24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 225

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae.

GRAAD 12

GEOGRAFIE V1

MODEL 2012

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 10

Page 2: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2. Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte elk.

3. Alle diagramme is in die BYLAE ingesluit.

4. Laat 'n reël oop tussen onderafdelings van vrae.

5. Begin ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Illustreer jou antwoorde met benoemde diagramme, waar moontlik.

9. Vir die pragraaftipe vraag mag jy na EEN idee verwys wat jy in diepte bespreek, OF jy mag na verskeie idees verwys wat in minder diepte bespreek word.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3

AFDELING A: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE

Jy moet ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling beantwoord.

VRAAG 1

1.1 Bestudeer FIGUUR 1.1 wat op die verhitting van die atmosfeer gebaseer is en beantwoord die volgende vrae.

1.1.1 Gee EEN term wat elk van die stellings hieronder die beste beskryf.

(a)

(b)

(c)

Energie wat deur die son vrygestel word (A)

Energie wat deur die Aardoppervlak vrygestel word (B)

Die verhouding hitte wat deur die verskillende Aardoppervlakke weerkaats word

(1)

(1)

(1)

1.1.2 'n Gedeelte van die hitte-energie wat deur die son vrygestel word,gaan verlore voordat dit die Aardoppervlak bereik. Identifiseer die DRIE maniere waarop dit gebeur deur byskrifte X, Y en Z te benoem. (3 x 1) (3)

1.1.3 Noem EEN gas wat hitte vasvang en die temperatuur van die atmosfeer verhoog. (1)

1.1.4 Watter gas maak ongeveer 21% van die atmosfeer uit? (1)

1.2 Verwys na FIGUUR 1.2 wat die lae van die Aarde voorstel. Gee EEN term wat elk van die stellings hieronder die beste beskryf. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.7) in die ANTWOORDEBOEK neer. Dieselfde term mag vir meer as een antwoord gebruik word.

1.2.1

1.2.2

1.2.3

1.2.4

1.2.5

1.2.6

1.2.7

Die buitenste laag van die Aarde wat solied en onbuigbaar is

Die laag wat gewoonlik as sag en elasties beskryf word

Hierdie laag is vloeibaar en bestaan uit yster en nikkel.

Hierdie laag is solied en dig en bestaan uit yster en nikkel.

Hierdie laag bestaan uit materiaal met 'n lae digtheid wat peridotiet genoem word.

Hierdie laag bestaan hoofsaaklik uit graniet en basalt.

Hierdie laag word in sial en sima verdeel. (7 x 1) (7)

Page 4: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4

1.3 Verwys na die sinoptiese weerkaart in FIGUUR 1.3.

1.3.1

1.3.2

Dui aan of lugdrukstelsels A en C onderskeidelik hoog- of laagdrukstelsels is. (2 x 2)

Verwys na die weerstasie by B.

(4)

(a)

(b)

Beskryf die wolkbedekking. (1 x 2)

Noem die windrigting. (1 x 2)

(2)

(2)

1.3.3 Gee TWEE bewyse uit die weerstasie by B wat aandui dat die moontlikheid van neerslag hoog is. (2 x 2) (4)

1.3.4 Wat word die lyne van gelyke lugdruk op hierdie sinoptiese weerkaart genoem? (1 x 2) (2)

1.4 Bestudeer die wolk in FIGUUR 1.4.

1.4.1

1.4.2

1.4.3

1.4.4

Identifiseer die wolktipe. (1 x 2)

Beskryf TWEE kenmerke van die wolk in FIGUUR 1.4. (2 x 2)

Beskryf kortliks hoe hierdie tipe wolk gevorm word. (2 x 2)

Beskryf kortliks die vorming van hael wat met die wolk in FIGUUR 1.4 geassosieer word. (3 x 2)

(2)

(4)

(4)

(6)

1.5 Verwys na FIGUUR 1.5 en beantwoord die volgende vrae.

1.5.1

1.5.2

1.5.3

1.5.4

1.5.5

Watter teorie word in FIGUUR 1.5 geïllustreer? (1 x 2)

Noem die wetenskaplike wat beweer het dat die Aardkors beweeg. (1 x 2)

Wat is die naam van die superkontinent wat ongeveer 200 miljoen jaar gelede bestaan het? (1 x 2)

