24
SEWE BETEKENISSE VAN DIE TITEL “MIS” (p.15/16) A. 1. Soorte mis vir bestaan - perde/varke/bees 2. Stank = mislike bestaan a) misreuk bring vlieë brommers b) vroeg opstaan vir mis 3. Menslike ontlasting - slopemmer uit dak - spatsels op vloer - leegmaak buite 4. Mis = verkeerd = raak Konstabel se verkeerde bedoelings met Meisie. 5. Vermiste meisies gesoek deur konstabel. 6. Mis = verlange - Miem mis Gabriël vir 7 jaar - Gertie openbaar haar sensuele sy - Meisie bely die opwinding van haar sirkus besoek. B. Intrige (p.17) Hoofmomente m.a.w. hele storie Subintrige (p.18) 1. Gabriël se verhaal. 2. Verdwyning van Rienie Pieterse en Sannie Koen. 3. Konstabel word blind. NB: Bogenoemde is vertellings en speel nie op die verhoog af nie. C. Ruimte = Binne en Buiteruimte Binne word visueel uitgebeeld (p.19) - armoedig - geen water/lopende water + elektrisiteit - gaasdeur vir vlieë - manshoed wys êrens is ’n man

Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

SEWE BETEKENISSE VAN DIE TITEL “MIS” (p.15/16)

A. 1. Soorte mis vir bestaan

- perde/varke/bees

2. Stank = mislike bestaan a) misreuk bring vlieë brommers b) vroeg opstaan vir mis 3. Menslike ontlasting - slopemmer uit dak - spatsels op vloer - leegmaak buite 4. Mis = verkeerd = raak Konstabel se verkeerde bedoelings met Meisie. 5. Vermiste meisies gesoek deur konstabel. 6. Mis = verlange - Miem mis Gabriël vir 7 jaar - Gertie openbaar haar sensuele sy - Meisie bely die opwinding van haar sirkus besoek.

B. Intrige (p.17)

Hoofmomente m.a.w. hele storie

Subintrige (p.18) 1. Gabriël se verhaal. 2. Verdwyning van Rienie Pieterse en Sannie Koen. 3. Konstabel word blind. NB: Bogenoemde is vertellings en speel nie op die verhoog af nie.

C. Ruimte = Binne en Buiteruimte

Binne word visueel uitgebeeld (p.19) - armoedig - geen water/lopende water + elektrisiteit - gaasdeur vir vlieë - manshoed wys êrens is ’n man

Page 2: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

2

Suggesties van Buiteruimte (p.19) 1. Solder - hoor Gabriël - slopemmer 2. Huis - vrouens beweeg uit kombuis + terug 3. Agterplaas - maak slopemmer leeg - honde - Gertie 4. Sirkus - Beskryf liggies - Hoor musiek as deur oop is 5. Dorp/rivier - Beskrywings - Honde blaf Tyd (p.19) 1. Laaste aand van Augustus 1936. 2. Ondersteunende inligting - Binneruimte se koolstoof, wastafel en olielamp - Praat van 1929 se Depressie en Gabriël wat familieplaas verloor het.

D. DRAMATIESE STRUKTUUR

Bou van Drama

DI Kenmerke van eenbedryf (p.20)

1. Beknopte formaat/net een bedryf. 2. Een hooftema. 3. Nie lang ontwikkeling. 4. Geen karakterontwikkeling/gee net kerneienskappe

D2 Innerlike Bou (p.21/22)

1. Eksposisie – Gee nodigste inligting 1.1 *Miem + Meisie se omstandighede 1.2 *Hul verhouding 1.3 *Tyd waarin drama afspeel

Page 3: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

3

1.4 *Onheil dreig 2. Motoriese moment – Handeling aan die gang *Tekens van naderende onheil/botsing 3. Verwikkeling – handeling word verder geneem *Konstabel se uitwerking op die drie vrouens. 4. Ontwikkeling – Konflik is onafwendbaar 4.1 *Meisie het innerlike konflik. 4.2 *Konstabel is nie dit wat hy voorgee nie. 5. Klimaks (Hoogtepunt) 5.1 *Konstabel word ’n siende hofnar. 5.2 *Meisie dans by agterdeur uit met konstabel/nar. 6. Ommekeer/wending (Handeling na een of ander kant)

*Meisie van ’n skaam, onseker meisie na ’n dansende vlinder. 7. Ontknoping (afloop) - afname in spanning voor slot. NB: GEEN in Mis 8. Slot *Oop slot, want ons weet nie wat met Meisie gaan gebeur nie!

