kor 5:1 Want ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek

word, ons 'n gebou het van God, 'n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.2Kor 5:10 Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad.

• Waardevol in hemelse koningkryk – Rom 2:5 Maar ooreenkomstig jou verhardheid en onbekeerlike hart vergader jy vir jou toorn as 'n skat in die dag van die toorn en die openbaring van die regverdige oordeel van God Rom 2:6 wat elkeen sal vergeld na sy werke: Rom 2:7 aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek die ewige lewe; 1Tim 6:17 Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet; 1Tim 6:18 dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, 1Tim 6:19 en vir hulle 'n skat weglê, 'n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.

• Kan nie verweer of beskadig - Mat 6:19 Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; Mat 6:20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie Mat 6:21 want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees

• Een aanwending : pragtig om bruidsklere van te maak - Ope 19:7 Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak. Ope 19:8 En aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.

Page 15: Goue Druppels

Daar is baie druppels – ‘n paar voorbeelde

• Versterk en versorg wees en weduwee• Vergifnis van jou naaste• Versorging van behoeftiges• Besoeking van siekes & gevangenis• Diens in die gemeente• Bemoediging van die swakkes• ‘n Vriendelike woord• Breking van die lewensbrood• Opregte vriendskap• Betroubare woord (ja is ja, en nee is nee)

Page 16: Goue Druppels

(Ge)Regstellende Aksie

Die dade van die wat min het, weeg swaarder as die dade van hom wat baie het – die skaal werk anders:

Mar 12:41 En Jahshua het reg voor die skatkis gaan sit en gekyk hoe die skare geld in die skatkis gooi. En baie rykes het veel ingegooi. Mar 12:42 En daar kom een arm weduwee en gooi twee geldstukkies in, dit is 'n oortjie. Mar 12:43 Toe roep Hy sy dissipels na Hom en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkis gegooi het. Mar 12:44 Want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi; maar sy het uit haar gebrek ingegooi alles wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.

Page 17: Goue Druppels

Eerste druppel – wees en weduwee

Deu 10:17 Want JAHWEH julle God is die God van die gode en JAHWEH van die here; die grote, magtige en gedugte God wat die persoon nie aansien en geen geskenk aanneem nie; Deu 10:18 wat reg verskaf aan die wees en die weduwee, en die vreemdeling liefhet, sodat Hy hom brood en klere gee.

Exo 22:22 Julle mag geen weduwee of wees verdruk nie. Exo 22:23 As jy hulle op enige manier verdruk, waarlik, dan sal Ek, as hulle na My roep, hulle geroep sekerlik hoor. Exo 22:24 en my toorn sal ontvlam, en Ek sal julle met die swaard ombring, sodat julle vroue weduwees en julle kinders wese word.

Psa 68:5 'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning. Psa 68:6 God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.

Page 18: Goue Druppels

Eerste druppel – wees en weduwee

Han 6:1 En in dié dae toe die dissipels vermeerder het, het daar 'n murmurering ontstaan van die Griekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is. Han 6:2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie reg dat ons die woord van God nalaat om die tafels te bedien nie. Han 6:3 Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel; Han 6:4 maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.

Page 19: Goue Druppels

Rentmeesterskap – wees en weduwee

1Tim 5:3 Eer die weduwees wat waarlik weduwees is. 1Tim 5:4 Maar as 'n weduwee kinders of kleinkinders het, laat hulle eers leer om teenoor hulle eie huis eerbied te betoon en vergelding te doen aan hulle ouers; want dit is goed en aangenaam voor God. 1Tim 5:5 En sy wat waarlik weduwee is en alleen gelaat is, hoop op God en bly in smekinge en gebede nag en dag. 1Tim 5:6 Maar sy wat losbandig is, is lewendig dood. 1Tim 5:7 Beveel ook hierdie dinge, sodat hulle onberispelik kan wees. 1Tim 5:8 Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige.

Page 20: Goue Druppels

Jou buurman vra jou eendag…

Page 21: Goue Druppels

Wat glo julle???

Page 22: Goue Druppels

Hier lê die sleutelsleutel, die geheime kodegeheime kode,

die onkeerbare onkeerbare waarheidwaarheid wat

Jahshua ons kom leer het ….

Page 23: Goue Druppels

Wat siensien

jy glo ons?