Gee TWEE bewyse wat suggereer dat Afrika en Suid-Amerikavoorheen met mekaar verbind was. (2 x 2)

Verwys na die teorie van plaattektoniek en verduidelik waarom die Aardkors beweeg. (3 x 2)

(2)

(2)

(2)

(4)

(6)

Page 5: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5

1.6 Verwys na die inligting oor vulkane in TEKS 1.6.

1.6.1 Gee die geografiese naam vir die frase 'Ou Pelee was dood'.(1 x 2) (2)

1.6.2 Watter naam word aan die groot opening waardeur materiaal uitgewerp word, gegee? (1 x 2) (2)

1.6.3 Noem TWEE kenmerke van Mount Pelee wat daarop dui dat dit 'nsamegestelde vulkaan is. (2 x 2) (4)

1.6.4 Vulkaniese aktiwiteit het baie positiewe gevolge vir sommige gebiede. Hoe kan vulkaniese aktiwiteit tot waarde vir die ekonomie wees? (3 x 2) (6)

[75]

VRAAG 2

2.1 Gee EEN woord/term vir elk van die beskywings deur 'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer(2.1.1–2.1.7) in die ANTWOORDEBOEK neer. Elke term mag meer as een keer gebruik word.

stollingsgesteentes; verskuiwing; plooiing; sedimentêre gesteentes; metamorfiese gesteentes; verbuiging/kromming

2.1.1

2.1.2

2.1.3

2.1.4

2.1.5

2.1.6

2.1.7

Bevat fossiele

Word gebruik om grafstene te maak

Bevat edelgesteentes soos diamante

Die Aardkors verbuig tot antikliene en sinkliene

Effense verbuiging van die Aardkors

Die Aardkors breek

Rotse wat in lae vorm (7 x 1) (7)

2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 wat die lae van die atmosfeer voorstel.

2.2.1 In hoeveel lae is die atmosfeer verdeel? (1 x 1) (1)

2.2.2 Benoem A, B en C. (3 x 1) (3)

2.2.3 Wat is die benaderde hoogte van die troposfeer? (1 x 1) (1)

2.2.4 In watter laag van die atmosfeer vorm cirruswolke? (1 x 1) (1)

2.2.5 Noem EEN permanente gas wat in laag A gevind word. (1 x 1) (1)

2.2.6 In watter laag word die osoonlaag gevind? (1 x 1) (1)

Page 6: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6

2.3 Lees die artikel oor aardverwarming in TEKS 2.3.

2.3.1 Definieer die begrip aardverwarming. (1 x 2) (2)

2.3.2 Waarom word beeste as 'n groter oorsaak van aardverwarming beskou as motors? (1 x 2) (2)

2.3.3 Gee DRIE redes waarom beeste as die grootste bedreiging vir die planeet beskou word. (3 x 2) (6)

2.3.4 Skryf 'n kort paragraaf oor volhoubare maniere waaropaardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8)

2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B toon die ligging van Port Nolloth en Durban aan.

2.4.1 Sal die temperatuur waarskynlik hoër in gebied A of B (FIGUUR 2.4A) wees? (1 x 2)

(2)

2.4.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 2.4.1. (2 x 2) (4)

2.4.3 Port Nolloth en Durban is op dieselfde breedtegraad(FIGUUR 2.4B) geleë, maar Durban ervaar dwarsdeur die jaarhoër temperature. Verduidelik waarom dit die geval is. (3 x 2) (6)

2.5 Lees die koerantberig in TEKS 2.5 en beantwoord die volgende vrae.

2.5.1 Definieer die begrip aardbewing. (1 x 2) (2)

2.5.2 Noem die instrument wat gebruik word om aardtrillings waar te neem. (1 x 2) (2)

2.5.3 Watter term word gebruik vir die grafiese voorstelling van 'naardbewing op papier? (1 x 2) (2)

2.5.4 Noem EEN gevolg van 'n aardbewing met 'n intensiteit van 7,9. (1 x 2) (2)

2.5.5 Watter tipe grens vorm wanneer twee Aardkorsplate teen mekaar skuur? (1 x 2) (2)

2.5.6 Gee TWEE redes waarom wetenskaplikes voorspel dat 'naardbewing waarskynlik in die nabye toekoms in Suid-Afrika,spesifiek in Durban, kan plaasvind. (2 x 2) (4)

2.5.7 Waarom moet Suid-Afrikaners besorg wees oor die moontlikheid van so 'n aardbewing in Durban? Gee TWEE redes vir die kommer.