E.. Toneelaanwysings (p.22/23)

1. Hoofteks – Direkte gesprekke 2. Neweteks – In hakies of kursief *Hulpmiddel vir regisseur *Leser “sien” wat gebeur *Illusie van werklikheid *Sirkusmusiek = bevryding

F. Karaters en Karakteruitbeelding

F1 Soorte Protagonis = hoofkarakter/held Antagonis = teenspeler geen konflik Tritagonis = staan tussen twee strydende partye

Page 4: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

4

F2 Hoe word karakterbeelding gedoen?

1. Dialoog - wat ander sê - wat karakters self sê 2. Beskrywing in neweteks - Bv. sê iemand “slenter” aan 3. Handeling - wat karakters doen bv. druk ore toe 4. Voorkoms - Bv. as konstabel sy uniform uittrek.

F3 Miem (p.26 – 28) Opsomming: Miem 1 Wie is Miem? 2 – 6 Verhouding met Meisie 7 – 12 Gabriël 8 Konstabel 9 – 12 Eienskappe (s g m l) 13 Eensaamheid NB: Nie stereotipe van ‘n ma nie!

1. Streng middeljarige vrou met dogter (meisie) + man (Gabriël in solder) 2. Hou Meisie erg dop - sit regop - werk met vingerhoed - mag nie na sirkus kyk 3. Pers Meisie emosioneel af - vertel hoe siek sy was toe Meisie na sirkus gekyk het 4. Oorbeskermend @ Meisie - mag nie hoor as Miem die vorige verdwynings met die konstabel wil bespreek nie. 5. Meisie mag nie ondersoekend wees nie - geen begrip vir Meisie se nuuskierigheid oor sirkus nie

Page 5: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

5

6. Wil Meisie liggaamlik en sedelik beskerm - sê sy sal by Meisie “waak” - maar wil haar aan die konstabel “opveil” 7. Glo Gabriël sal afkom as Meisie trou 8. Betwyfel nie die konstabel se bedoelings nie - Bespreek meisies se verdwyning met konstabel 9. Bewaker van dorp se sedes - Bespreek meisies se verdwyning met konstabel 10. Gelowig - getroos dat dominee en ouderlinge bid 11. Hoë morele waardes - Raas met Gertie as sy om verkeerde redes na sirkus gaan 12. Lojaal @ Gabriël - wil konstabel die huis verbied as hy Gabriël met die verdwyning verbind. 13. Eensame vrou – mis vir Gabriël - begeer ’n man se lyf NB: Sy is nie ’n stereotipe nie + wek simpatie by die gehoor + leser

F4 MEISIE (P.28/29)

Opsomming: Meisie 1 + 2 Wie? 3 Ma 4 Vriende 5 & 6 Konstabel + naam 7 rok 8 sprokie

1. Bleek + hardwerkend + help ma tot die aand. 2. Oënskynlik tevrede met lot, maar wil uit beklemmende

omstandighede ontsnap + kyk na sirkusliggies.

Page 6: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

6

3. Ma oorheers Meisie - huil as ma van siekte praat - bang dat konstabel sal sê sy was by die sirkus 4. Sy het geen vriende nie - stank - haar ma het haar nodig 5. Die konstabel word haar vriend - sy vertel van haar sirkusbesoek - as hy aan haar gesig vat, is dit amper of sy hom aanbid - saam na agterplaas met slopemmer 6. Naam Meisie klink identiteitloos - sy kry eiewaarde as die konstabel haar naam vra. - herhaling van “Margaretha, Johanna” dui op selfontdekking + ontwaking + ontvlugting 7. Verskyn in aanneemrok - wonder of sy regte ding doen - wil nie musiek hoor nie - selfversekerd beweeg dansend voor die konstabel by die

deur uit 8. Ooreenkomste met sprokieskarakter - Sneeuwitjie/Aspoestertjie wil bevry word - Weier om ’n vingerhoed te dra + steek 3 x raak (blootstelling) - Ontsnap met die konstabel

F5 GERTIE (p.29/30)

Opsomming: Gertie 1 Wie is Gertie? 2, 3, 4, 6, 7, 8, 9 Eienskappe 4 & 5 Verhouding met ander NB: Nie stereotipe

1. Middeljarige, fiksheidsbewuste oujongnooi wat liggaamsoefeninge by die skool geen en skuil op onheilsnag by Miem. 2. Teatraal, strompel dramaties in by kombuis.

