15
Graad 9 Elektrostatiese Krag

Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Graad 9

Elektrostatiese Krag

Page 2: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Oorsprong

◆ Elektrostatiese lading ontstaan wanneer sekere materiale teen mekaar gevryf word.

◆ Lading wat so verkry word deur te vryf, staan bekend as statiese elektrisiteit.

◆ Slegs elektrone kan aan ’n atoom oorgedra word of deur ’n atoom verloor word.

Page 3: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Ladings in atome

◆ Elektrone:

▪ Negatiewe lading.

▪ Word rondom die kern aangetref.

▪ Kan rondbeweeg.

◆ Protone:

▪ Positiewe lading.

▪ Word in die kern aangetref.

▪ Kan NIE rondbeweeg nie.

Page 4: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Oordrag van Lading

◆ Tydens die wrywingsproses beweeg die elektrone van een materiaal na die ander.

◆ Slegs elektrone op die oppervlak van die materiale is betrokke by hierdie beweging.

◆ Gelaaide voorwerpe het potensiële energie.

Page 5: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

◆ Tydens die wrywingsproses bly die aantal protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie.

◆ Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal.positiewe lading = negatiewe lading

◆ Voorwerpe kan slegs EEN lading hê:òf Neutraal òf Negatief òf Positief

Page 6: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

◆ Materiale wat elektrone bykry (elektron ryk) het nou meer elektrone as protone en verkry ʼn totale negatiewe lading (negatief gelaai).elektrone (neg.) > protone (pos.)

◆ Materiale wat elektrone verloor (elektron arm) het nou minder elektrone as protone en verkry ʼn totale positiewe lading (positief gelaai).elektrone (neg.) < protone (pos.)

Page 7: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

◆Lap: Neutraal

◆Staaf: Neutraal

◆elektron arm,positief gelaai

◆elektron ryk,negatief gelaai

Page 8: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Aantrekking en Afstoting

◆ Wanneer ʼn gelaaide voorwerp naby ʼn ander voorwerp kom, sal hulle mekaar òf aantrek òfafstoot.

➢ Voorwerpe met soortgelyke ladings stoot mekaar af. (+ en + of - en -)

➢ Voorwerpe met teenoorgestelde ladings trek mekaar aan. (+ en -)

➢ As een voorwerp gelaai is en die ander nie, sal die voorwerpe mekaar aantrek a.g.v. polarisasie.

Page 9: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe
Page 10: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Weerlig

◆ As gelaaide voorwerpe naby aan mekaar kom, kan die elektriese lading (statiese elektrisiteit) van die een voorwerp na die ander beweeg en dit kan as ʼn vonkie gesien en gehoor word.

◆ Hierdie proses staan bekend as elektrostatiese ontlading. Weerlig is ʼn voorbeeld van so ʼn ontlading op groot skaal.

Page 11: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe
Page 12: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe
Page 13: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Huiswerk:

Oefening 4

Bladsy 191

Vraag: 2, 3, 6, 7, 8, 9

Page 14: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

Vraag 4

Page 15: Graad 9 · 2020. 8. 19. · protone dieselfde, omdat protone nie uit die kern kan beweeg nie. Materiale wat eweveel protone en elektrone het, is neutraal. positiewe lading = negatiewe

4.1 Die ballon verloor elektrone na die lap. Die ballon het nou minder elektrone as protone en verkry ʼn totale positiewe lading.

4.2 Die elektrone in haar hare word aangetrek deur die positiewe lading van die ballon (teenoorgestelde ladings trek mekaar aan) en haar hare beweeg nader aan die ballon. Die proses staan bekend as polarisasie. Die hare wat nou aan die ballon raak, kry nou dieselfde lading as die ballon en hulle stoot mekaar af, (soortgelyke ladings stoot mekaar af) sodat hulle nou weg van mekaar probeer staan.

4.3 Water is polêr, wat gelaaide voorwerpe kan ontlaai.