(2 x 2) (4)

Page 7: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7

2.6 FIGUUR 2.6 toon intrusiewe vulkaniese landvorms aan.

2.6.1 Verduidelik die begrip intrusiewe vulkanisme. (1 x 2) (2)

2.6.2 Identiffiseer die intrusiewe landvorms gemerk A en B. (2 x 2) (4)

2.6.3 Noem EEN verskil, sigbaar in FIGUUR 2.6, tussen landvorme B enC. (1 x 2) (2)

2.6.4 Beskryf die verskil in die ontwikkeling van 'n plaat en 'n gang.(2 x 2) (4)

[75]

Page 8: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

8

AFDELING B: BEVOLKING EN WATERHULPBRONNE

Jy moet ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling beantwoord.

VRAAG 3

3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (3.1.1 – 3.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.

bevolkingsverspreiding; bevolkingsdigtheid; sensus; geletterdheidskoers;verlies van kundigheid ('brain drain'); lewensverwagting; geboortesyfer;

kindersterftesyfer; sterftesyfer

3.1.1 Die hoeveelheid mense wat per vierkante kilometer woon

3.1.2 Die persentasie mense wat kan lees en skryf

3.1.3 Die verlies aan professionele mense in 'n land

3.1.4 Dui aan hoe mense oor 'n gebied versprei is

3.1.5 Die getal jong kinders wat per 1 000 mense van die bevolking sterf

3.1.6 Die gemiddelde aantal jaar wat 'n persoon na verwagting sal leef

3.1.7 'n Opname wat gedoen word om al die mense wat in 'n land woon,te tel

3.1.8 Die totale getal lewende geboortes per 1 000 mense van die bevolking (8 x 1) (8)

3.2 Verwys na FIGUUR 3.2 wat die hidrologiese siklus voorstel. Vervang die letters A tot G in die stellings hieronder met die korrekte geografiese term.

3.2.1 A is die grootste reservoir met water op Aarde.

3.2.2 B is die proses waardeur water in waterdamp verander.

3.2.3 C is die proses waardeur waterdamp in water verander.

3.2.4 D is enige vorm van vog wat uit die atmosfeer op die Aardoppervlak neersak.

3.2.5 E is water wat op die Aardoppervlak vloei nadat dit gereën het.

3.2.6 F is die proses waardeur vog deur plante in die atmosfeer vrygestel word.

3.2.7 G is die proses waardeur water die grondwater bereik. (7 x 1) (7)

Page 9: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9

3.3 Verwys na FIGUUR 3.3 wat bevolkingskenmerke van Brasilië aantoon.

3.3.1 Is Brasilië 'n ontwikkelde of ontwikkelende land? (1 x 2) (2)

3.3.2 Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.3.1. (1 x 2) (2)

3.3.3 Gee TWEE moontlike redes vir die hoë geboortesyfer in Brasilië.(2 x 2) (4)

3.3.4 Bespreek die negatiewe impak van 'n hoë bevolkingsgroeikoers op Brasilië. (2 x 2) (4)

3.3.5 Stel TWEE metodes voor wat Brasilië kan gebruik om die vinnige bevolkingsgroei in hul land te laat afneem. (2 x 2) (4)

3.4 Verwys na FIGUUR 3.4 en beantwoord die volgende vrae.

3.4.1 Identifiseer die tipe migrasie wat in FIGUUR 3.4 voorkom. (1 x 2) (2)

3.4.2 Noem TWEE stootfaktore wat veroorsaak dat mense hulle plase verlaat. (2 x 2) (4)

3.4.3 Noem TWEE probleme wat in 'n stad ervaar word as gevolg vanmense wat daarheen trek. (2 x 2) (4)

3.4.4 Bespreek TWEE metodes wat geïmplementeer kan word om die aantal mense wat hulle plase verlaat, te laat afneem. (2 x 2) (4)

3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 wat die belangrikheid van oseane toon.