Page 7: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

7

3. Konserwatief (outyds/behoudend) maar tog fassineer deur eksotiese dinge bv. - fratse by sirkus - sirkusoptog 4. Ken Miem goed; maak of sy nie nuuskierig was nie, maar na fratse gekyk het om haar “seëninge te tel”. 5. Volle vertrou in polisie + goedgelowig. Sy vermoed niks dat die konstabel hul kul nie. 6. Sensitief Gertie voel sleg dat sy soos dikmelk ruik. 7. Eensaam en beskikbaar (oujongnooi sonder kinders). 8. Jaloers as die konstabel in Meisie belangstel en buite is. 9. Sensuele kant kom uit as die konstabel van sy tante vertel ... 10. NB: HOEWEL GERTIE AS ’N TIPIESE OUJONGNOOI

UITGEBEELD WORD, IS SY NIE ’N STEREOTIPE NIE! Haar sensuele kant maak haar ’n interessante karakter.

F6 DIE KONSTABEL (p.30 – 32)

Opsomming: Konstabel 1 + 2 Wie? 3 – 12 Eienskappe 12 Towenaar/Nar 13 Omkeerbaar

1. Die “blinde” konstabel Van Riet maak in spannende tyd sy

opwagting. 2. Deel van waakeenheid wat vroue beskerm. 3. Sy skerp reuk- en gehoorsintuig word vir spesiale gevalle

gebruik. 4. Boesem vertroue by vrouens in tsv - wit kierie - donkerbril en hulle sien hom as ’n beskermengel

Page 8: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

8

5. Glad nie beskeie nie: Sy bynaam is “snuf-in-die-neus“ en hy

doen ’n reuktoets. 6. Oortuigende optrede – niemand dink hy bedrieg hulle met sy

beskrywing van die hond nie. 7. Sjarme + manipulasie maak hom ’n biegvader - Meisie: moeilike lewe + sirkusbesoek - Gertie word sy sensuele tant Hannie - Miem vertel sy mis Gabriël 8. Hy word ’n redder - Miem dink hy is ’n man vir Meisie - dat Gabriël sal afkom vir die troue - Gertie sien hom in ’n romantiese lig - Meisie sien hom as vriend wat haar uit haar belemmerde lewe

kan kry 9. Goeie mensekennis + vleier van vroue - Miem is verstandig - Hy en Gertie is ewe versigtig en kieskeurig - Meisie se “Johanna Margaretha” is ’n mooi naam 10. Uitstekende toneelspeler - As Miem hom die huis wil verbied, dink hy aan die naderende

onheil. - “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met - Meisie (kaalvoet en in haar aannemingsrok) 12. Towenaar-nar oorrompel Meisie met ’n sjarmante handgebaar 13. NB: Die konstabel/nar se persoonlikheid is so onomkeerbaar

as sy baadjie. Die onderskeid tussen goed/sleg vervaag

F7 GABRIëL (p.32)

Opsomming: Gabriël; 1 Wie en hoe?

Page 9: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

9

2 Rede 3 Eienskappe 4 Wat sê vrouens? 5 Naam

1. Verskyn nooit op die verhoog nie. Maar ons weet van hom. Hoe? - mandjie + slopemmer - Nies hoorbaar - Gee angswekkende gille 2. Al 7 jaar op solder nadat hy die familieplaas in die Depressie

verloor het. 3. Sedertdien praat niks - kos op met mandjie - slopemmer af! 4. Leer ken uit wat vroue van hom sê a) Meisie is bang vir sy “benerige, wit hand” b) Gertie is krities en voel hy is ondankbaar omdat hy nooit ‘n “dooie woord” sê nie.

c) Miem romantiseer en sê hy is ’n goeie, sagmoedige man (bietjie swartgallig);

sal weer sy plek inneem as Meisie trou. 5. Sy naam Gabriël (die naam van die aartsengel) sluit aan by

Miem se vertroue dat hy hulle in nood sal help.

G. KONFLIK

Soorte konflik 1. Met ander karakters. 2. Met uiterlike omstandighede (bv. armoede) 3. Met die noodlot (magte groter as jyself) 4. Innerlike botsing (in jou gemoed/hart) Voorbeelde van konflik NB: KYK NA * SOORT KONFLIK!

