2
GEOGRAFIE Graad 12 WEEK 2 LESSE 3-4 : LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES Gebruik die inligting op bladsy 2 om die taak te voltooi 1. LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE Die landelike- en stedelike bevolking van 1950-2050 verskyn op die grafiek. 1.1 Toon die stedelike of landelike grafiek ‘n opwaartse tendens? 1x1 (1) 1.2 Tot watter jaar het die bevolking meestal in landelike nedersettings gewoon? 1x1 (1) 1.3 Die proses in die grafieke voorgestel, is deur landelik-stedelike migrasie veroorsaak. Wat is landelik-stedelike migrasie? 1x1 (1) 1.4 (a) Definieer stootfaktor en gee twee voorbeelde. 3x1 (3) (b) Definieer trekfaktor en gee twee voorbeelde. 3x1 (3) 1.5 Wat kan in landelike nedersettings gedoen word om landelik-stedelike migrasie te beperk? 3x2 (3) 1.6 In ‘n paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek die gevolge van landelik-stedelike migrasie op landelike- en stedelike gebiede. 4x2 (8) 2. GRONDHERVORMING 2.1 Wat is grondhervorming? 1x1 (1) 2.2 Noem die drie tipes grondhervorming in Suid-Afrika, en definieer elkeen. 3x1 (1) 3.3 Gee TWEE van elk van die uitdagings van grondhervorming in die blokkies hieronder. Uitdagings op omgewing 2x2 (4) Sosiale uitdagings. 2x2 (4) MOET WEET: Landelik-stedelike migrasie: Konsep, Stoot- en trekfaktore, Gevolge, Hoe bestuur. Grondhervorming: Konsep, Grondrestitusie, Grondverdeling, Grondbesithervorming, Uitdagings. BRONNE: Inligting op bladsy 2. Handboek: Landelike nedersettingskwessies. Skandeer QR kode of volg skakel op bladsy 2. The area in which you live Finansiële uitdagings 2x2 (4) Jy kan nie net die uitdagings op bls 2 bloot oorskryf nie! Jy sal daaroor moet dink en dit interpreteer! ‘n Gevallestudie word gewoonlik gebruik om grondhervorming te toets. Sorg dat jy al die konsepte en uitdagings ken (Vrae 2.1 en 2.2) EN jou kennis op gevallestudies kan toepas. NB Paragraaf bestaan uit TWEE dele

GRAAD 12 LESSE 3 & 4 FINAAL · Graad 12 WEEK 2 LESSE 3-4 : LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES Gebruik die inligting op bladsy 2 om die taak te voltooi 1. LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GRAAD 12 LESSE 3 & 4 FINAAL · Graad 12 WEEK 2 LESSE 3-4 : LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES Gebruik die inligting op bladsy 2 om die taak te voltooi 1. LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

GEOGRAFIE Graad 12 WEEK 2

LESSE 3-4 : LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES Gebruik die inligting op bladsy 2 om die taak te voltooi 1. LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

Die landelike- en stedelike bevolking van 1950-2050 verskyn op die grafiek.

1.1 Toon die stedelike of landelike grafiek ‘n

opwaartse tendens? 1x1 (1) 1.2 Tot watter jaar het die bevolking meestal in

landelike nedersettings gewoon? 1x1 (1) 1.3 Die proses in die grafieke voorgestel, is deur landelik-stedelike migrasie veroorsaak.

Wat is landelik-stedelike migrasie? 1x1 (1)

1.4 (a) Definieer stootfaktor en gee twee voorbeelde. 3x1 (3) (b) Definieer trekfaktor en gee twee voorbeelde. 3x1 (3)

1.5 Wat kan in landelike nedersettings gedoen word om landelik-stedelike migrasie te beperk?

3x2 (3) 1.6 In ‘n paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek die gevolge van

landelik-stedelike migrasie op landelike- en stedelike gebiede. 4x2 (8) 2. GRONDHERVORMING 2.1 Wat is grondhervorming? 1x1 (1) 2.2 Noem die drie tipes grondhervorming in Suid-Afrika, en definieer elkeen. 3x1 (1) 3.3 Gee TWEE van elk van die uitdagings van grondhervorming in die blokkies hieronder.

Uitdagings op omgewing

• 2x2 (4)

Sosiale uitdagings. 2x2 (4)

MOET WEET: • Landelik-stedelike migrasie: Konsep, Stoot-

en trekfaktore, Gevolge, Hoe bestuur. • Grondhervorming: Konsep, Grondrestitusie,

Grondverdeling, Grondbesithervorming, Uitdagings.

BRONNE: • Inligting op bladsy 2. • Handboek: Landelike

nedersettingskwessies. • Skandeer QR kode of volg skakel op

bladsy 2. • The area in which you live

Finansiële uitdagings

• 2x2 (4)

Jy kan nie net die uitdagings op bls 2 bloot oorskryf nie! Jy sal daaroor moet dink en dit interpreteer!

‘n Gevallestudie word gewoonlik gebruik om grondhervorming te toets. Sorg dat jy al die konsepte en uitdagings ken (Vrae 2.1 en 2.2) EN jou kennis op gevallestudies kan toepas.

NB Paragraaf bestaan uit TWEE dele

Page 2: GRAAD 12 LESSE 3 & 4 FINAAL · Graad 12 WEEK 2 LESSE 3-4 : LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIES Gebruik die inligting op bladsy 2 om die taak te voltooi 1. LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

http

s://w

ww

.you

tube

.com

/wat

ch?v

=3M

Fr2c

C3e

rk

ht

tps:

//ww

w.y

outu

be.c

om/w

atch

?v=3

MFr

2cC

3erk

http

s://w

ww

.you

tube

.com

/wat

ch?v

=x6T

i0AG

LKx0

&t=5

6s