3.5.1 Hoe ontstaan seestrome? (1 x 2) (2)

3.5.2 Verduidelik die wonder van die oseane deur die volgende te bespreek:

(a)

(b)

Oseane as 'n bron van vog (2 x 2)

Die rol van oseane in wêreldhandel (2 x 2)

(4)

(4)

3.5.3 Bespreek hoe oseane die klimaat van Suid-Afrika beïnvloed.(2 x 2) (4)

3.5.4 Menslike aktiwiteite veroorsaak grootskaalse oseaanbesoedeling.

(a)

(b)

Identifiseer TWEE maiere waarop skepe die oseane besoedel.(2 x 2)

Bespreek die negatiewe impak van besoedeling op oseane.(2 x 2)

(4)

(4)

Page 10: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10

3.6 Lees die koerantberig in TEKS 3.6.

3.6.1 Wat beteken oorontginning van visvoorrade? (1 x 2) (2)

3.6.2 Bespreek EEN van die probleme wat met visverliese verband hou.(1 x 2)

(2)

3.6.3 Stel TWEE maniere voor waarop die visnywerheid gereguleer kan word sodat dit volhoubaar word en bly. (2 x 2) (4)

[75]

VRAAG 4

4.1 Verwys na die twee bevolkingspiramides in FIGUUR 4.1. Dit verteenwoordig twee verskillende lande. Dui aan na watter piramide ,A of B, daar in elk van die stellings hieronder verwys word.

4.1.1 Die land met hoë geboorte- en sterftesyfers

4.1.2 Die land wat 'n stadige bevolkingsgroei toon

4.1.3 'n Driehoekige bevolkingspiramide

4.1.4 Die land met 'n hoë lewensverwagting

4.1.5 Die land met 'n groot hoeveelheid jongmense

4.1.6 Die land met 'n groot hoeveelheid volwassenes

4.1.7 Die land met 'n hoë lewensverwagting vir vroue ouer as 80 jaar(7 x 1) (7)

4.2 Gebruik die vloeihidrogram in FIGUUR 4.2 en beantwoord die volgende vrae.

4.2.1 Noem die piekreënval wat op die vloeihidrogram aangeteken is.(1 x 1) (1)

4.2.2 Noem die piekafloop wat op die vloeihidrogram aangeteken is.(1 x 1) (1)

4.2.3 Gee die term wat die tydsverloop tussen die piekreënval en die piekafloop beskryf. (1 x 1) (1)

Kies die korrekte antwoord tussen hakies in VRAAG 4.2.4–4.2.7.

4.2.4 Die piekafloop het ongeveer om (00:50/01:50) voorgekom. (1 x 1) (1)

4.2.5 X verwys na die (basisafloop/stygende afloop). (1 x 1) (1)

4.2.6 Y verwys na die (dalende afloop/infiltreringstempo). (1 x 1) (1)

4.2.7 Die stroom het na sy normale afloop teruggekeer om (middernag/middag) op dag (een/twee). (2 x 1) (2)

Page 11: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11

4.3 Verwys na die inligting oor MIV/Vigs in Suid-Afrika in TEKS 4.3.

4.3.1 Definieer die begrip sterftesyfer. (1 x 2) (2)

4.3.2 Lewer kommentaar op, en gee 'n moontlike rede, vir die neiging indie kindersterftesyfer tussen 2000 en 2010. (2 x 2) (4)

4.3.3 Gee TWEE moontlike redes waarom Suid-Afrika so 'n hoë vlak van MIV/Vigs-verwante sterftes het. (2 x 2) (4)

4.3.4 Bespreek TWEE maatreëls wat geïmplementeer kan word om MIV/Vigs-verwante sterftes in Suid-Afrika te verminder. (2 x 2) (4)

4.4 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg

VLUGTELINGE VLUG VOOR AANVALLE IN SA

John het Zimbabwe verlaat met die hoop om 'n veilige hawe in Suid-Afrika te vind. Nou vrees hy vir sy lewe. 'Ek het my huis verlaat om my gesin te probeer onderhou. Dit is egter beter om by die huis van honger om te kom as om hier te sterf.' 'n Groep mense het hom in Johannesburg aangeval. Hulle het al sy besittings gevat.