Page 10: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

10

* HOE word dit duidelik? * WAT wys dit van die karakters? * GEVOLGE? (P.33 – 34)

G1 KONFLIK TUSSEN MIEM EN GERTIE

1. Soort Tussen karakters 2. Oorsaak van konflik? Miem dink nie Gertie veroordeel die sirkus nie. 3. Hoe word dit duidelik? 3.1 As Gertie oor die fratse praat, is Miem geskok. 3.2 Gertie sê sy het gegaan om haar eie “seëninge” te tel. 3.3 Miem is geskok dat Gertie na die optog gekyk het. 3.4 Gertie sê sy moes oor die straat loop! 4. Wat toon dit van die karakters? 4.1 Miem is streng oor wat reg en verkeerd is en betig haar vriendin. 4.2 Gertie is gefassineer met die sirkus. 5. Gevolge? Miem is sterker en meer nougeset as Gertie.

G2 KONFLIK TUSSEN MEISIE EN DIE KONSTABEL (p.34 – 35)

1. Soort konflik? - openlik - konflik waarvan Meisie nie weet nie 2. Oorsake van die konflik? 2.1 Die konstabel verdink Gabriël van die meisies se verdwyning en

dit onstel Miem.

Page 11: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

11

2.2 Alhoewel Miem nie weet nie, is daar konflik omdat albei

kompeteer om Meisie se lojaliteit. 3. Hoe word dit duidelik? 3.1 Gabriël skreeu en die konstabel vra of hy dalk ’n buitedeur het

waardeur hy kan kom en gaan (verbind Gabriël met meisies se verdwyning).

3.2 As Meisie met hom verdwyn, sien ons sy wou uit hul

omstandighede vlug. 4. Wat toon dit van die karakters? 4.1 Miem - lojaal teen Gabriël - naïef besef nie die gevaar is in hul midde nie

4.2 Konstabel - uitstekende toneelspeler - kan uitsnuffel dat Meisie ongelukkig is - Meisie se bevryder - Stem nie saam met Miem se nougesette waardes 5. Gevolge van die konflik? 5.1 As Miem die konstabel haar huis verbied, vertel hy hul dat hul in

gevaar verkeer Miem sê sy was oorhaastig. 5.2 Miem en die konstabel se verskuilde konflik, laat die konstabel

Meisie se lojaliteit wen en hy word haar bevryder. G3 KONFLIK TUSSEN GERTIE EN MEISIE (p.35 + 36)

1. Soort konflik? Eensydige konflik van Gertie se kant af! (Kompeteer om die

konstabel se aandag ...) 2. Oorsaak van konflik?

Page 12: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

12

2.1 Gertie is jaloers op Meisie en die konstabel se groeiende vriendskap.

2.2 Miem bied aan dat die konstabel aan Meisie se hare kan voel en

dit laat huilerig voel. 2.3 Meisie sê vir die konstabel dat hy nie haar ma moet vertel van

haar sirkusbesoek nie. 2.4 Meisie se ontvlugting is a.g.v. haar onderdrukte gevoelens. 3. Wat toon die konflik? 3.1 Miem glo haar waardes is reg. - Sy pers Meisie emosioneel af deur haar te herinner aan haar

siekte toe Meisie vroeër ongehoorsaam was. 3.2 Meisie weet sy tree teen haar ma se wense op as sy na die

liggies kyk. - Voor haar ontsnapping laat sy toe dat haar ma haar oorheers. 4. Gevolge? Meisie verlaat haar ouerhuis.

G4 KONFLIK IN MEISIE (p.36 – 42)

1. Soorte konflik? Innerlike konflik - Meisie weet sy moet haar ma gehoorsaam - Sy moet sirkus ignoreer NB: Beklemmende bestaan vs begeerte na bevryding 2. Oorsaak van konflik? 2.1 Ma Miem regeer Meisie met ’n ysterhand dat sy geen

belangstellings buite die huis kry nie. 2.2 Sirkus is vir ... - Meisie = eksoties + opwindend - Miem = euwel + uit bose

Page 13: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

13

2.3 Stryd - Gehoorsaamheid + bevryding 3. Hoe word dit duidelik? 3.1 Meisie mag nie, maar sy bly na die liggies kyk! Sy huil as haar

ma haar aan haar siekte herinner! 3.2 Meisie vra uit oor liggies as Gertie inkom. 3.3 Sy vertel die konstabel dat sy al gaan kyk het, maar hy moet

stilbly. 3.4 Al het haar ma haar goed grootgemaak, was sy ongehoorsaam

om sirkus toe te gaan. Sy leef haar egter in! 3.5 Buite met slopemmer blyk haar fassinasie met die sirkus, al sê

sy dat sy en die konstabel moet gesels om niks te hoor nie.

3.6 As Meisie verdwyn in haar aannemingsrok het sy besluit sy wil gaan, maar wil steeds nie hoor nie.

3.7 NB: Verandering van huiwerig na uitbundig wys dat haar

ontvlugtings- begeerte gewen het.

4. Wat toon dit van die karakters? 4.1 Meisie se ma beheer haar, maar sy verlang sirkus toe. 4.2 Kyk by venster uit na liggies = ontvlugting uit beklemmende

omstandighede.

4.3 Innerlike konflik tot sy verdwyn!

4.4 Net soos sy nie luister na haar ma se gekerm oor die vingerhoed nie (en haarself blootstel) wil sy saam met die konstabel ontsnap en vry wees.

5. Gevolge?

Meisie laat toe dat die konstabel/nar haar uit haar beperkende huislike omstandighede bevry.

Page 14: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

14

KONFLIK TUSSEN DIE “GOEIE” EN DIE “BOSE” SOORT? (p.40) Mense in die dorp beskou magte groter as hulself OORSAAK? (p.40) Vorige verdwynings van Rienie Pieterse en Sannie Koen op laaste aand van Augustus die vorige 2 jaar. Hoe word dit duidelik? (p.40) 1. Miem belowe sy sal oor Meisie waak. 2. Gehuil van die wind. 3. Sê buite is iets bonatuurliks met onaardse drange. 4. Dreigende gevaar: verdiende loon van ligsinniges. 5. Miem sê die sirkus is ‘n euwel en bedreiging. 6. Gertie sê die gevaar is iets bonatuurliks - nie ‘n aand om alleen te wees nie - geroep van die uil - almal moet saamstaan 7. Miem & Gertie se gesprek oor Rienie Pieterse en Sannie Koen se

verdwyning verwys na moordenaar/verkragter. 8. Verhoogde spanning omdat hulle nie weet waarvoor hul bang is nie. 9. Ekstra polisie en honde op patrollie verhoog die spanning. 10. Miem sê: “Vannag sak die donker magte op ons neer”. 11. Die kerkklok (simbolies van die goeie) sal lui as die gevaar toeslaan. Ironies! 12. Die koms van konst. Van Riet as deel van die ontplooide eenheid.

Page 15: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

15

13. Hy laat vrouens meer gerus voel en bevestig hul vermoede van iets boos. 14. Konstabel se ontsteltenis oor die ontvoering van die meisies bevestig idee van moordenaar/verkragter. 15. Konstabel hou van die sirkus – sy posisie tussen goed en kwaad vervaag. 16. Gereelde verwysing na honde wat blaf verhoog spanning & gevoel

van dreigende gevaar. 17. As die konstabel sy uniform uittrek, dit omkeer en die mantel van die towenaar-nar aantrek, word dit duidelik dat hy verbind word met die sirkus. - MIEM HOU SIRKUS VERANTWOORDELIK VIR DIE BEDREIGING VAN MEISIE SE MORELE WAARDES. - DIE SIRKUS IS INDIREK VERANTWOORDELIK VIR MEISIE SE ONTWAKING EN BEVRYDING UIT HAAR BEKLEMMENDE OMSTANDIGHEDE 18. Oop slot: Die onderskeid tussen goed en kwaad vervaag teen die einde. NB: Die oordeel oor wie/wat gewen het, berus by die leser! NB: Eie mening! WAT TOON DIT VAN DIE KARAKTER (p.43/44) 1. Miem beskou als in terme van goed/kwaad. Haar eie waardes in onbetwisbaar. 2. Miem belowe Meisie dat sy haar sal beskerm, is ‘n bewys dat sy haarself sien as ‘n verdediger van goed en kwaad. 3. Miem bevraagteken nie die konstabel se bedoelings nie – bewys van haar eie naïewiteit. 4. Miem beskryf die kwaad en dit vererger Meisie en Gertie se vrese.