4.4.1 Verduidelik die betekenis van die volgende begrippe:

(a)

(b)

Vlugteling (1 x 2)

Xenofobie (1 x 2)

(2)

(2)

4.4.2 Noem enige EEN ander land (behalwe Zimbabwe) vanwaar Suid-Afrika vlugtelinge lok. (2 x 2) (4)

4.4.3 Gee TWEE moonlike redes waarom Zimbabwiërs hulle land verlaat. (2 x 2) (4)

4.4.4 Verduidelik waarom Suid-Afrikaners NIE vlugtelinge in die land wil hê nie. (1 x 2) (2)

4.4.5 Noem EEN moontlike positiewe impak wat vlugtelinge op Suid-Afrika mag hê. (1 x 2) (2)

4.5 Lees die koerantberig oor oorstromings in TEKS 4.5.

4.5.1 Wat het die oorstromings in Limpopo veroorsaak? (1 x 2) (2)

4.5.2 Noem EEN faktor, uitsluitend die een wat in VRAAG 4.5.1 genoem is, wat tot oorstromings kan lei. (1 x 2) (2)

4.5.3 Noem TWEE vernietigende gevolge van die oorstromings wat in Limpopo gebeur het. (2 x 2) (4)

4.5.4 Verduidelik waarom oorstromings gewoonlik geassosieer wordmet:

(a)

(b)

Hoër voedselpryse (2 x 2)

die verspreiding van cholera ('n wateroordraagbare siekte) (2 x 2)

(4)

(4)

Page 12: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou

12

4.6 FIGUUR 4.6 toon 'n opsomming van die vraag na water in verskillende sektore in 1996 en die vooruitskatting van die vraag in 2030.

4.6.1 Noem die sektor wat die grootste volume water gebruik. (1 x 2) (2)

4.6.2 Verduidelik waarom die sektor wat in VRAAG 4.6.1 genoem is so'n hoë vraag na water het. (2 x 2) (4)

4.6.3 Gee die totale persentasie toename in watergebruik teen 2030 vir die sektor wat in VRAAG 4.6.1 genoem is. (1 x 2) (2)

4.6.4 Bespreek DRIE regeringsinisiatiewe wat ingestel kan word om Suid-Afrika se skaars watervoorraad vir die toekoms te beskerm.

(3 x 2)(6)[75]

GROOTTOTAAL: 225

Page 13: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

NATIONAL

Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.

GEOGRAFIE V1

MODEL 2012

BYLAE

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 10

Page 14: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 2 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 1.1

[Bron: Google Image]

BRON 1.2

[Bron: Google Image]

A

B

Z

Y

X

51% op oppervlak geabsorbeer

Kors

Mantel

Buitekern

Binnekern

Page 15: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 3 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 1.3

[Bron: SA Weerdiens]

BRON 1.4

[Bron: Google Image]

C

AB

25°W 10°W 5°O 20°O 35°

20°S

40°S

AFRIKA

HoogKaapstad

Warm

stygstrome

Koue

daalstrome

Pad van

haelsteen

Swaar reën Hael

Page 16: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 4 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 1.5

[Bron: Google Image]

BRON 1.6

BERG PELEE BARS UIT

Die dorpie St. Pierre het rustig aan die voet van Berg Pelee in die Wes-IndieseEilande gelê. Berg Pelee het oor die dorpie uitgetroon. Al het die mense geweet dat Berg Pelee 'n vulkaniese berg was, was baie min bekommerd daaroor. Die jongmense het vir die oumense gelag as hulle van die uitbarsting van 50 jaar gelede gepraat het. Ja, Ou Pelee was dood, nie meer 'n bron van vrees nie, maar eerder 'n vriend. Berg Pelee het skielik in die lente van 1902 ontwaak���������������� �� �� ������������������������������ ��������� � ���������������uit die kant van die berg geruk het. 'n Vloed van kokende modder en gloeiende steenkoolas het teen die berghang afgevloei na die dorpie toe. Binne oomblikke was die dorpie aan die brand en halfpad begrawe. Skepe in die hawe het begin brand en mense het doodgebrand. Vandag is die dorpie steeds 'n ruïne.

[Bron: Google]

Die Aarde se kors beweeg

WEGENER IS MAL OM MET SO 'N IDEE

VORENDAG TE KOM.

VERBEEL JOU, OM TE SÊ DIE KORS IS SOOS

LEGKAARTSTUKKE WATINMEKAAR PAS – HY MOET EERDER AANHOU OM DIE

WEER TE BESTUDEER!