Page 16: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

16

5. Konstabel beloof beskerming, maar “bevry” Meisie - bewys dat hy ‘n manipuleerder is. H. DIALOOG 3 Funksies * inligting oor omstandighede waarin die gebeure plaasvind * Dra tema oor * Karakteriserend H1 Verskaf inligting

1. Aan begin sê Miem Meisie moet die stomp skêr slyp – wys haar baie verantwoordelikhede.

2. Gertie vertel dat Miem Gabriel al vir 7 jaar “hand en mond” bedien.

H2 Tema

1. Die konstabel vra of Meisie nooit uitkom nie. “My ma het my hier nodig”. Sy het net vir my” sluit aan by die tema van bevryding.

2. Meisie vertel van die man wat die kou oopmaak dat die duiwe uitvlieg = tema van bevryding.

H3 Karakteriserend

1. Konstabel wil vrouens gerus stel en gee sy bynaam: Konstabel Snuf in die neus”

2. Meisie wil weet of die sirkus groot is en baie liggies het – sluit aan by haar fassinasie oor die sirkus.

I. HANDELING (P.45)

Uiterlike handeling wat die gehoor op die verhoog sien. Innerlike handeling wys na gevoelens en kan nie altyd gesien word

nie. I1. Funksie van Handeling (p.45)

Karakteriseer Dra tema oor

Page 17: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

17

I2. Handeling om te karakteriseer (p.45)

1. Miem vrees onheil – leer deur die sleutelgat voor sy die deur vir Gerty oopmaak.

2. Meisie “vroetel” ongemaklik as sy en die konstabel alleen is. I3 Handeling ter wille van tema (p.45/46)

1. Meisie smag na bevryding kyk deur die venster na die sirkusliggies.

2. Konstabel maak ‘n buiging en wys na deur om Meisie weg te vat tema van bevryding.

J. TEMA (P.46 – 49) Vyf temas! J1 * Bevryding J2 * Goed/Sleg J3 * Transformasie + Bonatuurlike J4 * Sensuele/Liggaamlike J5 * Sprokiestema J1 Bevryding (p.46 – 49) Gertie

1. Gertie (oujongnooi) kyk na sirkusfratse vir ‘n onvergeetlike ervaring. Tel haar seëninge.

2. Die konstabel se mooi houding beïndruk haar. 3. As hul alleen is, sê sy sy is ‘n oujongnooi sonder afhanklikes. 4. As hy haar van tant Hannie vertel, is hy ‘n towenaar-bevryder

as sy haar in sy verhaal inleef en as Hannie sien. (begin half ontklee)

5. Deur die konstabel beleef sy kortstondige bevryding en sy leef haar uit.

Miem

6. Gabriël is al vir 7 jaar op die solder. Hy sal afkom as Meisie trou. 7. Ander mans het nie baie in Meisie belangestel nie.

Page 18: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

18

8. Sy sien die konstabel as bevryder. As hy en Meisie trou, sal Gabriël afkom om sodoende UIT SY SELFOPGELEGDE GEVANGENSKAP TE KOM.

Meisie

9. Voel gevange * moet werk vir ma/geen vriende * brommers en stank * klere ruik na mis * was elke dag vensters 10. MEISIE VASGEVANG IN BEKLEMMENDE OMSTANDIGHEDE VERLANG NA DIE EKSOTIESE SIRKUS 11. *As sy uitkyk, raas haar ma. *haar ma word siek! (dink aan vorige jaar se verbode besoek) *”Om te dink, is om te doen!” 12. Meisie gee toe haar ma het haar goed grootgemaak, weet sy

moenie na die musiek luister nie, maar sy is opgewonde en wil by Gerty meer uitvind oor die sirkus.

13. SMAG NA VRYHEID VAN SIRKUS

(Verwysing van kou met voëls wat wegvlieg = profeties = simbolies van haar eie wegkom

14. Ontmoeting in kombuis = vroeër planne gemaak toe hul die slopemmer uitgevat het.

“Haar wange gloei en haar oë blink” toe hul terugkom. 15. Druk haar ore toe om nie musiek te hoor toe die

konstabel/towenaar op haar wag nie. Was voorbereid. “Jy het gesê sonder skoene” 16. Op maat van musiek fladder sy rond, dans uitbundiger uit by

deur (amper soos ‘n skoenlapper uit ‘n papie) 17. Meisie se ontwaking a.g.v. vriendskap met die konstabel gee haar moed om tot haar bevryding deur die konstabel/nar in te stem. J2 GOED EN SLEG (p.49)

Page 19: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

19

1. Gevaar dreig. 2. Miem = goeie waardes/res boos 3. Twee-ledige boosheid

- moordenaar – verkragter - sirkus

4. Miem - sirkus baas - alles is goed of kwaad - ander moet sien soos sy

5. Meisie verlang na sirkus 6. Fratse was vir Gerty onvergeetlik. 7. Konstabel is nie bedreiging en by implikasie boos nie. - Bevry Meisie 8. Grense tussen goed + boos vervaag 9. NB: Wat is goed/boos? NB: Eie opinie!

J3 TRANSFORMASIE & BONATUURLIKE 1. Dreigende gevaar is vir Miem iets bonatuurliks. 2. Gerty hoor ‘n uil. 3. Konstabel het bonatuurlike sintuie 4. Sprokieselemente maak transformasie vir gehoor aanvaarbaar 5. Konstabel = magiese/bonatuurlike 6. Meisie geniet sirkuskunsies 7. Transformasie 1 Gertie verander van vaal oujongnooi in

sensuele danser. 8. Transformasie 2 konstabel (blind) word siende nar. 9. Transformasie 3 Meisie van stil onseker meisie na uitbundige

bevryde persoon; amper papie na vlinder. 10. Boodskap: Jy kan uit jou “beklemmende omstandighede bevry

word”! J4 DIE SENSUELE/LIGGAAMLIKE (p.51)

1. Nie een van die vroue het ‘n intieme verhouding. 2. Gerty oujongnooi doen oefeninge om drange te

besweer. 3. Konstabel laat haar sensuele kant ontwaak (visualiseer haar as

tant Hannie). 4. Miem is manloos met Gabriël op die dak. 5. As sy die konstabel nagsê, wek dit begeerte na ‘n man. 6. Meisie geen vriende a.g.v. misreuk.

Page 20: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

20

7. Danie Venter afgesit deur mis. 8. Konstabel streel oor haar gesig – begin van liggaamlike

ontwaking. 9. Oë blink nadat slopemmer buite leeggemaak is. 10. Meisie dans sensueel na buite met konstabel/nar.

J5 SPROKIESTEMA (p.51)

1. Meisie wag soos Aspoestertjie/Slapende skone om gered te word.

2. Miem hou soos bose stiefma vir Meisie gevange. 3. Getal 3

- Meisie steek haar 3 x met naald - 3 vroue - 3e meisie wat verdwyn

4. Meisie hou van rose – vroeër rose voor venster geplant om misreuk weg te vat.

5. Volmaan – sprokiesatmosfeer 6. Konstabel (tsv blindheid) kan soos Rooikappie beter ruik +

hoor! 7. Konstabel vertrek op die magiese uur – 12 uur. 8. Konstabel verander blinde polisieman na flambojante

nar/towenaar. 9. Bevry meisie.

K. MOTIEWE EN NATUURBEELDE (p.52 – 57) K1 Mis K2 Sien/Blind K3 Sirkus K4 Venster K5 Wind K6 honde blaf K7 Natuurbeelde: 4 x vlieg? – Voëls, Uil, Brommers/Vlieë, Vlinder Tuin van Eden? – Lente, Blomme, Adder + Maan FUNKSIE VAN MOTIEWE + NATUURBEELDE (p.52)

1. *Bind drama tot eenheid 2. *Ondersteun uitbeelding van die ruimte 3. *Treffende karakterisering 4. *Dra tema uit.

Page 21: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

21

K1 MIS (vlg. Bl.1 van aantekeninge!) 1. Woord mis: - titel - verkoop mis - menslike ontlasting - kleinhuisie - pot - slopemmer -spatsels op vloer. 2. Meisie kla by konstabel oor haar eensaamheid + misreuk + brommers wat gelok word sy kry nie ‘n man nie.

3. Nog voorbeelde! - “As ek dit nie mis het nie, is daar 3 dames

teenwoordig” - “vermiste persone” - “misverstand”

4. Rede waarom Meisie wil wegkom. 5. Bind drama tot geheel: vroue werk aan missakke van die begin

tot einde! K2 SIEN + BLIND (p.53 + 54)

1. Letterlik: Blinde konstabel Figuurlik: Verstaan dinge “mis” (verkeerd)

2. Miem sê: “Al is die gat groot, sien ek maar sleg” (Meisie moet garing in naald steek)

3. Konstabels sê die vrouens wil nie die feite aanvaar nie: ... ”dit val my op dat u u miskien blind staar teen die feite”

4. Konstabel misbruik sy oënskynlike blindheid dat Meisie hom van die sirkus vertel: “Ek is ‘n vreemdeling en blind”.

5. Miem sê ironies: “Dankie vir al u hulp, Konstabel. Sonder u sou ons nie ‘n oog kon toemaak nie.”

6. “As dit baie laat word, kan ek altyd sien”. Konstabel pas in by die sprokiestema.