Aswolk

Piroklastiese vloei

KraterHoofopening

Lawavloei

Magmakamer

Sekondêre opening

Skondêre keël

Vulkaniese bomme

Page 17: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 5 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 2.2

[Bron: Google Image]

BRON 2.3

VLEISBEESTE STEL MEER GAS VRY AS MOTORS – VERSLAG

deur Ben KageStygende brandstofpryse en aardverwarmingskwessies het nuwe belangstelling in 'skoon' motors veroorsaak, maar 'n verslag deur die Verenigde Nasies beweer datdie werklike skuldige nie die motor is nie, maar beeste. Die wêreld se groeiende beeskuddes is die grootste bedreiging vir die planeet.

'Beesboedery vernietig nie net reënwoude, gebruik groot hoeveelhede vars water en lei tot die onmenslike behandeling van diere nie, dit verhoog ook die vernietiging van die planeet se atmosfeer,' sê Adams.

Ontbossing vir beweiding, die gebruik van bemestingstowwe vir voer, en die vervoer van die produk, is vir 9 persent van alle koolstofdioksiedvrystellings verantwoordelik. Alhoewel koolstofdioksied die algemeenste kweekhuisgas is, verttenwoordig die gasse wat deur beeskuddes en beesmis vrysgestel word, meer as een derde van alle metaangas, 'n kweekhuisgas wat die Aarde meer as 20 keer vinniger as koolstofdioksied verhit. Lewende hawe produseer ook ammoniak, 'nprimêre oorsaak van suurreën. Beeste stel 18 persent van die kweekhuisgasse wat aardverwarming veroorsaak vry, meer as al die vrystellings van alle vorme van vervoer saam.

Dit is ook die grootste oorsaak van ontbossing, volgens die verslag, aangesien een vyfde van die wêreld se weivelde in woestyne omskep word as gevolg van oorbeweiding. Beeste benodig ook groot hoeveelhede water – ongeveer 9 900 liter water word benodig om 'n bietjie minder as een liter melk te maak.

[Bron: Google]

50 km

82 km

10 km

Cirrus

Weersatelliete

C

BA

Stratosfeer

Aarde

Page 18: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 6 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 2.4

[Bron: Google Image]

BRON 2.5

AARDBEWING IN SA NET 'N KWESSIE VAN TYD

Pouza van der Fort'n Groot aardbewing in Suid-Afrika is 'n werklikheid, maar daar is geen manier om te voorspel wanneer dit gaan gebeur nie. Durban is uitgesonder as grootstebekommernis indien 'n aarbewing die kontinent tref.

'n Groot verskuiwingslyn begin ondergonds by Port Shepstone en loop noord deur KwaZulu-Natal.

Dr Hartnady van Umvoto Africa, 'n maatskappy wat spesialiseer in navorsing en konsultasie in aardwetenskap, sê dat aardbewings voorkom wanneer tektoniese plate van die Aardkors beweeg, glip, skeur en teen mekaar skuur.

Die tydsverloop tussen groot aardbewings met 'n omvang van meer as sewe wissel van 500 en 1 000 jaar, het hy gesê. In sommige dele van die Oos-Afrika -skeurvalleistelsel het die laaste groot aardbewing ongeveer 1 000 jaar gelede gebeur. Die volgende keer kan binnekort wees.

'Dit is nie 'n kwessie van as nie, maar wanneer en dit kan selfs môe gebeur,' sêHartnady.

[Bron: Google]

AB

Warm Mosambiek Koue Benguela

Suidpool

Noordpool

Aard-oppervlak

Aarde se atmosfeer

Ewenaar

Gelyke, parallelle strale sonenergie

Page 19: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 7 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 2.6

[Bron: Google Image]

BRON 3.2

[Bron: Google Image]

G

FE

D C

B

A

Die Watersiklus (Die Hidrologiese Siklus)

Bome

Nek

Gang

Gang

Intrusieplaat

Koepel

Page 20: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 8 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 3.3

[Bron: Google Image]

BRON 3.4

[Bron: Google Image]

Ons het groot probleme!

Ons het groot probleme!

Plaas

Stad

Swak vervoer

Vinnige bevolkingsgroei

Swak behuising

Hoë sterftesyfer

Hoë volwasse ongeletterdheid

Swak dieët

Lae BNP – 'n 'arm' land

Lae energie-verbruiksvlakke

Die meeste mense werk in die primêre sektor, met min wat in die sekondêre en tersiêre sektore werk

Baie mense per dokter en min hospitale

Voer primêre produkte uit en vervaardigde goedere in, wat 'n handelstekort veroorsaak

Hoë kindersterftesyfer

Hoë geboortesyfer

Lae lewensverwagting

Baie mense woon in landelike gebiede en min in stede

Page 21: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 9 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 3.5

[Bron: Google Image]

BRON 3.6

[Bron: Daily News, Junie 2011]

RIMPELEFFEK VAN DIE OORONTGINNING VAN VISVOORRAAD

Kamcilla PillayMarinebioloë voorspel dat visvoorrade teen 2050 uitgeput sal wees, wat die delikate balans van die wêreld se oseane sal beïnvloed. Visverliese sal 'n domino-effek ('n effek op een vlak sal 'n uitwerking op die volgende vlak hê) veroorsaak waar ander spesies beïnvloed sal word, byvoorbeeld walvisse sal voedseltekorte ervaar.

Dit word vererger deur die toenemende vernietiging van koraalriwwe. Koraal stoor koolstof, en dit sal 'n uitwerking op die klimaat hê. Daar is 'n groot behoefte om ander maniere van visvang te ondersoek.

Oseane is wonderlik. Dit is baie belangrik vir menslike oorlewing.

Wat van die uitbuiting van oseane deur

mense?

Onwettige storting

Olielekke

Page 22: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 10 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 4.1

[Bron: Google Image]

BRON 4.2

[Bron: Google Image]

Dag 2Dag 1

Piekafloop

Afloop (kumeks)

Piek-reënval

Nee

rsla

g (m

m)

Tyds-verloop

Stormafloop

A B

Mans Vroue VroueMans

Page 23: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 11 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRON 4.3

MIV/VIGS IN SUID-AFRIKA

Uit die geskatte 40 miljoen mense regoor die wêreld wat teen die einde van 2001 met MIV/Vigs geleef het, het die grootste hoeveelheid, 28 miljoen, in Afrika suid van die Sahara geleef. Die virus het so vinnig in Suid-Afrika versprei dat die land meer MIV-positiewe mense as enige ander land het.

Sterftes weens MIV/Vigs

Vigs het in 2001 tot meer sterftes in Suid-Afrika as in enige ander land gelei.

Sterftes wees MIV/Vigs, in duisende:

Kindersterftes

Kindersterftes in Suid-Afrika as gevolg van Vigs gaan waarskynlik toeneem.

Sterftes per 1 000 geboortes teen 5-

jarige ouderdom:

Met Sonder Totaal

MIV/Vigs MIV/Vigs

[Bron: Google]

BRON 4.5

[Bron: Sunday Times, Januarie 2012]

HONDERDE HAWELOOS GELAAT

Geskokte inwoners het die koste van hierdie week se oorstromings in die dorpie Hoedspruit in Limpopo begin bereken. Honderde gesinne is haweloos gelaat na ernstige oorstomings in die gebied. Bome is ontwortel en motors is soos speelgoed weggespoel. 'n Groot gedeelte van 'n pad het weggespoel nadat 'n damwal gebreek het. Elektrisiteit- en watervoorsiening is onderbreek en plase het verspoel. 600 mm reën het in 48 uur geval. Dit word toegeskryf aan 'n tropiese laagdrukstelsel in die gebied. Grootskaalse hulpverlening vind tans plaas.

Suid-Afrika

Zimbabwe

Kenia

Nigerië

Ethiopië

Tanzanië

Page 24: GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 · aardverwarming vertraag kan word. (4 x 2) (8) 2.4 FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik. FIGUUR 2.4B

Geografie/V1 12 DBE/2012NSS – Graad 10 Model (Bylae)

Kopiereg voorbehou

BRON 4.6

VRAAG NA WATER: 1996 EN 2030

SEKTOR % BYDRAE

TOT BBP

1996

(106 m3

a-1

)

2030

(106 m3

a-1)

PERSENTASIE

TOENAME

Stedelik en huishoudelik - 2 171 6 936 219,5%

Mynbou en nywerhede 37% 1 598 3 380 111,5%

Bespreoiing en bosbou 6% 12 344 15 874 28,6%

Omgewing - 3 932 4 225 7,5%

TOTAAL - 20 045 30 415 51, 7%

[Bron: Google]