K3 SIRKUS (p.54)

1. Herhalende verwysing na musiek en liggies skep eenheid. 2. Kontras met eksotiese buite ruimte en binne ruimte (vlg. Meisie

wat by venster uitstaar). 3. Sirkus is ‘n teenvoeter vir Meisie se mislike bestaan en kan

dalk bevryding bring.

Page 22: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

22

4. Miem dekadensie + bose (mense sonder skaamte gaan na

sirkus). 5. Meisie mag nie daaroor praat nie, want om te dink, is om te

doen (sedeloos). 6. Gertie hunker soos Meisie na bevryding van haar oujongnooi

bestaan. Fratse is opwindend. 7. Sluit aan by tema van ontvlugting en goed vs kwaad. Meisie

ontsnap na die sirkus. 8. Sirkusmusiek word deurgaans gehoor = eenheid in drama!

K4 VENSTER

1. Meisie wil heeltyd na buite kyk - ontsnapping - bevryding

K5 WIND

1. Mistroostige stemming 2. Huilwind = naderende onheil (neweteks)

K6 GEBLAF VAN HONDE

1. Neweteks: dreigende gevaar tema van goed en kwaad

K7 NATUURBEELDE Ondersteun tema + karakteriserend K7.1 LENTE

1. Vroeglente wil almal hul grond bewerk + soek mis. 2. Vrugtebome bot! 3. Meisie ontwaak + wil bevry word!

K7.2 UIL

1. Gerty hoor ‘n uil in die tuin roep. 2. Meisie ook die vorige aand een gehoor – bonatuurlike

bedreiging. K7.3 MAAN

Page 23: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

23

1. Konstabel sê dis volmaan en dit versterk die sprokiesatmosfeer. 2. Meisie is naïef: “Kan ‘n mens die maan dan ruik?”

K7.4 BLOMME

1. Tydens die “reuktoets” ruik hy aan Meisie asof hy aan ‘n blom ruik” – amper soos ‘n sprokiesprinses.

2. “’n Aandblom ruik soeter” - wys dat sy weg voorberei vir ontvlugting.

3. Meisie het roosbome voor die venster geplant om van misreuk ontslae te raak.

4. Vgl. sprokie van Doringrosie. K7.5 ADDER

1. Konstabel sê ‘n adder seil met volmaan vinniger – bevestig dreigende gevaar.

2. Slang in die gras ... alles is nie pluis! 3. Beweeg op volmaanaand vinniger: gevaar nader as wat die

vrouens besef! K7.6 BROMMERS EN VLIEë

1. Meisie het ‘n afsku van brommers en vlieë. 2. Doodsheid van haar bestaan (brommers en vlieë word

aangetrek deur dooie materie). 3. Sluit aan by tema van ontvlugting.

K7.7 VOëLS

1. ‘n Towenaar by die sirkus laat voëls uit ‘n kou vlieg. Dis ‘n parallel met die konstabel wat Meisie laat wegkom!

2. Miem sê Meisie is by haar huis so veilig soos ‘n voëltjie in haar nessie – ironies. NB: Die huis is ‘n kou waaruit sy wil ontsnap.

K7.8 APPEL

Page 24: Grey College - A. 1...- “Sonder my stok is ek verlore” – die vrouens kry hom jammer 11. Moontlike skoonseun? - Bluf Miem sodanig dat sy nie besef hy reël ’n ontmoeting met

24

1. Net voor die konstabel ‘n nar word, haal hy ‘n appel uit sy sak en vat ‘n hap vlg Eva het Adam verlei met ‘n vrug. NB: Nou verlei Adam vir Eva.

K7.9 VLINDER

1. As Meisie die aand na die kombuis kom, “Fladder” sy rond soos ‘n vlinder wat pas uit ‘n papie gekom het.

2. Beeld: Meisie ontwaak + word bevry. L. DRAMATIESE IRONIE

Def: As een karakter (of meer) onkundig is oor die ware stand van sake terwyl die gehoor/leser of ander karakters op die hoogte van sake is.

FUNKSIE - verhoog spanning - lei tot humor - ontlok reaksie by gehoor (d.m.v. humor)